Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Irak?
Irak? [boodskap #66259] Vr, 13 September 2002 16:25 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Moet die VSA eers 'n tweede 11 September ervaar voordat daar teen Sadam
opgetree word?
As hy niks verbloem nie, waarom laat hy die die VN-inspekteurs toe om dit te
bevestig nie?
Wat is Bush se ware rede om Irak aan te val - as hy dan kwansuis oor geen
"bewyse" beski nie?
Ek vra maar net aangesien die dreigende oorlog die petrolprys verder kan
bedonder.
Re: Irak? [boodskap #66271 is 'n antwoord op boodskap #66259] Sa, 14 September 2002 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek dink Bush het baie meer rede om Irak aan te val, maar dat die wereld 'n
bietjie terugstaan vir Amerika se "agressie". Dis jammer, want al hoe meer
getuienis dui daarop dat Hussein betrokke is by Hosana Ben Ladin se
optredes.

"Jonas" skryf in boodskap news:3d821174$0$18842@hades.is.co.za...
Moet die VSA eers 'n tweede 11 September ervaar voordat daar teen Sadam
opgetree word?
As hy niks verbloem nie, waarom laat hy die die VN-inspekteurs toe om dit te
bevestig nie?
Wat is Bush se ware rede om Irak aan te val - as hy dan kwansuis oor geen
"bewyse" beski nie?
Ek vra maar net aangesien die dreigende oorlog die petrolprys verder kan
bedonder.
Re: Irak? [boodskap #66272 is 'n antwoord op boodskap #66271] Sa, 14 September 2002 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder net hoeveel van die gewone mense in Irak weet van die beplande
inval.
Annette

"Rosie" skryf in boodskap news:alunle$bhq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink Bush het baie meer rede om Irak aan te val, maar dat die wereld 'n
> bietjie terugstaan vir Amerika se "agressie". Dis jammer, want al hoe meer
> getuienis dui daarop dat Hussein betrokke is by Hosana Ben Ladin se
> optredes.
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3d821174$0$18842@hades.is.co.za...
> Moet die VSA eers 'n tweede 11 September ervaar voordat daar teen Sadam
> opgetree word?
> As hy niks verbloem nie, waarom laat hy die die VN-inspekteurs toe om dit te
> bevestig nie?
> Wat is Bush se ware rede om Irak aan te val - as hy dan kwansuis oor geen
> "bewyse" beski nie?
> Ek vra maar net aangesien die dreigende oorlog die petrolprys verder kan
> bedonder.
>
Re: Irak? [boodskap #66275 is 'n antwoord op boodskap #66271] Sa, 14 September 2002 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Rosie schreef in berichtnieuws
alunle$bhq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink Bush het baie meer rede om Irak aan te val, maar dat die wereld 'n
> bietjie terugstaan vir Amerika se "agressie". Dis jammer, want al hoe meer
> getuienis dui daarop dat Hussein betrokke is by Hosana Ben Ladin se
> optredes.

Er is nog geen bewijs .......Bush heeft geen enkel bewijs laten zien bij
zijn
toespraak aan de VN
Wat doet die aanval met de rest van de wereld.. misschien beter is om de
oppositie sterker te steunen.
Er zijn nog veel vragen te beantwoorden..

grt emmy

>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3d821174$0$18842@hades.is.co.za...
> Moet die VSA eers 'n tweede 11 September ervaar voordat daar teen Sadam
> opgetree word?
> As hy niks verbloem nie, waarom laat hy die die VN-inspekteurs toe om dit te
> bevestig nie?
> Wat is Bush se ware rede om Irak aan te val - as hy dan kwansuis oor geen
> "bewyse" beski nie?
> Ek vra maar net aangesien die dreigende oorlog die petrolprys verder kan
> bedonder.
>
Re: Irak? [boodskap #66279 is 'n antwoord op boodskap #66272] Sa, 14 September 2002 16:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
En ek wonder na die aantal gewone en onskuldige burger
mense wat sal omkom in 'n nuwe oorlog - ag.ag - in watter tyd
leef ons ..... - Ek vra maar net ......! Of is dese oorweging
vir Irak nie van toepassing nie?
Patrick (nou Pasifis)
Re: Irak? [boodskap #66290 is 'n antwoord op boodskap #66275] So, 15 September 2002 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Miskien mword die inval geregvig n.a.v. die voornemens reeds verwoord deur
Sadam - die bewyse is nie sigbaar nie. Dis juis om die bewyse te bekom wat
die inval geregverdig kan word - indien daar niks is nie is daar tog geen
rede om inspekteurs toegang te weier nie.
Of hoe?

"emmy" skryf in boodskap news:3d832f85$0$87562$8fcfb86b@news.wanadoo.nl...
>
> Rosie schreef in berichtnieuws
> alunle$bhq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink Bush het baie meer rede om Irak aan te val, maar dat die wereld 'n
>> bietjie terugstaan vir Amerika se "agressie". Dis jammer, want al hoe meer
>> getuienis dui daarop dat Hussein betrokke is by Hosana Ben Ladin se
>> optredes.
>
> Er is nog geen bewijs .......Bush heeft geen enkel bewijs laten zien bij
> zijn
> toespraak aan de VN
> Wat doet die aanval met de rest van de wereld.. misschien beter is om de
> oppositie sterker te steunen.
> Er zijn nog veel vragen te beantwoorden..
>
>
> grt emmy
>
>>
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3d821174$0$18842@hades.is.co.za...
>> Moet die VSA eers 'n tweede 11 September ervaar voordat daar teen Sadam
>> opgetree word?
>> As hy niks verbloem nie, waarom laat hy die die VN-inspekteurs toe om
dit
> te
>> bevestig nie?
>> Wat is Bush se ware rede om Irak aan te val - as hy dan kwansuis oor geen
>> "bewyse" beski nie?
>> Ek vra maar net aangesien die dreigende oorlog die petrolprys verder kan
>> bedonder.
>>
>
Re: Irak? [boodskap #66291 is 'n antwoord op boodskap #66290] So, 15 September 2002 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jonas schreef in berichtnieuws
3d845146$0$18843@hades.is.co.za...
> Miskien mword die inval geregvig n.a.v. die voornemens reeds verwoord deur
> Sadam - die bewyse is nie sigbaar nie. Dis juis om die bewyse te bekom wat
> die inval geregverdig kan word - indien daar niks is nie is daar tog geen
> rede om inspekteurs toegang te weier nie.
> Of hoe?

Ik heb een inspecteur gehoord die er 6 jaar lang geïnspecteerd heeft... hij
was er nu 3 jaar niet geweest.
Hij zei .. dat hij in deze drie jaar nooit de gevreesde wapens kon
ontwikkelen .. hij heeft daar grondstoffen voor nodig
die moeten uit het moeten buitenland komen ( uranium) en dat is
weer zichtbaar.
Deze inspecteur was meer voor opstand van binnenuit ..de oppositie meer
steunen

Een voorbeeld: als de VS Zimbabwe zou aanvallen en Mugabe ten val brengt wat
denk je wat de gevolgen kunnen zijn ?
Onze denkwijze zou zijn.. het is beter voor het volk het is beter voor
Afrika en ik zou ook niets liever wensen maar
in een negatieve scenario kan dit ook...

A: Heel zwart Afrika richt zich tegen de westerse wereld.....( misschien met
vergeldingsacties zoals terrorisme)
B: Welke machtsovername is er in Zoimbabwe is hij beter of slechter.
C: Het land is verwoest en hoe wie en met bouw je dat op..
D: Is door een aanval meer eenheid of minder eenheid in Afrika??? Afwachten
is dat

Verder
Een chemische ramp kan elke individu in de wereld ontwikkelen die een beetje
verstand heeft van chemie
daar heb je geen agressieve leider voor nodig

grt emmy

> "emmy" wrote in message
> news:3d832f85$0$87562$8fcfb86b@news.wanadoo.nl...
>>
>> Rosie schreef in berichtnieuws
>> alunle$bhq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek dink Bush het baie meer rede om Irak aan te val, maar dat die
wereld
> 'n
>>> bietjie terugstaan vir Amerika se "agressie". Dis jammer, want al hoe
> meer
>>> getuienis dui daarop dat Hussein betrokke is by Hosana Ben Ladin se
>>> optredes.
>>
>> Er is nog geen bewijs .......Bush heeft geen enkel bewijs laten zien bij
>> zijn
>> toespraak aan de VN
>> Wat doet die aanval met de rest van de wereld.. misschien beter is om de
>> oppositie sterker te steunen.
>> Er zijn nog veel vragen te beantwoorden..
>>
>>
>> grt emmy
>>
>>>
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:3d821174$0$18842@hades.is.co.za...
>>> Moet die VSA eers 'n tweede 11 September ervaar voordat daar teen Sadam
>>> opgetree word?
>>> As hy niks verbloem nie, waarom laat hy die die VN-inspekteurs toe om
> dit
>> te
>>> bevestig nie?
>>> Wat is Bush se ware rede om Irak aan te val - as hy dan kwansuis oor
> geen
>>> "bewyse" beski nie?
>>> Ek vra maar net aangesien die dreigende oorlog die petrolprys verder kan
>>> bedonder.
>>>
>>
>
Re: Irak? [boodskap #66300 is 'n antwoord op boodskap #66290] So, 15 September 2002 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

Dis juis om die bewyse te bekom wat
> die inval geregverdig kan word - indien daar niks is nie is daar tog geen
> rede om inspekteurs toegang te weier nie.
> Of hoe?

Die Irakse argument teen die uitgooi van die laaste
klomp inspekteurs was dat hulle spioene was. Dit word
nou deur sommige toegegee dat sommige van hulle wel
daardie funksie vervul het.
Mens wonder hoekom Scott Ritter, een van die leiers
van die vorige inspekteurs en baie anti-Saddam toe, nou
skielik 'n ander deuntjie sing.

Gloudina
Re: Irak? [boodskap #66332 is 'n antwoord op boodskap #66259] So, 15 September 2002 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
I. Hate Telkom  is tans af-lyn  I. Hate Telkom
Boodskappe: 22
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Die ware rede is so eenvoudig soos een twee drie. Dit gaan oor olie. Veral
die beskerming van die toegang vir VSA tot olie. Bush het ook 'n verpligting
(ongeskrewe natuurlik) teenoor die Amerikaanse wapen industrie om
geleenthede te skep vir die gebruik van daardie wapens. Oorlog was nog altyd
'n katalisator vir ekonomiese groei in die VSA. Dit vat darm so paar jaar,
maar die groei is konstant daar. So ekonomiese groei is ook 'n doelwit.

Dan is daar die groeiende mening onder Amerikaners (ek ook ingesluit) dat
die VN uitgedien is. Onse Jan Smuts van ouds het al toeka se tyd al gesê die
VN gaan sy byt verloor en sal vervang moet word mettertyd deur iets anders.
Die VN word nou 'n speelpark vir die wêreld se arm lande waar die sterker
lande met stokke geslaan kan word. Amerika gaan een of ander tyd halt roep
tot daardie speletjie en sal die armer lande op hulle plek sit. Die VN wil
nie optree teen Irak nie. Amerika kan en sal.

Die armer lande is nie gewoonlik lande wat gebuk gaan onder diktatorskappe
omdat hulle arm is nie. Hulle is arm asgevolg van diktators en om daardie
lande op hulle herrie te gee laat my geensins met 'n pynlike uitdrukking op
my gesig nie. Saddam moet maar vat wat hy kry. As ek moet kies tussen 'n
wêreld waar Amerika baas speel of iemand anders soos China of van die midde
oosterse lande, kies ek die VSA oor en oor.

Ja, Amerika gaan Saddam aanvat. Wie weet, miskien weet Bush en kie dalk iets
wat ons nie weet nie. Almal weet Saddam gee $25000 vir elke familie uit wie
'n suksesvolle Pallestynse selfmoord bom aanvaller kom. Die man is so mal
soos 'n haas. En eenvoudig hou ek nie van 'n man wat vereis dat sy
"onderdane" rondom hom, hom op die tiete soen nie. Het jy dit al beleef? Kyk
bietjie mooi na die video materiaal van die man en hoe hy omgaan met sy
onderdane. Ha ha ha ha ha ha ha ha. Ek is maar 'n westerling jong. Ek is
gewoond en gemaklik daarmee. Dit is maar 'n feit dat die kulture van die
wêreld met mekaar gaan bots. Ek gaan verseker nie terugstaan en toelaat dat
'n ander kultuur myne oordonder nie. Nie sommer so maklik nie. Maak nie saak
hoe vredeliewend jy is nie, sommige gevegte sal jy nie anders kan as om te
veg nie. Ek persoonlik dink Saddam is 'n nar nes Mugabe en 'n bedreiging vir
stabilitieit op hierdie planeet.

"Jonas" skryf in boodskap news:3d821174$0$18842@hades.is.co.za...
> Moet die VSA eers 'n tweede 11 September ervaar voordat daar teen Sadam
> opgetree word?
> As hy niks verbloem nie, waarom laat hy die die VN-inspekteurs toe om dit te
> bevestig nie?
> Wat is Bush se ware rede om Irak aan te val - as hy dan kwansuis oor geen
> "bewyse" beski nie?
> Ek vra maar net aangesien die dreigende oorlog die petrolprys verder kan
> bedonder.
>
Re: Irak? [boodskap #66333 is 'n antwoord op boodskap #66332] So, 15 September 2002 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Vertel bietjie vir my wat is hierdie kultuur wat jy het, wat jy nie gaan
laat oordonder nie.

"I. Hate Telkom" skryf in boodskap news:3d84c3bd.0@news1.mweb.co.za...
Dit is maar 'n feit dat die kulture van die
> wêreld met mekaar gaan bots. Ek gaan verseker nie terugstaan en toelaat dat
> 'n ander kultuur myne oordonder nie. Nie sommer so maklik nie.
Oorlog skep nooit groei nie [boodskap #66342 is 'n antwoord op boodskap #66332] So, 15 September 2002 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
I. Hate Telkom: .
Oorlog was nog altyd 'n katalisator vir ekonomiese groei
in die VSA. Dit vat darm so paar jaar, maar die groei is
konstant daar. So ekonomiese groei is ook 'n doelwit.

Wouter
Oorlog is geen katalisator vir ekonomiese groei nie, dis 'n
katalisator vir besteding. Jy kan dieselfde effek kry deur
slote te grawe en dit dan weer toe te gooi. Jy verloor net
minder lewens.

'n Oorlog mag die idee skep dat dit beter gaan, omdat die
staat geld in sirkulasie pomp. Maar dit stimuleer inflasie,
nie groei nie.

'n Beter manier om dieselfde welvaartsgevoel te skep is om
belastings te verlaag en staatsuitgawes aan bv. infrastruktuur
te verhoog. Dit pomp ook geld in sirkulasie, maar het minstens
'n kans om 'n basis vir ekonomiese groei te skep.
Re: Oorlog skep nooit groei nie [boodskap #66347 is 'n antwoord op boodskap #66342] Ma, 16 September 2002 04:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter. Jammer, ek stem nie saam met die vergelyking "sloot grawe" en
"oorlog ekonomie" nie - dit is ietwat simplisties.
Daarvolgens laat die herverdeling van oa grondstowwe uit berekeninbg na die
oorlog - in ooreenstemming met die behoeftes van die oorwinnaar.
My mening is dat (feitlik) alles wat die VSA internasionaal van stapel stuur
primer afgestem is op die bevoordeling van die VSA-ekonomie. Ook in die
huidige geval van Irak. Die detail is my, en jou, ongelukkig nie beskore
nie.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d84fac1.0@news1.mweb.co.za...
> I. Hate Telkom: .
> Oorlog was nog altyd 'n katalisator vir ekonomiese groei
> in die VSA. Dit vat darm so paar jaar, maar die groei is
> konstant daar. So ekonomiese groei is ook 'n doelwit.
>
> Wouter
> Oorlog is geen katalisator vir ekonomiese groei nie, dis 'n
> katalisator vir besteding. Jy kan dieselfde effek kry deur
> slote te grawe en dit dan weer toe te gooi. Jy verloor net
> minder lewens.
>
> 'n Oorlog mag die idee skep dat dit beter gaan, omdat die
> staat geld in sirkulasie pomp. Maar dit stimuleer inflasie,
> nie groei nie.
>
> 'n Beter manier om dieselfde welvaartsgevoel te skep is om
> belastings te verlaag en staatsuitgawes aan bv. infrastruktuur
> te verhoog. Dit pomp ook geld in sirkulasie, maar het minstens
> 'n kans om 'n basis vir ekonomiese groei te skep.
>
Re: Oorlog skep nooit groei nie [boodskap #66353 is 'n antwoord op boodskap #66342] Ma, 16 September 2002 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Goed geantwoord, Wouter!

Wanneer gaan die volk leer om "darem" te spel? Ek kom groot geleerde
manne teë wie nie nie spelling van dié eenvoudige woordjie ken nie...

Max_________________________________________________________ ____

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:...
> I. Hate Telkom: .
> Oorlog was nog altyd 'n katalisator vir ekonomiese groei
> in die VSA. Dit vat darm so paar jaar, maar die groei is
> konstant daar. So ekonomiese groei is ook 'n doelwit.
>
> Wouter
> Oorlog is geen katalisator vir ekonomiese groei nie, dis 'n
> katalisator vir besteding. Jy kan dieselfde effek kry deur
> slote te grawe en dit dan weer toe te gooi. Jy verloor net
> minder lewens.
>
> 'n Oorlog mag die idee skep dat dit beter gaan, omdat die
> staat geld in sirkulasie pomp. Maar dit stimuleer inflasie,
> nie groei nie.
>
> 'n Beter manier om dieselfde welvaartsgevoel te skep is om
> belastings te verlaag en staatsuitgawes aan bv. infrastruktuur
> te verhoog. Dit pomp ook geld in sirkulasie, maar het minstens
> 'n kans om 'n basis vir ekonomiese groei te skep.
Re: Oorlog skep nooit groei nie [boodskap #66357 is 'n antwoord op boodskap #66347] Ma, 16 September 2002 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
Jy is reg dat die wenner van 'n oorlog wel ekonomies kan
wen, Jonas. Wel, jy is minstens in teorie reg. Maar dan is dit
grootliks ten koste van die verloorder.

En in die praktyk is die oorwinnaar se koste en skade baie
groter as dit wat hy kan hoop om te wen. Die prys waarvoor
geveg word is eerder veiligheid van die land se mense (soos
hier teen vrese van 'n kernaanval van Sadam) of nasionale ego.

Die VSA-leiers het goeie ekonomies adviseurs. Ek is oortuig
dat die ekonomiese argument nie in die besluit van 'n oorlog
inkom nie, behalwe in die negatiewe sin, om die koste van 'n
oorlog te beperk. Die gewaande ekonomiese voordele word
agterna voorgehou, maar dis propoganda, bullshit baffling brains.

"Jonas" skryf in boodskap news:3d855832$0$18848@hades.is.co.za...
Wouter. Jammer, ek stem nie saam met die vergelyking "sloot grawe" en
"oorlog ekonomie" nie - dit is ietwat simplisties.
Daarvolgens laat die herverdeling van oa grondstowwe uit berekeninbg na die
oorlog - in ooreenstemming met die behoeftes van die oorwinnaar.
My mening is dat (feitlik) alles wat die VSA internasionaal van stapel stuur
primer afgestem is op die bevoordeling van die VSA-ekonomie. Ook in die
huidige geval van Irak. Die detail is my, en jou, ongelukkig nie beskore
nie.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d84fac1.0@news1.mweb.co.za...
> I. Hate Telkom: .
> Oorlog was nog altyd 'n katalisator vir ekonomiese groei
> in die VSA. Dit vat darm so paar jaar, maar die groei is
> konstant daar. So ekonomiese groei is ook 'n doelwit.
>
> Wouter
> Oorlog is geen katalisator vir ekonomiese groei nie, dis 'n
> katalisator vir besteding. Jy kan dieselfde effek kry deur
> slote te grawe en dit dan weer toe te gooi. Jy verloor net
> minder lewens.
>
> 'n Oorlog mag die idee skep dat dit beter gaan, omdat die
> staat geld in sirkulasie pomp. Maar dit stimuleer inflasie,
> nie groei nie.
>
> 'n Beter manier om dieselfde welvaartsgevoel te skep is om
> belastings te verlaag en staatsuitgawes aan bv. infrastruktuur
> te verhoog. Dit pomp ook geld in sirkulasie, maar het minstens
> 'n kans om 'n basis vir ekonomiese groei te skep.
Re: Irak? [boodskap #66413 is 'n antwoord op boodskap #66333] Di, 17 September 2002 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
WIT en SWART meng DEF. nie.

On Sun, 15 Sep 2002 19:51:25 +0200, "johanls"
wrote:

> Vertel bietjie vir my wat is hierdie kultuur wat jy het, wat jy nie gaan
> laat oordonder nie.
>
> "I. Hate Telkom" wrote in message
> news:3d84c3bd.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is maar 'n feit dat die kulture van die
>> wêreld met mekaar gaan bots. Ek gaan verseker nie terugstaan en toelaat
> dat
>> 'n ander kultuur myne oordonder nie. Nie sommer so maklik nie.
>
Re: Irak? [boodskap #66603 is 'n antwoord op boodskap #66413] So, 22 September 2002 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chrisjolette  is tans af-lyn  Chrisjolette
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Nou waar dink jy kom al onse Bruinmense (of Kleurlinge soos julle ons
noem) dan vandaan? Lyk vir my na `n pretty goeie mengsel van wit en
swart.

rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) skryf in boodskap news:...
> WIT en SWART meng DEF. nie.
>
>
> On Sun, 15 Sep 2002 19:51:25 +0200, "johanls"
> wrote:
>
>> Vertel bietjie vir my wat is hierdie kultuur wat jy het, wat jy nie gaan
>> laat oordonder nie.
>>
>> "I. Hate Telkom" wrote in message
>> news:3d84c3bd.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit is maar 'n feit dat die kulture van die
>>> wêreld met mekaar gaan bots. Ek gaan verseker nie terugstaan en toelaat
> dat
>>> 'n ander kultuur myne oordonder nie. Nie sommer so maklik nie.
>>
>>
Re: Irak? [boodskap #66616 is 'n antwoord op boodskap #66603] So, 22 September 2002 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufkaa  is tans af-lyn  Tufkaa
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Jy het 'n punt...

Chrisjolette wrote:
> Nou waar dink jy kom al onse Bruinmense (of Kleurlinge soos julle ons
> noem) dan vandaan? Lyk vir my na `n pretty goeie mengsel van wit en
> swart.
>
>
>
>
> rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) skryf in boodskap news:...
>
>> WIT en SWART meng DEF. nie.


>> On Sun, 15 Sep 2002 19:51:25 +0200, "johanls"
>> wrote:


>>> Vertel bietjie vir my wat is hierdie kultuur wat jy het, wat jy nie gaan
>>> laat oordonder nie.
>
>>> "I. Hate Telkom" wrote in message
>>> news:3d84c3bd.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dit is maar 'n feit dat die kulture van die
>
>>>> wêreld met mekaar gaan bots. Ek gaan verseker nie terugstaan en toelaat
>
>> dat

>>>> 'n ander kultuur myne oordonder nie. Nie sommer so maklik nie.
>
Re: Irak? [boodskap #66620 is 'n antwoord op boodskap #66603] Ma, 23 September 2002 03:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Chrisjolette wrote:

> Nou waar dink jy kom al onse Bruinmense (of Kleurlinge soos julle ons
> noem) dan vandaan? Lyk vir my na `n pretty goeie mengsel van wit en
> swart.

Du Plessis, jy word nou net
plein boring.

Tant Hessie van Soekmekaar
Re: Irak? [boodskap #66628 is 'n antwoord op boodskap #66603] Ma, 23 September 2002 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Chrisjolette - hoe dink jy jy kan so 'n vraag vra aan die wat te eng
is?:))))
Ek persoonlik dink nie dis 'n mengsel nie, maar 'n issue( uitreiking:))))
Weet jy, ek het net hierdie naweek gewonder wat van jou geword het, en of jy
iets te doen gehad het met die Groenes wat jou werkplek beklim het?
Annette

"Chrisjolette" skryf in boodskap news:2cc19bbd.0209220659.79788812@posting.google.com...
> Nou waar dink jy kom al onse Bruinmense (of Kleurlinge soos julle ons
> noem) dan vandaan? Lyk vir my na `n pretty goeie mengsel van wit en
> swart.
>
>
>
>
> rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) wrote in message
news:...
>> WIT en SWART meng DEF. nie.
>>
>>
>> On Sun, 15 Sep 2002 19:51:25 +0200, "johanls"
>> wrote:
>>
>>> Vertel bietjie vir my wat is hierdie kultuur wat jy het, wat jy nie gaan
>>> laat oordonder nie.
>>>
>>> "I. Hate Telkom" wrote in message
>>> news:3d84c3bd.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dit is maar 'n feit dat die kulture van die
>>>> wêreld met mekaar gaan bots. Ek gaan verseker nie terugstaan en
toelaat
>> dat
>>>> 'n ander kultuur myne oordonder nie. Nie sommer so maklik nie.
>>>
>>>
Re: Oorlog skep nooit groei nie [boodskap #66644 is 'n antwoord op boodskap #66353] Ma, 23 September 2002 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Down With Telkom  is tans af-lyn  Down With Telkom
Boodskappe: 12
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Nog 'n ploert wat meer tyd aan mense se spelling spandeer as aan die
onderwerpe. Nou ja elkeen maar vir homself.

Selfs 'n sleutelbord tikfout word deur die mense opgetel. Dit dui op een
ding, te veel tyd op hul hande.

Cheers

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0209152320.5f384bd8@posting.google.com...
> Goed geantwoord, Wouter!
>
> Wanneer gaan die volk leer om "darem" te spel? Ek kom groot geleerde
> manne teë wie nie nie spelling van dié eenvoudige woordjie ken nie...
>
> Max_________________________________________________________ ____
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
news:...
>> I. Hate Telkom: .
>> Oorlog was nog altyd 'n katalisator vir ekonomiese groei
>> in die VSA. Dit vat darm so paar jaar, maar die groei is
>> konstant daar. So ekonomiese groei is ook 'n doelwit.
>>
>> Wouter
>> Oorlog is geen katalisator vir ekonomiese groei nie, dis 'n
>> katalisator vir besteding. Jy kan dieselfde effek kry deur
>> slote te grawe en dit dan weer toe te gooi. Jy verloor net
>> minder lewens.
>>
>> 'n Oorlog mag die idee skep dat dit beter gaan, omdat die
>> staat geld in sirkulasie pomp. Maar dit stimuleer inflasie,
>> nie groei nie.
>>
>> 'n Beter manier om dieselfde welvaartsgevoel te skep is om
>> belastings te verlaag en staatsuitgawes aan bv. infrastruktuur
>> te verhoog. Dit pomp ook geld in sirkulasie, maar het minstens
>> 'n kans om 'n basis vir ekonomiese groei te skep.
Re: Irak? [boodskap #66651 is 'n antwoord op boodskap #66603] Ma, 23 September 2002 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Chrisjolette wrote:

> Nou waar dink jy kom al onse Bruinmense (of Kleurlinge soos julle ons
> noem) dan vandaan? Lyk vir my na `n pretty goeie mengsel van wit en
> swart.

So hoe gaan dit deedae met jou
praktisering van die Boeddhisme,
du Plessis?

Tant Hessie van Waterval Onder en
Waterval Boven en die lugspasie
tussenin.
Re: Irak? [boodskap #66686 is 'n antwoord op boodskap #66275] Di, 24 September 2002 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert die \"d  is tans af-lyn  Oom Gert die \"d
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Emmy,

Ek wil nie met jou stry om sommer net te stry nie. Jy kom te veel oor as 'n
oulike dame, maar hoe sal ek en jy nou werklik weet wat Bush weet of nie
weet nie. As alles oop was, was daar mos geen rede vir lande se nasionale
intelligensie dienste nie. Ek dink Bush het rede om Saddam vas te vat, al
is dit net vir olie. Kom ek vra jou 'n vraag. As jy die president van
Amerika was en jou land se voortbestaan as wêreldmoontheid hang af van die
olie wat jy in 'n grond gebied kan kry wat beheer word deur iemand soos
Saddam, sou jy nie die geleentheid gebruik het om hom uit te haal nie. Dit
is miskien vreeslik selfsugtig, maar uit Amerika se oogpunt is daar dalk
(buiten die militêre oorwegings) ook ekonomiese redes vir hul optrede. Ek
hoop net ek kom nooit in hul pad nie.

As ek die leier is van 'n land en my land se sekuriteit of voortbestaan word
bedreig deur iemand soos Saddam sal ek hom met liefde uithaal.

Laastens sal ek moet afsluit met die gedagte rondom wat Bush weet of nie
weet nie. Wat weet ek en jy regtig? Ons moet maar die leiers van die
westerse wêreld vertrou. Ek is nie 'n aanhanger van die ander kulture nie,
so ek hou my maar by dit wat ek gemaklik mee is. Net omdat iemand ongemaklik
gaan wees a.g.v my gemak nie, beteken glad nie ek moet nou maar myself
ongemaklik maak vir hom nie. Die feit is dat kulture bots vir daardie
eenvoudige rede. Dis of die een of die ander.

Die status quo in die wêreld is egter besig om te verbrokkel en die dag
waarop jy of jou seuns hulle keuse gaan moet maak is dalk nader as wat jy
dink.

Ek hoop jy verstaan wat ek bedoel.

Cheers

"emmy" skryf in boodskap news:3d832f85$0$87562$8fcfb86b@news.wanadoo.nl...
>
> Rosie schreef in berichtnieuws
> alunle$bhq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink Bush het baie meer rede om Irak aan te val, maar dat die wereld 'n
>> bietjie terugstaan vir Amerika se "agressie". Dis jammer, want al hoe meer
>> getuienis dui daarop dat Hussein betrokke is by Hosana Ben Ladin se
>> optredes.
>
> Er is nog geen bewijs .......Bush heeft geen enkel bewijs laten zien bij
> zijn
> toespraak aan de VN
> Wat doet die aanval met de rest van de wereld.. misschien beter is om de
> oppositie sterker te steunen.
> Er zijn nog veel vragen te beantwoorden..
>
>
> grt emmy
>
>>
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3d821174$0$18842@hades.is.co.za...
>> Moet die VSA eers 'n tweede 11 September ervaar voordat daar teen Sadam
>> opgetree word?
>> As hy niks verbloem nie, waarom laat hy die die VN-inspekteurs toe om
dit
> te
>> bevestig nie?
>> Wat is Bush se ware rede om Irak aan te val - as hy dan kwansuis oor geen
>> "bewyse" beski nie?
>> Ek vra maar net aangesien die dreigende oorlog die petrolprys verder kan
>> bedonder.
>>
>
Re: Irak? [boodskap #66687 is 'n antwoord op boodskap #66291] Di, 24 September 2002 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert die \"d  is tans af-lyn  Oom Gert die \"d
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Vertrou jy Saddam?

Antwoord net ja of nee...

As jou antwoord nee is en jy is westers is dit genoeg rede om hom aan te
val. Anders is jy maar net 'n land wat wag vir die ergste.

"emmy" skryf in boodskap news:3d845fea$0$87552$8fcfb86b@news.wanadoo.nl...
>
> Jonas schreef in berichtnieuws
> 3d845146$0$18843@hades.is.co.za...
>> Miskien mword die inval geregvig n.a.v. die voornemens reeds verwoord deur
>> Sadam - die bewyse is nie sigbaar nie. Dis juis om die bewyse te bekom wat
>> die inval geregverdig kan word - indien daar niks is nie is daar tog geen
>> rede om inspekteurs toegang te weier nie.
>> Of hoe?
>
> Ik heb een inspecteur gehoord die er 6 jaar lang geïnspecteerd heeft... hij
> was er nu 3 jaar niet geweest.
> Hij zei .. dat hij in deze drie jaar nooit de gevreesde wapens kon
> ontwikkelen .. hij heeft daar grondstoffen voor nodig
> die moeten uit het moeten buitenland komen ( uranium) en dat is
> weer zichtbaar.
> Deze inspecteur was meer voor opstand van binnenuit ..de oppositie meer
> steunen
>
> Een voorbeeld: als de VS Zimbabwe zou aanvallen en Mugabe ten val brengt wat
> denk je wat de gevolgen kunnen zijn ?
> Onze denkwijze zou zijn.. het is beter voor het volk het is beter voor
> Afrika en ik zou ook niets liever wensen maar
> in een negatieve scenario kan dit ook...
>
> A: Heel zwart Afrika richt zich tegen de westerse wereld.....( misschien met
> vergeldingsacties zoals terrorisme)
> B: Welke machtsovername is er in Zoimbabwe is hij beter of slechter.
> C: Het land is verwoest en hoe wie en met bouw je dat op..
> D: Is door een aanval meer eenheid of minder eenheid in Afrika??? Afwachten
> is dat
>
> Verder
> Een chemische ramp kan elke individu in de wereld ontwikkelen die een beetje
> verstand heeft van chemie
> daar heb je geen agressieve leider voor nodig
>
> grt emmy
>
>
>
>
>> "emmy" wrote in message
>> news:3d832f85$0$87562$8fcfb86b@news.wanadoo.nl...
>>>
>>> Rosie schreef in berichtnieuws
>>> alunle$bhq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek dink Bush het baie meer rede om Irak aan te val, maar dat die
> wereld
>> 'n
>>>> bietjie terugstaan vir Amerika se "agressie". Dis jammer, want al
hoe
>> meer
>>>> getuienis dui daarop dat Hussein betrokke is by Hosana Ben Ladin se
>>>> optredes.
>>>
>>> Er is nog geen bewijs .......Bush heeft geen enkel bewijs laten zien bij
>>> zijn
>>> toespraak aan de VN
>>> Wat doet die aanval met de rest van de wereld.. misschien beter is om de
>>> oppositie sterker te steunen.
>>> Er zijn nog veel vragen te beantwoorden..
>>>
>>>
>>> grt emmy
>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:3d821174$0$18842@hades.is.co.za...
>>>> Moet die VSA eers 'n tweede 11 September ervaar voordat daar teen
> Sadam
>>>> opgetree word?
>>>> As hy niks verbloem nie, waarom laat hy die die VN-inspekteurs toe
om
>> dit
>>> te
>>>> bevestig nie?
>>>> Wat is Bush se ware rede om Irak aan te val - as hy dan kwansuis oor
>> geen
>>>> "bewyse" beski nie?
>>>> Ek vra maar net aangesien die dreigende oorlog die petrolprys verder
> kan
>>>> bedonder.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Irak? [boodskap #66688 is 'n antwoord op boodskap #66300] Di, 24 September 2002 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert die \"d  is tans af-lyn  Oom Gert die \"d
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek verstaan ook nie daai een nie. Maar ek is seker as 'n westerse stad
aangeval word hy vinnig stil sal word.

skryf in boodskap news:3D847C7D.5040301@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
> Dis juis om die bewyse te bekom wat
>> die inval geregverdig kan word - indien daar niks is nie is daar tog geen
>> rede om inspekteurs toegang te weier nie.
>> Of hoe?
>
> Die Irakse argument teen die uitgooi van die laaste
> klomp inspekteurs was dat hulle spioene was. Dit word
> nou deur sommige toegegee dat sommige van hulle wel
> daardie funksie vervul het.
> Mens wonder hoekom Scott Ritter, een van die leiers
> van die vorige inspekteurs en baie anti-Saddam toe, nou
> skielik 'n ander deuntjie sing.
>
> Gloudina
>
Re: Irak? [boodskap #66729 is 'n antwoord op boodskap #66628] Wo, 25 September 2002 21:14 Na vorige boodskap
Chrisjolette  is tans af-lyn  Chrisjolette
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Jong ongelukkig kon ek dit nie self aanskou nie aangesien ek by die
WVO in Sandton was.

"Annette"
> Weet jy, ek het net hierdie naweek gewonder wat van jou geword het, en of jy
> iets te doen gehad het met die Groenes wat jou werkplek beklim het?
> Annette
>
Vorige onderwerp: " Kleuter " deur KOOT PIETERSE
Volgende onderwerp: Ideologiese Invloed?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:11:29 MGT 2024