Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Getrekte weirdo's :-)
Getrekte weirdo's :-) [boodskap #66475] Do, 19 September 2002 01:14
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
Hey Weirdo, waar val jy uit!
Ek het jou gemis, hoe gaan dit?
Is jy al getrek :-)

Danielle:
Hey Plaasvark. :-) Nee, nogsteeds nie getrek nie nogsteeds so
nugter en vroom soos altyd! :-)))
Het gou vanaand kom inloer. Dis was mos altyd lekker om met jou te
stry? :-)))
Maar ja - ons is nou in ons nuwe huis, en dit begin darem nou na 'n
"tuiste" voel.
Gesels weer later. :-)
Vorige onderwerp: Nie-Jollie nuus
Volgende onderwerp: Word beroemd!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 19:43:09 MGT 2024