Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Definisie van Rassisme.
Definisie van Rassisme. [boodskap #65957] Di, 03 September 2002 07:38 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is dit ?
Of is dit ook so 'n wollerige ding soos Wat is 'n Afrikaner?
Annette
Re: Definisie van Rassisme. [boodskap #65960 is 'n antwoord op boodskap #65957] Di, 03 September 2002 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Indien dit onwettig is, behoort die regsmense 'n beskrywing daarvoor te hê.
Maar, ek is bly om te sien dat jy dit nie ken nie?

"Annette" skryf in boodskap news:al1pa8$1mqti7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is dit ?
> Of is dit ook so 'n wollerige ding soos Wat is 'n Afrikaner?
> Annette
>
Re: Definisie van Rassisme. [boodskap #65961 is 'n antwoord op boodskap #65960] Di, 03 September 2002 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die naaste wat ek aan dit miskien kan kom is dat dit iets is wat geen
swartman van beskuldig kan word nie:)))
Dis wat ons oor en oor vertel word, so ek moet dit naderhand glo:)
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:al1tl3$bn8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Indien dit onwettig is, behoort die regsmense 'n beskrywing daarvoor te hê.
> Maar, ek is bly om te sien dat jy dit nie ken nie?
> "Annette" wrote in message
> news:al1pa8$1mqti7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is dit ?
>> Of is dit ook so 'n wollerige ding soos Wat is 'n Afrikaner?
>> Annette
>>
>
Re: Definisie van Rassisme. [boodskap #65966 is 'n antwoord op boodskap #65961] Di, 03 September 2002 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Of, jy weet jy het 'n geldige punt beet wanneer die verweer is dat jy
rassisties is in jou argumentasie .....

"Annette" skryf in boodskap news:al1va5$1l03iu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die naaste wat ek aan dit miskien kan kom is dat dit iets is wat geen
> swartman van beskuldig kan word nie:)))
> Dis wat ons oor en oor vertel word, so ek moet dit naderhand glo:)
> Annette
>
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:al1tl3$bn8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Indien dit onwettig is, behoort die regsmense 'n beskrywing daarvoor te
> hê.
>> Maar, ek is bly om te sien dat jy dit nie ken nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:al1pa8$1mqti7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat is dit ?
>>> Of is dit ook so 'n wollerige ding soos Wat is 'n Afrikaner?
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Definisie van Rassisme. [boodskap #65971 is 'n antwoord op boodskap #65957] Di, 03 September 2002 21:09 Na vorige boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Rassis is iemand wat hulle meer haat as wat hy moet ...:)

"Annette" skryf in boodskap news:al1pa8$1mqti7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is dit ?
> Of is dit ook so 'n wollerige ding soos Wat is 'n Afrikaner?
> Annette
>
Vorige onderwerp: Doodstraf of nie?
Volgende onderwerp: Sonsverduistering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 17:38:29 MGT 2024