Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Acts of God
Acts of God [boodskap #63759] |
Sa., 15 Junie 2002 19:30  |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hello ppl
Ek weet daar is van julle wat in die versekeringsbedryf is en ek
wil graag meer weet oor wat is die verskillende 'Acts' waar die
mens sy besittings kan teen verseker.
Wat is die Afrikaans vertaling van 'Acts of God'?
--
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Acts of God [boodskap #63824 is 'n antwoord op boodskap #63800] |
So., 16 Junie 2002 17:09  |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink hulle noem dit "die Voorsienigheid", die assuransie is nogal lief om
dit as rede vir 'n insident te gebruik.
Grahame
Tobie skryf in boodskap news:aeho45$4no$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> vra jy my? ek soek ook antwoorde daarop
> --
> "johanls"
>> Word hierdie dinge as "Acts of God" gereken of as natuurlike
> oorsake?
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 19:53:37 UTC 2025
|