Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Harksen se getuienis
Harksen se getuienis [boodskap #63964] Wo, 19 Junie 2002 13:10
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die persoon wat skaars twee weke gelede onder eed sekere beweringe voor
regter Desai gemaak het, is glo vandag, na kruisondervraging, gedwing om sy
verklaring terug te trek, en hy kon ook nie vandag en gister dinge tot in
dieselfde fyn detail onthou soos 'n paar weke gelede nie.
Ons sal maar moet wag en hoor wat hy met al daardie geld, wat nie syne was
in die eerste plek nie, gemaak het.
Ander name word nou ook genoem wat glo geld sou ontvang het.
Ze Plot Thickens.

Annette
Vorige onderwerp: Ongesellige mense
Volgende onderwerp: Hallo...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 06:34:34 MGT 2024