Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Name vir die Oos-Kaap
Name vir die Oos-Kaap [boodskap #66783] Vr, 27 September 2002 19:09 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Net vir diegene wat nog nie weet nie, die Oos-Kaapse Premier,
Eerwaarde Arnold Stofile, het die volgende kortlys van nuwe name vir
die provinsie uit die voorgestelde name gekies:

KwaXhosa (plek van die amaXhosa)
KwaNtu (min of meer die plek van mense)
Eastern Cape
Ekhaleni (plek waar aalwyne is), en
eNciba (die Xhosa naam vir die Keirivier)

Nou is daar skynbaar 'n woeste gestryery tussen groepe en faksies oor
watter naam die mees-gepaste sal wees. Wat myself betref sal dit maar
altyd in my agterkop die Oos-Kaap bly. Ek dink ook net dat besoekers
dalk probleme kan hê met die uitspraak van die "Xh" van KwaXhosa en
die "Nc" van eNciba. Sal maar sien wat word. Die finale keuse sal glo
so teen Februarie bekend gemaak word.
Drom
Re: Name vir die Oos-Kaap [boodskap #66785 is 'n antwoord op boodskap #66783] Vr, 27 September 2002 23:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sterkte met die name Drom - ek hoop dit word Eastern Cape:))
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0209271109.3dc47592@posting.google.com...
> Net vir diegene wat nog nie weet nie, die Oos-Kaapse Premier,
> Eerwaarde Arnold Stofile, het die volgende kortlys van nuwe name vir
> die provinsie uit die voorgestelde name gekies:
>
> KwaXhosa (plek van die amaXhosa)
> KwaNtu (min of meer die plek van mense)
> Eastern Cape
> Ekhaleni (plek waar aalwyne is), en
> eNciba (die Xhosa naam vir die Keirivier)
>
> Nou is daar skynbaar 'n woeste gestryery tussen groepe en faksies oor
> watter naam die mees-gepaste sal wees. Wat myself betref sal dit maar
> altyd in my agterkop die Oos-Kaap bly. Ek dink ook net dat besoekers
> dalk probleme kan hê met die uitspraak van die "Xh" van KwaXhosa en
> die "Nc" van eNciba. Sal maar sien wat word. Die finale keuse sal glo
> so teen Februarie bekend gemaak word.
> Drom
Re: Name vir die Oos-Kaap [boodskap #66805 is 'n antwoord op boodskap #66783] Sa, 28 September 2002 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat van Moertoe?
Is dit nie wonderlik nie - die Xhosas sien kans om die land te regeer, maar
hulle kan nie eens hulle eie provinsie op sy voete plaas nie.
Die vrugbaarste landbougrond in Suid-Afrika - met die hoogste erosie - onder
andere.

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0209271109.3dc47592@posting.google.com...
> Net vir diegene wat nog nie weet nie, die Oos-Kaapse Premier,
> Eerwaarde Arnold Stofile, het die volgende kortlys van nuwe name vir
> die provinsie uit die voorgestelde name gekies:
>
> KwaXhosa (plek van die amaXhosa)
> KwaNtu (min of meer die plek van mense)
> Eastern Cape
> Ekhaleni (plek waar aalwyne is), en
> eNciba (die Xhosa naam vir die Keirivier)
>
> Nou is daar skynbaar 'n woeste gestryery tussen groepe en faksies oor
> watter naam die mees-gepaste sal wees. Wat myself betref sal dit maar
> altyd in my agterkop die Oos-Kaap bly. Ek dink ook net dat besoekers
> dalk probleme kan hê met die uitspraak van die "Xh" van KwaXhosa en
> die "Nc" van eNciba. Sal maar sien wat word. Die finale keuse sal glo
> so teen Februarie bekend gemaak word.
> Drom
Re: Name vir die Oos-Kaap [boodskap #66848 is 'n antwoord op boodskap #66783] So, 29 September 2002 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert die \"d  is tans af-lyn  Oom Gert die \"d
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
R10 op KwaXhosa! Hoe sal die Xhosa's die kans laat verby glip?

Cheers

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0209271109.3dc47592@posting.google.com...
> Net vir diegene wat nog nie weet nie, die Oos-Kaapse Premier,
> Eerwaarde Arnold Stofile, het die volgende kortlys van nuwe name vir
> die provinsie uit die voorgestelde name gekies:
>
> KwaXhosa (plek van die amaXhosa)
> KwaNtu (min of meer die plek van mense)
> Eastern Cape
> Ekhaleni (plek waar aalwyne is), en
> eNciba (die Xhosa naam vir die Keirivier)
>
> Nou is daar skynbaar 'n woeste gestryery tussen groepe en faksies oor
> watter naam die mees-gepaste sal wees. Wat myself betref sal dit maar
> altyd in my agterkop die Oos-Kaap bly. Ek dink ook net dat besoekers
> dalk probleme kan hê met die uitspraak van die "Xh" van KwaXhosa en
> die "Nc" van eNciba. Sal maar sien wat word. Die finale keuse sal glo
> so teen Februarie bekend gemaak word.
> Drom
Re: Name vir die Oos-Kaap [boodskap #66863 is 'n antwoord op boodskap #66848] So, 29 September 2002 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat van Xhosa Nostra-land ?
"Oom Gert die "dutchman""
wrote in
message news:3d96c397.0@news1.mweb.co.za...
> R10 op KwaXhosa! Hoe sal die Xhosa's die kans laat verby glip?
>
> Cheers
>
>
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0209271109.3dc47592@posting.google.com...
>> Net vir diegene wat nog nie weet nie, die Oos-Kaapse Premier,
>> Eerwaarde Arnold Stofile, het die volgende kortlys van nuwe name vir
>> die provinsie uit die voorgestelde name gekies:
>>
>> KwaXhosa (plek van die amaXhosa)
>> KwaNtu (min of meer die plek van mense)
>> Eastern Cape
>> Ekhaleni (plek waar aalwyne is), en
>> eNciba (die Xhosa naam vir die Keirivier)
>>
>> Nou is daar skynbaar 'n woeste gestryery tussen groepe en faksies oor
>> watter naam die mees-gepaste sal wees. Wat myself betref sal dit maar
>> altyd in my agterkop die Oos-Kaap bly. Ek dink ook net dat besoekers
>> dalk probleme kan hê met die uitspraak van die "Xh" van KwaXhosa en
>> die "Nc" van eNciba. Sal maar sien wat word. Die finale keuse sal glo
>> so teen Februarie bekend gemaak word.
>> Drom
>
Re: Name vir die Oos-Kaap [boodskap #66878 is 'n antwoord op boodskap #66863] So, 29 September 2002 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jonas, dit was mooi skerp. Hoeveel Italianers is daar in die Oos-Kaap, of
het hulle `n Xhosa-mafia?

"Jonas" skryf in boodskap news:3d96fa45$0$18843@hades.is.co.za...
> Wat van Xhosa Nostra-land ?
> "Oom Gert die "dutchman""
> wrote in
> message news:3d96c397.0@news1.mweb.co.za...
>> R10 op KwaXhosa! Hoe sal die Xhosa's die kans laat verby glip?
>>
>> Cheers
>>
>>
>> "Drom" wrote in message
>> news:1e507c17.0209271109.3dc47592@posting.google.com...
>>> Net vir diegene wat nog nie weet nie, die Oos-Kaapse Premier,
>>> Eerwaarde Arnold Stofile, het die volgende kortlys van nuwe name vir
>>> die provinsie uit die voorgestelde name gekies:
>>>
>>> KwaXhosa (plek van die amaXhosa)
>>> KwaNtu (min of meer die plek van mense)
>>> Eastern Cape
>>> Ekhaleni (plek waar aalwyne is), en
>>> eNciba (die Xhosa naam vir die Keirivier)
>>>
>>> Nou is daar skynbaar 'n woeste gestryery tussen groepe en faksies oor
>>> watter naam die mees-gepaste sal wees. Wat myself betref sal dit maar
>>> altyd in my agterkop die Oos-Kaap bly. Ek dink ook net dat besoekers
>>> dalk probleme kan hê met die uitspraak van die "Xh" van KwaXhosa en
>>> die "Nc" van eNciba. Sal maar sien wat word. Die finale keuse sal glo
>>> so teen Februarie bekend gemaak word.
>>> Drom
>>
>
Re: Name vir die Oos-Kaap [boodskap #66902 is 'n antwoord op boodskap #66805] Ma, 30 September 2002 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Wat van Moertoe?
> Is dit nie wonderlik nie - die Xhosas sien kans om die land te regeer, maar
> hulle kan nie eens hulle eie provinsie op sy voete plaas nie.
> Die vrugbaarste landbougrond in Suid-Afrika - met die hoogste erosie - onder
> andere.

Sies, jy is nou net so naastie soos Spike Milligan toentertyd was toe
Australië voorstelle vir 'n nuwe volkslied aangevra het en hy met die
volgende (nogal getoonset ook!) uitgekom het:

Australia, Australia
where the Abo's are black and blue,
from having their arses kicked
since 1842.

In elk geval, meeste van die besware teen die nuwe name is dat hulle
nie tiperend van die aard van die hele provinsie is nie. Jou voorstel
is ook nie, want dit beskryf, Kapaailand uitgesluit, net die Oostelike
deel; in die Westelike deel is daar nie genoeg water om enigiets weg
te spoel nie :-)
Re: Name vir die Oos-Kaap [boodskap #66906 is 'n antwoord op boodskap #66902] Ma, 30 September 2002 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

> "Jonas" wrote

>> Wat van Moertoe?
>> Die vrugbaarste landbougrond in Suid-Afrika - met die hoogste erosie - onder
>> andere.

Hierdie storie dat die Transkei die
"vrugbaarste landbougrond" in SA het,
is heelwaarskynlik ook maar een van
die stokke waarmee wit nerwe die swart
man wil slaan. Ek twyfel of dit die
vrugbaarste landbougrond in SA is. Die
Boland kry tog seker dié eer.
Dit is wel waar dat daar baie erosie
in die Transkei is, maar dit is meer
as gevolg van die feit dat daar vir eeue
'n groter as normale bevolking ingedruk
is in 'n afgesonderde gebied, waar hulle
die bome afgekap het vir vuurmaak, en
waar hulle meer beeste as wat die grond kon
dra, laat wei het. En, as ek dit nie mis het
nie, het die feit, dat hulle naby die water-
skeiding wat die Drakensberge veroorsaak, nie
ook iets met die saak te maak nie?

Gloudina
Re: Name vir die Oos-Kaap [boodskap #66929 is 'n antwoord op boodskap #66906] Di, 01 Oktober 2002 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - ek weet nie waarom ek jou nog antwoord nie. Jou reaksies is so
voorspelbaar en vervelig dis net nie waar nie. Maar siende dat jou
opmerkings nie op feite gegrond is nie sal ek jou in jou onkunde laat
voortploeter.
Ek is in elk geval besig met 'n ander ene... Ek kyk nou die aand na Breyten
waar hy met ene Eerwaarde Boesak 'n onderhoud op KYKNET voer. Dat iemand so
gatkruiperignederig kan wees oor die "sondes" van die verlede is my gat se
deksel. Maar tipies van die soort wat hulle merk in daardie daie "gemaak"
het.
Toe wonder ek, wat het van al die apartheidshelde geword - met die ondergang
van "apartheid" het hulle ook van die toneel af verdwyn. Snaaks, ek het
altyd geglo hulle is deur "apartheid" "gemaak". Lyk my daai apartheidshelde
is eintlik die apartheidsvarke - en moontlik die rede waarom jy hulle so met
gemak kan herken...
skryf in boodskap news:3D985299.9080302@rogers.com...
>
>> "Jonas" wrote
>
>
>>> Wat van Moertoe?
>>> Die vrugbaarste landbougrond in Suid-Afrika - met die hoogste erosie - onder
>>> andere.
>
>
> Hierdie storie dat die Transkei die
> "vrugbaarste landbougrond" in SA het,
> is heelwaarskynlik ook maar een van
> die stokke waarmee wit nerwe die swart
> man wil slaan. Ek twyfel of dit die
> vrugbaarste landbougrond in SA is. Die
> Boland kry tog seker dié eer.
> Dit is wel waar dat daar baie erosie
> in die Transkei is, maar dit is meer
> as gevolg van die feit dat daar vir eeue
> 'n groter as normale bevolking ingedruk
> is in 'n afgesonderde gebied, waar hulle
> die bome afgekap het vir vuurmaak, en
> waar hulle meer beeste as wat die grond kon
> dra, laat wei het. En, as ek dit nie mis het
> nie, het die feit, dat hulle naby die water-
> skeiding wat die Drakensberge veroorsaak, nie
> ook iets met die saak te maak nie?
>
> Gloudina
>
Re: Name vir die Oos-Kaap [boodskap #66935 is 'n antwoord op boodskap #66929] Di, 01 Oktober 2002 16:52 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

Ek kyk nou die aand na Breyten
> waar hy met ene Eerwaarde Boesak 'n onderhoud op KYKNET voer. Dat iemand so
> gatkruiperignederig kan wees oor die "sondes" van die verlede is my gat se
> deksel.

Kom ons los nou maar vir Breyten en Boesak uit,
en bekyk net jou taal hierbo. Jy is tipies van
'n sekere soort, wat gewoonlik smalend praat
oor die "Nuwe SA", die meerderheid van jou
landsgenote minag, eintlik nie kan sien dat
die apartheidsdade groteske skending van mense-
regte was nie. En tipies, jou taal is ook nie
alte welriekend nie. Miskien merk jy dit nie
op nie, maar meeste mense gee nie teveel aandag
aan wat jy sê nie, want jy is so voorspelbaar.
Wat ek ookal van Breyten dink, hy het tenminste
die krag van sy oortuiging gehad en besluit om iets
kragdadigs teen die apartheidsvarke te doen. So het
die Afrikaner ten minste 'n held, wat in murg en
bloed 'n Afrikaner is, en wat sewe jaar in die tronk
gesit het omdat hy teen apartheid opgetrek het. Ek
is dit hom dankbaar. Hy het iets gedoen wat ek ook
moes gedoen het.

Gloudina
Vorige onderwerp: Kansellasie
Volgende onderwerp: Lottery in die UK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:58:38 MGT 2024