Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Warning .CO.ZA domain names
Warning .CO.ZA domain names [boodskap #63696] |
Vr., 14 Junie 2002 10:40  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is die rede hoekom die ANC nou 'n wet laat deurgaan het om die
domein-naam oor te neem?
Wat is die voordele agv van hierdie wet vir die gewone burger?
Annette
> As you may have seen in the local news. The .za domain is facing its biggest problem
> in years. The .za domain is delegated to South Africa by ICANN. Currenly Mike
> Lawrie is the adminstrator for the .za domain. Due the manner in which the SA
> Government wants to "Take Over" the .za domain, which is in violation of ICANN
> rules and regulations we have to support Mr Mike Lawrie in his refusal, as the Official
> .ZA Administrator, to approve the governments plan.
|
|
|
|
|
|
Re: Warning .CO.ZA domain names [boodskap #63871 is 'n antwoord op boodskap #63831] |
Ma., 17 Junie 2002 18:25  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 16 Jun 2002 20:37:50 +0200, "Annette" wrote:
> DM, hou by jou argument, dan gaan dit goed - in my oë is die enigste mens
> wat 'n tweedeklas Suid-Afrikaner is, iemand wat 'n ander persoon beledig
> deur hom/haar 'n tweedeklas mens te noem.
Oe......!
Gaan sit nou en dink oor die een. Met ander woorde pas dit toe op
jouself.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 12:30:10 UTC 2025
|