| Nuwe Kroeks [boodskap #63954] |
Wo., 19 Junie 2002 09:06  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Groot nuus vanoggend - By die Grootvleigevangenis? in Bloemfontein is
Vier!! gevangenis met videokameras bewapen - of is dit nou bemagtig? - om
die onheilige goed wat die bewaarders in die tronk aanvang af te neem.
Stoute bewaarders!
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe Kroeks [boodskap #64052 is 'n antwoord op boodskap #63999] |
Do., 20 Junie 2002 19:29  |
Rosie
Boodskappe: 94 Geregistreer: Maart 2000
|
Volle Lid |
|
|
Vanaand oor die nuus is berig dat die kommissaris die video vernietig wou
hê. Die hoof van die gevangenis het voor die kommissie getuig. Hy wou dit
blykbaar toesmeer. Hy was juis so gedetermineerd op "Special Assignment" om
die video ongeldig verklaar te kry.
Interessant.
"TJ" skryf in boodskap news:3d117f21$0$18846@hades.is.co.za...
There's a Latin phrase that distills the issue of our time: "Quis custodiet
ipsos custodes," which means, "Who will watch the guards themselves?"
In SA lyk dit asof die kroeks die kroeks oppas?
TJ
www.artslink.co.za
|
|
|
|