Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skuilname en 'n voorbarige nuweling
Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63377] Ma, 10 Junie 2002 01:43 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Johan B
Ek vemoed dat solank as jy agter jou skuilnaam wegkruip jy
sal aanhou snert kwytraak sonder enige vrees vir jou stellinge.

Wouter
Daardie deuntjie gaan jou niks in die sak bring nie, en ek kruip
vir niks weg nie. Ongeveer almal skryf hier onder skuilname,
daar is redes daarvoor wat ek nie aan jou hoef te verduidelik
nie. Ek staan in vir wat ek sê, die plaasvark het sy eie reputasie
hier. Bly 'n rukkie hier, dan sal jy dit verstaan. Of gee pad as
ons gevestigde manier jou nie aanstaan nie. Maar moenie vir ons
probeer voorskryf hoe ons ons dinge hier moet doen nie.

Jou naam beteken vir my niks en al wat jy hier het is 'n klomp
vermanings om te chill. Word tog groot. Of gaan speel elders.

Soos die boere sou gesê het, jou hele ou moer op 'n mikstok.
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63399 is 'n antwoord op boodskap #63377] Ma, 10 Junie 2002 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou van die mikstok ene - nuut vr my ...

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d040448.0@news1.mweb.co.za...
> Johan B
> Ek vemoed dat solank as jy agter jou skuilnaam wegkruip jy
> sal aanhou snert kwytraak sonder enige vrees vir jou stellinge.
>
>
> Wouter
> Daardie deuntjie gaan jou niks in die sak bring nie, en ek kruip
> vir niks weg nie. Ongeveer almal skryf hier onder skuilname,
> daar is redes daarvoor wat ek nie aan jou hoef te verduidelik
> nie. Ek staan in vir wat ek sê, die plaasvark het sy eie reputasie
> hier. Bly 'n rukkie hier, dan sal jy dit verstaan. Of gee pad as
> ons gevestigde manier jou nie aanstaan nie. Maar moenie vir ons
> probeer voorskryf hoe ons ons dinge hier moet doen nie.
>
> Jou naam beteken vir my niks en al wat jy hier het is 'n klomp
> vermanings om te chill. Word tog groot. Of gaan speel elders.
>
> Soos die boere sou gesê het, jou hele ou moer op 'n mikstok.
>
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63421 is 'n antwoord op boodskap #63377] Ma, 10 Junie 2002 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder wat is Johan Bornman se hangup met skuilname? Hy is duidelik 'n
groentjie wat nuusgroepe aanbetref. As Wouter nou geskryf het onder die
skuilnaam Jannie de Bruin sou daar nooit 'n (Bornman) haan na gekraai het
nie. Ek wonder of hy dink Katryn gebruik haar regte naam, etc? Hoe sal ons
weet of Johan Bornman nie 'n nom de plume is nie?

Skuilname is so oud soos die berge self - en soos Wouter tereg se - vir
redes wat mens nie noodwendig aan die groot klok wil hang nie. Waar is
Kinky - sy het een van 'n goeie klomp redes baie mooi veduidelik so paar
maande gelede.

Ek is seker Johan kan 'n positiewe bydrae tot die nuusgroep lewer. Maar
Johan, dan moet jy meer verdraagsaam wees en nie so vinning warm onder die
coller word nie.

Hantamkind

> Johan B
> Ek vemoed dat solank as jy agter jou skuilnaam wegkruip jy
> sal aanhou snert kwytraak sonder enige vrees vir jou stellinge.
>
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63428 is 'n antwoord op boodskap #63421] Ma, 10 Junie 2002 15:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind" wrote:

> Ek wonder wat is Johan Bornman se hangup met skuilname?

Ek wonder nie meer oor sulke mense nie. Ek weet...:-))

> nie. Ek wonder of hy dink Katryn gebruik haar regte naam, etc?

Hey now - losse my yt!! Ek faait nie hierie rondte nie! :-)

> Skuilname is so oud soos die berge self - en soos Wouter tereg se - vir

Hehehehe....snaaks dat jy daardie 2 in een sin noem?

Kom ons kyk gou iets...
Wie weet wat was Voltaire se regte naam?
En wat van die Duke of Wellington?

En nou moet ek hardloop.... :-)
Re: Skuilname en 'n voorbarige katryntjie [boodskap #63430 is 'n antwoord op boodskap #63428] Ma, 10 Junie 2002 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Skuilname is so oud soos die berge self - en soos Wouter tereg se

Katryntjie
Hehehehe....snaaks dat jy daardie 2 in een sin noem?

Wouter
Dis omdat ek so wys soos die berge is, natuurlik, Kathryn :-)
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63431 is 'n antwoord op boodskap #63421] Ma, 10 Junie 2002 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee o vloek!! Johan is hy en hy alleen - mens weet sommer.
'n Ernstige mens, maar daar is mos vir almal plek hier.
Annette

"Hantamkind" skryf in boodskap news:Hl3N8.283574$o66.734360@news-server.bigpond.net.au...
> Ek wonder wat is Johan Bornman se hangup met skuilname? Hy is duidelik 'n
> groentjie wat nuusgroepe aanbetref. As Wouter nou geskryf het onder die
> skuilnaam Jannie de Bruin sou daar nooit 'n (Bornman) haan na gekraai het
> nie. Ek wonder of hy dink Katryn gebruik haar regte naam, etc? Hoe sal ons
> weet of Johan Bornman nie 'n nom de plume is nie?
>
> Skuilname is so oud soos die berge self - en soos Wouter tereg se - vir
> redes wat mens nie noodwendig aan die groot klok wil hang nie. Waar is
> Kinky - sy het een van 'n goeie klomp redes baie mooi veduidelik so paar
> maande gelede.
>
> Ek is seker Johan kan 'n positiewe bydrae tot die nuusgroep lewer. Maar
> Johan, dan moet jy meer verdraagsaam wees en nie so vinning warm onder die
> coller word nie.
>
> Hantamkind
>
>> Johan B
>> Ek vemoed dat solank as jy agter jou skuilnaam wegkruip jy
>> sal aanhou snert kwytraak sonder enige vrees vir jou stellinge.
>>
>
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63437 is 'n antwoord op boodskap #63377] Ma, 10 Junie 2002 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Mon, 10 Jun 2002 03:43:45 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

Wouter, twee dinge:

Is jy die moderator van hierdie nuuusgroep? Dalk is jy die Dokter
Barkhuizen van ouds of selfs god? Wat het 'n nuweling en voorbarigheid
met ons gesprek te doen? Verwag jy nou rerig van my om eerbiedig op te
tree net omdat ek baie selde hier kuier? Waarom sê jy my nie hoe oud
jy is nie, dan kan ek jou dalk oom noem. Of is jy 'n antie?

Gaan spring pe^l.

Punt twee: Die feit dat jy end die ander aanhangers hier al lank agter
skuilname wegkruip dra geen gewig nie. Ek verpes dit. Hierdie sideshow
van jou hou my weg van die rookkwessie af en ek het beperkte tyd op
hierdie PC.

Johan Bornman
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63439 is 'n antwoord op boodskap #63377] Ma, 10 Junie 2002 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
´¯`·.¸¸. Karel .¸¸  is tans af-lyn  ´¯`·.¸¸. Karel .¸¸
Boodskappe: 6
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:...

> Jou naam beteken vir my niks en al wat jy hier het is 'n klomp
> vermanings om te chill. Word tog groot. Of gaan speel elders.
>
> Soos die boere sou gesê het, jou hele ou moer op 'n mikstok.>

Ag, word jy 'n slag groot, ou Sadie van Stellenbosch.
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63440 is 'n antwoord op boodskap #63377] Ma, 10 Junie 2002 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
´¯`·.¸¸. Karel .¸¸  is tans af-lyn  ´¯`·.¸¸. Karel .¸¸
Boodskappe: 6
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:...

Soos die boere sou gesê het, jou hele ou moer op 'n mikstok.

Vergeet om by te voeg: Hoekom het jy nie die guts om die vloek op sy
naam te noem nie? "moer op 'n mikstok" ??

Ha, ha. Jy bedoel: "jou poes".

Klink dit vir jou beter as dit so met lafentel besprei is en mooi
aangetrek is in die folksy cutie spreektaal?
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63447 is 'n antwoord op boodskap #63437] Ma, 10 Junie 2002 22:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Johan B vra vir my:
Vraag 1. Is jy die moderator van hierdie nuuusgroep?
Vraag 2. Dalk is jy die Dokter Barkhuizen van ouds of selfs god?

Wouter
Basiese netiket vereis dat as jy 'n nuwe groep of poslys betree, dan
kyk jy eers hoe dinge daar gedoen word. Jy loer tot jy die gevoel
van die plek het. As jy vinniger wil uitvind hoe dinge werk, dan vra
jy of en waar die argief is en jy gaan lees daar. Daarom voel ek dis
reg en nodig om jou daarop te wys dat jou kubermaniere stink. Met
dié agtergrond antwoord ek graag jou vrae.

Antw 1. As jy basiese netiket gevolg het sou jy reeds geweet het die
ng is ongemodereer

Antw 2. Nee, ek is Wouter

Vraag 3. Wat het 'n nuweling en voorbarigheid met ons gesprek te doen?

Antw 3. Nogal baie. As jy nie ordentlik kan kommunikeer nie,
veroorsaak jy opvlammings wat 'n gesprek strem en die die vlak
daarvan verlaag. Dis plein vervelig, hier is baie mense wat lees
en jy behoort hulle in ag te neem

Vraag 4 Verwag jy nou rerig van my om eerbiedig op te tree
net omdat ek baie selde hier kuier?

Antw 4. Nee, ek verwag geen eerbied nie. Maar beslis maniere.
En nie eise of agressiewe persoonlike vrae soos in jou volgende vraag nie.

Vraag 5 Waarom sê jy my nie hoe oud jy is nie, dan kan
ek jou dalk oom noem. Of is jy 'n antie?

Antw 5. My ouderdom is geen geheim nie, maar dit het presies
niks met jou of ons gesprek te doen nie. Gaan vlieg pêl.

Johan Die feit dat jy end die ander aanhangers hier al lank
agter skuilname wegkruip dra geen gewig nie.

Wouter : Daarmee stem ek saam. Daarom behoort jy nie eers daarna
te verwys nie. Dis ons voorreg en dit het niks met jou uit te waai nie.
Jy hoef net te aanvaar dis hoe dinge hier gedoen word. Niemand het
jou gevra om hier deel te neem nie.

Johan: Ek verpes dit.

Wouter : Dis jou probleem. Aanvaar dit of kry jou ry.

Johan: Hierdie sideshow van jou hou my weg van die rookkwessie
af en ek het beperkte tyd op hierdie PC.

Wouter Dis ook jou probleem, jou gebrek aan maniere het die
sideshow veroorsaak. Skoert, kry jou ry, pêl. Of kom reg, dis jou keuse
Re: Skuilname en 'n voorbarige katryntjie [boodskap #63449 is 'n antwoord op boodskap #63430] Ma, 10 Junie 2002 23:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" wrote:

>> Skuilname is so oud soos die berge self - en soos Wouter tereg se
>
> Katryntjie
> Hehehehe....snaaks dat jy daardie 2 in een sin noem?
>
> Wouter
> Dis omdat ek so wys soos die berge is, natuurlik, Kathryn :-)

Katryn:
Maar natuurlik, Wouter - natuurlik! :-))
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63462 is 'n antwoord op boodskap #63421] Di, 11 Junie 2002 03:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind" skryf in boodskap news:...
>
> Skuilname is so oud soos die berge self - en soos Wouter tereg se - vir
> redes wat mens nie noodwendig aan die groot klok wil hang nie. Waar is
> Kinky - sy het een van 'n goeie klomp redes baie mooi veduidelik so paar
> maande gelede.

KinkY: Hallo HK! ;-) Ek loer nog so af en toe maar julle veg nog
steeds oor al dieselfde ou simpele goedjies. gie,gie.

Ek gesels deesdae té lekker onder een van my ander name op een van my
ander groepe. En verder het ek met n uitgebreide navorsing oor my
voorsate begin en op allerhande interessante dingetjies afgekom. So
het ek en die dogters onlangs die grafte van ons voorouers besoek.
Dit was nou n belewenis en hoendervleis lekker om daar op ouma se graf
te sit en ons middagete te nuttig. Ons het n piekniekmandjie vir die
doel ingepak. :-) Ek en my oudste dogter was die geslagslyn van dié
ouma. Maar dinge het ook intussen verander. Ek het nie my dogters
vernoem nie en nou verander die name wat ek oor die eeue in die
geslagslyne sien. Weet nie heeltemal wat om daarvan te dink nie. Tog
is dit so dat niks ooit onbepaald dieselfde kan bly nie.

En Johan Bornman(? -skielik is ek nie seker van jou van nie) jy het n
paar rookpunte beet waarmee ek saamstem. Moet jou ook nie te veel
deur ou oom Wouter laat ontstel nie hoor. Hy het eintlik n baie goeie
hart maar hy vreeslik baie van uitdagings. Hy is maar té bly jy is
ook nou hier op die Nuusgroep waar almal alles van almal kan sê! En
daarom gebruik ons skuilname. Want sien, as hy my nou aanspreek,
spreek hy vir KinkY aan - nie die meisie van wie hy eintlik vreeslik
baie hou nie. Daarom skryf ek ook net hier op die NG oor sy ander
punte waaroor hy vir my kwaad kan word. Sien?

Terloops, wat het van mý Pompdonkie geword?? Het daai meisietjie van
die Noorde, (was dit Tinkerbell?) hom nou vir haar gewen? Ai, en dit
net toe ek dink ek is besig om die donkie kienkie te maak van
allerhande liste - vir my!
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63471 is 'n antwoord op boodskap #63447] Di, 11 Junie 2002 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kerneels  is tans af-lyn  Kerneels
Boodskappe: 11
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:...

outer
> Basiese netiket vereis dat as jy 'n nuwe groep of poslys betree, dan
> kyk jy eers hoe dinge daar gedoen word. Jy loer tot jy die gevoel
> van die plek het. As jy vinniger wil uitvind hoe dinge werk, dan vra
> jy of en waar die argief is en jy gaan lees daar. Daarom voel ek dis
> reg en nodig om jou daarop te wys dat jou kubermaniere stink. Met
> dié agtergrond antwoord ek graag jou vrae.

Is die ou "for real"?????

Fok. Iemand, geen hom medisyne.....
Kienkie [boodskap #63473 is 'n antwoord op boodskap #63462] Di, 11 Junie 2002 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Peit J Pompdonkie  is tans af-lyn  Peit J Pompdonkie
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Kinky
> Terloops, wat het van mý Pompdonkie geword?? Het daai
> meisietjie van die Noorde, (was dit Tinkerbell?) hom nou vir
> haar gewen? Ai, en dit net toe ek dink ek is besig om die
> donkie kienkie te maak van allerhande liste - vir my!

Piet:
Kinky, Kinky nooi van my
Ek is nog hier, glo jy my vry
Die rede hoekom jy my nie sien
Is maar net weer ou Vroetelfrien

Ek weet nie waar is Tinkerbell
Sy't net verdwyn, ja bleddie hel
Maar Frien en ek se ding gaan voort
Al is dit nie regtig soos dit hoort

Want Frien is eintlik nou verloof
Ek skrik my skoon uit my geloof
Ek vra haar wat sy doen, o hel
Sy sê sy trou met Slappes Nel

Maar hoe moet ek nou dit verstaan?
So tussen al haar kom en gaan
Sy gaan met hom na dit en dat
Maar kom by my, plesierig nat

Ons sal nou maar eers moet kyk
Of dinge later anders lyk
Want ek en Frien kom 'n lang pad
Sy't die mooiste lyf en die fraaiste g..
Re: Kienkie [boodskap #63475 is 'n antwoord op boodskap #63473] Di, 11 Junie 2002 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien Piet het alweer sy naam verander:)))
Annette

"Peit J Pompdonkie" skryf in boodskap news:3d05bdaf$0$18842@hades.is.co.za...
> Kinky
>> Terloops, wat het van mý Pompdonkie geword?? Het daai
>> meisietjie van die Noorde, (was dit Tinkerbell?) hom nou vir
>> haar gewen? Ai, en dit net toe ek dink ek is besig om die
>> donkie kienkie te maak van allerhande liste - vir my!
>
>
> Piet:
> Kinky, Kinky nooi van my
> Ek is nog hier, glo jy my vry
> Die rede hoekom jy my nie sien
> Is maar net weer ou Vroetelfrien
>
> Ek weet nie waar is Tinkerbell
> Sy't net verdwyn, ja bleddie hel
> Maar Frien en ek se ding gaan voort
> Al is dit nie regtig soos dit hoort
>
> Want Frien is eintlik nou verloof
> Ek skrik my skoon uit my geloof
> Ek vra haar wat sy doen, o hel
> Sy sê sy trou met Slappes Nel
>
> Maar hoe moet ek nou dit verstaan?
> So tussen al haar kom en gaan
> Sy gaan met hom na dit en dat
> Maar kom by my, plesierig nat
>
> Ons sal nou maar eers moet kyk
> Of dinge later anders lyk
> Want ek en Frien kom 'n lang pad
> Sy't die mooiste lyf en die fraaiste g..
>
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63496 is 'n antwoord op boodskap #63447] Di, 11 Junie 2002 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 Jun 2002 00:38:21 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Wouter : Daarmee stem ek saam. Daarom behoort jy nie eers daarna
> te verwys nie. Dis ons voorreg en dit het niks met jou uit te waai nie.
> Jy hoef net te aanvaar dis hoe dinge hier gedoen word. Niemand het
> jou gevra om hier deel te neem nie.

So hoe gaan dit daar in Stikland, ou "Wouter"?
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling (vir kat55) [boodskap #63498 is 'n antwoord op boodskap #63440] Di, 11 Junie 2002 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
ka...@volcanomail.com (kat55) wrote:

> Vergeet om by te voeg: Hoekom het jy nie die guts om die vloek op sy
> naam te noem nie? "moer op 'n mikstok" ??
>
> Ha, ha. Jy bedoel: "jou poes".
>
> Klink dit vir jou beter as dit so met lafentel besprei is en mooi
> aangetrek is in die folksy cutie spreektaal?

Sies - jy is darem 'n stuk gemors, nè? En dan sien ek het jy nog die
vermetelheid om so ewe skynheilig op 'n privaat poslys as "Kjoetsje
Kloeliss" te skryf. (Ja, ek loer ORAL - so ek het 'n goeie vermoede
wat jou wettige/werklike naam ook is).

"I may disapprove of what you say, but I will defend to the death your
right to say it--unless of course, you are an idiot."
-Apologies to Voltaire
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63500 is 'n antwoord op boodskap #63496] Di, 11 Junie 2002 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling
So hoe gaan dit daar in Stikland, ou "Wouter"?

Wouter
Bly om te sien jy is nog jou ou sjarmante self, "Ferdi"
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling (vir kat55) [boodskap #63505 is 'n antwoord op boodskap #63498] Di, 11 Junie 2002 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Katryn wrote:

(kat55) wrote:

>
>> Vergeet om by te voeg: Hoekom het jy nie die guts om die vloek op sy
>> naam te noem nie? "moer op 'n mikstok" ??

> Sies - jy is darem 'n stuk gemors, nè? En dan sien ek het jy nog die
> vermetelheid om so ewe skynheilig op 'n privaat poslys as "Kjoetsje
> Kloeliss" te skryf. (Ja, ek loer ORAL - so ek het 'n goeie vermoede
> wat jou wettige/werklike naam ook is).

Kyk mense, tannie hou nie van hierdie gang
van sake nie. Tant Hessie hou nie daarvan as
Wouter Plaasvark praat van "jou moer op 'n
mikstok" nie. Tant Hessie hou nie daarvan nie,
want dit lok net ander mense uit om ook soos
Shane te praat. En Tant Hessie hou nie daarvan
as Katryn met haar speurwerk kom en dinge wat
op ander groepe aangaan, in hierdie groep
insleep nie. Dit versteur die dinamiek van die
groep. As ons met mekaar moet baklei, kom ons
baklei oor onderwerpe, nie persone nie.

Tant Hessie Koekemoer.
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63508 is 'n antwoord op boodskap #63421] Di, 11 Junie 2002 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Mon, 10 Jun 2002 15:12:39 GMT, "Haantand"
sluipskiet:

> Ek is seker Johan kan 'n positiewe bydrae tot die nuusgroep lewer. Maar
> Johan, dan moet jy meer verdraagsaam wees en nie so vinning warm onder die
> coller word nie.

Aag skat, dankie vir die beskermheiling ligimiteit wat jy aan my
bydrae lewer, maar ek het nie jou toestemming, goedkeuring,
aanmodeiging of reels nodig om hier te wees nie.

Spreek die kwessie aan, nl skuilname.

Johan Bornman
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63509 is 'n antwoord op boodskap #63462] Di, 11 Junie 2002 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On 10 Jun 2002 20:44:55 -0700, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> Ek gesels deesdae té lekker onder een van my ander name op een van my
> ander groepe. En verder het ek met n uitgebreide navorsing oor my
> voorsate begin en op allerhande interessante dingetjies afgekom.

OK Kinky, aangesien jy ook sluipskryf en ek nie weet wie jy is nie,
vertel ons tog wat so verskriklik is in jou voorsade se geskiedenis
dat jy nie jou gesig wil wys en geassosieer word nie?

Johan Bornman
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63510 is 'n antwoord op boodskap #63447] Di, 11 Junie 2002 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Tue, 11 Jun 2002 00:38:21 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Wouter
> Basiese netiket vereis dat as jy 'n nuwe groep of poslys betree, dan
> kyk jy eers hoe dinge daar gedoen word. Jy loer tot jy die gevoel
> van die plek het. As jy vinniger wil uitvind hoe dinge werk, dan vra
> jy of en waar die argief is en jy gaan lees daar. Daarom voel ek dis
> reg en nodig om jou daarop te wys dat jou kubermaniere stink. Met
> dié agtergrond antwoord ek graag jou vrae.

My eie sarkasme het my gevang. As jy 'n bietjie navorsing gedoen het
oor die grope, of miskien al 'n paar jaar hier rondhang sou jy weet
dat Dr Barkhuizen homself (as 'n grap) as DIE MODERATOR voorgedoen
het.

> Antw 1. As jy basiese netiket gevolg het sou jy reeds geweet het die
> ng is ongemodereer
>
> Antw 2. Nee, ek is Wouter Sadie vanuit Stellenbosch

OK, daai ou? G'n wonner jy is so vir rook nie. Jy's seker bure meet
oom Anton, die man wat die meeste Suid Afrikaners ooit in hulle graf
in gehelp het.

> Vraag 3. Wat het 'n nuweling en voorbarigheid met ons gesprek te doen?
>
> Antw 3. Nogal baie. As jy nie ordentlik kan kommunikeer nie,
> veroorsaak jy opvlammings wat 'n gesprek strem en die die vlak
> daarvan verlaag.

Ek vra weereens, met die klem op NUWELING. Wat het 'n nuweling en
voorbarigheid met ons gesprek te doen?

> Dis plein vervelig, hier is baie mense wat lees en jy behoort hulle in ag te neem.

Eers dreig jy my dat jy gaan stilbly en nou sê jy ek moet mooi skryf
en ander in ag neem. Jy is die moderator, is jy nie? Komaan, sê ons.

> Vraag 4 Verwag jy nou rerig van my om eerbiedig op te tree
> net omdat ek baie selde hier kuier?
>
> Antw 4. Nee, ek verwag geen eerbied nie. Maar beslis maniere.
> En nie eise of agressiewe persoonlike vrae soos in jou volgende vraag nie. (te doen met sy ouderdom en geslag - JB)

Man, as ek jou gevra het hoe lank jou...pe...blindederm is, dan sou
dit persoonlik gewees het. As ek 'n mes teen jou keel gehou het en jou
gevra het HOE LANK JOU *&^% BLINDEDERM is dan sou dit persoonlik En
aggresief gewees het.
>
> Johan Die feit dat jy end die ander aanhangers hier al lank
> agter skuilname wegkruip dra geen gewig nie.
>
> Wouter : Daarmee stem ek saam. Daarom behoort jy nie eers daarna
> te verwys nie. Dis ons voorreg en dit het niks met jou uit te waai nie.
> Jy hoef net te aanvaar dis hoe dinge hier gedoen word.

Jy klink al hoe meer na DF Malan of John Voster - "aanvaar wat ons jou
sê en hou jou bek". Is jy seker jy's Plaasvark Sadie?

Johan Bornman
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling (vir kat55) [boodskap #63511 is 'n antwoord op boodskap #63505] Di, 11 Junie 2002 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Tue, 11 Jun 2002 19:03:17 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Kyk mense, tannie hou nie van hierdie gang
> van sake nie. Tant Hessie hou nie daarvan as
> Wouter Plaasvark praat van "jou moer op 'n
> mikstok" nie. Tant Hessie hou nie daarvan nie,
> want dit lok net ander mense uit om ook soos
> Shane te praat. En Tant Hessie hou nie daarvan
> as Katryn met haar speurwerk kom en dinge wat
> op ander groepe aangaan, in hierdie groep
> insleep nie. Dit versteur die dinamiek van die
> groep. As ons met mekaar moet baklei, kom ons
> baklei oor onderwerpe, nie persone nie.
>
> Tant Hessie Koekemoer.

Moer ons nou die koek of moer ons die mikstok?
Tante het vergeet om vir Wouter Sadie ook uit te k... vreet. Hy delf
ook graag vir varkkos op ander nuusgroepe.

OK, ernstig nou. Solank almal hier met maskers rondloop IS die
bakleiery oor onderwerpe en nie persone nie. En wat hier gebeur is
tipies van nuusgroepe waar mense skuilname gebruik - hardloop uit, kry
'n nuwe naam en pleeg sluipmoord daar, sluipowerspel hier en
sluipwurgroof daar.

Johan Bornman
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63513 is 'n antwoord op boodskap #63508] Di, 11 Junie 2002 20:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Watse kwessie? Van wanneer af het dit 'n kwessie geword, en deur hoeveel
mense word dit as 'n kwessie beskou? Klink vir my al soos een persoon wat op
sy kop staan en die wolke probeer wegp....waai - so gat langs met die wind
soort van.

Overgezet zynde: een persoon wat die klomp verlorenes nou met beheer wil kom
red. O my redder.

Johan Bornman:
Aag skat, dankie vir die beskermheiling ligimiteit wat jy aan my bydrae
lewer, maar ek het nie jou toestemming, goedkeuring, aanmodeiging of reels
nodig om hier te wees nie. Spreek die kwessie aan, nl skuilname.

Johan Bornman
Re: Kienkie [boodskap #63514 is 'n antwoord op boodskap #63473] Di, 11 Junie 2002 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Kienkie, jou baie stoute meisie!!!!!!!!
En is Piet Pompdonkie ook wie ek dink dit is, so met die gedigte saam?
:)))))))))))))))

Peit of Piet. Julle leer my nou baie owerspelige pret op hierdie groep.
Eintlik dink ek dit voel soos 'n tuiste nou

En ek het altyd gedink ek is ordentlik. Sheesh.

"Peit J Pompdonkie" skryf in boodskap news:3d05bdaf$0$18842@hades.is.co.za...
Kinky
> Terloops, wat het van mý Pompdonkie geword?? Het daai
> meisietjie van die Noorde, (was dit Tinkerbell?) hom nou vir
> haar gewen? Ai, en dit net toe ek dink ek is besig om die
> donkie kienkie te maak van allerhande liste - vir my!

Piet:
Kinky, Kinky nooi van my
Ek is nog hier, glo jy my vry
Die rede hoekom jy my nie sien
Is maar net weer ou Vroetelfrien

Ek weet nie waar is Tinkerbell
Sy't net verdwyn, ja bleddie hel
Maar Frien en ek se ding gaan voort
Al is dit nie regtig soos dit hoort

Want Frien is eintlik nou verloof
Ek skrik my skoon uit my geloof
Ek vra haar wat sy doen, o hel
Sy sê sy trou met Slappes Nel

Maar hoe moet ek nou dit verstaan?
So tussen al haar kom en gaan
Sy gaan met hom na dit en dat
Maar kom by my, plesierig nat

Ons sal nou maar eers moet kyk
Of dinge later anders lyk
Want ek en Frien kom 'n lang pad
Sy't die mooiste lyf en die fraaiste g..
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63517 is 'n antwoord op boodskap #63510] Di, 11 Junie 2002 21:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
As jy 'n bietjie navorsing gedoen het[/color]
> oor die grope

Nee kyk, nou raak dinge interessant! Wie grope nou vir wie? Kan ek ook
iemand grope?
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63523 is 'n antwoord op boodskap #63517] Di, 11 Junie 2002 23:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

me & bobby magee wrote:

>
> Nee kyk, nou raak dinge interessant! Wie grope nou vir wie? Kan ek ook
> iemand grope?

Hang alles af.
Tant Hessie
Re: Kienkie [boodskap #63530 is 'n antwoord op boodskap #63514] Wo, 12 Junie 2002 02:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rosie" skryf in boodskap news:...
> Kienkie, jou baie stoute meisie!!!!!!!!
> En is Piet Pompdonkie ook wie ek dink dit is, so met die gedigte saam?
> :)))))))))))))))
>

KinkY: Jip, ek dink so, ja! Hy kán dig! ;-))

Rosie:
> Peit of Piet. Julle leer my nou baie owerspelige pret op hierdie groep.
> Eintlik dink ek dit voel soos 'n tuiste nou
>
> En ek het altyd gedink ek is ordentlik. Sheesh.

KinkY: Mens ís totdat jy vir Piet ontmoet!! Maar ekke gaan vir hom
teruggkry oor sy vryery met Vroetelfrien! Ek is bietjie besig met my
antwoord aan hom!! Die lummel!
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling (vir kat55) [boodskap #63531 is 'n antwoord op boodskap #63498] Wo, 12 Junie 2002 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kjoetsie Kloeliss[1]  is tans af-lyn  Kjoetsie Kloeliss[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> ka...@volcanomail.com (kat55) wrote:
>
>> Vergeet om by te voeg: Hoekom het jy nie die guts om die vloek op sy
>> naam te noem nie? "moer op 'n mikstok" ??
>>
>> Ha, ha. Jy bedoel: "jou poes".
>>
>> Klink dit vir jou beter as dit so met lafentel besprei is en mooi
>> aangetrek is in die folksy cutie spreektaal?
>
> Sies - jy is darem 'n stuk gemors, nè? En dan sien ek het jy nog die
> vermetelheid om so ewe skynheilig op 'n privaat poslys as "Kjoetsje
> Kloeliss" te skryf. (Ja, ek loer ORAL - so ek het 'n goeie vermoede
> wat jou wettige/werklike naam ook is).

Kjoetsie: Haai, strepie, hoe kon jy my mis? Of dink jy ek kan óók
die 55ste kat van hierdie groep wees? Gie, gie,gie . . .
n Hartseer einde [boodskap #63536 is 'n antwoord op boodskap #63473] Wo, 12 Junie 2002 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Peit J Pompdonkie" skryf in boodskap news:...
> Kinky
>> Terloops, wat het van mý Pompdonkie geword?? Het daai
>> meisietjie van die Noorde, (was dit Tinkerbell?) hom nou vir
>> haar gewen? Ai, en dit net toe ek dink ek is besig om die
>> donkie kienkie te maak van allerhande liste - vir my!

> Piet:
> Kinky, Kinky nooi van my
> Ek is nog hier, glo jy my vry
> Die rede hoekom jy my nie sien
> Is maar net weer ou Vroetelfrien

KinkY:
Piet, Peit, Piet van Vroetelfrien
Jy het my hart gebreek, sien?
Ek was dan nie werklik jou nooi
Dis net Vroetelfrien daar in jou kooi

Piet:
> Ek weet nie waar is Tinkerbell
> Sy't net verdwyn, ja bleddie hel
> Maar Frien en ek se ding gaan voort
> Al is dit nie regtig soos dit hoort

KinkY:
Tinkerbell het ook deur jou gesien
Vir jou en jou ewiglike Vroetelfrien
Tinkerbell is seker nie in die hel
Maar jy hoort gewis daar - ja bleddie hel

Piet:
> Want Frien is eintlik nou verloof
> Ek skrik my skoon uit my geloof
> Ek vra haar wat sy doen, o hel
> Sy sê sy trou met Slappes Nel

KinkY:
n Verloofde meisie is jy mee tevree
Wat het geword dan van ons twee
Vroetelfrien trou met Slappes Nel
En jy Pompie hoort binne in die hel

Piet
> Maar hoe moet ek nou dit verstaan?
> So tussen al haar kom en gaan
> Sy gaan met hom na dit en dat
> Maar kom by my, plesierig nat

KinkY:
Sjoe, is al wat ek nou kan sê
En ook dat ek jou nie meer wil hê
Of jy nou kom en of jy nou gaan
Vir jou laat ek gewis nou staan

Piet:
> Ons sal nou maar eers moet kyk
> Of dinge later anders lyk
> Want ek en Frien kom 'n lang pad
> Sy't die mooiste lyf en die fraaiste g..

KinkY:
Daar is niks om meer te kyk
Niks sal ooit weer anders lyk
Vaarwel Piet, Peit van Vroetelfrien
vir jou wil ek nimmer weer sien
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63542 is 'n antwoord op boodskap #63377] Wo, 12 Junie 2002 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3d0c18e0.2646362@news.is.co.za...

> Dan is daar een of twee ander by wat bydraes maak van uitstekende
> kwalieteit - eintlik ge-"waste" op die groep.
>
> Dus, so vyf, ses mense wat groep bevolk. Party waarskynlik onder meer
> as een naam.
>
> Dan die wat soms inval en weer waai.
>
Vlymskerp soos altyd, Ferdi. Wonder nou waar ek inpas... "Waste" ek nou my
kwaliteit hier, bevolk ek die ou groepie of is ek een van dié wat soms hier
inval en weer skoert?
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63545 is 'n antwoord op boodskap #63377] Wo, 12 Junie 2002 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ferdi, hoekom skryf jy so die toekoms in?
Hierdie berig van jou is om 12.04 afgelaai, en dit is nog nie eers 11:50
nie.
Kan/mag/wil jy jou horlosietjie regstel?
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3d0c18e0.2646362@news.is.co.za...
> On Tue, 11 Jun 2002 19:16:07 GMT, Johan Bornman
> (johanaticondotcodotza) wrote:
>
>
> dit nooit uitgekom nie. Hoekom sou hy nou ewe skielik se wie hy is?
>
> En hoekom sou hy voorheen sy identiteit so weggesteek het? Hy het
> sterk menings (soms deurmekaar, maar soms helder ook) en is soms
> beledigend.
>
> Koppel dit nou daaraan dat hy dink hy besit die nuusgroep, dat dit om
> die een of ander rede sy en twee, drie ander se "domain" is. Dat hy
> kan se wie hier pos en wie nie!
>
> Voeg verder by dat hy klaarblyklik woedend raak oor wat hy sien as
> "slegte maniere" wanneer jy as 'n "nuweling" (wat dit ookal mag wees,
> vir al wat ons weet het jy al op die groep gepos voor hy nog van
> nuusgroepe geweet het) pos.
>
> Fok. Die ou het waarskynlik meer as een Napoleon suit in sy kas....
>
> In elk geval - As jy nou hom vat en jy voeg so twee ander by - waarvan
> een waarskynlik baie op die Praag-webblad ook pos, maar daar onder sy
> eie naam, dan het jy die Afrikaanse nuusgroep se bende.
>
> Dan is daar een of twee ander by wat bydraes maak van uitstekende
> kwalieteit - eintlik ge-"waste" op die groep.
>
> Dus, so vyf, ses mense wat groep bevolk. Party waarskynlik onder meer
> as een naam.
>
> Dan die wat soms inval en weer waai.
>
> Geen wonder hulle het aanvallend geraak met iemand soos jy wat nuut
> inkom en oor iets baie toepaslik wil praat nie.
>
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63546 is 'n antwoord op boodskap #63510] Wo, 12 Junie 2002 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 Jun 2002 19:16:07 GMT, Johan Bornman
(johanaticondotcodotza) wrote:

> Jy klink al hoe meer na DF Malan of John Voster - "aanvaar wat ons jou
> sê en hou jou bek". Is jy seker jy's Plaasvark Sadie?

Dis gewoonlik die reaksie van die meeste op die groep - hy ook.

Maar dis interresant wie hy is.

Wouter Sadie van Stellenbosch, he?

In al die argumente wat ek 'n tyd gelede op die groep gehad het het
dit nooit uitgekom nie. Hoekom sou hy nou ewe skielik se wie hy is?

En hoekom sou hy voorheen sy identiteit so weggesteek het? Hy het
sterk menings (soms deurmekaar, maar soms helder ook) en is soms
beledigend.

Koppel dit nou daaraan dat hy dink hy besit die nuusgroep, dat dit om
die een of ander rede sy en twee, drie ander se "domain" is. Dat hy
kan se wie hier pos en wie nie!

Voeg verder by dat hy klaarblyklik woedend raak oor wat hy sien as
"slegte maniere" wanneer jy as 'n "nuweling" (wat dit ookal mag wees,
vir al wat ons weet het jy al op die groep gepos voor hy nog van
nuusgroepe geweet het) pos.

Fok. Die ou het waarskynlik meer as een Napoleon suit in sy kas....

In elk geval - As jy nou hom vat en jy voeg so twee ander by - waarvan
een waarskynlik baie op die Praag-webblad ook pos, maar daar onder sy
eie naam, dan het jy die Afrikaanse nuusgroep se bende.

Dan is daar een of twee ander by wat bydraes maak van uitstekende
kwalieteit - eintlik ge-"waste" op die groep.

Dus, so vyf, ses mense wat groep bevolk. Party waarskynlik onder meer
as een naam.

Dan die wat soms inval en weer waai.

Geen wonder hulle het aanvallend geraak met iemand soos jy wat nuut
inkom en oor iets baie toepaslik wil praat nie.
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63548 is 'n antwoord op boodskap #63508] Wo, 12 Junie 2002 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Skat? Nou hoekom het nie vir my gese jy is "so" nie. Ek se jou wat, jou
oulike ding. Ons vergeet die rusie, jy kry 'n pot vaseline en ek vat die
eerste aeroplane oor.

Innige liefde,
Hantamkind.

wrote in message
news:3d064545.3453926@news.icon.co.za...
> On Mon, 10 Jun 2002 15:12:39 GMT, "Haantand"
> sluipskiet:
>
>> Ek is seker Johan kan 'n positiewe bydrae tot die nuusgroep lewer. Maar
>> Johan, dan moet jy meer verdraagsaam wees en nie so vinning warm onder die
>> coller word nie.
>
> Aag skat, dankie vir die beskermheiling ligimiteit wat jy aan my
> bydrae lewer, maar ek het nie jou toestemming, goedkeuring,
> aanmodeiging of reels nodig om hier te wees nie.
>
> Spreek die kwessie aan, nl skuilname.
>
> Johan Bornman
Vir Ferdi [boodskap #63551 is 'n antwoord op boodskap #63546] Wo, 12 Junie 2002 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi
Maar dis interresant wie hy is.
Wouter Sadie van Stellenbosch, he?

Wouter
Jammer Ferdi, maar ek is Wouter Plaasvark, dis jou nuutgevonde
vriend Johan Boorman wat jou mislei het met sy pragtige
kubermaniere toe hy my daardie woorde in die mond gelê het.

Maar terwyl jy nou so graag wil weet wat my van is, vra my by
plaa...@metroweb.co.za Dis nie 'n geheim nie, was nog nooit
nie. Ons kan sommer CV's ook ruil as jy wil, stuur gerus joune saam :-)

Hier is en bly ek die Plaasvark, en trots daarop.
Re: Vir Ferdi [boodskap #63552 is 'n antwoord op boodskap #63551] Wo, 12 Junie 2002 12:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou watse pedigree moet mens nou eintlik hê om hier te kan deelneem ,
behalwe om in Afrikaans te kan skryf of dit te verstaan?:)
Annette

"Wouter Plaasvark" wrote in message
news:3d072f06.0@news1.mweb.co.za...
> Ferdi
> Maar dis interresant wie hy is.
> Wouter Sadie van Stellenbosch, he?
>
> Wouter
> Jammer Ferdi, maar ek is Wouter Plaasvark, dis jou nuutgevonde
> vriend Johan Boorman wat jou mislei het met sy pragtige
> kubermaniere toe hy my daardie woorde in die mond gelê het.
>
> Maar terwyl jy nou so graag wil weet wat my van is, vra my by
> plaa...@metroweb.co.za Dis nie 'n geheim nie, was nog nooit
> nie. Ons kan sommer CV's ook ruil as jy wil, stuur gerus joune saam :-)
>
> Hier is en bly ek die Plaasvark, en trots daarop.
>
Re: Vir Ferdi [boodskap #63559 is 'n antwoord op boodskap #63552] Wo, 12 Junie 2002 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy/sy moet seker "interessant" met een "r" skryf :-)).
Hilda.
"Annette" skryf in boodskap news:ae7eml$4kb2e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou watse pedigree moet mens nou eintlik hê om hier te kan deelneem ,
> behalwe om in Afrikaans te kan skryf of dit te verstaan?:)
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3d072f06.0@news1.mweb.co.za...
>> Ferdi
>> Maar dis interresant wie hy is.
>> Wouter Sadie van Stellenbosch, he?
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling (vir kat55) [boodskap #63565 is 'n antwoord op boodskap #63498] Wo, 12 Junie 2002 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
´¯`·.¸¸. Karel .¸¸  is tans af-lyn  ´¯`·.¸¸. Karel .¸¸
Boodskappe: 6
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...

Sies - jy is darem 'n stuk gemors, nê? En dan sien ek het jy nog die
> vermetelheid om so ewe skynheilig op 'n privaat poslys as "Kjoetsje
> Kloeliss" te skryf. (Ja, ek loer ORAL - so ek het 'n goeie vermoede
> wat jou wettige/werklike naam ook is).

Wow.......Jy's slim, ne?

(Pssst.... jy kyk in jou eie gat vas.....)
Re: Vir Ferdi [boodskap #63566 is 'n antwoord op boodskap #63559] Wo, 12 Junie 2002 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Gawe gedagte - maar dit sal alle jongetjies uitskakel, want vandag se
kinders kan mos nie spel nie:)
Annette

"Hilda" skryf in boodskap news:nMHN8.29210$ud.3808@afrodite.telenet-ops.be...
> Hy/sy moet seker "interessant" met een "r" skryf :-)).
> Hilda.
> "Annette" schreef in bericht
> news:ae7eml$4kb2e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou watse pedigree moet mens nou eintlik hê om hier te kan deelneem ,
>> behalwe om in Afrikaans te kan skryf of dit te verstaan?:)
>> Annette
>>
>>
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>> news:3d072f06.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ferdi
>>> Maar dis interresant wie hy is.
>>> Wouter Sadie van Stellenbosch, he?
>
Re: Skuilname en 'n voorbarige nuweling [boodskap #63572 is 'n antwoord op boodskap #63517] Wo, 12 Junie 2002 17:21 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Wed, 12 Jun 2002 07:51:25 +1000, "me & bobby magee"
wrote:

>
>
>> As jy 'n bietjie navorsing gedoen het
>> oor die grope
>
> Nee kyk, nou raak dinge interessant! Wie grope nou vir wie? Kan ek ook
> iemand grope?
>
Voor ek daai een antwoord en instem on deel te neem, wie skryf hier,
jy of Bobbie. Nou dat ek daaroor dink was Me of was Bobbie die girl?

Johan Bornman
Vorige onderwerp: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!!
Volgende onderwerp: Annette
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 09:57:30 MGT 2024