Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » 24 uur horlosie
24 uur horlosie [boodskap #63761] Sa, 15 Junie 2002 19:31 na volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
hoe kan ek my komper stel dat dit die tyd in 24 ure gee.
--
Re: 24 uur horlosie [boodskap #63764 is 'n antwoord op boodskap #63761] Sa, 15 Junie 2002 19:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> hoe kan ek my komper stel dat dit die tyd in 24 ure gee.

In Windows98:

Deze Computer
Configuratiescherm
Landinstellingen
Tijd
UU:mm:ss

Groete,
Arthur
Re: 24 uur horlosie [boodskap #63767 is 'n antwoord op boodskap #63761] Sa, 15 Junie 2002 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
My Computer
Control Panel
Regional Settings
Time

"Tobie" skryf in boodskap news:aeg4qp$9cp$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> hoe kan ek my komper stel dat dit die tyd in 24 ure gee.
> --
>
Re: 24 uur horlosie [boodskap #63768 is 'n antwoord op boodskap #63767] Sa, 15 Junie 2002 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"johanls"
> My Computer
> Control Panel
> Regional Settings
> Time
~~~~~~~~~~
ja en dan gee dit jou die opsie om pm. of am. in te sit en my
03:30pm is nog nie 15:30 nie
ek mis iets êrens :-(
---
Deze Computer
Configuratiescherm
Landinstellingen
Tijd
UU:mm:ss
---
ditto
---
BTW 'computer' is engels, het julle nie 'n nederlandse woord vir
'n komper nie Arthur? :-)
Re: 24 uur horlosie [boodskap #63770 is 'n antwoord op boodskap #63768] Sa, 15 Junie 2002 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Selfde plek.
Onder Time style kies jy HH:mm:ss as opsie.

"Tobie" skryf in boodskap news:aeg8ea$a85$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> "johanls"
>> My Computer
>> Control Panel
>> Regional Settings
>> Time
> ~~~~~~~~~~
> ja en dan gee dit jou die opsie om pm. of am. in te sit en my
> 03:30pm is nog nie 15:30 nie
> ek mis iets êrens :-(
> ---
> Deze Computer
> Configuratiescherm
> Landinstellingen
> Tijd
> UU:mm:ss
> ---
> ditto
> ---
> BTW 'computer' is engels, het julle nie 'n nederlandse woord vir
> 'n komper nie Arthur? :-)
>
Re: 24 uur horlosie [boodskap #63772 is 'n antwoord op boodskap #63768] Sa, 15 Junie 2002 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:aeg8ea$a85$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> "johanls"
>> My Computer
>> Control Panel
>> Regional Settings
>> Time
> ~~~~~~~~~~
> ja en dan gee dit jou die opsie om pm. of am. in te sit en my
> 03:30pm is nog nie 15:30 nie
> ek mis iets êrens :-(
> ---
> Deze Computer
> Configuratiescherm
> Landinstellingen
> Tijd
> UU:mm:ss
> ---
> ditto

My rekenaar sê dis nou 22:43

My instelling is UU:mm:ss vir die 'tijdstijl' en ':' as
'tijdscheidingsteken'. Die landinstelling is Engels (Verenigde Staten).

> BTW 'computer' is engels, het julle nie 'n nederlandse woord vir
> 'n komper nie Arthur? :-)

Nee, computer is nou 'n Nederlandse woord. Julle woord 'rekenaar' sal hier
nie werk nie. Dit sou net verwarring skep met ons sakjapanners (rekenmasjien
:)

Computer is 'n mooi woord met baie ou (Latynse) wortels. Ek gebruik liewer
'n goeie originele woord as om 'n swak vertaling te gebruik.

Groete,
Arthur
Re: 24 uur horlosie [boodskap #63794 is 'n antwoord op boodskap #63772] So, 16 Junie 2002 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Arthur, as jy die Latynse ou woord vir computer will gebruik, is dit
abacus:)))
Annette

"Arthur" skryf in boodskap news:aeg9e6$g2m$1@news.kabelfoon.nl...
> "Tobie" schreef in bericht
> news:aeg8ea$a85$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> "johanls"
>>> My Computer
>>> Control Panel
>>> Regional Settings
>>> Time
>> ~~~~~~~~~~
>> ja en dan gee dit jou die opsie om pm. of am. in te sit en my
>> 03:30pm is nog nie 15:30 nie
>> ek mis iets êrens :-(
>> ---
>> Deze Computer
>> Configuratiescherm
>> Landinstellingen
>> Tijd
>> UU:mm:ss
>> ---
>> ditto
>
> My rekenaar sê dis nou 22:43
>
> My instelling is UU:mm:ss vir die 'tijdstijl' en ':' as
> 'tijdscheidingsteken'. Die landinstelling is Engels (Verenigde Staten).
>
>> BTW 'computer' is engels, het julle nie 'n nederlandse woord vir
>> 'n komper nie Arthur? :-)
>
> Nee, computer is nou 'n Nederlandse woord. Julle woord 'rekenaar' sal hier
> nie werk nie. Dit sou net verwarring skep met ons sakjapanners (rekenmasjien
> :)
>
> Computer is 'n mooi woord met baie ou (Latynse) wortels. Ek gebruik liewer
> 'n goeie originele woord as om 'n swak vertaling te gebruik.
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: 24 uur horlosie [boodskap #63799 is 'n antwoord op boodskap #63772] So, 16 Junie 2002 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
soos jy sê 'n rekenaar kan baie verskillende tipes , maar as
iemand van 'n komper praat weet ek presies wat dit is.
groete en jy't nog niks vertel van jou vakansie nie.
--
"Arthur"
> Nee, computer is nou 'n Nederlandse woord. Julle woord 'rekenaar' sal hier
> nie werk nie. Dit sou net verwarring skep met ons sakjapanners
(rekenmasjien
Re: 24 uur horlosie [boodskap #63805 is 'n antwoord op boodskap #63799] So, 16 Junie 2002 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:aeho45$4no$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> soos jy sê 'n rekenaar kan baie verskillende tipes , maar as
> iemand van 'n komper praat weet ek presies wat dit is.

As iemand van 'n computer praat weet ek ook presies wat dit is, dus is die
woord vir my goed genoeg. Die woord is nie moeilik om uit te spreek nie
(kompjoeter), dus waarom sou ons die woord aanpas?

> groete en jy't nog niks vertel van jou vakansie nie.

Daar is nie baie te vertel oor my vakansie nie.

Ek is na Villanova y Geltru (10 dae, aan die Costa Dorada), na L'Estartit (9
dae, aan die Costa Brava) en na Collias (7 dae, Suid Frankryk, nabij Nimes)
geweest met die caravan. Ek het baie gefiets met my mountainbike en ek het
baie son, indrukwekkende landskappe, lieflike ou stadjies en baie baie ou
stene gesien. Die ruines van die Iberiese stad Ullastret en die
Grieks-Romeinse stad Ampurias was mooi, maar die indrukwekkendste was die
ruine van die aquaduct van Uzes na Nimes, waar die Pont du Gard deel van is.

Onderweg het ek 3 kilo verloor ... ek hoop maar dis nie die kilo's wat ek
gewen het met 6 maande oefeninge in ons fitness-saal :)

My vel is nou mooi bruin en my hare is wit. Kortom, ek is nou amper 'n
negatiewe weergawe van die persoon wat ek was vir my vakansie.

Ek het in ieder geval weer genoeg krag om my werk te doen tot aan my
volgende vakansie ... 3 weke San Diego in September!

Groete,
Arthur
Re: 24 uur horlosie [boodskap #63808 is 'n antwoord op boodskap #63805] So, 16 Junie 2002 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mooi dele daardie Arthur - ek het op daardie aquaduct geloop ( lees oor die
gate gespring) daar by Pont du Gard toe ek nog jonk en onskuldig was:))
Dis nou jammer dat ons ng nie 'n websaait het nie, dan kon ons 'n foto van
jou as negatief sien:))
Annette

"Arthur" skryf in boodskap news:aehre9$1ts4$1@news.kabelfoon.nl...
> "Tobie" schreef in bericht news:aeho45$4no$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> soos jy sê 'n rekenaar kan baie verskillende tipes , maar as
>> iemand van 'n komper praat weet ek presies wat dit is.
>
> As iemand van 'n computer praat weet ek ook presies wat dit is, dus is die
> woord vir my goed genoeg. Die woord is nie moeilik om uit te spreek nie
> (kompjoeter), dus waarom sou ons die woord aanpas?
>
>> groete en jy't nog niks vertel van jou vakansie nie.
>
> Daar is nie baie te vertel oor my vakansie nie.
>
> Ek is na Villanova y Geltru (10 dae, aan die Costa Dorada), na L'Estartit (9
> dae, aan die Costa Brava) en na Collias (7 dae, Suid Frankryk, nabij Nimes)
> geweest met die caravan. Ek het baie gefiets met my mountainbike en ek het
> baie son, indrukwekkende landskappe, lieflike ou stadjies en baie baie ou
> stene gesien. Die ruines van die Iberiese stad Ullastret en die
> Grieks-Romeinse stad Ampurias was mooi, maar die indrukwekkendste was die
> ruine van die aquaduct van Uzes na Nimes, waar die Pont du Gard deel van is.
>
> Onderweg het ek 3 kilo verloor ... ek hoop maar dis nie die kilo's wat ek
> gewen het met 6 maande oefeninge in ons fitness-saal :)
>
> My vel is nou mooi bruin en my hare is wit. Kortom, ek is nou amper 'n
> negatiewe weergawe van die persoon wat ek was vir my vakansie.
>
> Ek het in ieder geval weer genoeg krag om my werk te doen tot aan my
> volgende vakansie ... 3 weke San Diego in September!
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: 24 uur horlosie [boodskap #63812 is 'n antwoord op boodskap #63808] So, 16 Junie 2002 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Mooi dele daardie Arthur - ek het op daardie aquaduct geloop ( lees oor die
> gate gespring) daar by Pont du Gard toe ek nog jonk en onskuldig was:))

Teenwoordig is dit nie meer toegestaan nie. Maar baie andere dele van die
aquaduct is nog vry toeganklik. Die aquaduct het 'n lengte van ongeveer 50
kilometer, maar die meeste mense besoek net die Pont du Gard.

> Dis nou jammer dat ons ng nie 'n websaait het nie, dan kon ons 'n foto van
> jou as negatief sien:))

http://home.kabelfoon.nl/~hagenaa/collias.JPG

Dis na 3 weke. Ek is nou nog bruiner en my hare is verder gebleek .....

Groete,
Arthur
Re: 24 uur horlosie [boodskap #63814 is 'n antwoord op boodskap #63812] So, 16 Junie 2002 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ook op die aquaduct geloop toe ek jonk was :-)). Ek het êrens foto's
daarvan, maar waar ... ???
Hilda.
"Arthur" skryf in boodskap news:aehtgu$1vo3$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Mooi dele daardie Arthur - ek het op daardie aquaduct geloop ( lees oor die
>> gate gespring) daar by Pont du Gard toe ek nog jonk en onskuldig was:))
>
> Teenwoordig is dit nie meer toegestaan nie. Maar baie andere dele van die
> aquaduct is nog vry toeganklik. Die aquaduct het 'n lengte van ongeveer 50
> kilometer, maar die meeste mense besoek net die Pont du Gard.
>
>> Dis nou jammer dat ons ng nie 'n websaait het nie, dan kon ons 'n foto van
>> jou as negatief sien:))
>
> http://home.kabelfoon.nl/~hagenaa/collias.JPG
>
> Dis na 3 weke. Ek is nou nog bruiner en my hare is verder gebleek .....
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: 24 uur horlosie [boodskap #63815 is 'n antwoord op boodskap #63814] So, 16 Junie 2002 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hilda" schreef...
> Ek het ook op die aquaduct geloop toe ek jonk was :-)). Ek het êrens foto's
> daarvan, maar waar ... ???

Hier is twee van my fotoos:
http://home.kabelfoon.nl/~hagenaa/pontdugard2.JPG
http://home.kabelfoon.nl/~hagenaa/pontdugard1.JPG

Dis werklik jammer dat dit nie meer moontlik is om oor die aquaduct te loop
nie, maar ek vermoed dat daar teënwoordig sê baie besoekers kom dat dit nie
langer verantwoord is nie.

Groete,
Arthur
Re: 24 uur horlosie [boodskap #63818 is 'n antwoord op boodskap #63812] So, 16 Junie 2002 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oooooeeeee!!! Thexthy!!:)
Annette

"Arthur" skryf in boodskap news:aehtgu$1vo3$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Mooi dele daardie Arthur - ek het op daardie aquaduct geloop ( lees oor die
>> gate gespring) daar by Pont du Gard toe ek nog jonk en onskuldig was:))
>
> Teenwoordig is dit nie meer toegestaan nie. Maar baie andere dele van die
> aquaduct is nog vry toeganklik. Die aquaduct het 'n lengte van ongeveer 50
> kilometer, maar die meeste mense besoek net die Pont du Gard.
>
>> Dis nou jammer dat ons ng nie 'n websaait het nie, dan kon ons 'n foto van
>> jou as negatief sien:))
>
> http://home.kabelfoon.nl/~hagenaa/collias.JPG
>
> Dis na 3 weke. Ek is nou nog bruiner en my hare is verder gebleek .....
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: 24 uur horlosie [boodskap #63820 is 'n antwoord op boodskap #63814] So, 16 Junie 2002 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Een ding waaroor die jongetjies ten minste kan wens dat hulle ouer was:)))
Annette

"Hilda" skryf in boodskap news:wW_O8.35137$ud.4954@afrodite.telenet-ops.be...
> Ek het ook op die aquaduct geloop toe ek jonk was :-)). Ek het êrens foto's
> daarvan, maar waar ... ???
> Hilda.
> "Arthur" schreef in bericht
> news:aehtgu$1vo3$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Annette" schreef...
>>> Mooi dele daardie Arthur - ek het op daardie aquaduct geloop ( lees oor die
>>> gate gespring) daar by Pont du Gard toe ek nog jonk en onskuldig was:))
>>
>> Teenwoordig is dit nie meer toegestaan nie. Maar baie andere dele van die
>> aquaduct is nog vry toeganklik. Die aquaduct het 'n lengte van ongeveer 50
>> kilometer, maar die meeste mense besoek net die Pont du Gard.
>>
>>> Dis nou jammer dat ons ng nie 'n websaait het nie, dan kon ons 'n foto van
>>> jou as negatief sien:))
>>
>> http://home.kabelfoon.nl/~hagenaa/collias.JPG
>>
>> Dis na 3 weke. Ek is nou nog bruiner en my hare is verder gebleek .....
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>
Re: 24 uur horlosie [boodskap #63821 is 'n antwoord op boodskap #63818] So, 16 Junie 2002 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Oooooeeeee!!! Thexthy!!:)

Teveel textiel? Ek het fotoos met minder ;)

Groete,
Arthur
Re: 24 uur horlosie [boodskap #63833 is 'n antwoord op boodskap #63812] Ma, 17 Junie 2002 01:55 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:

> http://home.kabelfoon.nl/~hagenaa/collias.JPG
>
> Dis na 3 weke. Ek is nou nog bruiner en my hare is verder gebleek .....

Wel, Arthur my kind. Sulke welgeskape
bene. Tant Hessie word sommer so week
as sy na die foto kyk.

Tant Hessie
Vorige onderwerp: Uiteindelik 'n speletjie vir Afrikaners
Volgende onderwerp: Gratis agtergrond vir rekenaar skerm...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 01:14:56 MGT 2024