Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lewe in Dooie See?
Lewe in Dooie See? [boodskap #65972] Di, 03 September 2002 21:13 na volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek sien die Israelis praat om lewe in die Dooie See te
blaas deur water vanaf die Rooi See te pomp.

'bordered by Israel, Jordan and the Palestinian
territorities would promote peace in the region. By
piping water from the Red Sea to the Dead Sea would
bring extra water to the region through a desalination
project and top up the declining sea.
--
Re: Lewe in Dooie See? [boodskap #66015 is 'n antwoord op boodskap #65972] Do, 05 September 2002 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johnnie  is tans af-lyn  Johnnie
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:...
> ek sien die Israelis praat om lewe in die Dooie See te
> blaas deur water vanaf die Rooi See te pomp.

Hulle hoef nie te pomp nie; die water sal sommer self daarheen loop
want dit is mos afdraand.

Om die waarheid te sê was daar op 'n stadium planne om 'n hele paar
honderd megawatt se hidro-elektrisiteit in die proses op te wek.

Johnnie
Re: Lewe in Dooie See? [boodskap #66069 is 'n antwoord op boodskap #66015] Vr, 06 September 2002 13:49 Na vorige boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Se jou wat. As hulle dit kan doen sal daar sommer heelwat kibbutse opspring.
Ek sou volunteer net te jammer ek is te bleddie oud. Dis iets wat ek altyd
wou doen maar het nooit sover gekom het nie. Iemand hier wat ooit op 'n
kibbuts gewerk het?

Hantam

Johnnie
Hulle hoef nie te pomp nie; die water sal sommer self daarheen loop
> want dit is mos afdraand.
>
> Om die waarheid te sê was daar op 'n stadium planne om 'n hele paar
> honderd megawatt se hidro-elektrisiteit in die proses op te wek.
>
> Johnnie
Vorige onderwerp: Woordesoek
Volgende onderwerp: Blommetyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 11:35:01 MGT 2024