Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoekom is Chrisjolette en Theuns so stil?
|
|
|
|
|
Re: Hoekom is Chrisjolette en Theuns so stil? [boodskap #64581 is 'n antwoord op boodskap #64574] |
Sat, 06 July 2002 15:26  |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Theuns Erasmus wrote:
> Nee, ek is nog hier, Annette, ek is mos 'n Tawwe Theuns :-)
>
> Ek het tans net geen geneigdheid om saam met seniele liegbek-aunties
> wat vir apartheid geskrik het te gesels nie.
Nou hoekom praat jy dan nie met die
ander mense op die nuusgroep nie. Of
is jy maar net 'n skaduwee wat aanslae
moet maak op Ferdi en tant hessie as
dit jou pas om nie onder jou gewone
skuilnaam te pos nie?
Tant Hessie Watson-Poirot
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:00:31 UTC 2025
|