Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rom Rom Rom - Die Koue Kom!!
Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64010] Do, 20 Junie 2002 10:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar spring ons in die Kaap dit weer vry - maar foeitog - die mense naby
Lesotho en die Drakensberge gaan bietjie bibber.
Annette
Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64087 is 'n antwoord op boodskap #64010] Vr, 21 Junie 2002 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
En dan verwag die dosente ek moet in hierdie koue geleer kry. Darem nog net
`n week van exam en dan die langverwagte vakansie.

"Annette" skryf in boodskap news:aescji$9lhq4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar spring ons in die Kaap dit weer vry - maar foeitog - die mense naby
> Lesotho en die Drakensberge gaan bietjie bibber.
> Annette
>
Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64104 is 'n antwoord op boodskap #64087] Sa, 22 Junie 2002 04:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"johanls" wrote:

> En dan verwag die dosente ek moet in hierdie koue geleer kry. Darem nog net
> `n week van exam en dan die langverwagte vakansie.

Dit was vandag die eerste dag van Somer hier, en dit was omtrent 'n
lieflike dag! Ek stuur vir jou so bietjie van ons hitte. :-)
Sterkte met die week wat kom, hoor?!
Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64106 is 'n antwoord op boodskap #64104] Sa, 22 Junie 2002 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hoe het jy daardie hitte gestuur? Want dit het nog nie hier gekom nie. Weet
jy hoe koud is `n koshuisgang badkamer toe en terug? Ek oorweeg dit om `n
ou koos iewers te gaan koop.

"Katryn" skryf in boodskap news:nmv7hu8s93hsirmmnvrr27hp1jpcllo2up@4ax.com...
> "johanls" wrote:
>
>> En dan verwag die dosente ek moet in hierdie koue geleer kry. Darem nog net
>> `n week van exam en dan die langverwagte vakansie.
>
> Dit was vandag die eerste dag van Somer hier, en dit was omtrent 'n
> lieflike dag! Ek stuur vir jou so bietjie van ons hitte. :-)
> Sterkte met die week wat kom, hoor?!
>
Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64107 is 'n antwoord op boodskap #64106] Sa, 22 Junie 2002 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"johanls" wrote:

> Hoe het jy daardie hitte gestuur? Want dit het nog nie hier gekom nie. Weet
> jy hoe koud is `n koshuisgang badkamer toe en terug?

UPS - oornag diens. Wees geduldig jonge man!! :-)))
Ja, ek weet nogal - ek's mos 'n getrynde katryn. :-)

> Ek oorweeg dit om `n
> ou koos iewers te gaan koop.


Ek sit nou net en dink - as jy in die argiewe kyk, dan sal jy sien dat
Ferdi Greyling as "Koos" hier gepos het so paar jaar terug. Nou
wonder ek oor die benaming "koos" ? Dis mos 'n "chamber pot" nè?
Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64114 is 'n antwoord op boodskap #64106] Sa, 22 Junie 2002 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

johanls wrote:

> Hoe het jy daardie hitte gestuur? Want dit het nog nie hier gekom nie. Weet
> jy hoe koud is `n koshuisgang badkamer toe en terug? Ek oorweeg dit om `n
> ou koos iewers te gaan koop.

Johan, jou laaste sin het my baie diep laat
glimlag, want dit het die koue van 'n Suid-
Afrikaanse winternag so presies opgeroep.
Maar jy moet onthou dat selfs al het jy vir
koos onder die bed, dan is dit nog altyd
koud om uit die vere te klim.
Ek dink nie ek sal 'n SA winter ooit weer
kan oorleef nie. Mens raak te gewoond aan
hierdie subtropiese klimaat binnekant die
geboue, selfs al is dit -30 daarbuite.
Dis die hitte hier wat my klaarmaak.
Ek sidder vir die volgende twee maande hier.
As mens tussen die Groot Mere bly, dan is
daar soveel vogtigheid in die lug, en ek kan
die vogtigheid nie verdra nie.

Gloudina
Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64118 is 'n antwoord op boodskap #64114] Sa, 22 Junie 2002 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Antie sal nie glo nie maar hierdie boerseun het al klaar daarvoor `n plan
gemaak. Ek tune daai koos met `n tregter en hosepipe sommer so onder die
komberse uit.

skryf in boodskap news:3D146D6B.70606@rogers.com...
>
> johanls wrote:
>
>> Hoe het jy daardie hitte gestuur? Want dit het nog nie hier gekom nie. Weet
>> jy hoe koud is `n koshuisgang badkamer toe en terug? Ek oorweeg dit om `n
>> ou koos iewers te gaan koop.
>
>
> Johan, jou laaste sin het my baie diep laat
> glimlag, want dit het die koue van 'n Suid-
> Afrikaanse winternag so presies opgeroep.
> Maar jy moet onthou dat selfs al het jy vir
> koos onder die bed, dan is dit nog altyd
> koud om uit die vere te klim.
> Ek dink nie ek sal 'n SA winter ooit weer
> kan oorleef nie. Mens raak te gewoond aan
> hierdie subtropiese klimaat binnekant die
> geboue, selfs al is dit -30 daarbuite.
> Dis die hitte hier wat my klaarmaak.
> Ek sidder vir die volgende twee maande hier.
> As mens tussen die Groot Mere bly, dan is
> daar soveel vogtigheid in die lug, en ek kan
> die vogtigheid nie verdra nie.
>
> Gloudina
>
Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64120 is 'n antwoord op boodskap #64107] Sa, 22 Junie 2002 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wonder oor die benaming "koos" ? Dis mos 'n "chamber pot" nê?

Wouter : Korrek
Chamber pot : kamerpot, pispot (plat), koos, bloukoos
Kose [boodskap #64124 is 'n antwoord op boodskap #64120] Sa, 22 Junie 2002 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" wrote:

> Katryn wonder oor die benaming "koos" ? Dis mos 'n "chamber pot" nè?
>
> Wouter : Korrek
> Chamber pot : kamerpot, pispot (plat), koos, bloukoos

Katryn:
Dankie, Wouter.
Nou wonder mens darem waarom sou iemand wat so gesteld is op "regte
name" gebruik en ons almal so aanval omdat ons onder skuilname pos,
dan nou juis as "Koos" hier gepos het in die verlede?
Hierdie is wraggies 'n malhuis - kannie anners nie.
:-)
Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64128 is 'n antwoord op boodskap #64120] Sa, 22 Junie 2002 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" schreef...
> Katryn wonder oor die benaming "koos" ? Dis mos 'n "chamber pot" nê?
>
> Wouter : Korrek
> Chamber pot : kamerpot, pispot (plat), koos, bloukoos

Julle het nie 'n woord soos 'nagspi�l' of 'po' nie?

Groete,
Arthur
Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64130 is 'n antwoord op boodskap #64114] Sa, 22 Junie 2002 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Antie moet weet ek het in die Vrystaat groot geworre sonder lopende water in
die huis. Ons kleinhuisie was so 60 tree van die agterdeur af gewees. In
elke kamer had ons elkeen sy koos onder die bed en hulle werd gereeld
gebruik. Maar as daar nou maatjies kom kuier was hierdie vir hulle `n al te
vreemde ding gewees sodat ons die kose maar weggebêre het as ons mense het.
Nou gaan staan en wil hulle in die wintervakansie by jou kom kuier en so
dwing jou "vriende" jou om in -5 grade die donker nag in kleinhuisie toe te
gaan. Die grootmense het altyd dan gepraat van dat dit leeukoud is. Later
het ek ook uitgevind wat dit beteken en wragtag dit is waar. Ons het altyd
gespot en gesê dat as jy nog nie ysblokkies gepiepie het nie, het jy nog nie
koud gekry nie.

Gloudina
> Johan, jou laaste sin het my baie diep laat
> glimlag, want dit het die koue van 'n Suid-
> Afrikaanse winternag so presies opgeroep.
> Maar jy moet onthou dat selfs al het jy vir
> koos onder die bed, dan is dit nog altyd
> koud om uit die vere te klim.
> Ek dink nie ek sal 'n SA winter ooit weer
> kan oorleef nie. Mens raak te gewoond aan
> hierdie subtropiese klimaat binnekant die
> geboue, selfs al is dit -30 daarbuite.
> Dis die hitte hier wat my klaarmaak.
> Ek sidder vir die volgende twee maande hier.
> As mens tussen die Groot Mere bly, dan is
> daar soveel vogtigheid in die lug, en ek kan
> die vogtigheid nie verdra nie.
>
> Gloudina
>
Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64132 is 'n antwoord op boodskap #64106] Sa, 22 Junie 2002 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tja!!! Die goeie ou dae toe elke koshuisganger verniet 'n Koos onder elke
bed gekry het.- deel van die verpligte meubelment.
Annette

"johanls" skryf in boodskap news:3d1430a7$0$18845@hades.is.co.za...
> Hoe het jy daardie hitte gestuur? Want dit het nog nie hier gekom nie. Weet
> jy hoe koud is `n koshuisgang badkamer toe en terug? Ek oorweeg dit om `n
> ou koos iewers te gaan koop.
> "Katryn" wrote in message
> news:nmv7hu8s93hsirmmnvrr27hp1jpcllo2up@4ax.com...
>> "johanls" wrote:
>>
>>> En dan verwag die dosente ek moet in hierdie koue geleer kry. Darem nog net
>>> `n week van exam en dan die langverwagte vakansie.
>>
>> Dit was vandag die eerste dag van Somer hier, en dit was omtrent 'n
>> lieflike dag! Ek stuur vir jou so bietjie van ons hitte. :-)
>> Sterkte met die week wat kom, hoor?!
>>
>
Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64133 is 'n antwoord op boodskap #64104] Sa, 22 Junie 2002 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Begin?? Is dit nie veronderstel om die middel van jul somer dan te wees nie?
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:nmv7hu8s93hsirmmnvrr27hp1jpcllo2up@4ax.com...
> "johanls" wrote:
>
>> En dan verwag die dosente ek moet in hierdie koue geleer kry. Darem nog net
>> `n week van exam en dan die langverwagte vakansie.
>
> Dit was vandag die eerste dag van Somer hier, en dit was omtrent 'n
> lieflike dag! Ek stuur vir jou so bietjie van ons hitte. :-)
> Sterkte met die week wat kom, hoor?!
>
Nog kose [boodskap #64151 is 'n antwoord op boodskap #64128] So, 23 Junie 2002 07:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Katryn wonder oor die benaming "koos" ? Dis mos 'n "chamber pot" nê?

> Wouter : Korrek
> Chamber pot : kamerpot, pispot (plat), koos, bloukoos

Arthur
Julle het nie 'n woord soos 'nagspi�l' of 'po' nie?

Wouter
Nee, nie wat ek van weet nie. "Po" ken ek in Engels, uitgespreek as "pou"
Hoe spreek julle dit uit?
Re: Nog kose [boodskap #64154 is 'n antwoord op boodskap #64151] So, 23 Junie 2002 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" schreef...
>> Katryn wonder oor die benaming "koos" ? Dis mos 'n "chamber pot" nê?
>
>> Wouter : Korrek
>> Chamber pot : kamerpot, pispot (plat), koos, bloukoos
>
> Arthur
> Julle het nie 'n woord soos 'nagspi�l' of 'po' nie?
>
> Wouter
> Nee, nie wat ek van weet nie. "Po" ken ek in Engels, uitgespreek as "pou"
> Hoe spreek julle dit uit?

Met die 'o' soos in die Engelse woord 'smoke'.

Groete,
Groete
Re: Nog kose [boodskap #64166 is 'n antwoord op boodskap #64151] So, 23 Junie 2002 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Allen  is tans af-lyn  Allen
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Is daar enigiemand wat weet waar ek Leon Schuster flieks op DVD kan kry. Ek
werk op die oomblik in die VSA en kan nie PAL videos gebruik nie. Ek sal
redelike kostes betaal om DVD's te koop,pos en so voorts.
Laat weet asb. xr...@hotmail.com
Dankie vrinne.
AP.
Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64167 is 'n antwoord op boodskap #64133] So, 23 Junie 2002 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee, Annette.

"Annette" wrote:

> Begin?? Is dit nie veronderstel om die middel van jul somer dan te wees nie?
> Annette
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:nmv7hu8s93hsirmmnvrr27hp1jpcllo2up@4ax.com...
>> "johanls" wrote:

>>> En dan verwag die dosente ek moet in hierdie koue geleer kry. Darem nog net
>>> `n week van exam en dan die langverwagte vakansie.

>> Dit was vandag die eerste dag van Somer hier, en dit was omtrent 'n
>> lieflike dag! Ek stuur vir jou so bietjie van ons hitte. :-)
>> Sterkte met die week wat kom, hoor?!

>
Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64170 is 'n antwoord op boodskap #64167] So, 23 Junie 2002 16:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die langste dag is die begin van die somer daar?
Moet 'n Amerikaanse ding wees dan:))
Hier by is ons kortste dag die middel van die winter en ons langste dag die
middel van die somer.
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:nsnbhug0eofqjhhlqeu3m2thtjdtjd9js8@4ax.com...
> Nee, Annette.
>
> "Annette" wrote:
>
>> Begin?? Is dit nie veronderstel om die middel van jul somer dan te wees nie?
>> Annette
>>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:nmv7hu8s93hsirmmnvrr27hp1jpcllo2up@4ax.com...
>>> "johanls" wrote:
>
>>>> En dan verwag die dosente ek moet in hierdie koue geleer kry. Darem nog net
>>>> `n week van exam en dan die langverwagte vakansie.
>
>>> Dit was vandag die eerste dag van Somer hier, en dit was omtrent 'n
>>> lieflike dag! Ek stuur vir jou so bietjie van ons hitte. :-)
>>> Sterkte met die week wat kom, hoor?!
>
>>
>
Leon Schuster DVD's [boodskap #64172 is 'n antwoord op boodskap #64166] So, 23 Junie 2002 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Allen" skryf in boodskap news:yIkR8.1946$JV3.46212220@newssvr16.news.prodigy.com...
Is daar enigiemand wat weet waar ek Leon Schuster flieks op DVD kan kry. Ek
werk op die oomblik in die VSA en kan nie PAL videos gebruik nie. Ek sal
redelike kostes betaal om DVD's te koop,pos en so voorts.
Laat weet asb. xr...@hotmail.com
Dankie vrinne.
AP.

Wouter
http://www.kalahari.net/ het nege Leon Schuster flieks, maar almal is
klaarblyklik slegs in video-formaat. Dis nogal snaaks, ek sou verwag
het die nuweres moet in DVD-formaat ook wees.
Dalk kan jy vir hulle skryf?
Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64174 is 'n antwoord op boodskap #64170] So, 23 Junie 2002 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gaan lees by:
http://kids.msfc.nasa.gov/news/2001/news-summer.asp

"Annette" wrote:

> Die langste dag is die begin van die somer daar?
> Moet 'n Amerikaanse ding wees dan:))
> Hier by is ons kortste dag die middel van die winter en ons langste dag die
> middel van die somer.
> Annette
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:nsnbhug0eofqjhhlqeu3m2thtjdtjd9js8@4ax.com...
>> Nee, Annette.

>> "Annette" wrote:

>>> Begin?? Is dit nie veronderstel om die middel van jul somer dan te wees nie?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:nmv7hu8s93hsirmmnvrr27hp1jpcllo2up@4ax.com...
>>>> "johanls" wrote:
>>
>>>> >En dan verwag die dosente ek moet in hierdie koue geleer kry. Darem nog net
>>>> >`n week van exam en dan die langverwagte vakansie.
>>
>>>> Dit was vandag die eerste dag van Somer hier, en dit was omtrent 'n
>>>> lieflike dag! Ek stuur vir jou so bietjie van ons hitte. :-)
>>>> Sterkte met die week wat kom, hoor?!
>>
>>>
>
Re: Leon Schuster DVD's [boodskap #64236 is 'n antwoord op boodskap #64172] Di, 25 Junie 2002 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hoe kry Allen vir Leon Schuster en die Kose bymekaar?

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d15f558.0@news1.mweb.co.za...
> "Allen" wrote in message
> news:yIkR8.1946$JV3.46212220@newssvr16.news.prodigy.com...
> Is daar enigiemand wat weet waar ek Leon Schuster flieks op DVD kan kry. Ek
> werk op die oomblik in die VSA en kan nie PAL videos gebruik nie. Ek sal
> redelike kostes betaal om DVD's te koop,pos en so voorts.
> Laat weet asb. xr...@hotmail.com
> Dankie vrinne.
> AP.
>
> Wouter
> http://www.kalahari.net/ het nege Leon Schuster flieks, maar almal is
> klaarblyklik slegs in video-formaat. Dis nogal snaaks, ek sou verwag
> het die nuweres moet in DVD-formaat ook wees.
> Dalk kan jy vir hulle skryf?
>
Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64238 is 'n antwoord op boodskap #64170] Di, 25 Junie 2002 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wetenskaplik is dit dalk waar, maar gaan vertel vir `n Vrystater dat die
middel van Julie warmer is as middel Junie en almal sal dink jy is leka mal.
Hier in die noorde begin dit dan nou eers koud word en volgens die son en
jou argument behoort dit mos nou warmer te word.

"Annette" skryf in boodskap news:af4sdv$bkqru$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die langste dag is die begin van die somer daar?
> Moet 'n Amerikaanse ding wees dan:))
> Hier by is ons kortste dag die middel van die winter en ons langste dag die
> middel van die somer.
> Annette
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:nsnbhug0eofqjhhlqeu3m2thtjdtjd9js8@4ax.com...
>> Nee, Annette.
>>
>> "Annette" wrote:
>>
>>> Begin?? Is dit nie veronderstel om die middel van jul somer dan te wees nie?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:nmv7hu8s93hsirmmnvrr27hp1jpcllo2up@4ax.com...
>>>> "johanls" wrote:
>>
>>>> >En dan verwag die dosente ek moet in hierdie koue geleer kry. Darem nog net
>>>> >`n week van exam en dan die langverwagte vakansie.
>>
>>>> Dit was vandag die eerste dag van Somer hier, en dit was omtrent 'n
>>>> lieflike dag! Ek stuur vir jou so bietjie van ons hitte. :-)
>>>> Sterkte met die week wat kom, hoor?!
>>
>>>
>>
>
Re: Nog kose [boodskap #64240 is 'n antwoord op boodskap #64154] Di, 25 Junie 2002 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" skryf in boodskap news:af471t$q33$1@news.kabelfoon.nl...
> "Wouter Plaasvark" schreef...
>>> Katryn wonder oor die benaming "koos" ? Dis mos 'n "chamber pot" nê?
>>
>>> Wouter : Korrek
>>> Chamber pot : kamerpot, pispot (plat), koos, bloukoos
>>
>> Arthur
>> Julle het nie 'n woord soos 'nagspi�l' of 'po' nie?
>>
>> Wouter
>> Nee, nie wat ek van weet nie. "Po" ken ek in Engels, uitgespreek as "pou"
>> Hoe spreek julle dit uit?
>
> Met die 'o' soos in die Engelse woord 'smoke'.

Natuurlik die Engelse woord 'smoke' soos 'n Hollander dit sal uitspreek ;-)

Ek sou liewer sê: Met die 'o' soos in die Afrikaanse woord 'potpourri'.

Swart Simon
Re: Nog kose [boodskap #64241 is 'n antwoord op boodskap #64240] Wo, 26 Junie 2002 04:57 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Swart Simon" schreef...
> "Arthur" wrote...
>> "Wouter Plaasvark" schreef...
>>> Wouter
>>> Nee, nie wat ek van weet nie. "Po" ken ek in Engels, uitgespreek
>>> as "pou"
>>> Hoe spreek julle dit uit?
>>
>> Met die 'o' soos in die Engelse woord 'smoke'.
>
> Natuurlik die Engelse woord 'smoke' soos 'n Hollander dit sal uitspreek
;-)

My Engels is nie sê sleg nie.

> Ek sou liewer sê: Met die 'o' soos in die Afrikaanse woord 'potpourri'.

Daar is geen 'o' so in ons 'po' in die Nederlandse woord 'potpourri' nie.
Net 'n 'oh' en 'n 'oe' ...

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: Vakansietyd
Volgende onderwerp: Skuilname en 'n voorbarige nuweling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 08:36:44 MGT 2024