Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » WSSD- Sukses
WSSD- Sukses [boodskap #65975] Wo, 04 September 2002 06:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar was die WSSD glo 'n sukses.
Daar is 43 ooreenkomste bereik, en daar is ook gevorder om 'n ooreenkoms wat
10 jaar gelede bereik is werkbaar te maak.
Die vraag is natuurlik hoeveel van die ooreenkonste van 10 jaar gelede is al
ten volle ge-inplimenteer, en hoeveel van hierdie jaar se ooreenkomste sal
binne die volgende 10 jaar implimenteer word.
Malbob Mugabe het natuurlik die afgevaardigdes om sy pinkie gedraai en
beweer dat slegs plase weggeneem is van diegene wat meer as een plaas het -
en die logiese vraag is dan hoekom so baie blanke boere dan die land verlaat
het as hulle dan nog 'n plaas gehad het.
En as Malbob en sy vrou elkeen ten minste een plaas het, hoekom kan 'n boer
en sy vrou dan nie elkeen een plaas besit nie - maar sulke vrae is nie gevra
nie - hy is met 'n dawerende handeklap vereer.
Die politici mag miskien dink dit was 'n sukses omdat daar 43 ooreenkomste
bereik is - waarvoor niemand pa staan of dit wel implimenteer gaan word
binne 'n (onbepaalde) tydperk nie.
Dit was nog steeds net 'n sirkus.
Baie mense, organisasies en regerings het bitter baie geld spandeer om iets
by ander tuis te bring hier, en ek weet nou nog nie wat die doel was van die
protesoptog nie, want waarteen die menigte ookal protesteer het, is nie eers
bespreek of eers erkenning aan gegee ter bespreking nie.
Elkeen het maar net vrolik voort op sy eie beueltjie geblaas, kop geknik,
die nodige geluide gemaak dat die mense tuis weet hy/sy is darem wakker, en
nou is almal lekker uitgerus, uitgevreet, en maak hulle reg vir die volgende
tedoe oor 10 jaar.

Annette
Re: WSSD- Sukses [boodskap #65978 is 'n antwoord op boodskap #65975] Wo, 04 September 2002 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm. Elke afgevaardigde het op sy regering se koste gaan dik eet en jol en
op die ou end dinge gesê wat van hulle verwag word. Soos altyd in die
politiek.......

"Annette" skryf in boodskap news:al4bm2$1moukc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar was die WSSD glo 'n sukses.
> Daar is 43 ooreenkomste bereik, en daar is ook gevorder om 'n ooreenkoms wat
> 10 jaar gelede bereik is werkbaar te maak.
> Die vraag is natuurlik hoeveel van die ooreenkonste van 10 jaar gelede is al
> ten volle ge-inplimenteer, en hoeveel van hierdie jaar se ooreenkomste sal
> binne die volgende 10 jaar implimenteer word.
> Malbob Mugabe het natuurlik die afgevaardigdes om sy pinkie gedraai en
> beweer dat slegs plase weggeneem is van diegene wat meer as een plaas het -
> en die logiese vraag is dan hoekom so baie blanke boere dan die land verlaat
> het as hulle dan nog 'n plaas gehad het.
> En as Malbob en sy vrou elkeen ten minste een plaas het, hoekom kan 'n boer
> en sy vrou dan nie elkeen een plaas besit nie - maar sulke vrae is nie gevra
> nie - hy is met 'n dawerende handeklap vereer.
> Die politici mag miskien dink dit was 'n sukses omdat daar 43 ooreenkomste
> bereik is - waarvoor niemand pa staan of dit wel implimenteer gaan word
> binne 'n (onbepaalde) tydperk nie.
> Dit was nog steeds net 'n sirkus.
> Baie mense, organisasies en regerings het bitter baie geld spandeer om iets
> by ander tuis te bring hier, en ek weet nou nog nie wat die doel was van die
> protesoptog nie, want waarteen die menigte ookal protesteer het, is nie eers
> bespreek of eers erkenning aan gegee ter bespreking nie.
> Elkeen het maar net vrolik voort op sy eie beueltjie geblaas, kop geknik,
> die nodige geluide gemaak dat die mense tuis weet hy/sy is darem wakker, en
> nou is almal lekker uitgerus, uitgevreet, en maak hulle reg vir die volgende
> tedoe oor 10 jaar.
>
> Annette
>
Re: WSSD- Sukses [boodskap #65979 is 'n antwoord op boodskap #65978] Wo, 04 September 2002 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Juis - en dit het dus van die beraad 'n sukses gemaak.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d75ca80.0@news1.mweb.co.za...
> Hmm. Elke afgevaardigde het op sy regering se koste gaan dik eet en jol en
> op die ou end dinge gesê wat van hulle verwag word. Soos altyd in die
> politiek.......
> "Annette" wrote in message
> news:al4bm2$1moukc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar was die WSSD glo 'n sukses.
>> Daar is 43 ooreenkomste bereik, en daar is ook gevorder om 'n ooreenkoms
> wat
>> 10 jaar gelede bereik is werkbaar te maak.
>> Die vraag is natuurlik hoeveel van die ooreenkonste van 10 jaar gelede
is
> al
>> ten volle ge-inplimenteer, en hoeveel van hierdie jaar se ooreenkomste sal
>> binne die volgende 10 jaar implimenteer word.
>> Malbob Mugabe het natuurlik die afgevaardigdes om sy pinkie gedraai en
>> beweer dat slegs plase weggeneem is van diegene wat meer as een plaas
> het -
>> en die logiese vraag is dan hoekom so baie blanke boere dan die land
> verlaat
>> het as hulle dan nog 'n plaas gehad het.
>> En as Malbob en sy vrou elkeen ten minste een plaas het, hoekom kan 'n
> boer
>> en sy vrou dan nie elkeen een plaas besit nie - maar sulke vrae is nie
> gevra
>> nie - hy is met 'n dawerende handeklap vereer.
>> Die politici mag miskien dink dit was 'n sukses omdat daar 43 ooreenkomste
>> bereik is - waarvoor niemand pa staan of dit wel implimenteer gaan word
>> binne 'n (onbepaalde) tydperk nie.
>> Dit was nog steeds net 'n sirkus.
>> Baie mense, organisasies en regerings het bitter baie geld spandeer om
> iets
>> by ander tuis te bring hier, en ek weet nou nog nie wat die doel was van
> die
>> protesoptog nie, want waarteen die menigte ookal protesteer het, is nie
> eers
>> bespreek of eers erkenning aan gegee ter bespreking nie.
>> Elkeen het maar net vrolik voort op sy eie beueltjie geblaas, kop geknik,
>> die nodige geluide gemaak dat die mense tuis weet hy/sy is darem wakker,
> en
>> nou is almal lekker uitgerus, uitgevreet, en maak hulle reg vir die
> volgende
>> tedoe oor 10 jaar.
>>
>> Annette
>>
>
Re: WSSD- Sukses [boodskap #65986 is 'n antwoord op boodskap #65979] Wo, 04 September 2002 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Maak dit die RSA 'n beter toeristebestemming?

"Annette" skryf in boodskap news:al4iuu$1m96a8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Juis - en dit het dus van die beraad 'n sukses gemaak.
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d75ca80.0@news1.mweb.co.za...
>> Hmm. Elke afgevaardigde het op sy regering se koste gaan dik eet en
jol
> en
>> op die ou end dinge gesê wat van hulle verwag word. Soos altyd in die
>> politiek.......
>> "Annette" wrote in message
>> news:al4bm2$1moukc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Blykbaar was die WSSD glo 'n sukses.
>>> Daar is 43 ooreenkomste bereik, en daar is ook gevorder om 'n
ooreenkoms
>> wat
>>> 10 jaar gelede bereik is werkbaar te maak.
>>> Die vraag is natuurlik hoeveel van die ooreenkonste van 10 jaar gelede
> is
>> al
>>> ten volle ge-inplimenteer, en hoeveel van hierdie jaar se ooreenkomste
> sal
>>> binne die volgende 10 jaar implimenteer word.
>>> Malbob Mugabe het natuurlik die afgevaardigdes om sy pinkie gedraai en
>>> beweer dat slegs plase weggeneem is van diegene wat meer as een plaas
>> het -
>>> en die logiese vraag is dan hoekom so baie blanke boere dan die land
>> verlaat
>>> het as hulle dan nog 'n plaas gehad het.
>>> En as Malbob en sy vrou elkeen ten minste een plaas het, hoekom kan 'n
>> boer
>>> en sy vrou dan nie elkeen een plaas besit nie - maar sulke vrae is nie
>> gevra
>>> nie - hy is met 'n dawerende handeklap vereer.
>>> Die politici mag miskien dink dit was 'n sukses omdat daar 43
> ooreenkomste
>>> bereik is - waarvoor niemand pa staan of dit wel implimenteer gaan word
>>> binne 'n (onbepaalde) tydperk nie.
>>> Dit was nog steeds net 'n sirkus.
>>> Baie mense, organisasies en regerings het bitter baie geld spandeer om
>> iets
>>> by ander tuis te bring hier, en ek weet nou nog nie wat die doel was
van
>> die
>>> protesoptog nie, want waarteen die menigte ookal protesteer het, is
nie
>> eers
>>> bespreek of eers erkenning aan gegee ter bespreking nie.
>>> Elkeen het maar net vrolik voort op sy eie beueltjie geblaas, kop
> geknik,
>>> die nodige geluide gemaak dat die mense tuis weet hy/sy is darem
wakker,
>> en
>>> nou is almal lekker uitgerus, uitgevreet, en maak hulle reg vir die
>> volgende
>>> tedoe oor 10 jaar.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: WSSD- Sukses [boodskap #65990 is 'n antwoord op boodskap #65975] Wo, 04 September 2002 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Blykbaar was die WSSD glo 'n sukses.
> Daar is 43 ooreenkomste bereik, en daar is ook gevorder om 'n ooreenkoms wat
> 10 jaar gelede bereik is werkbaar te maak.
> Die vraag is natuurlik hoeveel van die ooreenkonste van 10 jaar gelede is al
> ten volle ge-inplimenteer, en hoeveel van hierdie jaar se ooreenkomste sal
> binne die volgende 10 jaar implimenteer word.

Soos vir seker baie mense, het die besonderhede
van die Kyoto ooreenkoms by my grotendeels verby-
gegaan, alhoewel ek weet dat dit iets te doen het
met "green house gas emissions" se kontrole en so
aan. Ek vra toe my seun uit oor die Johannesburg
summit en oor Kyoto vanoggend terwyl ons saam
ontbyt eet.
Hy sê dat, alhoewel die federale regering nou
regmaak om Kyoto goed te keur ( en dus belowe om
ons green house gas emissions met 6% te verminder)
ons emissies sedert die Kyoto ooreenkoms alreeds
met 11% opgegaan het, en dat die ratifikasie van
Kyoto dus bittermin aan die saak sal doen in praktyk
op die oomblik. Maar, die ooreenkoms in Kyoto was
tog belangrik om mense se denke oor die kontroleer-
baarheid van emissies te versterk. Volgens die
Kyoto ooreenkoms kry elke land 'n "allowance" van
toelaatbare emissies, en hulle kan dan besluit hoe
hulle dit "gebruik." In Kanada is die provinsie van
Alberta baie opstandig oor die ratifikasie van die
Kyoto ooreenkoms deur die federale regering, want dit
sal hulle olie en gas bedrywe benadeel.
Die idee is dan dat provinsies wat nie so baie
industrieë het nie, hulle emissie-kwota kan "verkoop"
aan die provinsies wat dit nodig het, tot ekonomiese
voordeel van die provinsies wat nie so vinnig verindus-
trialiseer nie. Hierdie situasie is glo ook tussen lande.
Dus, lande wat nie so baie industrieë het nie, kan hulle
emissie-kwotas "verkoop" aan lande wat dit nodig het.
Die Bush administrasie is natuurlik dood teen die
Kyoto-ooreenkoms.

Gloudina
Re: WSSD- Sukses [boodskap #65991 is 'n antwoord op boodskap #65975] Wo, 04 September 2002 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Dit was nog steeds net 'n sirkus.
> Baie mense, organisasies en regerings het bitter baie geld spandeer om iets
> by ander tuis te bring hier
> Elkeen het maar net vrolik voort op sy eie beueltjie geblaas, kop geknik,
> die nodige geluide gemaak dat die mense tuis weet hy/sy is darem wakker, en
> nou is almal lekker uitgerus, uitgevreet, en maak hulle reg vir die volgende
> tedoe oor 10 jaar.

Ek dink nog dat jy eintlik nie begryp
waaroor dit by sulke byeenkomste gaan
nie. Dit was 'n byeenkoms van baie diverse
groepe, elkeen met hulle eie agenda, en
dit gee dan kans vir mense om gedagtes
uit te wissel, kontakte te maak, en dies
meer. Die belangrikste konferensie-gangers
was nie soseer die politici nie, maar die
duisende munisipale en non-governmental
instansies, wat aan tientalle verskillende
besprekings kon deelneem. Net soos in Rio
tien jaar gelede, was daar selfs skoolkinders
as afgevaardigdes uit Kanada.
Kanada se Environment Minister sê dat
die Johannesburg Summit net so suksesvol is as
Rio tien jaar gelede. "In Rio, environment and
development were seen as separate and antagonistic
forces... In Johannesburg they are now acknowledged
to be unavoidably linked.... Johannesburg will be
remembered for the "nitty gritty" ideas of how to
make the visions ( of Rio) come true."
Susan Whelan, Kanada se Minister van International
Co-operation, sê "she and her colleagues around the
world have realized that international aid agencies
need to focus again on giving money to agricultural and
water programs as a way of preserving biodiversity and
lifting citizens out of poverty. That is a key shift
from the direction of past years, when aid money was
targeted away from agricultural issues and toward social
ones."

Gloudina
Re: WSSD- Sukses [boodskap #65999 is 'n antwoord op boodskap #65986] Wo, 04 September 2002 22:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mense hier reken die reiskoste na S.A. is te hoog. n Gemiddelde
retoerkaartjie vir EEN mens van Amerika na S.A. is R13 000. Neem nou n gesin
van vier en kyk hoeveel dit is. Vir n aks van die prys kan mense na
Suid-Amerika, Europa of selfs Ooste toe gaan, en hoekom sou hulle nie, dit
is net so mooi. Vir Suid-Afrika om toeriste te trek sal goedkoop vlugte die
lok wees. Methinks.
Pop

"Jonas" skryf in boodskap news:al53b2$fcm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maak dit die RSA 'n beter toeristebestemming?
> "Annette" wrote in message
> news:al4iuu$1m96a8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Juis - en dit het dus van die beraad 'n sukses gemaak.
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d75ca80.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hmm. Elke afgevaardigde het op sy regering se koste gaan dik eet en
> jol
>> en
>>> op die ou end dinge gesê wat van hulle verwag word. Soos altyd in die
>>> politiek.......
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:al4bm2$1moukc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blykbaar was die WSSD glo 'n sukses.
>>>> Daar is 43 ooreenkomste bereik, en daar is ook gevorder om 'n
> ooreenkoms
>>> wat
>>>> 10 jaar gelede bereik is werkbaar te maak.
>>>> Die vraag is natuurlik hoeveel van die ooreenkonste van 10 jaar
gelede
>> is
>>> al
>>>> ten volle ge-inplimenteer, en hoeveel van hierdie jaar se
ooreenkomste
>> sal
>>>> binne die volgende 10 jaar implimenteer word.
>>>> Malbob Mugabe het natuurlik die afgevaardigdes om sy pinkie gedraai en
>>>> beweer dat slegs plase weggeneem is van diegene wat meer as een
plaas
>>> het -
>>>> en die logiese vraag is dan hoekom so baie blanke boere dan die land
>>> verlaat
>>>> het as hulle dan nog 'n plaas gehad het.
>>>> En as Malbob en sy vrou elkeen ten minste een plaas het, hoekom kan
'n
>>> boer
>>>> en sy vrou dan nie elkeen een plaas besit nie - maar sulke vrae is
nie
>>> gevra
>>>> nie - hy is met 'n dawerende handeklap vereer.
>>>> Die politici mag miskien dink dit was 'n sukses omdat daar 43
>> ooreenkomste
>>>> bereik is - waarvoor niemand pa staan of dit wel implimenteer gaan
> word
>>>> binne 'n (onbepaalde) tydperk nie.
>>>> Dit was nog steeds net 'n sirkus.
>>>> Baie mense, organisasies en regerings het bitter baie geld spandeer
om
>>> iets
>>>> by ander tuis te bring hier, en ek weet nou nog nie wat die doel was
> van
>>> die
>>>> protesoptog nie, want waarteen die menigte ookal protesteer het, is
> nie
>>> eers
>>>> bespreek of eers erkenning aan gegee ter bespreking nie.
>>>> Elkeen het maar net vrolik voort op sy eie beueltjie geblaas, kop
>> geknik,
>>>> die nodige geluide gemaak dat die mense tuis weet hy/sy is darem
> wakker,
>>> en
>>>> nou is almal lekker uitgerus, uitgevreet, en maak hulle reg vir die
>>> volgende
>>>> tedoe oor 10 jaar.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: WSSD- Sukses [boodskap #66000 is 'n antwoord op boodskap #65978] Do, 05 September 2002 03:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Hmm. Elke afgevaardigde het op sy regering se koste gaan dik eet en jol en
> op die ou end dinge gesê wat van hulle verwag word. Soos altyd in die
> politiek.......

Ek wens jy wil ophou roggel oor dinge
waarvan jy niks weet nie. Die meerder-
heid van hierdie afgevaardigdes is nie
deur regerings gestuur na Johannesburg
se byeenkoms nie. Daar was verteenwoordigers
van verskillende soorte drukgroepe en dies
meer. Jy dink jy weet van die kat maar
weet duidelik nie waar die bel hang nie.
Maak tog eers seker dat jy al die feite
het voordat jy jou opinies die wêreld
instuur.

Tant Hessie van die Nossob
Re: WSSD- Sukses [boodskap #66004 is 'n antwoord op boodskap #65991] Do, 05 September 2002 03:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die trefkrag van die beraad, asook die wat in die toekoms kan
plaasvind lê in die bewusmaking van die man in die straat. Om weer ons hele
benadering mbt materialisme te bevraagteken.
Vraag - soos in die geval van medikamente, rookgoed endiesmeer, moet elke
artikel wat verkoop word nie vergesel word van 'n beskrywende etiket waarop
die "prys" en bestandele verskyn nie. Byvoorbeeld 'n hemp - wat het dit uit
die natuur geneem, ens.

skryf in boodskap news:3D76288F.3080208@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>
>> Dit was nog steeds net 'n sirkus.
>> Baie mense, organisasies en regerings het bitter baie geld spandeer om iets
>> by ander tuis te bring hier
>> Elkeen het maar net vrolik voort op sy eie beueltjie geblaas, kop geknik,
>> die nodige geluide gemaak dat die mense tuis weet hy/sy is darem wakker, en
>> nou is almal lekker uitgerus, uitgevreet, en maak hulle reg vir die volgende
>> tedoe oor 10 jaar.
>
> Ek dink nog dat jy eintlik nie begryp
> waaroor dit by sulke byeenkomste gaan
> nie. Dit was 'n byeenkoms van baie diverse
> groepe, elkeen met hulle eie agenda, en
> dit gee dan kans vir mense om gedagtes
> uit te wissel, kontakte te maak, en dies
> meer. Die belangrikste konferensie-gangers
> was nie soseer die politici nie, maar die
> duisende munisipale en non-governmental
> instansies, wat aan tientalle verskillende
> besprekings kon deelneem. Net soos in Rio
> tien jaar gelede, was daar selfs skoolkinders
> as afgevaardigdes uit Kanada.
> Kanada se Environment Minister sê dat
> die Johannesburg Summit net so suksesvol is as
> Rio tien jaar gelede. "In Rio, environment and
> development were seen as separate and antagonistic
> forces... In Johannesburg they are now acknowledged
> to be unavoidably linked.... Johannesburg will be
> remembered for the "nitty gritty" ideas of how to
> make the visions ( of Rio) come true."
> Susan Whelan, Kanada se Minister van International
> Co-operation, sê "she and her colleagues around the
> world have realized that international aid agencies
> need to focus again on giving money to agricultural and
> water programs as a way of preserving biodiversity and
> lifting citizens out of poverty. That is a key shift
> from the direction of past years, when aid money was
> targeted away from agricultural issues and toward social
> ones."
>
> Gloudina
>
Re: WSSD- Sukses [boodskap #66070 is 'n antwoord op boodskap #66000] Vr, 06 September 2002 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Ek is self nie meer so op spoed met die idiome nie, maar ek dink jy probeer
se "hy hoor die klok lui maar hy weet nie waar die bel hang nie"

Die meer moderne weergawe hiervan is "die ligte is aan maar daar is niemand
tuis nie" wat natuurlik in Suiwester se geval een honderded persent die ware
weergawe van sake is.

Hantam

Jy dink jy weet van die kat maar
> weet duidelik nie waar die bel hang nie.
> Maak tog eers seker dat jy al die feite
> het voordat jy jou opinies die wêreld
> instuur.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: WSSD- Sukses [boodskap #66072 is 'n antwoord op boodskap #66070] Vr, 06 September 2002 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Globalrider wrote:

> Ek is self nie meer so op spoed met die idiome nie, maar ek dink jy probeer
> se "hy hoor die klok lui maar hy weet nie waar die bel hang nie"
>
> Die meer moderne weergawe hiervan is "die ligte is aan maar daar is niemand
> tuis nie" wat natuurlik in Suiwester se geval een honderded persent die ware
> weergawe van sake is.

Dankie, Hantam. Het geweet daar is iets
verkeerd. Ek het duidelik ook die klok
hoor lui maar het nie geweet waar die bel
hang nie.
Maar ek wonder of dié idioom dieselfde
beteken as "die ligte is aan maar daar is
niemand tuis nie." Die eerste beteken dat
jy net deel van die informasie het. Die
tweede beteken dat daar niks tussen jou ore
is nie.
Ek het gister 'n oulike program oor
Australië gesien. Ek het nie geweet dat
Australië se grondoppervlak groter is as
die mainland VSA s'n nie. Dis glo die
sesde grootste land in die wereld. (Kanada
is na Rusland die tweede grootste.)

Gloudina
Re: WSSD- Sukses [boodskap #66079 is 'n antwoord op boodskap #66072] Sa, 07 September 2002 03:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat die idiome aanbetref is jy reg in beide gevalle. My bron oor Australië se egter:

Did you know that Australia is almost as big as the United States, having a surface area of 7.6 million square kilometers and more beaches than any other nation?
It could easily fit in the whole of Europe, with plenty space left. To cross Australia by train takes 3 days and 5 hours by aeroplane. It has 7000 beaches in it's coastline that spans 36,735 kilometers. There is a two hour difference between East coast and west coast

Of hy nou groter is of "almost as big" weet ek nie.

Hantam

>

Gloudina:
> Dankie, Hantam. Het geweet daar is iets
> verkeerd. Ek het duidelik ook die klok
> hoor lui maar het nie geweet waar die bel
> hang nie.
> Maar ek wonder of dié idioom dieselfde
> beteken as "die ligte is aan maar daar is
> niemand tuis nie." Die eerste beteken dat
> jy net deel van die informasie het. Die
> tweede beteken dat daar niks tussen jou ore
> is nie.
> Ek het gister 'n oulike program oor
> Australië gesien. Ek het nie geweet dat
> Australië se grondoppervlak groter is as
> die mainland VSA s'n nie. Dis glo die
> sesde grootste land in die wereld. (Kanada
> is na Rusland die tweede grootste.)
>
> Gloudina
>
Re: WSSD- Sukses [boodskap #66093 is 'n antwoord op boodskap #66070] Sa, 07 September 2002 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Of die wiel. draai maar die hamster is nie daar nie . . . sy
hysbak gaan nie tot die boonste vloer nie, . . . hy is een bier kort vir n
sespak :-))

Die meer moderne weergawe hiervan is "die ligte is aan maar daar is niemand
tuis nie" wat natuurlik in Suiwester se geval een honderded persent die
ware
weergawe van sake is.

Hantam
>
> Jy dink jy weet van die kat maar
>> weet duidelik nie waar die bel hang nie.
>> Maak tog eers seker dat jy al die feite
>> het voordat jy jou opinies die wêreld
>> instuur.
>>
>> Tant Hessie van die Nossob
>>
>
Re: WSSD- Sukses [boodskap #66094 is 'n antwoord op boodskap #66072] Sa, 07 September 2002 19:28 Na vorige boodskap
Swart Simon  is tans af-lyn  Swart Simon
Boodskappe: 101
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Senior Lid
wrote in message
news:3D78BC65.8000803@rogers.com...

> Dankie, Hantam. Het geweet daar is iets
> verkeerd. Ek het duidelik ook die klok
> hoor lui maar het nie geweet waar die bel
> hang nie.

...nóg die klepel?

Swart Simon
Vorige onderwerp: Re: Daar is hy - e.pos skam van SA!
Volgende onderwerp: Boikot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:19:06 MGT 2024