Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hulp Asb
Hulp Asb [boodskap #64872] |
Di., 16 Julie 2002 19:40  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek soek die naam van die prent wat verlede maand op Mnet vertoon is wat
gehandel het oor James Joyce ( Ierse skrywer)
Ewan McGregor het die rol van James Joyce vertolk, en ? Lynch die van sy
vrou
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hulp Asb [boodskap #64881 is 'n antwoord op boodskap #64873] |
Wo., 17 Julie 2002 06:43  |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 16 Jul 2002 22:34:14 +0200, "Rhenier Labuschagne"
served the following to the group:
> Die naam van die fliek is Nora.
>
> Ek soek ook hulp.
> Weet iemand miskien waar kan ek 'n copy van Windows 2000 Server
> in die hande kry? Ek het 'n serial
>
> Ek het dit dringend nodig vir studiedoeleindes.
>
> TIA
>
hang af waar jy bly. jy kan dit ook van warez download as jy die guts,
tyd en bandwydte het daarvoor.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 20:58:17 UTC 2025
|