Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Woordesoek
Woordesoek [boodskap #66059] Vr, 06 September 2002 11:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar word daar in vandag se Burger die term "wanker" vertaal na
niksnuts.
Toe ek in my GBRD gaan kyk, verskyn die woord wanker nie eers daar in nie -
lyk my ek koop net ordentlike woordeboeke:))
Onder niksnuts is dit 'n ander storie - klomp woorde, selfs stiff, maar niks
van wanker nie.

Al wat ek weet is dat 'n wanker nie noodwendig 'n niksnuts hoef te wees
nie;))
Annette
Re: Woordesoek [boodskap #66066 is 'n antwoord op boodskap #66059] Vr, 06 September 2002 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Defnitief nie 'n niksnuts ("wanker") wat 'n draadtrekker gebruik nie, maar
daar is altyd 'n eerste keer.

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Woordesoek [boodskap #66068 is 'n antwoord op boodskap #66066] Vr, 06 September 2002 13:39 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
As 'n 'wanker' 'n draadtrekker gebruik sal hy spyt wees.....en dit sal sy
laaste keer wees!

"TJ" skryf in boodskap news:3d789de0$0$18843@hades.is.co.za...
> Defnitief nie 'n niksnuts ("wanker") wat 'n draadtrekker gebruik nie, maar
> daar is altyd 'n eerste keer.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Vorige onderwerp: Is jy kasueel gedresseer?
Volgende onderwerp: Lewe in Dooie See?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 21:05:36 MGT 2024