Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kopersmark
Kopersmark [boodskap #64497] Do, 04 Julie 2002 15:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kaapstad se sekspryse is tans die goedkoopste in die land.
Weens die geweldige toename in seksingenieurs wat tot die plaaslike mark
toegetree het, het die gemiddelde aanbodprys van R250 gedaal tot R10 in
sekere areas per diens.
Die R10 prys het egter 'n voorwaarde, die plesiertjie moet klaar wees
voordat die volgende klant in sy motor stop.
Volgens die bestuurders in die bedryf, word die meeste inkomste gegenereer
in die periode 10:00 tot 12:00 op weeksdae.

Annette
Re: Kopersmark [boodskap #64499 is 'n antwoord op boodskap #64497] Do, 04 Julie 2002 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die nuwe, spesiale, diens het sekerlik 'n toepaslike naam - en indien nie,
sal gepasde voorstelle seker verwelkom word.
Laat ons hoor ...

"Annette" skryf in boodskap news:ag1oob$i0v33$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Kaapstad se sekspryse is tans die goedkoopste in die land.
> Weens die geweldige toename in seksingenieurs wat tot die plaaslike mark
> toegetree het, het die gemiddelde aanbodprys van R250 gedaal tot R10 in
> sekere areas per diens.
> Die R10 prys het egter 'n voorwaarde, die plesiertjie moet klaar wees
> voordat die volgende klant in sy motor stop.
> Volgens die bestuurders in die bedryf, word die meeste inkomste gegenereer
> in die periode 10:00 tot 12:00 op weeksdae.
>
> Annette
>
Re: Kopersmark [boodskap #64504 is 'n antwoord op boodskap #64499] Do, 04 Julie 2002 16:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Knippie Beperk?
:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ag1qqr$mk4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die nuwe, spesiale, diens het sekerlik 'n toepaslike naam - en indien nie,
> sal gepasde voorstelle seker verwelkom word.
> Laat ons hoor ...
> "Annette" wrote in message
> news:ag1oob$i0v33$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Kaapstad se sekspryse is tans die goedkoopste in die land.
>> Weens die geweldige toename in seksingenieurs wat tot die plaaslike mark
>> toegetree het, het die gemiddelde aanbodprys van R250 gedaal tot R10 in
>> sekere areas per diens.
>> Die R10 prys het egter 'n voorwaarde, die plesiertjie moet klaar wees
>> voordat die volgende klant in sy motor stop.
>> Volgens die bestuurders in die bedryf, word die meeste inkomste gegenereer
>> in die periode 10:00 tot 12:00 op weeksdae.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Kopersmark [boodskap #64509 is 'n antwoord op boodskap #64497] Do, 04 Julie 2002 22:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ludek  is tans af-lyn  ludek
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Goie genugtig Annette, nie geweet jy lees ingenieurs tydskrifte nie! Of waar
het jy die besonderhede gekry? He he he.

Hoe gaan dit met jou?

"Annette" skryf in boodskap news:ag1oob$i0v33$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Kaapstad se sekspryse is tans die goedkoopste in die land.
> Weens die geweldige toename in seksingenieurs wat tot die plaaslike mark
> toegetree het, het die gemiddelde aanbodprys van R250 gedaal tot R10 in
> sekere areas per diens.
> Die R10 prys het egter 'n voorwaarde, die plesiertjie moet klaar wees
> voordat die volgende klant in sy motor stop.
> Volgens die bestuurders in die bedryf, word die meeste inkomste gegenereer
> in die periode 10:00 tot 12:00 op weeksdae.
>
> Annette
>
Re: Kopersmark [boodskap #64510 is 'n antwoord op boodskap #64504] Vr, 05 Julie 2002 00:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het Elecrolux nie sy nie naam beskikbaar gestel om na een van die projekte
te verwys nie?

"Annette" skryf in boodskap news:ag1srr$i746p$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Knippie Beperk?
> :))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:ag1qqr$mk4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die nuwe, spesiale, diens het sekerlik 'n toepaslike naam - en indien nie,
>> sal gepasde voorstelle seker verwelkom word.
>> Laat ons hoor ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:ag1oob$i0v33$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>
>>> Kaapstad se sekspryse is tans die goedkoopste in die land.
>>> Weens die geweldige toename in seksingenieurs wat tot die plaaslike mark
>>> toegetree het, het die gemiddelde aanbodprys van R250 gedaal tot R10 in
>>> sekere areas per diens.
>>> Die R10 prys het egter 'n voorwaarde, die plesiertjie moet klaar wees
>>> voordat die volgende klant in sy motor stop.
>>> Volgens die bestuurders in die bedryf, word die meeste inkomste
> gegenereer
>>> in die periode 10:00 tot 12:00 op weeksdae.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kopersmark [boodskap #64512 is 'n antwoord op boodskap #64510] Vr, 05 Julie 2002 02:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat van Pritt?:))
Annette

"Hantamkind" skryf in boodskap news:FU5V8.396266$o66.1072978@news-server.bigpond.net.au...
> Het Elecrolux nie sy nie naam beskikbaar gestel om na een van die projekte
> te verwys nie?
>
> "Annette" wrote in message
> news:ag1srr$i746p$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Knippie Beperk?
>> :))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:ag1qqr$mk4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die nuwe, spesiale, diens het sekerlik 'n toepaslike naam - en indien
> nie,
>>> sal gepasde voorstelle seker verwelkom word.
>>> Laat ons hoor ...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ag1oob$i0v33$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>
>>>> Kaapstad se sekspryse is tans die goedkoopste in die land.
>>>> Weens die geweldige toename in seksingenieurs wat tot die plaaslike
> mark
>>>> toegetree het, het die gemiddelde aanbodprys van R250 gedaal tot R10
> in
>>>> sekere areas per diens.
>>>> Die R10 prys het egter 'n voorwaarde, die plesiertjie moet klaar wees
>>>> voordat die volgende klant in sy motor stop.
>>>> Volgens die bestuurders in die bedryf, word die meeste inkomste
>> gegenereer
>>>> in die periode 10:00 tot 12:00 op weeksdae.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kopersmark [boodskap #64514 is 'n antwoord op boodskap #64499] Vr, 05 Julie 2002 06:51 Na vorige boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Jul 2002 17:49:47 +0200, "Jonas"
served the following to the group:

> Die nuwe, spesiale, diens het sekerlik 'n toepaslike naam - en indien nie,
> sal gepasde voorstelle seker verwelkom word.
> Laat ons hoor ...

klink vir my soos `n drive through service. maar ernstig, hierdie tipe
kits diens het klaar `n naam. dit word hit & run genoem, wel dis nou
maar wat ek hoor.

ek antwoord sommer van die posts wat hieruit gaan voortspruit -

bewys dit........

> "Annette" wrote in message
> news:ag1oob$i0v33$1@ID-92016.news.dfncis.de...

>> Kaapstad se sekspryse is tans die goedkoopste in die land.
>> Weens die geweldige toename in seksingenieurs wat tot die plaaslike mark
>> toegetree het, het die gemiddelde aanbodprys van R250 gedaal tot R10 in
>> sekere areas per diens.
>> Die R10 prys het egter 'n voorwaarde, die plesiertjie moet klaar wees
>> voordat die volgende klant in sy motor stop.
>> Volgens die bestuurders in die bedryf, word die meeste inkomste gegenereer
>> in die periode 10:00 tot 12:00 op weeksdae.

>> Annette





>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Re: Mandefender World Ring
Volgende onderwerp: Slimstes?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 15:08:54 MGT 2024