Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ongesellige mense
Ongesellige mense [boodskap #63963] Wo, 19 Junie 2002 12:05
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die mense daar in Gauteng maak nie mooi nie.
Ek hoor nou net dat 5 Zimbabwiërs aangekeer is tydens 'n rooftog.
Die polisie het gereageer op 'n wenk.
Ons mense dink seker hulle het nie die reg om hier te kom roof nie - SA se
goed vir SA se rowers.:)
Annette
Vorige onderwerp: Wêreld Rooklose Dag
Volgende onderwerp: Harksen se getuienis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 23:38:23 MGT 2024