Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uit die Perd se bek
Uit die Perd se bek [boodskap #64336] |
Fri, 28 June 2002 06:40  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op RSG vanoggend - die vraag hoekom daar so baie teenstrydige beriggewing is
tussen die Afrikaanse nuus op radio en TV.
Toe word verklaar dat die luisteraars en kykers moet net onthou dat
joernalistiek nie eksakte beriggewing is nie.
Nou wonder ek net dan wat is?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Uit die Perd se bek [boodskap #64377 is 'n antwoord op boodskap #64374] |
Sat, 29 June 2002 04:51  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maak dit my ook skuldig deur assosiasie?
Annette
"Dave Du Plessis" skryf in boodskap news:02cphu4b889p88ojbsi5q5vvhv3b401gj6@4ax.com...
> On Fri, 28 Jun 2002 08:40:32 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Op RSG vanoggend - die vraag hoekom daar so baie teenstrydige beriggewing is
>> tussen die Afrikaanse nuus op radio en TV.
>> Toe word verklaar dat die luisteraars en kykers moet net onthou dat
>> joernalistiek nie eksakte beriggewing is nie.
>> Nou wonder ek net dan wat is?
>>
>> Annette
>>
>
> en jy lewer gewoonlik nuus hier
> uit daardie bronne, is dit nie?
>
> DD
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:56:14 UTC 2025
|