Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Vrou se belangrikste bate ....
'n Vrou se belangrikste bate .... [boodskap #66385] Ma, 16 September 2002 17:26 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis haar reputasie.
Ek verstaan Ilse-Mari se bynaam is "Easy Marie" - het haar ma haar nooit
vertel wat 'n vrou se belangrikste bate is nie ....
Re: 'n Vrou se belangrikste bate .... [boodskap #66386 is 'n antwoord op boodskap #66385] Ma, 16 September 2002 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag nee wat!! Hoekom kan dit nie ook 'n man se belangrikste bate wees nie?
Annette

Happiness is a State of Mind

"Jonas" skryf in boodskap news:3d86143d$0$18845@hades.is.co.za...
> Dis haar reputasie.
> Ek verstaan Ilse-Mari se bynaam is "Easy Marie" - het haar ma haar nooit
> vertel wat 'n vrou se belangrikste bate is nie ....
>
Re: 'n Vrou se belangrikste bate .... [boodskap #66393 is 'n antwoord op boodskap #66386] Di, 17 September 2002 04:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die beste geskenk wat 'n man 'n vrou kan gee is ondervinding ...

"Annette" skryf in boodskap news:am54mj$2o9cc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ag nee wat!! Hoekom kan dit nie ook 'n man se belangrikste bate wees nie?
> Annette
>
>
> Happiness is a State of Mind
> "Jonas" wrote in message
> news:3d86143d$0$18845@hades.is.co.za...
>> Dis haar reputasie.
>> Ek verstaan Ilse-Mari se bynaam is "Easy Marie" - het haar ma haar nooit
>> vertel wat 'n vrou se belangrikste bate is nie ....
>>
>
Re: 'n Vrou se belangrikste bate .... [boodskap #66394 is 'n antwoord op boodskap #66393] Di, 17 September 2002 04:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is altyd beter om met ervare mense besigheid te doen:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3d86ab45$0$18844@hades.is.co.za...
> Die beste geskenk wat 'n man 'n vrou kan gee is ondervinding ...
> "Annette" wrote in message
> news:am54mj$2o9cc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ag nee wat!! Hoekom kan dit nie ook 'n man se belangrikste bate wees nie?
>> Annette
>>
>>
>> Happiness is a State of Mind
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3d86143d$0$18845@hades.is.co.za...
>>> Dis haar reputasie.
>>> Ek verstaan Ilse-Mari se bynaam is "Easy Marie" - het haar ma haar nooit
>>> vertel wat 'n vrou se belangrikste bate is nie ....
>>>
>>
>
Re: 'n Vrou se belangrikste bate .... [boodskap #66397 is 'n antwoord op boodskap #66386] Di, 17 September 2002 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 Sep 2002 19:34:22 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Ag nee wat!! Hoekom kan dit nie ook 'n man se belangrikste bate wees nie?
> Annette
>

dit is maar dit werk mos andersom as by `n vrou.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: 'n Vrou se belangrikste bate .... [boodskap #66398 is 'n antwoord op boodskap #66394] Di, 17 September 2002 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Annette
Wat het van Dani geword ?

"Annette" skryf in boodskap news:am6c4c$33f49$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is altyd beter om met ervare mense besigheid te doen:))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3d86ab45$0$18844@hades.is.co.za...
>> Die beste geskenk wat 'n man 'n vrou kan gee is ondervinding ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:am54mj$2o9cc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ag nee wat!! Hoekom kan dit nie ook 'n man se belangrikste bate wees
> nie?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Happiness is a State of Mind
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:3d86143d$0$18845@hades.is.co.za...
>>>> Dis haar reputasie.
>>>> Ek verstaan Ilse-Mari se bynaam is "Easy Marie" - het haar ma haar
> nooit
>>>> vertel wat 'n vrou se belangrikste bate is nie ....
>>>>
>>>
>>
>
Re: 'n Vrou se belangrikste bate .... [boodskap #66403 is 'n antwoord op boodskap #66398] Di, 17 September 2002 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Geen idee nie - sy het getrek na 'n nuwe grend huis met 'n snaakse badkamer,
en van toe af het ek nie 'n woord van haar gehoor nie.
Annette

"Pieter" skryf in boodskap news:3d86d9c4$0$18843@hades.is.co.za...
> Annette
> Wat het van Dani geword ?
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:am6c4c$33f49$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit is altyd beter om met ervare mense besigheid te doen:))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3d86ab45$0$18844@hades.is.co.za...
>>> Die beste geskenk wat 'n man 'n vrou kan gee is ondervinding ...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:am54mj$2o9cc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ag nee wat!! Hoekom kan dit nie ook 'n man se belangrikste bate wees
>> nie?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Happiness is a State of Mind
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:3d86143d$0$18845@hades.is.co.za...
>>>> > Dis haar reputasie.
>>>> > Ek verstaan Ilse-Mari se bynaam is "Easy Marie" - het haar ma haar
>> nooit
>>>> > vertel wat 'n vrou se belangrikste bate is nie ....
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: 'n Vrou se belangrikste bate .... [boodskap #66405 is 'n antwoord op boodskap #66393] Di, 17 September 2002 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Die beste geskenk wat 'n man 'n vrou kan gee is ondervinding ...

Hoor hoe ek hierdie kant van die Atlantiese
Oseaan opgooi.

Ou Tante Koba wat op die stoep
sit en luister.
Re: 'n Vrou se belangrikste bate .... [boodskap #66407 is 'n antwoord op boodskap #66403] Di, 17 September 2002 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Dis jammer mis haar insette

"Annette" skryf in boodskap news:am7474$38vqq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Geen idee nie - sy het getrek na 'n nuwe grend huis met 'n snaakse badkamer,
> en van toe af het ek nie 'n woord van haar gehoor nie.
> Annette
>
>
> "Pieter" wrote in message
> news:3d86d9c4$0$18843@hades.is.co.za...
>> Annette
>> Wat het van Dani geword ?
>>
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:am6c4c$33f49$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dit is altyd beter om met ervare mense besigheid te doen:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:3d86ab45$0$18844@hades.is.co.za...
>>>> Die beste geskenk wat 'n man 'n vrou kan gee is ondervinding ...
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:am54mj$2o9cc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ag nee wat!! Hoekom kan dit nie ook 'n man se belangrikste bate
wees
>>> nie?
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > Happiness is a State of Mind
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:3d86143d$0$18845@hades.is.co.za...
>>>> > > Dis haar reputasie.
>>>> > > Ek verstaan Ilse-Mari se bynaam is "Easy Marie" - het haar ma
haar
>>> nooit
>>>> > > vertel wat 'n vrou se belangrikste bate is nie ....
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: 'n Vrou se belangrikste bate .... [boodskap #66412 is 'n antwoord op boodskap #66405] Di, 17 September 2002 17:33 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - ek aanvaar jy stem dus nie saam nie. Interessant....
skryf in boodskap news:3D871461.9010602@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Die beste geskenk wat 'n man 'n vrou kan gee is ondervinding ...
>
> Hoor hoe ek hierdie kant van die Atlantiese
> Oseaan opgooi.
>
> Ou Tante Koba wat op die stoep
> sit en luister.
>
Vorige onderwerp: Dan ís ons mos soos 'Skuur' ons uitmaak
Volgende onderwerp: Afrikaner verraaiers beskerm regering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 13:25:16 MGT 2024