Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " al wat ek wil sê.........." deur GERT VLOK NEL
" al wat ek wil sê.........." deur GERT VLOK NEL [boodskap #64924] Do, 18 Julie 2002 20:33 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

al wat ek wil sê oor my lank verlore liefde
& die eksistensiële, marxistiese, leksikale, morfologiese,
mexikaanse, fonetiese & andersinse verband tussen
disparate dinge & desperate mense; oor die storie
van my aarde & landing, is die vraag: "wat
is die oergeheim hoekom in afrikaans dié woorde so rym?"

deur GERT VLOK NEL

siel & piel
poes & verwoes
hart & smart
Re: " al wat ek wil sê.........." deur GERT VLOK NEL [boodskap #64929 is 'n antwoord op boodskap #64924] Vr, 19 Julie 2002 03:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja en,
Vlok en Vonkprop ...
skryf in boodskap news:3D3726BF.4060500@rogers.com...
>
> al wat ek wil sê oor my lank verlore liefde
> & die eksistensiële, marxistiese, leksikale, morfologiese,
> mexikaanse, fonetiese & andersinse verband tussen
> disparate dinge & desperate mense; oor die storie
> van my aarde & landing, is die vraag: "wat
> is die oergeheim hoekom in afrikaans dié woorde so rym?"
>
> deur GERT VLOK NEL
>
> siel & piel
> poes & verwoes
> hart & smart
>
Re: " al wat ek wil sê.........." deur GERT VLOK NEL [boodskap #64947 is 'n antwoord op boodskap #64924] Vr, 19 Julie 2002 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ha, baie aktueel vir die huidige bespreking!

Ek moet sê, ek het die ander wat hy noem nog nie so baie in verse aangetref
nie, maar ek sal bly uitkyk.

Koot

skryf in boodskap news:3D3726BF.4060500@rogers.com...
>
> al wat ek wil sê oor my lank verlore liefde
> & die eksistensiële, marxistiese, leksikale, morfologiese,
> mexikaanse, fonetiese & andersinse verband tussen
> disparate dinge & desperate mense; oor die storie
> van my aarde & landing, is die vraag: "wat
> is die oergeheim hoekom in afrikaans dié woorde so rym?"
>
> deur GERT VLOK NEL
>
> siel & piel
> poes & verwoes
> hart & smart
>
Re: " al wat ek wil sê.........." deur GERT VLOK NEL [boodskap #64948 is 'n antwoord op boodskap #64924] Vr, 19 Julie 2002 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roelof  is tans af-lyn  Roelof
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Antie

Het jy nie dalk êrens in jou argiewe 'n gedig van Breyten Breytenbach waar
hy iets van die aard sê.
"Ek sê chom, dit was darem nog goeie ou dae toe ons ons drank nog vas kon
vat. " Ek kan nie presies onthou hoe dit gaan nie.

Dankie

Roelof
skryf in boodskap news:3D3726BF.4060500@rogers.com...

al wat ek wil sê oor my lank verlore liefde
& die eksistensiële, marxistiese, leksikale, morfologiese,
mexikaanse, fonetiese & andersinse verband tussen
disparate dinge & desperate mense; oor die storie
van my aarde & landing, is die vraag: "wat
is die oergeheim hoekom in afrikaans dié woorde so rym?"

deur GERT VLOK NEL

siel & piel
poes & verwoes
hart & smart
Re: " al wat ek wil sê.........." deur GERT VLOK NEL [boodskap #64954 is 'n antwoord op boodskap #64948] Vr, 19 Julie 2002 14:48 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Roelof wrote:

> Het jy nie dalk êrens in jou argiewe 'n gedig van Breyten Breytenbach waar
> hy iets van die aard sê.
> "Ek sê chom, dit was darem nog goeie ou dae toe ons ons drank nog vas kon
> vat. " Ek kan nie presies onthou hoe dit gaan nie.

Ek kan nie dink waarna jy verwys nie, maar
ek sal rondkyk en sien of ek enige gedig
van hom kan opspoor wat omtrent soiets sê.

Gloudina
Vorige onderwerp: Een skone dag
Volgende onderwerp: " Scriba van Egipte " deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 15:25:17 MGT 2024