Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Kroeks
Nuwe Kroeks [boodskap #63954] Wo, 19 Junie 2002 09:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Groot nuus vanoggend - By die Grootvleigevangenis? in Bloemfontein is
Vier!! gevangenis met videokameras bewapen - of is dit nou bemagtig? - om
die onheilige goed wat die bewaarders in die tronk aanvang af te neem.
Stoute bewaarders!

Annette
Re: Nuwe Kroeks [boodskap #63967 is 'n antwoord op boodskap #63954] Wo, 19 Junie 2002 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 19 Jun 2002 11:06:05 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Groot nuus vanoggend - By die Grootvleigevangenis? in Bloemfontein is
> Vier!! gevangenis met videokameras bewapen - of is dit nou bemagtig? - om
> die onheilige goed wat die bewaarders in die tronk aanvang af te neem.
> Stoute bewaarders!
>
> Annette
>

was op special assignment laasnag. ek het nie die hele debat wat
gevolg het gekyk nie maar daar is net na hulle die video gewys het
gese dat die gevangenis hoof (hy is die brein agter die video om
korrupsie in sy gevangenis uit te roei) geskors kan word omdat hy nie
die regte kanale gevolg het nie. go figure in sa loop die skelms rond
terwyl die ouens wat hulle wil uitroei eers moet verduidelik.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Nuwe Kroeks [boodskap #63999 is 'n antwoord op boodskap #63954] Do, 20 Junie 2002 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
There's a Latin phrase that distills the issue of our time: "Quis custodiet
ipsos custodes," which means, "Who will watch the guards themselves?"

In SA lyk dit asof die kroeks die kroeks oppas?

TJ
www.artslink.co.za
Re: Nuwe Kroeks [boodskap #64052 is 'n antwoord op boodskap #63999] Do, 20 Junie 2002 19:29 Na vorige boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Vanaand oor die nuus is berig dat die kommissaris die video vernietig wou
hê. Die hoof van die gevangenis het voor die kommissie getuig. Hy wou dit
blykbaar toesmeer. Hy was juis so gedetermineerd op "Special Assignment" om
die video ongeldig verklaar te kry.

Interessant.

"TJ" skryf in boodskap news:3d117f21$0$18846@hades.is.co.za...
There's a Latin phrase that distills the issue of our time: "Quis custodiet
ipsos custodes," which means, "Who will watch the guards themselves?"

In SA lyk dit asof die kroeks die kroeks oppas?

TJ
www.artslink.co.za
Vorige onderwerp: Toi toi in Trenton
Volgende onderwerp: Re Sushi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 11:00:35 MGT 2024