Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Slimstes?
Slimstes? [boodskap #64447] Wo, 03 Julie 2002 06:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees vanoggend ons moenie so met afsku dink aan bloedsuiers nie - hulle
het glo 32 breine.
Annette
Re: Slimstes? [boodskap #64450 is 'n antwoord op boodskap #64447] Wo, 03 Julie 2002 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ken jy die grappie van die outjie wat by sy pa kerm om te weet hoekom is
party ooms se 'ding' groter as die ander s'n? Wat antwoord jy nou op so 'n
vraag? Uiteindelik, om van hom ontslae te raak, sê hy vir hom hoe groter
daai dêng is, hoe slimmer is die oom.
Die outjie is daar weg heel tevrede en die volgende dag, toe sy pa by
die huis kom tree hy sy pa aan. "Pappa weet mos van daai slim storie van
gisteraand? Wel ek het vandag gesien hoe die oom van die pos met mamma
gesels en hoe langer hulle gepraat het, hoeslimmer het hy geword!"

"Annette" skryf in boodskap news:afu7lv$guo3v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek lees vanoggend ons moenie so met afsku dink aan bloedsuiers nie - hulle
> het glo 32 breine.
> Annette
>
Re: Slimstes? [boodskap #64459 is 'n antwoord op boodskap #64447] Wo, 03 Julie 2002 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Jul 2002 08:47:15 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Ek lees vanoggend ons moenie so met afsku dink aan bloedsuiers nie - hulle
> het glo 32 breine.
> Annette
>

en sommige mense het nie eens soveel breinselle nie!

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Slimstes? [boodskap #64501 is 'n antwoord op boodskap #64447] Do, 04 Julie 2002 15:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het dan gedink dat daar meer breinkrag in die nuwe regering gesetel is
...

"Annette" skryf in boodskap news:afu7lv$guo3v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek lees vanoggend ons moenie so met afsku dink aan bloedsuiers nie - hulle
> het glo 32 breine.
> Annette
>
Re: Slimstes? [boodskap #64515 is 'n antwoord op boodskap #64501] Vr, 05 Julie 2002 06:53 Na vorige boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Jul 2002 17:55:53 +0200, "Jonas"
served the following to the group:

> Ek het dan gedink dat daar meer breinkrag in die nuwe regering gesetel is
> ...

wel noudat jy dit so noem, dit oortrek my wildste verwagtinge. ek het
gedink breinkrag is totaal afwesig.

> "Annette" wrote in message
> news:afu7lv$guo3v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek lees vanoggend ons moenie so met afsku dink aan bloedsuiers nie - hulle
>> het glo 32 breine.
>> Annette
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Kopersmark
Volgende onderwerp: Onregverdige Wimbledon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 09:23:11 MGT 2024