Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Munisipale Staking
Munisipale Staking [boodskap #64443] Wo, 03 Julie 2002 05:37 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wonder net hoe lank dit sal aanhou - dit gaan glo om die verskil tussen die
8% verhoging wat aangebied is, en die 10% verhoging wat ge-eis word.
Annette
Re: Munisipale Staking [boodskap #64458 is 'n antwoord op boodskap #64443] Wo, 03 Julie 2002 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Jul 2002 07:37:39 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Wonder net hoe lank dit sal aanhou - dit gaan glo om die verskil tussen die
> 8% verhoging wat aangebied is, en die 10% verhoging wat ge-eis word.
> Annette
>

ek kyk gisteraand die nuus. ek het nie soseer `n probleem met die
staking nie maar met hoe hulle dit doen. in plaas van om nie die
vullis op te laai nie gooi hule dit nou die hele wereld rond. iemand
moet dit tog eendag skoonmaak en daai iemand is hulle as die staking
verby is. dis nou wat die toppunt van stupidity.

>
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Munisipale Staking [boodskap #64475 is 'n antwoord op boodskap #64443] Do, 04 Julie 2002 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Kameras in die "CBD" - baie suksesvol - vinnige reaksie."

"R100 boete vir 'n sigaretstompie - Joburg Metro Polisie."

4 (vier) ure van vandalisme op kamera - geen reaksie!

Waar was die SAPD en JMP al die tyd?

Ek vra maar net.

:-(

TJ
Re: Munisipale Staking [boodskap #64477 is 'n antwoord op boodskap #64475] Do, 04 Julie 2002 05:41 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gestaak?:))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3d23d523$0$18845@hades.is.co.za...
> "Kameras in die "CBD" - baie suksesvol - vinnige reaksie."
>
> "R100 boete vir 'n sigaretstompie - Joburg Metro Polisie."
>
> 4 (vier) ure van vandalisme op kamera - geen reaksie!
>
> Waar was die SAPD en JMP al die tyd?
>
> Ek vra maar net.
>
> :-(
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: Re: Facts on Canada
Volgende onderwerp: Bergrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 22:08:25 MGT 2024