| Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64010] |
Do., 20 Junie 2002 10:56  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar spring ons in die Kaap dit weer vry - maar foeitog - die mense naby
Lesotho en die Drakensberge gaan bietjie bibber.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64114 is 'n antwoord op boodskap #64106] |
Sa., 22 Junie 2002 12:26   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
johanls wrote:
> Hoe het jy daardie hitte gestuur? Want dit het nog nie hier gekom nie. Weet
> jy hoe koud is `n koshuisgang badkamer toe en terug? Ek oorweeg dit om `n
> ou koos iewers te gaan koop.
Johan, jou laaste sin het my baie diep laat
glimlag, want dit het die koue van 'n Suid-
Afrikaanse winternag so presies opgeroep.
Maar jy moet onthou dat selfs al het jy vir
koos onder die bed, dan is dit nog altyd
koud om uit die vere te klim.
Ek dink nie ek sal 'n SA winter ooit weer
kan oorleef nie. Mens raak te gewoond aan
hierdie subtropiese klimaat binnekant die
geboue, selfs al is dit -30 daarbuite.
Dis die hitte hier wat my klaarmaak.
Ek sidder vir die volgende twee maande hier.
As mens tussen die Groot Mere bly, dan is
daar soveel vogtigheid in die lug, en ek kan
die vogtigheid nie verdra nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64132 is 'n antwoord op boodskap #64106] |
Sa., 22 Junie 2002 18:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tja!!! Die goeie ou dae toe elke koshuisganger verniet 'n Koos onder elke
bed gekry het.- deel van die verpligte meubelment.
Annette
"johanls" skryf in boodskap news:3d1430a7$0$18845@hades.is.co.za...
> Hoe het jy daardie hitte gestuur? Want dit het nog nie hier gekom nie. Weet
> jy hoe koud is `n koshuisgang badkamer toe en terug? Ek oorweeg dit om `n
> ou koos iewers te gaan koop.
> "Katryn" wrote in message
> news:nmv7hu8s93hsirmmnvrr27hp1jpcllo2up@4ax.com...
>> "johanls" wrote:
>>
>>> En dan verwag die dosente ek moet in hierdie koue geleer kry. Darem nog net
>>> `n week van exam en dan die langverwagte vakansie.
>>
>> Dit was vandag die eerste dag van Somer hier, en dit was omtrent 'n
>> lieflike dag! Ek stuur vir jou so bietjie van ons hitte. :-)
>> Sterkte met die week wat kom, hoor?!
>>
>
|
|
|
|
| Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64133 is 'n antwoord op boodskap #64104] |
Sa., 22 Junie 2002 18:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Begin?? Is dit nie veronderstel om die middel van jul somer dan te wees nie?
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:nmv7hu8s93hsirmmnvrr27hp1jpcllo2up@4ax.com...
> "johanls" wrote:
>
>> En dan verwag die dosente ek moet in hierdie koue geleer kry. Darem nog net
>> `n week van exam en dan die langverwagte vakansie.
>
> Dit was vandag die eerste dag van Somer hier, en dit was omtrent 'n
> lieflike dag! Ek stuur vir jou so bietjie van ons hitte. :-)
> Sterkte met die week wat kom, hoor?!
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64170 is 'n antwoord op boodskap #64167] |
So., 23 Junie 2002 16:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die langste dag is die begin van die somer daar?
Moet 'n Amerikaanse ding wees dan:))
Hier by is ons kortste dag die middel van die winter en ons langste dag die
middel van die somer.
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:nsnbhug0eofqjhhlqeu3m2thtjdtjd9js8@4ax.com...
> Nee, Annette.
>
> "Annette" wrote:
>
>> Begin?? Is dit nie veronderstel om die middel van jul somer dan te wees nie?
>> Annette
>>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:nmv7hu8s93hsirmmnvrr27hp1jpcllo2up@4ax.com...
>>> "johanls" wrote:
>
>>>> En dan verwag die dosente ek moet in hierdie koue geleer kry. Darem nog net
>>>> `n week van exam en dan die langverwagte vakansie.
>
>>> Dit was vandag die eerste dag van Somer hier, en dit was omtrent 'n
>>> lieflike dag! Ek stuur vir jou so bietjie van ons hitte. :-)
>>> Sterkte met die week wat kom, hoor?!
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nog kose [boodskap #64241 is 'n antwoord op boodskap #64240] |
Wo., 26 Junie 2002 04:57  |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Swart Simon" schreef...
> "Arthur" wrote...
>> "Wouter Plaasvark" schreef...
>>> Wouter
>>> Nee, nie wat ek van weet nie. "Po" ken ek in Engels, uitgespreek
>>> as "pou"
>>> Hoe spreek julle dit uit?
>>
>> Met die 'o' soos in die Engelse woord 'smoke'.
>
> Natuurlik die Engelse woord 'smoke' soos 'n Hollander dit sal uitspreek
;-)
My Engels is nie sê sleg nie.
> Ek sou liewer sê: Met die 'o' soos in die Afrikaanse woord 'potpourri'.
Daar is geen 'o' so in ons 'po' in die Nederlandse woord 'potpourri' nie.
Net 'n 'oh' en 'n 'oe' ...
Groete,
Arthur
|
|
|
|