Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rom Rom Rom - Die Koue Kom!!
Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64010] |
Thu, 20 June 2002 10:56  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar spring ons in die Kaap dit weer vry - maar foeitog - die mense naby
Lesotho en die Drakensberge gaan bietjie bibber.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rom Rom Rom - Die Koue Kom!! [boodskap #64114 is 'n antwoord op boodskap #64106] |
Sat, 22 June 2002 12:26   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
johanls wrote:
> Hoe het jy daardie hitte gestuur? Want dit het nog nie hier gekom nie. Weet
> jy hoe koud is `n koshuisgang badkamer toe en terug? Ek oorweeg dit om `n
> ou koos iewers te gaan koop.
Johan, jou laaste sin het my baie diep laat
glimlag, want dit het die koue van 'n Suid-
Afrikaanse winternag so presies opgeroep.
Maar jy moet onthou dat selfs al het jy vir
koos onder die bed, dan is dit nog altyd
koud om uit die vere te klim.
Ek dink nie ek sal 'n SA winter ooit weer
kan oorleef nie. Mens raak te gewoond aan
hierdie subtropiese klimaat binnekant die
geboue, selfs al is dit -30 daarbuite.
Dis die hitte hier wat my klaarmaak.
Ek sidder vir die volgende twee maande hier.
As mens tussen die Groot Mere bly, dan is
daar soveel vogtigheid in die lug, en ek kan
die vogtigheid nie verdra nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nog kose [boodskap #64241 is 'n antwoord op boodskap #64240] |
Wed, 26 June 2002 04:57  |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Swart Simon" schreef...
> "Arthur" wrote...
>> "Wouter Plaasvark" schreef...
>>> Wouter
>>> Nee, nie wat ek van weet nie. "Po" ken ek in Engels, uitgespreek
>>> as "pou"
>>> Hoe spreek julle dit uit?
>>
>> Met die 'o' soos in die Engelse woord 'smoke'.
>
> Natuurlik die Engelse woord 'smoke' soos 'n Hollander dit sal uitspreek
;-)
My Engels is nie sê sleg nie.
> Ek sou liewer sê: Met die 'o' soos in die Afrikaanse woord 'potpourri'.
Daar is geen 'o' so in ons 'po' in die Nederlandse woord 'potpourri' nie.
Net 'n 'oh' en 'n 'oe' ...
Groete,
Arthur
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:51:16 UTC 2025
|