Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Doofbewustheidsweek
Doofbewustheidsweek [boodskap #65977] Wo, 04 September 2002 07:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is miskien goed dat daar so 'n week is, maar jaar na jaar sien ek net
plakkate wat my daarvan bewus maak, en op die TV 'n handtolk by die nuus.
Miskien moet ons permanent handtolke of onderskrifte by alle programme op TV
kry - altyd - en kan die publiek meer bewus gemaak word van hierdie mense se
dilemma.
Dit geld natuurlik vir alle gestremdes - nie net die dowes nie.
Annette
Re: Doofbewustheidsweek [boodskap #65985 is 'n antwoord op boodskap #65977] Wo, 04 September 2002 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom is daar handtolke en nie slegs onderskrifte nie - wat sê een van die
dowe ouens daarvan? Of, kan alle dowe ouens die handtlke verstaan, maar nie
almal kan lees nie? Help my...

"Annette" skryf in boodskap news:al4c5r$1n15tp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is miskien goed dat daar so 'n week is, maar jaar na jaar sien ek net
> plakkate wat my daarvan bewus maak, en op die TV 'n handtolk by die nuus.
> Miskien moet ons permanent handtolke of onderskrifte by alle programme op TV
> kry - altyd - en kan die publiek meer bewus gemaak word van hierdie mense se
> dilemma.
> Dit geld natuurlik vir alle gestremdes - nie net die dowes nie.
> Annette
>
Re: Doofbewustheidsweek [boodskap #65988 is 'n antwoord op boodskap #65985] Wo, 04 September 2002 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
anri schramm[1]  is tans af-lyn  anri schramm[1]
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Volle Lid
Miskien kan klein kindertjies nog nie lees nie, maar wel die gebare
verstaan, maar sover ek weet leer die kleintjies ook maar eers net
basiese begrippe van sign language.

Anri

Jonas wrote:
> Hoekom is daar handtolke en nie slegs onderskrifte nie - wat sê een van die
> dowe ouens daarvan? Of, kan alle dowe ouens die handtlke verstaan, maar nie
> almal kan lees nie? Help my...
> "Annette" wrote in message
> news:al4c5r$1n15tp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
>> Dit is miskien goed dat daar so 'n week is, maar jaar na jaar sien ek net
>> plakkate wat my daarvan bewus maak, en op die TV 'n handtolk by die nuus.
>> Miskien moet ons permanent handtolke of onderskrifte by alle programme op TV
>> kry - altyd - en kan die publiek meer bewus gemaak word van hierdie mense se
>> dilemma.
>> Dit geld natuurlik vir alle gestremdes - nie net die dowes nie.
>> Annette
>
Re: Doofbewustheidsweek [boodskap #65992 is 'n antwoord op boodskap #65985] Wo, 04 September 2002 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien is daar dowe mense wat nog nie kan lees nie?
Annette

-- "Jonas" skryf in boodskap news:al538t$f8t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom is daar handtolke en nie slegs onderskrifte nie - wat sê een van die
> dowe ouens daarvan? Of, kan alle dowe ouens die handtlke verstaan, maar nie
> almal kan lees nie? Help my...
> "Annette" wrote in message
> news:al4c5r$1n15tp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit is miskien goed dat daar so 'n week is, maar jaar na jaar sien ek net
>> plakkate wat my daarvan bewus maak, en op die TV 'n handtolk by die nuus.
>> Miskien moet ons permanent handtolke of onderskrifte by alle programme op TV
>> kry - altyd - en kan die publiek meer bewus gemaak word van hierdie mense se
>> dilemma.
>> Dit geld natuurlik vir alle gestremdes - nie net die dowes nie.
>> Annette
>>
>
Re: Doofbewustheidsweek [boodskap #66003 is 'n antwoord op boodskap #65992] Do, 05 September 2002 03:47 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee - dis blinde mense wat nie kan lees nie>

"Annette" skryf in boodskap news:al59vm$1nh18f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Miskien is daar dowe mense wat nog nie kan lees nie?
> Annette
>
>
> -- "Jonas" wrote in message
> news:al538t$f8t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoekom is daar handtolke en nie slegs onderskrifte nie - wat sê een van die
>> dowe ouens daarvan? Of, kan alle dowe ouens die handtlke verstaan, maar nie
>> almal kan lees nie? Help my...
>> "Annette" wrote in message
>> news:al4c5r$1n15tp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dit is miskien goed dat daar so 'n week is, maar jaar na jaar sien ek net
>>> plakkate wat my daarvan bewus maak, en op die TV 'n handtolk by die nuus.
>>> Miskien moet ons permanent handtolke of onderskrifte by alle programme op TV
>>> kry - altyd - en kan die publiek meer bewus gemaak word van hierdie mense se
>>> dilemma.
>>> Dit geld natuurlik vir alle gestremdes - nie net die dowes nie.
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Do you smell funny?
Volgende onderwerp: Ander grappie- Rapport
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 08:16:46 MGT 2024