Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Logan skuldig
Logan skuldig [boodskap #66220] Do, 12 September 2002 13:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Anders as wat die ouers gehoop het, is die sentrum by Noupoort vrygespreek,
en word hulle nie verantwoordelik gehou vir die dood van Logan wat gewurg,
met 'n ketting om die nek, in die sel gevind is nie.
Die landdros het bepaal dat almal weet, net soos met 'n militêre kamp, dat
mense gestraf sal word wat oortree, en die sentrum kan nie help dat hy die
ketting om sy nek gesit het nie.
Login se pa beweer dat die ketting so kort was, dat dit onmoontlik sou wees
om die ketting self om die kop te kon sit.
Logan was glo iemand wat gereeld uitgebreek het, en hom nie wou onderwerp
aan die streng reels van die sentrum nie.

Annette
Re: Logan skuldig [boodskap #66221 is 'n antwoord op boodskap #66220] Do, 12 September 2002 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees ook daai storie en ek sien die ouers is ongelukkig oor die outjie se
dood, maar is dit nie 'n sentrum vir half-hopelose gevalle van verslawing
nie? Daai ouens wat eintlik op pad moer toe is en hierdie is 'n soort van
'n laaste probeerslag?

"Annette" skryf in boodskap news:alq5a6$3jrs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Anders as wat die ouers gehoop het, is die sentrum by Noupoort vrygespreek,
> en word hulle nie verantwoordelik gehou vir die dood van Logan wat gewurg,
> met 'n ketting om die nek, in die sel gevind is nie.
> Die landdros het bepaal dat almal weet, net soos met 'n militêre kamp, dat
> mense gestraf sal word wat oortree, en die sentrum kan nie help dat hy die
> ketting om sy nek gesit het nie.
> Login se pa beweer dat die ketting so kort was, dat dit onmoontlik sou wees
> om die ketting self om die kop te kon sit.
> Logan was glo iemand wat gereeld uitgebreek het, en hom nie wou onderwerp
> aan die streng reels van die sentrum nie.
>
> Annette
>
Re: Logan skuldig [boodskap #66222 is 'n antwoord op boodskap #66221] Do, 12 September 2002 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
anri schramm[1]  is tans af-lyn  anri schramm[1]
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Volle Lid
Wat probeer jy nou eintlik sê, Suidwester?
Anri

Suidwester wrote:
> Ek lees ook daai storie en ek sien die ouers is ongelukkig oor die outjie se
> dood, maar is dit nie 'n sentrum vir half-hopelose gevalle van verslawing
> nie? Daai ouens wat eintlik op pad moer toe is en hierdie is 'n soort van
> 'n laaste probeerslag?
> "Annette" wrote in message
> news:alq5a6$3jrs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
>> Anders as wat die ouers gehoop het, is die sentrum by Noupoort
>
> vrygespreek,
>
>> en word hulle nie verantwoordelik gehou vir die dood van Logan wat gewurg,
>> met 'n ketting om die nek, in die sel gevind is nie.
>> Die landdros het bepaal dat almal weet, net soos met 'n militêre kamp, dat
>> mense gestraf sal word wat oortree, en die sentrum kan nie help dat hy die
>> ketting om sy nek gesit het nie.
>> Login se pa beweer dat die ketting so kort was, dat dit onmoontlik sou
>
> wees
>
>> om die ketting self om die kop te kon sit.
>> Logan was glo iemand wat gereeld uitgebreek het, en hom nie wou onderwerp
>> aan die streng reels van die sentrum nie.

>> Annette





>
Re: Logan skuldig [boodskap #66230 is 'n antwoord op boodskap #66221] Vr, 13 September 2002 00:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 12 Sep 2002 16:17:56 +0200, "Suidwester" wrote:

> Ek lees ook daai storie en ek sien die ouers is ongelukkig oor die outjie se
> dood, maar is dit nie 'n sentrum vir half-hopelose gevalle van verslawing
> nie? Daai ouens wat eintlik op pad moer toe is en hierdie is 'n soort van
> 'n laaste probeerslag?

Sover ek weet kan jy dit min of meer so beskryf, ja.
Hulle het nogal baie sukses ook.
Re: Logan skuldig [boodskap #66233 is 'n antwoord op boodskap #66222] Vr, 13 September 2002 03:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat was die ouers se aandeel of verantwoordelikheid in hierdie saak?

"anri schramm" skryf in boodskap news:3D80ACB4.4010808@roo.com...
> Wat probeer jy nou eintlik sê, Suidwester?
> Anri
>
> Suidwester wrote:
>> Ek lees ook daai storie en ek sien die ouers is ongelukkig oor die outjie se
>> dood, maar is dit nie 'n sentrum vir half-hopelose gevalle van verslawing
>> nie? Daai ouens wat eintlik op pad moer toe is en hierdie is 'n soort van
>> 'n laaste probeerslag?
>> "Annette" wrote in message
>> news:alq5a6$3jrs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>>> Anders as wat die ouers gehoop het, is die sentrum by Noupoort
>>
>> vrygespreek,
>>
>>> en word hulle nie verantwoordelik gehou vir die dood van Logan wat gewurg,
>>> met 'n ketting om die nek, in die sel gevind is nie.
>>> Die landdros het bepaal dat almal weet, net soos met 'n militêre kamp, dat
>>> mense gestraf sal word wat oortree, en die sentrum kan nie help dat hy die
>>> ketting om sy nek gesit het nie.
>>> Login se pa beweer dat die ketting so kort was, dat dit onmoontlik sou
>>
>> wees
>>
>>> om die ketting self om die kop te kon sit.
>>> Logan was glo iemand wat gereeld uitgebreek het, en hom nie wou onderwerp
>>> aan die streng reels van die sentrum nie.
>
>>> Annette
>
>
>
>
>
>>
>
Re: Logan skuldig [boodskap #66237 is 'n antwoord op boodskap #66233] Vr, 13 September 2002 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
anri schramm[1]  is tans af-lyn  anri schramm[1]
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Volle Lid
Sovêr ek weet is dit so: jy laai jou kind af by die sentrum, of gaan
self soontoe as jy in staat daartoe is, en dan mag jy vir iets soos die
eerste 4 of 5 weke met NIEMAND wat jy buite die sentrum ken, kontak maak
nie. Die familie mag , dink ek, enige tyd bel om te hoor hoe dit gaan
ens. maar geen kontak nie. Ek is ook seker dat as jy sou bel om te hoor
hoe dinge so loop, dat niemand jou gaan meedeel dat jou kind op die
oomblik in die strafkamp aangehou word en met 'n ketting vasgeboei is
aan diie tralies nie!!( soos in Logan se geval) Ek dink die veghonde op
die perseel word baie beter behandel as die patiente.

Ek weet nie so mooi nie, maar is dit net ek wat die grepe wat mens so
uit die nuus kry, absoluut barbaars vind?? Die mentaliteit van die mense
wat die plek run gaan my verstand te bowe. En dit alles in the name of
Jesus!!????

Anri

Jonas wrote:
> Wat was die ouers se aandeel of verantwoordelikheid in hierdie saak?
> "anri schramm" wrote in message
> news:3D80ACB4.4010808@roo.com...
>
>> Wat probeer jy nou eintlik sê, Suidwester?
>> Anri

>> Suidwester wrote:

>>> Ek lees ook daai storie en ek sien die ouers is ongelukkig oor die

> outjie se
>
>>> dood, maar is dit nie 'n sentrum vir half-hopelose gevalle van

> verslawing
>
>>> nie? Daai ouens wat eintlik op pad moer toe is en hierdie is 'n soort

> van
>
>>> 'n laaste probeerslag?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:alq5a6$3jrs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
>
>>>> Anders as wat die ouers gehoop het, is die sentrum by Noupoort
>
>>> vrygespreek,
>
>
>>>> en word hulle nie verantwoordelik gehou vir die dood van Logan wat
>
> gewurg,
>
>>>> met 'n ketting om die nek, in die sel gevind is nie.
>>>> Die landdros het bepaal dat almal weet, net soos met 'n militêre kamp,
>
> dat
>
>>>> mense gestraf sal word wat oortree, en die sentrum kan nie help dat hy
>
> die
>
>>>> ketting om sy nek gesit het nie.
>>>> Login se pa beweer dat die ketting so kort was, dat dit onmoontlik sou
>
>>> wees
>
>
>>>> om die ketting self om die kop te kon sit.
>>>> Logan was glo iemand wat gereeld uitgebreek het, en hom nie wou
>
> onderwerp
>
>>>> aan die streng reels van die sentrum nie.
>>
>>>> Annette
>>
>
Re: Logan skuldig [boodskap #66242 is 'n antwoord op boodskap #66237] Vr, 13 September 2002 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Anri, dit is my beswaar ook.
Die feit is dat dit nie die enigste geval is wat hulle voor die hof laat
beland het nie.
Hulle beweer hulle het 'n baie goeie slaagsyfer met hul "behandeling".
Ek besef dat sommige verslaafdes rebels is, maar deur 'n mens te beheer met
'n ketting om die nek?
Self mense wat diere so behandel word aangekla.
En dan betaal hulle boonop ten duurste om so behandel te word?
Annette

"anri schramm" skryf in boodskap news:3D8191C1.4080704@roo.com...
> Sovér ek weet is dit so: jy laai jou kind af by die sentrum, of gaan
> self soontoe as jy in staat daartoe is, en dan mag jy vir iets soos die
> eerste 4 of 5 weke met NIEMAND wat jy buite die sentrum ken, kontak maak
> nie. Die familie mag , dink ek, enige tyd bel om te hoor hoe dit gaan
> ens. maar geen kontak nie. Ek is ook seker dat as jy sou bel om te hoor
> hoe dinge so loop, dat niemand jou gaan meedeel dat jou kind op die
> oomblik in die strafkamp aangehou word en met 'n ketting vasgeboei is
> aan diie tralies nie!!( soos in Logan se geval) Ek dink die veghonde op
> die perseel word baie beter behandel as die patiente.
>
> Ek weet nie so mooi nie, maar is dit net ek wat die grepe wat mens so
> uit die nuus kry, absoluut barbaars vind?? Die mentaliteit van die mense
> wat die plek run gaan my verstand te bowe. En dit alles in the name of
> Jesus!!????
>
> Anri
>
> Jonas wrote:
>> Wat was die ouers se aandeel of verantwoordelikheid in hierdie saak?
>> "anri schramm" wrote in message
>> news:3D80ACB4.4010808@roo.com...
>>
>>> Wat probeer jy nou eintlik sê, Suidwester?
>>> Anri
>
>>> Suidwester wrote:
>
>>>> Ek lees ook daai storie en ek sien die ouers is ongelukkig oor die
>
>> outjie se
>>
>>>> dood, maar is dit nie 'n sentrum vir half-hopelose gevalle van
>
>> verslawing
>>
>>>> nie? Daai ouens wat eintlik op pad moer toe is en hierdie is 'n soort
>
>> van
>>
>>>> 'n laaste probeerslag?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:alq5a6$3jrs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>>
>>>> >Anders as wat die ouers gehoop het, is die sentrum by Noupoort
>>
>>>> vrygespreek,
>>
>>
>>>> >en word hulle nie verantwoordelik gehou vir die dood van Logan wat
>>
>> gewurg,
>>
>>>> >met 'n ketting om die nek, in die sel gevind is nie.
>>>> >Die landdros het bepaal dat almal weet, net soos met 'n militêre kamp,
>>
>> dat
>>
>>>> >mense gestraf sal word wat oortree, en die sentrum kan nie help dat hy
>>
>> die
>>
>>>> >ketting om sy nek gesit het nie.
>>>> >Login se pa beweer dat die ketting so kort was, dat dit onmoontlik sou
>>
>>>> wees
>>
>>
>>>> >om die ketting self om die kop te kon sit.
>>>> >Logan was glo iemand wat gereeld uitgebreek het, en hom nie wou
>>
>> onderwerp
>>
>>>> >aan die streng reels van die sentrum nie.
>>>
>>>> >Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>
Re: Logan skuldig [boodskap #66245 is 'n antwoord op boodskap #66230] Vr, 13 September 2002 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek probeer nie snaaks of skeef wees nie, maar as ek die storie reg verstaan
dan is dit hopeloos verslaafde mense wat eintlik geen hoop meer het op
herstel nie......tensy drastiese stappe geneem word. Sekerlik het die
ouers geweet toe hulle die kind soontoe gevat het dat daar eintlik nie meer
'n ander uitweg is as om te sit en kyk hoe maak die dwelms jou kind dood?
Slaag dit, dan is dit 'n wonderwerk, maar werk dit nie, dan kón iets soos
hierdie gebeur.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3d82335c.6323099@news.is.co.za...
> On Thu, 12 Sep 2002 16:17:56 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> outjie se
>> dood, maar is dit nie 'n sentrum vir half-hopelose gevalle van verslawing
>> nie? Daai ouens wat eintlik op pad moer toe is en hierdie is 'n soort van
>> 'n laaste probeerslag?
>
> Sover ek weet kan jy dit min of meer so beskryf, ja.
> Hulle het nogal baie sukses ook.
>
Re: Logan skuldig [boodskap #66246 is 'n antwoord op boodskap #66245] Vr, 13 September 2002 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis waar - maar iets klink nie so lekker nie.
Die ketting wat te kort was sodat geen mens dit self oor sy eie kop kon sit
nie
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d81b4ed.0@news1.mweb.co.za...
> Ek probeer nie snaaks of skeef wees nie, maar as ek die storie reg verstaan
> dan is dit hopeloos verslaafde mense wat eintlik geen hoop meer het op
> herstel nie......tensy drastiese stappe geneem word. Sekerlik het die
> ouers geweet toe hulle die kind soontoe gevat het dat daar eintlik nie meer
> 'n ander uitweg is as om te sit en kyk hoe maak die dwelms jou kind dood?
> Slaag dit, dan is dit 'n wonderwerk, maar werk dit nie, dan kón iets soos
> hierdie gebeur.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3d82335c.6323099@news.is.co.za...
>> On Thu, 12 Sep 2002 16:17:56 +0200, "Suidwester"
>> wrote:
>>
>> > outjie se
>>> dood, maar is dit nie 'n sentrum vir half-hopelose gevalle van verslawing
>>> nie? Daai ouens wat eintlik op pad moer toe is en hierdie is 'n soort
> van
>>> 'n laaste probeerslag?
>>
>> Sover ek weet kan jy dit min of meer so beskryf, ja.
>> Hulle het nogal baie sukses ook.
>>
>
Re: Logan skuldig [boodskap #66248 is 'n antwoord op boodskap #66246] Vr, 13 September 2002 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek moet erken ek ken nie die hele storie nie. Is ek reg dat die outjie
homself aan die ketting gehang het? Is dis wat die amptelike uitslag sê?

"Annette" skryf in boodskap news:alsdjh$a5vs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis waar - maar iets klink nie so lekker nie.
> Die ketting wat te kort was sodat geen mens dit self oor sy eie kop kon sit
> nie
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d81b4ed.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek probeer nie snaaks of skeef wees nie, maar as ek die storie reg
> verstaan
>> dan is dit hopeloos verslaafde mense wat eintlik geen hoop meer het op
>> herstel nie......tensy drastiese stappe geneem word. Sekerlik het die
>> ouers geweet toe hulle die kind soontoe gevat het dat daar eintlik nie
> meer
>> 'n ander uitweg is as om te sit en kyk hoe maak die dwelms jou kind dood?
>> Slaag dit, dan is dit 'n wonderwerk, maar werk dit nie, dan kón iets soos
>> hierdie gebeur.
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3d82335c.6323099@news.is.co.za...
>>> On Thu, 12 Sep 2002 16:17:56 +0200, "Suidwester"
>>> wrote:
>>>
>>> >> outjie se
>>>> dood, maar is dit nie 'n sentrum vir half-hopelose gevalle van
> verslawing
>>>> nie? Daai ouens wat eintlik op pad moer toe is en hierdie is 'n
soort
>> van
>>>> 'n laaste probeerslag?
>>>
>>> Sover ek weet kan jy dit min of meer so beskryf, ja.
>>> Hulle het nogal baie sukses ook.
>>>
>>
>
Re: Logan skuldig [boodskap #66250 is 'n antwoord op boodskap #66230] Vr, 13 September 2002 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
ferdi ander ouens is oppad moertoe maar jy jy is lankal in moer land
Re: Logan skuldig [boodskap #66253 is 'n antwoord op boodskap #66250] Vr, 13 September 2002 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Huh?

"koos" skryf in boodskap news:alsllb$mhg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ferdi ander ouens is oppad moertoe maar jy jy is lankal in moer land
>
Re: Logan skuldig [boodskap #66255 is 'n antwoord op boodskap #66237] Vr, 13 September 2002 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anri. Jy beantwoord nie my vraag nie - wat is die verantwoordelikheid van
die ouers mbt hierdie kind of kinders.
Is dit so maklik om jou probleem, wat jy help skep het, ny iemand anders se
voordeur af te laai, en hulle daarna verantwoordelik te hou?
Die ouers moes hulle seker vooraf vergewis het van die plek en die se
agtergrond?

"anri schramm" skryf in boodskap news:3D8191C1.4080704@roo.com...
> Sovér ek weet is dit so: jy laai jou kind af by die sentrum, of gaan
> self soontoe as jy in staat daartoe is, en dan mag jy vir iets soos die
> eerste 4 of 5 weke met NIEMAND wat jy buite die sentrum ken, kontak maak
> nie. Die familie mag , dink ek, enige tyd bel om te hoor hoe dit gaan
> ens. maar geen kontak nie. Ek is ook seker dat as jy sou bel om te hoor
> hoe dinge so loop, dat niemand jou gaan meedeel dat jou kind op die
> oomblik in die strafkamp aangehou word en met 'n ketting vasgeboei is
> aan diie tralies nie!!( soos in Logan se geval) Ek dink die veghonde op
> die perseel word baie beter behandel as die patiente.
>
> Ek weet nie so mooi nie, maar is dit net ek wat die grepe wat mens so
> uit die nuus kry, absoluut barbaars vind?? Die mentaliteit van die mense
> wat die plek run gaan my verstand te bowe. En dit alles in the name of
> Jesus!!????
>
> Anri
>
> Jonas wrote:
>> Wat was die ouers se aandeel of verantwoordelikheid in hierdie saak?
>> "anri schramm" wrote in message
>> news:3D80ACB4.4010808@roo.com...
>>
>>> Wat probeer jy nou eintlik sê, Suidwester?
>>> Anri
>
>>> Suidwester wrote:
>
>>>> Ek lees ook daai storie en ek sien die ouers is ongelukkig oor die
>
>> outjie se
>>
>>>> dood, maar is dit nie 'n sentrum vir half-hopelose gevalle van
>
>> verslawing
>>
>>>> nie? Daai ouens wat eintlik op pad moer toe is en hierdie is 'n soort
>
>> van
>>
>>>> 'n laaste probeerslag?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:alq5a6$3jrs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>>
>>>> >Anders as wat die ouers gehoop het, is die sentrum by Noupoort
>>
>>>> vrygespreek,
>>
>>
>>>> >en word hulle nie verantwoordelik gehou vir die dood van Logan wat
>>
>> gewurg,
>>
>>>> >met 'n ketting om die nek, in die sel gevind is nie.
>>>> >Die landdros het bepaal dat almal weet, net soos met 'n militêre kamp,
>>
>> dat
>>
>>>> >mense gestraf sal word wat oortree, en die sentrum kan nie help dat hy
>>
>> die
>>
>>>> >ketting om sy nek gesit het nie.
>>>> >Login se pa beweer dat die ketting so kort was, dat dit onmoontlik sou
>>
>>>> wees
>>
>>
>>>> >om die ketting self om die kop te kon sit.
>>>> >Logan was glo iemand wat gereeld uitgebreek het, en hom nie wou
>>
>> onderwerp
>>
>>>> >aan die streng reels van die sentrum nie.
>>>
>>>> >Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>
Re: Logan skuldig [boodskap #66256 is 'n antwoord op boodskap #66248] Vr, 13 September 2002 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, die landdros het bevind hy het self die ketting om sy nek gesit en toe
doodgewurg.
Annette

.na> skryf in boodskap news:3d81d649.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, ek moet erken ek ken nie die hele storie nie. Is ek reg dat die outjie
> homself aan die ketting gehang het? Is dis wat die amptelike uitslag sê?
> "Annette" wrote in message
> news:alsdjh$a5vs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis waar - maar iets klink nie so lekker nie.
>> Die ketting wat te kort was sodat geen mens dit self oor sy eie kop kon
> sit
>> nie
>> Annette
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d81b4ed.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek probeer nie snaaks of skeef wees nie, maar as ek die storie reg
>> verstaan
>>> dan is dit hopeloos verslaafde mense wat eintlik geen hoop meer het op
>>> herstel nie......tensy drastiese stappe geneem word. Sekerlik het die
>>> ouers geweet toe hulle die kind soontoe gevat het dat daar eintlik nie
>> meer
>>> 'n ander uitweg is as om te sit en kyk hoe maak die dwelms jou kind
> dood?
>>> Slaag dit, dan is dit 'n wonderwerk, maar werk dit nie, dan kón iets
> soos
>>> hierdie gebeur.
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:3d82335c.6323099@news.is.co.za...
>>>> On Thu, 12 Sep 2002 16:17:56 +0200, "Suidwester"

>>>> wrote:
>>>>
>>>> >>> outjie se
>>>> >dood, maar is dit nie 'n sentrum vir half-hopelose gevalle van
>> verslawing
>>>> >nie? Daai ouens wat eintlik op pad moer toe is en hierdie is 'n
> soort
>>> van
>>>> >'n laaste probeerslag?
>>>>
>>>> Sover ek weet kan jy dit min of meer so beskryf, ja.
>>>> Hulle het nogal baie sukses ook.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Logan skuldig [boodskap #66269 is 'n antwoord op boodskap #66250] Vr, 13 September 2002 23:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou -nou, ons het gesê basta vir persoonlik aanvalle, probeer om naais te
wees asb.

"koos" skryf in boodskap news:alsllb$mhg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ferdi ander ouens is oppad moertoe maar jy jy is lankal in moer land
>
Re: Logan skuldig [boodskap #66273 is 'n antwoord op boodskap #66269] Sa, 14 September 2002 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pop, ek het geen idee wie die persoon persoonlik aangeval het nie. Weet jy?
Annette

"pop" skryf in boodskap news:alttt9$9ad$1@slb2.atl.mindspring.net...
> Nou -nou, ons het gesê basta vir persoonlik aanvalle, probeer om naais te
> wees asb.
>
>
> "koos" wrote in message
> news:alsllb$mhg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> ferdi ander ouens is oppad moertoe maar jy jy is lankal in moer land
>>
>
Re: Logan skuldig [boodskap #66283 is 'n antwoord op boodskap #66273] Sa, 14 September 2002 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja, hy val Ferdie persoonlik aan (en ek kan nie help as Ferdie ook mense
persoonlik aanval nie, ek vat mense een-een om die bal te speel, nie die
mens nie. :-)

Pop

"Annette" skryf in boodskap news:alv27d$1bgnl$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pop, ek het geen idee wie die persoon persoonlik aangeval het nie. Weet jy?
> Annette
>
>
> "pop" wrote in message
> news:alttt9$9ad$1@slb2.atl.mindspring.net...
>> Nou -nou, ons het gesê basta vir persoonlik aanvalle, probeer om naais te
>> wees asb.
>>
>>
>> "koos" wrote in message
>> news:alsllb$mhg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> ferdi ander ouens is oppad moertoe maar jy jy is lankal in moer land
>>>
>>
>
Re: Logan skuldig [boodskap #66299 is 'n antwoord op boodskap #66220] So, 15 September 2002 12:00 Na vorige boodskap
I. Hate Telkom  is tans af-lyn  I. Hate Telkom
Boodskappe: 22
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Sommige mense kan hulself nie help nie. Dit is egter moeilik vir mense om
hulself die situasie of toestand van 'n ander mens te kan indink om soos 'n
hond behandel te moet word om te herstel.

Die slagspreuk "you have to be cruel to be kind" is soms meer waar as wat
baie mense wil dink. Jy kan nie alles met soentjies en drukkies en soetgoed
regmaak nie.

Iemand wat verslaaf is aan dwelms besef nie sy onvermoë om die dwelms teen
te staan nie. Die straf van vergryp moet erger wees as die pyn om daasonder
te wees.

Met ander woorde jy kan nie vir iemand wat aan heroien verslaaf is gaan
drukkies en soentjies gee en dink hy gaan ewe skielik ophou nie. Eers
wanneer jy 'n redelike afstand tussen die persoon en sy laaste gebruik van
die middel geplaas het kan jy begin met die proses van menslike
normalisering.

Dis 'n abnormale situasie wat abnormale stappe nodig het om die persoon te
help. Soos 'n paar respondente gesê het is dit die laaste stop plek oppad
moer toe. Dis wat dit is, niks meer nie, niks minder nie.

Groete

"Annette" skryf in boodskap news:alq5a6$3jrs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Anders as wat die ouers gehoop het, is die sentrum by Noupoort vrygespreek,
> en word hulle nie verantwoordelik gehou vir die dood van Logan wat gewurg,
> met 'n ketting om die nek, in die sel gevind is nie.
> Die landdros het bepaal dat almal weet, net soos met 'n militêre kamp, dat
> mense gestraf sal word wat oortree, en die sentrum kan nie help dat hy die
> ketting om sy nek gesit het nie.
> Login se pa beweer dat die ketting so kort was, dat dit onmoontlik sou wees
> om die ketting self om die kop te kon sit.
> Logan was glo iemand wat gereeld uitgebreek het, en hom nie wou onderwerp
> aan die streng reels van die sentrum nie.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Die lewe is 'n ... classified ad (slegs vir volwassenes) deur Clinton V du Plessis
Volgende onderwerp: hennerietjie is Bly
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 02:39:40 MGT 2024