Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Acts of God
Acts of God [boodskap #63759] Sa, 15 Junie 2002 19:30 na volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hello ppl
Ek weet daar is van julle wat in die versekeringsbedryf is en ek
wil graag meer weet oor wat is die verskillende 'Acts' waar die
mens sy besittings kan teen verseker.
Wat is die Afrikaans vertaling van 'Acts of God'?
--
Re: Acts of God [boodskap #63765 is 'n antwoord op boodskap #63759] Sa, 15 Junie 2002 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> Hello ppl
> Ek weet daar is van julle wat in die versekeringsbedryf is en ek
> wil graag meer weet oor wat is die verskillende 'Acts' waar die
> mens sy besittings kan teen verseker.
> Wat is die Afrikaans vertaling van 'Acts of God'?

Oormagt?

Groete,
Arthur
Re: Acts of God [boodskap #63766 is 'n antwoord op boodskap #63759] Sa, 15 Junie 2002 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nie in die versekeringswêreld nie, maar het gou na `n paar polisse
gekyk en almal van hulle sê hierdie genoemde "Acts" word nie gedek nie. Nou
wonder ek, is daar enige polis wat dit wel dek?

"Tobie" skryf in boodskap news:aeg4qo$9cp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hello ppl
> Ek weet daar is van julle wat in die versekeringsbedryf is en ek
> wil graag meer weet oor wat is die verskillende 'Acts' waar die
> mens sy besittings kan teen verseker.
> Wat is die Afrikaans vertaling van 'Acts of God'?
> --
>
Re: Acts of God [boodskap #63769 is 'n antwoord op boodskap #63766] Sa, 15 Junie 2002 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
vloede, weerlig, aardskuddings is alles op huise van toepassing,
maar ek wil weet of daar nog is wat ek nie van weet nie
---
"johanls"
---knip---
Nou
> wonder ek, is daar enige polis wat dit wel dek?
Re: Acts of God [boodskap #63771 is 'n antwoord op boodskap #63769] Sa, 15 Junie 2002 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Word hierdie dinge as "Acts of God" gereken of as natuurlike oorsake?

"Tobie" skryf in boodskap news:aeg8mb$ga4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> vloede, weerlig, aardskuddings is alles op huise van toepassing,
> maar ek wil weet of daar nog is wat ek nie van weet nie
> ---
> "johanls"
> ---knip---
> Nou
>> wonder ek, is daar enige polis wat dit wel dek?
>
Re: Acts of God [boodskap #63783 is 'n antwoord op boodskap #63759] So, 16 Junie 2002 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tobie. Kontak die NGK.

"Tobie" skryf in boodskap news:aeg4qo$9cp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hello ppl
> Ek weet daar is van julle wat in die versekeringsbedryf is en ek
> wil graag meer weet oor wat is die verskillende 'Acts' waar die
> mens sy besittings kan teen verseker.
> Wat is die Afrikaans vertaling van 'Acts of God'?
> --
>
Re: Acts of God [boodskap #63800 is 'n antwoord op boodskap #63771] So, 16 Junie 2002 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
vra jy my? ek soek ook antwoorde daarop
--
"johanls"
> Word hierdie dinge as "Acts of God" gereken of as natuurlike
oorsake?
Re: Acts of God [boodskap #63824 is 'n antwoord op boodskap #63800] So, 16 Junie 2002 17:09 Na vorige boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink hulle noem dit "die Voorsienigheid", die assuransie is nogal lief om
dit as rede vir 'n insident te gebruik.
Grahame

Tobie skryf in boodskap news:aeho45$4no$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> vra jy my? ek soek ook antwoorde daarop
> --
> "johanls"
>> Word hierdie dinge as "Acts of God" gereken of as natuurlike
> oorsake?
>
Vorige onderwerp: Arthur
Volgende onderwerp: Warning .CO.ZA domain names
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 14:45:43 MGT 2024