| Liriekeraai [boodskap #65136] |
Ma., 29 Julie 2002 17:14  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nuwe seisoen van opnames begin op 8 Augustus by Aananzi Studios hier innie
Kaap - hierdie keer moet mens R10 betaal om 'n opname by te bring. Al die
geld gaan na die Burger se Kersfonds, so mens gee daardie geld lag-lag:))
Annette
|
|
|
|
| Re: Liriekeraai [boodskap #65139 is 'n antwoord op boodskap #65136] |
Ma., 29 Julie 2002 17:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skiestog - mes raak ook so deurmekaar met al die uitheemse name;))
Sasani Studios:)
Annette
"Annette" skryf in boodskap news:ai3tji$117dqj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nuwe seisoen van opnames begin op 8 Augustus by Aananzi Studios hier innie
> Kaap - hierdie keer moet mens R10 betaal om 'n opname by te bring. Al die
> geld gaan na die Burger se Kersfonds, so mens gee daardie geld lag-lag:))
> Annette
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Liriekeraai [boodskap #65149 is 'n antwoord op boodskap #65146] |
Di., 30 Julie 2002 05:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit traak my nie wat op die program aangaan nie - sien dit nie - maar die
opnames is twee ure van lag en geniet. Die mense wat die eerste keer gaan
se hande is seer van al die klap - maar ek is al gekonfyt :))
Hierdie opnames gaan ook al 11 die idole insluit - so ek sal maar seker maak
voor die tyd om te weet wie wanneer optree voordat ek plek bespreek.
Buitendien hou ek baie van die orkessie - so as die kunstenaars flop dan het
ek nog steeds 'n konsert om te geniet.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:ai5898$shk$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Deesdae besef ek dat Liriekerai met "saai" rym - miskien hou dit 'n bietjie
> lank aan?
> "Annette" wrote in message
> news:ai3v40$10khuj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Skiestog - mes raak ook so deurmekaar met al die uitheemse name;))
>> Sasani Studios:)
>> Annette
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ai3tji$117dqj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nuwe seisoen van opnames begin op 8 Augustus by Aananzi Studios hier
> innie
>>> Kaap - hierdie keer moet mens R10 betaal om 'n opname by te bring. Al
> die
>>> geld gaan na die Burger se Kersfonds, so mens gee daardie geld
> lag-lag:))
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Liriekeraai [boodskap #65165 is 'n antwoord op boodskap #65160] |
Di., 30 Julie 2002 09:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O ja - sy is my gunsteling:))) Een aand by een van die opnames stuur 'n
vriend van my aan haar 'n versoek: Please contact me for private sax
lessons - earnest pupil -toe val sy weg en speel vir hom Oh My Papa))
Deur die opname kan lede van die gehoor die orkes versoek om gunsteling
nommers te speel - en ek het nog nie een keer gehoor dat hulle nie aan 'n
versoek kan voldoen nie. Hulle is almal uitstekende musikante.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3d465657.0@news1.mweb.co.za...
> Jy moet waai vir jou pelle in Suidwes as jy op TV verskyn. Vir iemand wat
> so lief vir sing is soos jy, moet so 'n program 'n fees wees. Moet sê daai
> 'voorblaser' meisiekind wat die sax speel, ken haar storie.
> "Annette" wrote in message
> news:ai5a2e$11p4at$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit traak my nie wat op die program aangaan nie - sien dit nie - maar die
>> opnames is twee ure van lag en geniet. Die mense wat die eerste keer gaan
>> se hande is seer van al die klap - maar ek is al gekonfyt :))
>> Hierdie opnames gaan ook al 11 die idole insluit - so ek sal maar seker
> maak
>> voor die tyd om te weet wie wanneer optree voordat ek plek bespreek.
>>
>> Buitendien hou ek baie van die orkessie - so as die kunstenaars flop dan
> het
>> ek nog steeds 'n konsert om te geniet.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:ai5898$shk$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Deesdae besef ek dat Liriekerai met "saai" rym - miskien hou dit 'n
>> bietjie
>>> lank aan?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ai3v40$10khuj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Skiestog - mes raak ook so deurmekaar met al die uitheemse name;))
>>>> Sasani Studios:)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ai3tji$117dqj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Nuwe seisoen van opnames begin op 8 Augustus by Aananzi Studios
hier
>>> innie
>>>> > Kaap - hierdie keer moet mens R10 betaal om 'n opname by te bring.
> Al
>>> die
>>>> > geld gaan na die Burger se Kersfonds, so mens gee daardie geld
>>> lag-lag:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Liriekeraai [boodskap #65183 is 'n antwoord op boodskap #65180] |
Di., 30 Julie 2002 13:12  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mollig is sexy:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:ai62jb$3ht$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ja - as sy haar dieet reg kry kan sy 'n sexy sax-speler wees ...
> "Annette" wrote in message
> news:ai5mt2$11okdh$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O ja - sy is my gunsteling:))) Een aand by een van die opnames stuur 'n
>> vriend van my aan haar 'n versoek: Please contact me for private sax
>> lessons - earnest pupil -toe val sy weg en speel vir hom Oh My Papa))
>> Deur die opname kan lede van die gehoor die orkes versoek om gunsteling
>> nommers te speel - en ek het nog nie een keer gehoor dat hulle nie aan 'n
>> versoek kan voldoen nie. Hulle is almal uitstekende musikante.
>>
>> Annette
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d465657.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jy moet waai vir jou pelle in Suidwes as jy op TV verskyn. Vir
iemand
>> wat
>>> so lief vir sing is soos jy, moet so 'n program 'n fees wees. Moet
s�
>> daai
>>> 'voorblaser' meisiekind wat die sax speel, ken haar storie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ai5a2e$11p4at$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dit traak my nie wat op die program aangaan nie - sien dit nie -
maar
>> die
>>>> opnames is twee ure van lag en geniet. Die mense wat die eerste
keer
>> gaan
>>>> se hande is seer van al die klap - maar ek is al gekonfyt :))
>>>> Hierdie opnames gaan ook al 11 die idole insluit - so ek sal maar
> seker
>>> maak
>>>> voor die tyd om te weet wie wanneer optree voordat ek plek bespreek.
>>>>
>>>> Buitendien hou ek baie van die orkessie - so as die kunstenaars flop
> dan
>>> het
>>>> ek nog steeds 'n konsert om te geniet.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:ai5898$shk$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > Deesdae besef ek dat Liriekerai met "saai" rym - miskien hou dit 'n
>>>> bietjie
>>>> > lank aan?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:ai3v40$10khuj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Skiestog - mes raak ook so deurmekaar met al die uitheemse name;))
>>>> > > Sasani Studios:)
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:ai3tji$117dqj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Nuwe seisoen van opnames begin op 8 Augustus by Aananzi
Studios
>> hier
>>>> > innie
>>>> > > > Kaap - hierdie keer moet mens R10 betaal om 'n opname by te
> bring.
>>> Al
>>>> > die
>>>> > > > geld gaan na die Burger se Kersfonds, so mens gee daardie geld
>>>> > lag-lag:))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|