Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Ferdi
Re: Antwoord vir Danielle [boodskap #51651 is 'n antwoord op boodskap #51649] |
So., 14 Oktober 2001 03:16   |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Grahame sê onder andere:
. Op televisie word Swartes as
>> intellektueel, vindingryk, wetsgehoorsaam, geduldig, beskaafd en pittig
>> voorgehou, terwyl Blankes onnosel, agteraf, dom en krimineel uitgebeeld
>> word. Al die polisiehoofde, hospitaal-superintendente, nuusredakteurs,
>> weermag offisiere en dies meer is Swart! Wie lieg vir wie?
Nog een wat alles glo wat hulle op TV sien. :-) Ek woon nou al 20 jaar
hier, en stem glad nie saam met wat jy sê nie Grahame. Ek weet nie na
watter programme jy verwys nie, maar die verskeie networks het
hulle eie mense wat kyk dat alles so ver as moontlik eties
en pk is, en dit is reg so. Hoe kan jy sê dat alle poliesehoofde
en nuusredakteurs ens. swart is? Wie tel? Ek let nie eens op
watter kleur iemand is nie, ek dink of hy/sy is n goeie akteur
of nie.
>> Volgens Time Magazine is minstens een derde van die VSA se Swart bevolking
>> of in die tronk, of hulle het 'n kriminele rekord. Werkloosheid onder die
>> Swartes is legio. Waarom? Is dit so omdat Blanke werkgewers daar nie oor
>> hulle voete val om Swartes in diens te neem nie. Wie lieg werklik vir wie?
>> Of het die Amerikaners al hulle self begin glo.
Dit is nie waar dat wit werkgewers nie sommer swartes aanstel
nie, jy moenie sweeping statements maak oor wat in ander lande
aangaan en wat jy op tv sien nie Grahame, en moenie jou optrede
regverdig deur te insinueer dat ons dieselfde is as julle nie. Ons het baie
foute, maar ons probeer om vir elkeen n plekkie onder die son te gun.
Die meeste van ons anyway :-)
Kom kuier hier, en sien vir jouself, Amerika is GLAD nie soos
die uitgebeeld word op julle TV programme nie.
Pop
>> Groete daar.
>>
|
|
|
Re: Antwoord vir Danielle [boodskap #51652 is 'n antwoord op boodskap #51651] |
So., 14 Oktober 2001 04:04   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pop - wil jy my vertel ons mense hier verander die Amerikaanse TV flieks en
sitcoms vir ons gerief?:)))
Geen wonder hulle het nie geld vir nuwe programme nie;))
Wat Grahame te sê gehad het - word nogal deur 'n groot deel van die
bevolking geglo Pop - dus lê daar vir jou baie werk hier voor - en kry nou
'n groot genoeg plek dat almal wat dit kan bekostig daar oorkant kan gaan
kyk hoe dit werklik daar gaan:))
Moet sê - ek weet van ten minste 2 VSA ( ek dink)programme waar die hoof nie
swart is nie: Silk Stalkings & Nikita.
Annette
pop skryf in boodskap news:9qb025$q09$1@slb5.atl.mindspring.net...
>
> Grahame sê onder andere:
>
> . Op televisie word Swartes as
>>> intellektueel, vindingryk, wetsgehoorsaam, geduldig, beskaafd en pittig
>>> voorgehou, terwyl Blankes onnosel, agteraf, dom en krimineel uitgebeeld
>>> word. Al die polisiehoofde, hospitaal-superintendente, nuusredakteurs,
>>> weermag offisiere en dies meer is Swart! Wie lieg vir wie?
>
> Nog een wat alles glo wat hulle op TV sien. :-) Ek woon nou al 20 jaar
> hier, en stem glad nie saam met wat jy sê nie Grahame. Ek weet nie na
> watter programme jy verwys nie, maar die verskeie networks het
> hulle eie mense wat kyk dat alles so ver as moontlik eties
> en pk is, en dit is reg so. Hoe kan jy sê dat alle poliesehoofde
> en nuusredakteurs ens. swart is? Wie tel? Ek let nie eens op
> watter kleur iemand is nie, ek dink of hy/sy is n goeie akteur
> of nie.
>
>>> Volgens Time Magazine is minstens een derde van die VSA se Swart bevolking
>>> of in die tronk, of hulle het 'n kriminele rekord. Werkloosheid onder die
>>> Swartes is legio. Waarom? Is dit so omdat Blanke werkgewers daar nie oor
>>> hulle voete val om Swartes in diens te neem nie. Wie lieg werklik vir wie?
>>> Of het die Amerikaners al hulle self begin glo.
>
> Dit is nie waar dat wit werkgewers nie sommer swartes aanstel
> nie, jy moenie sweeping statements maak oor wat in ander lande
> aangaan en wat jy op tv sien nie Grahame, en moenie jou optrede
> regverdig deur te insinueer dat ons dieselfde is as julle nie. Ons het baie
> foute, maar ons probeer om vir elkeen n plekkie onder die son te gun.
> Die meeste van ons anyway :-)
>
> Kom kuier hier, en sien vir jouself, Amerika is GLAD nie soos
> die uitgebeeld word op julle TV programme nie.
>
>
> Pop
>
>
>>> Groete daar.
>>>
>
|
|
|
|
Re: Antwoord vir Davie [boodskap #51662 is 'n antwoord op boodskap #51610] |
So., 14 Oktober 2001 12:50   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Die ou herhinnerinkie wat ek belowe het;)))
>
> O ja, en dankie vir nog 'n laggie :))
>
>>>> Annette, ek sit nou hier en wroeg met myself....maar ek wil weet...
>>>> Ek vind hierdie spesifieke "gesprek" wat oorspronklik by Grahame begin
>>>> het, vreeslik onsmaaklik.
>>
>> Ha,ha, ha.
>>
>> Die mense van Swellendam.
Dis nie ek wat lag nie. Dis die mense van Swellendam
wat lag. Dit styg uit die valleie teen die berge uit, dit
sweef uit oor die oseaan, dit bereik Antarktika in die
suide, waar dit verys en die vasteland van Antarktika
groter en groter maak. Die mense van Swellendam
lag sodat tant Soes se ore kan tuit.
Gloudina
|
|
|
Re: Antwoord vir Pop [boodskap #51667 is 'n antwoord op boodskap #51652] |
So., 14 Oktober 2001 17:44   |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Aangename kennis Pop,
As jy verwys na "ons" (VSA) en "julle" (SA), dan moet ek toegee jou
Afrikaans is wonderlik vir 'n Amerikaner - ten minste het jy nie die land
uitgevlug toe die ANC oorgeneem het nie en is nie van diegene wat nou daar
met groot bekke sit en kla oor julle nie posstemme hier kry nie.
Ek weet al julle polisie-hoofde ens is nie Swart nie maar dit is die indruk
wat die TV hier skep. Gedurende die jare van "julle" President Kennedy was
daar al besluit dat Swart Amerikaners as deel van julle Swart
opheffingsprogram nie gestigmatiseer word deur hulle as die agtergeblewenes
en kriminele en minderwaardiges in die vermaaklikheidsmedia moet aangedui
word nie. Dit het in so 'n mate gewerk dat die Swartes nou werklik glo dat
hulle meerwaardig oor die Blankes is en (eienaardig) dat die Blankes nou
werklik glo dat hulle minderwaardig tot die Swartes is.
Maar dit daar gelaat. Soos jy voorstel moet ek my blind hou vir die
waarheid. Die feit is Pop, dat solank daar verskillende rasse is, solank
gaan daar rassisme wees, openlik of verskuild. Ek het reeds my standpunt
oor rasse samesyn gestel en hoef nie myself te verdedig daar nie.
Waar ek in my leeftyd wetend of onwetend iemand tenagekom het vanwee sy ras
of geloof sal ek voor moet beantwoord eendag, en dit is juis daarom dat ek
nie nou soos 'n Nuwe Heilige op die kantlyn sit en gedurig ander mense van
rassisme en diskriminasie beskuldig nie.
Ek dink hulle raak boring!
Liefdegroete
Annette skryf in boodskap news:9qb362$mcstq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pop - wil jy my vertel ons mense hier verander die Amerikaanse TV flieks en
> sitcoms vir ons gerief?:)))
> Geen wonder hulle het nie geld vir nuwe programme nie;))
> Wat Grahame te sê gehad het - word nogal deur 'n groot deel van die
> bevolking geglo Pop - dus lê daar vir jou baie werk hier voor - en kry nou
> 'n groot genoeg plek dat almal wat dit kan bekostig daar oorkant kan gaan
> kyk hoe dit werklik daar gaan:))
> Moet sê - ek weet van ten minste 2 VSA ( ek dink)programme waar die hoof nie
> swart is nie: Silk Stalkings & Nikita.
> Annette
>
>
> pop wrote in message
> news:9qb025$q09$1@slb5.atl.mindspring.net...
>>
>> Grahame sê onder andere:
>>
>> . Op televisie word Swartes as
>>>> intellektueel, vindingryk, wetsgehoorsaam, geduldig, beskaafd en pittig
>>>> voorgehou, terwyl Blankes onnosel, agteraf, dom en krimineel uitgebeeld
>>>> word. Al die polisiehoofde, hospitaal-superintendente, nuusredakteurs,
>>>> weermag offisiere en dies meer is Swart! Wie lieg vir wie?
>>
>> Nog een wat alles glo wat hulle op TV sien. :-) Ek woon nou al 20 jaar
>> hier, en stem glad nie saam met wat jy sê nie Grahame. Ek weet nie na
>> watter programme jy verwys nie, maar die verskeie networks het
>> hulle eie mense wat kyk dat alles so ver as moontlik eties
>> en pk is, en dit is reg so. Hoe kan jy sê dat alle poliesehoofde
>> en nuusredakteurs ens. swart is? Wie tel? Ek let nie eens op
>> watter kleur iemand is nie, ek dink of hy/sy is n goeie akteur
>> of nie.
>>
>>>> Volgens Time Magazine is minstens een derde van die VSA se Swart bevolking
>>>> of in die tronk, of hulle het 'n kriminele rekord. Werkloosheid onder die
>>>> Swartes is legio. Waarom? Is dit so omdat Blanke werkgewers daar nie oor
>>>> hulle voete val om Swartes in diens te neem nie. Wie lieg werklik vir wie?
>>>> Of het die Amerikaners al hulle self begin glo.
>>
>> Dit is nie waar dat wit werkgewers nie sommer swartes aanstel
>> nie, jy moenie sweeping statements maak oor wat in ander lande
>> aangaan en wat jy op tv sien nie Grahame, en moenie jou optrede
>> regverdig deur te insinueer dat ons dieselfde is as julle nie. Ons het baie
>> foute, maar ons probeer om vir elkeen n plekkie onder die son te gun.
>> Die meeste van ons anyway :-)
>>
>> Kom kuier hier, en sien vir jouself, Amerika is GLAD nie soos
>> die uitgebeeld word op julle TV programme nie.
>>
>>
>> Pop
>>
>>
>>>> Groete daar.
>>>>
>>
>
|
|
|
Re: Antwoord vir Pop [boodskap #51670 is 'n antwoord op boodskap #51667] |
So., 14 Oktober 2001 18:48   |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hello Grahame, jammer as ek bietjie kwaai voorgekom het, maar
ek moet al vir 20 jaar lank Amerika-bashing aanhoor (van my
eie familie ook hoor), en net soms is mens lus om op
jou agterpote te staan en kap (soos n beer) :-) Dalk is
ek te sensitief daaroor.
Net vir die rekord (en nie dat dit saak maak nie) ek is die vroeë tagtigs
landuit omdat ek met n Amerikaner getrou het, en geen ander rede nie.
Ek is mal oor Suid-Afrika, en gaan gemiddeld een keep per jaar terug vir
vakansie,
want meeste van my familie en vriende woon nog daar.
En jy is reg, rassisme is te sien regoor die wêreld, maar ek dink
tog elkeen kan sy eie ding doen om dit tee te werk. In my eie geval
het ek probeer om my kinders groot te maak sodat hulle alle kleure
sal aanvaar, en dit lyk my asof dit werk, want my dogter (op universiteit)
het regtig n fruit salad van nasies se mense as haar vriende.
Wat betref die TV programme, ons verstom ons altyd as ons
in S.A. kuier, want helfte van die TV programme (hier gemaak) het
ons nooit hier gesien nie. Ons noem dit B programme, of oud, of
spesiaal gemaak vir die uitvoermark. Seker te duur om die
top 10 programme te koop. Nie dat dit juis beter of slegter is
as ons huidige prograame nie, net anders. Dit laat my dink aan my broer
wat
vir n lang tyd in Taiwan gewoon het. Elke keer as hulle vir ons in Amerika
kom kuier het, wou hulle so graag Sjinees gaan eet. Hy sê toe die Sjinese
kos in Amerika is HEEL anders as die Sjinese kos in Taipei (en heeltemaal
reg ook!)
Groete
Pop
Grahame skryf in boodskap news:9qcjhq$3p2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Aangename kennis Pop,
> As jy verwys na "ons" (VSA) en "julle" (SA), dan moet ek toegee jou
> Afrikaans is wonderlik vir 'n Amerikaner - ten minste het jy nie die land
> uitgevlug toe die ANC oorgeneem het nie en is nie van diegene wat nou daar
> met groot bekke sit en kla oor julle nie posstemme hier kry nie.
>
> Ek weet al julle polisie-hoofde ens is nie Swart nie maar dit is die indru k
> wat die TV hier skep. Gedurende die jare van "julle" President Kennedy was
> daar al besluit dat Swart Amerikaners as deel van julle Swart
> opheffingsprogram nie gestigmatiseer word deur hulle as die agtergeblewenes
> en kriminele en minderwaardiges in die vermaaklikheidsmedia moet aangedui
> word nie. Dit het in so 'n mate gewerk dat die Swartes nou werklik glo dat
> hulle meerwaardig oor die Blankes is en (eienaardig) dat die Blankes nou
> werklik glo dat hulle minderwaardig tot die Swartes is.
>
> Maar dit daar gelaat. Soos jy voorstel moet ek my blind hou vir die
> waarheid. Die feit is Pop, dat solank daar verskillende rasse is, solank
> gaan daar rassisme wees, openlik of verskuild. Ek het reeds my standpunt
> oor rasse samesyn gestel en hoef nie myself te verdedig daar nie.
>
> Waar ek in my leeftyd wetend of onwetend iemand tenagekom het vanwee sy ras
> of geloof sal ek voor moet beantwoord eendag, en dit is juis daarom dat ek
> nie nou soos 'n Nuwe Heilige op die kantlyn sit en gedurig ander mense van
> rassisme en diskriminasie beskuldig nie.
>
> Ek dink hulle raak boring!
>
> Liefdegroete
> Annette wrote in message
> news:9qb362$mcstq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Pop - wil jy my vertel ons mense hier verander die Amerikaanse TV flieks en
>> sitcoms vir ons gerief?:)))
>> Geen wonder hulle het nie geld vir nuwe programme nie;))
>> Wat Grahame te sê gehad het - word nogal deur 'n groot deel van die
>> bevolking geglo Pop - dus lê daar vir jou baie werk hier voor - en kry nou
>> 'n groot genoeg plek dat almal wat dit kan bekostig daar oorkant kan gaan
>> kyk hoe dit werklik daar gaan:))
>> Moet sê - ek weet van ten minste 2 VSA ( ek dink)programme waar die hoof nie
>> swart is nie: Silk Stalkings & Nikita.
>> Annette
>>
>>
>> pop wrote in message
>> news:9qb025$q09$1@slb5.atl.mindspring.net...
>>>
>>> Grahame sê onder andere:
>>>
>>> . Op televisie word Swartes as
>>>> > intellektueel, vindingryk, wetsgehoorsaam, geduldig, beskaafd en pittig
>>>> > voorgehou, terwyl Blankes onnosel, agteraf, dom en krimineel uitgebeeld
>>>> > word. Al die polisiehoofde, hospitaal-superintendente, nuusredakteurs,
>>>> > weermag offisiere en dies meer is Swart! Wie lieg vir wie?
>>>
>>> Nog een wat alles glo wat hulle op TV sien. :-) Ek woon nou al 20 jaar
>>> hier, en stem glad nie saam met wat jy sê nie Grahame. Ek weet nie na
>>> watter programme jy verwys nie, maar die verskeie networks het
>>> hulle eie mense wat kyk dat alles so ver as moontlik eties
>>> en pk is, en dit is reg so. Hoe kan jy sê dat alle poliesehoofde
>>> en nuusredakteurs ens. swart is? Wie tel? Ek let nie eens op
>>> watter kleur iemand is nie, ek dink of hy/sy is n goeie akteur
>>> of nie.
>>>
>>>> > Volgens Time Magazine is minstens een derde van die VSA se Swart bevolking
>>>> > of in die tronk, of hulle het 'n kriminele rekord. Werkloosheid onder die
>>>> > Swartes is legio. Waarom? Is dit so omdat Blanke werkgewers daar nie oor
>>>> > hulle voete val om Swartes in diens te neem nie. Wie lieg werklik vir wie?
>>>> > Of het die Amerikaners al hulle self begin glo.
>>>
>>> Dit is nie waar dat wit werkgewers nie sommer swartes aanstel
>>> nie, jy moenie sweeping statements maak oor wat in ander lande
>>> aangaan en wat jy op tv sien nie Grahame, en moenie jou optrede
>>> regverdig deur te insinueer dat ons dieselfde is as julle nie. Ons het baie
>>> foute, maar ons probeer om vir elkeen n plekkie onder die son te gun.
>>> Die meeste van ons anyway :-)
>>>
>>> Kom kuier hier, en sien vir jouself, Amerika is GLAD nie soos
>>> die uitgebeeld word op julle TV programme nie.
>>>
>>>
>>> Pop
>>>
>>>
>>>> > Groete daar.
>>>> >
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Antwoord vir Danielle [boodskap #51676 is 'n antwoord op boodskap #51643] |
So., 14 Oktober 2001 19:34   |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 14 Oct 2001 01:31:18 GMT, @home.com wrote:
> ?>Dis nie ek wat lag nie. Dis die mense van Swellendam
> wat lag. Dit styg uit die valleie teen die berge uit, dit
> sweef uit oor die oseaan, dit bereik Antarktika in die
> suide, waar dit verys en die vasteland van Antarktika
> groter en groter maak. Die mense van Swellendam
> lag sodat tant Soes se ore kan tuit.
Hoor ek jou 'n begeerte uitspreek on na Swellendam te
verhuis tant Soes?
>
> Die landsbewoners
> wat nie die regte soort hare as jy gehad het nie,
> het julle gedwing om 'n burgeroorlog te begin.
> en ubuntu van die lokale bevolking, wat nie dieselfde soort hare
> as julle gehad het nie, wat verhoed het dat al die blankes in die
> see ingedryf is.
Maar hulle ook tant Soes, moet kroesies op die tande hê om voort te
gaan in die land wat na 'n burgeroorlog meer as dertien rand vir 'n
pond betaal.
DD
|
|
|
|
Re: Antwoord vir Davie [boodskap #51686 is 'n antwoord op boodskap #51610] |
Ma., 15 Oktober 2001 00:52   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Danielle
> Wat is laer as 'n "ding"?
>
> Wouter
> Hangballas??
> Gloudina behoort te weet. Maar dit hang seker af?
Dit hang altyd af, Wouter.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Antwoord vir Pop [boodskap #51775 is 'n antwoord op boodskap #51670] |
Di., 16 Oktober 2001 15:09   |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Pop, Groot waardering vir jou antwoord.
Ek was al in Amerika en ofskoon ek meer van Suid-Afrika hou, dink my vrou
USof A is God's Own Country. Ons was 'n maand in Los Angelos en het
California baie geniet, veral Big Bear Lake (onder sneeu), en Kings Forest.
Vroutjie het 'n klein Sequia (Redwood) boompie in haar handsak teruggebring
en die ou is nou al vier voet hoog. Hulle word tot twee duisend jaar oud en
word so dik dat 'n pad daardeur getonnel kan word. Ek het vir mamma gesê
ons beter dit 'n ent van die huis af plant of ons gaan binne die volgende
500 honderd jaar probleme hê. (Grappie Gloudini).
Wat Amerika bashing aanbetref, ons is maar net jaloers. Amerika is die mees
gedissiplineerde land in die wêreld en dis waarom hulle so sterk staan. Dis
die enigste land wat behoorlik gepolisieër word sonder om 'n polisie-staat
te wees. Groot respek vir julle "cops"!
By the way, ek het niks gehou van Amerika se televisie nie: Daar is omtrent
80 kanale om van te kies en ek het na niks lank gekyk nie want ek was bang
ek mis iets op 'n ander kanaal. (Grappie Gloudini).
Net so terloops. Ek was by 'n McDonalds in by Beverley Hills en ek vra vir
interesantheid die meisie agter die toonbank of hulle iewers koffie met
'chicory' het. "We don't have coffee with chicken in it." antwoord sy ewe
ergelik. Die pragtige dame agter my sê toe vir haar "The gentleman said
'chicory' not 'chicken' " "Oh," sê sy, "I couldn't understand his accent."
"Correction lady," sê ek vir haar, "You've got the accent, not me."
(Grappie Gloudini).
Elk geval, ons gaan seker weer as die lewe daar is eendag daar kuier maar
ons wil graag die Suidelike state sien.
Groetnis.
pop skryf in boodskap news:9qcmiv$diq$1@slb5.atl.mindspring.net...
> Hello Grahame, jammer as ek bietjie kwaai voorgekom het, maar
> ek moet al vir 20 jaar lank Amerika-bashing aanhoor (van my
> eie familie ook hoor), en net soms is mens lus om op
> jou agterpote te staan en kap (soos n beer) :-) Dalk is
> ek te sensitief daaroor.
>
> Net vir die rekord (en nie dat dit saak maak nie) ek is die vroeë tagtigs
> landuit omdat ek met n Amerikaner getrou het, en geen ander rede nie.
> Ek is mal oor Suid-Afrika, en gaan gemiddeld een keep per jaar terug vir
> vakansie,
> want meeste van my familie en vriende woon nog daar.
>
> En jy is reg, rassisme is te sien regoor die wêreld, maar ek dink
> tog elkeen kan sy eie ding doen om dit tee te werk. In my eie geval
> het ek probeer om my kinders groot te maak sodat hulle alle kleure
> sal aanvaar, en dit lyk my asof dit werk, want my dogter (op universiteit)
> het regtig n fruit salad van nasies se mense as haar vriende.
>
> Wat betref die TV programme, ons verstom ons altyd as ons
> in S.A. kuier, want helfte van die TV programme (hier gemaak) het
> ons nooit hier gesien nie. Ons noem dit B programme, of oud, of
> spesiaal gemaak vir die uitvoermark. Seker te duur om die
> top 10 programme te koop. Nie dat dit juis beter of slegter is
> as ons huidige prograame nie, net anders. Dit laat my dink aan my broer
> wat
> vir n lang tyd in Taiwan gewoon het. Elke keer as hulle vir ons in Amerika
> kom kuier het, wou hulle so graag Sjinees gaan eet. Hy sê toe die Sjinese
> kos in Amerika is HEEL anders as die Sjinese kos in Taipei (en heeltemaal
> reg ook!)
>
> Groete
>
> Pop
>
>
> Grahame wrote in message
> news:9qcjhq$3p2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Aangename kennis Pop,
>> As jy verwys na "ons" (VSA) en "julle" (SA), dan moet ek toegee jou
>> Afrikaans is wonderlik vir 'n Amerikaner - ten minste het jy nie die land
>> uitgevlug toe die ANC oorgeneem het nie en is nie van diegene wat nou daar
>> met groot bekke sit en kla oor julle nie posstemme hier kry nie.
>>
>> Ek weet al julle polisie-hoofde ens is nie Swart nie maar dit is die indruk
>> wat die TV hier skep. Gedurende die jare van "julle" President Kennedy was
>> daar al besluit dat Swart Amerikaners as deel van julle Swart
>> opheffingsprogram nie gestigmatiseer word deur hulle as die agtergeblewenes
>> en kriminele en minderwaardiges in die vermaaklikheidsmedia moet aangedui
>> word nie. Dit het in so 'n mate gewerk dat die Swartes nou werklik glo dat
>> hulle meerwaardig oor die Blankes is en (eienaardig) dat die Blankes nou
>> werklik glo dat hulle minderwaardig tot die Swartes is.
>>
>> Maar dit daar gelaat. Soos jy voorstel moet ek my blind hou vir die
>> waarheid. Die feit is Pop, dat solank daar verskillende rasse is, solank
>> gaan daar rassisme wees, openlik of verskuild. Ek het reeds my standpunt
>> oor rasse samesyn gestel en hoef nie myself te verdedig daar nie.
>>
>> Waar ek in my leeftyd wetend of onwetend iemand tenagekom het vanwee sy ras
>> of geloof sal ek voor moet beantwoord eendag, en dit is juis daarom dat ek
>> nie nou soos 'n Nuwe Heilige op die kantlyn sit en gedurig ander mense van
>> rassisme en diskriminasie beskuldig nie.
>>
>> Ek dink hulle raak boring!
>>
>> Liefdegroete
>> Annette wrote in message
>> news:9qb362$mcstq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Pop - wil jy my vertel ons mense hier verander die Amerikaanse TV flieks en
>>> sitcoms vir ons gerief?:)))
>>> Geen wonder hulle het nie geld vir nuwe programme nie;))
>>> Wat Grahame te sê gehad het - word nogal deur 'n groot deel van die
>>> bevolking geglo Pop - dus lê daar vir jou baie werk hier voor - en kry nou
>>> 'n groot genoeg plek dat almal wat dit kan bekostig daar oorkant kan gaan
>>> kyk hoe dit werklik daar gaan:))
>>> Moet sê - ek weet van ten minste 2 VSA ( ek dink)programme waar die hoof nie
>>> swart is nie: Silk Stalkings & Nikita.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> pop wrote in message
>>> news:9qb025$q09$1@slb5.atl.mindspring.net...
>>>>
>>>> Grahame sê onder andere:
>>>>
>>>> . Op televisie word Swartes as
>>>> > > intellektueel, vindingryk, wetsgehoorsaam, geduldig, beskaafd en pittig
>>>> > > voorgehou, terwyl Blankes onnosel, agteraf, dom en krimineel uitgebeeld
>>>> > > word. Al die polisiehoofde, hospitaal-superintendente, nuusredakteurs,
>>>> > > weermag offisiere en dies meer is Swart! Wie lieg vir wie?
>>>>
>>>> Nog een wat alles glo wat hulle op TV sien. :-) Ek woon nou al 20 jaar
>>>> hier, en stem glad nie saam met wat jy sê nie Grahame. Ek weet nie na
>>>> watter programme jy verwys nie, maar die verskeie networks het
>>>> hulle eie mense wat kyk dat alles so ver as moontlik eties
>>>> en pk is, en dit is reg so. Hoe kan jy sê dat alle poliesehoofde
>>>> en nuusredakteurs ens. swart is? Wie tel? Ek let nie eens op
>>>> watter kleur iemand is nie, ek dink of hy/sy is n goeie akteur
>>>> of nie.
>>>>
>>>> > > Volgens Time Magazine is minstens een derde van die VSA se Swart bevolking
>>>> > > of in die tronk, of hulle het 'n kriminele rekord. Werkloosheid onder die
>>>> > > Swartes is legio. Waarom? Is dit so omdat Blanke werkgewers daar nie oor
>>>> > > hulle voete val om Swartes in diens te neem nie. Wie lieg werklik vir wie?
>>>> > > Of het die Amerikaners al hulle self begin glo.
>>>>
>>>> Dit is nie waar dat wit werkgewers nie sommer swartes aanstel
>>>> nie, jy moenie sweeping statements maak oor wat in ander lande
>>>> aangaan en wat jy op tv sien nie Grahame, en moenie jou optrede
>>>> regverdig deur te insinueer dat ons dieselfde is as julle nie. Ons het baie
>>>> foute, maar ons probeer om vir elkeen n plekkie onder die son te gun.
>>>> Die meeste van ons anyway :-)
>>>>
>>>> Kom kuier hier, en sien vir jouself, Amerika is GLAD nie soos
>>>> die uitgebeeld word op julle TV programme nie.
>>>>
>>>>
>>>> Pop
>>>>
>>>>
>>>> > > Groete daar.
>>>> > >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Antwoord vir Pop [boodskap #51818 is 'n antwoord op boodskap #51775] |
Wo., 17 Oktober 2001 10:07   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Graham , ek kan jou baie geld spaar - ek het die suidelike state van Amerika
getoer - en dit was lekker.:)))
Daar nou weet jy:)
Bly om te sien daar is nog 'n mens wat ook so oud wil word. - dis mos al
manier om meer uit die annuiteitsfondse te kry as wat mens ingesit het;))
Annette
> Grahame:
> Ek was al in Amerika en ofskoon ek meer van Suid-Afrika hou, dink my vrou
> USof A is God's Own Country. Ons was 'n maand in Los Angelos en het
> California baie geniet, veral Big Bear Lake (onder sneeu), en Kings Forest.
> Vroutjie het 'n klein Sequia (Redwood) boompie in haar handsak teruggebring
> en die ou is nou al vier voet hoog. Hulle word tot twee duisend jaar oud en
> word so dik dat 'n pad daardeur getonnel kan word. Ek het vir mamma gesê
> ons beter dit 'n ent van die huis af plant of ons gaan binne die volgende
> 500 honderd jaar probleme hê. (Grappie Gloudini).
>
> Wat Amerika bashing aanbetref, ons is maar net jaloers. Amerika is die mees
> gedissiplineerde land in die wêreld en dis waarom hulle so sterk staan. Dis
> die enigste land wat behoorlik gepolisieër word sonder om 'n polisie-staat
> te wees. Groot respek vir julle "cops"!
>
> By the way, ek het niks gehou van Amerika se televisie nie: Daar is omtrent
> 80 kanale om van te kies en ek het na niks lank gekyk nie want ek was bang
> ek mis iets op 'n ander kanaal. (Grappie Gloudini).
>
> Net so terloops. Ek was by 'n McDonalds in by Beverley Hills en ek vra vir
> interesantheid die meisie agter die toonbank of hulle iewers koffie met
> 'chicory' het. "We don't have coffee with chicken in it." antwoord sy ewe
> ergelik. Die pragtige dame agter my sê toe vir haar "The gentleman said
> 'chicory' not 'chicken' " "Oh," sê sy, "I couldn't understand his accent."
> "Correction lady," sê ek vir haar, "You've got the accent, not me."
> (Grappie Gloudini).
>
> Elk geval, ons gaan seker weer as die lewe daar is eendag daar kuier maar
> ons wil graag die Suidelike state sien.
>
> Groetnis.
>
>
> pop wrote in message
> news:9qcmiv$diq$1@slb5.atl.mindspring.net...
>> Hello Grahame, jammer as ek bietjie kwaai voorgekom het, maar
>> ek moet al vir 20 jaar lank Amerika-bashing aanhoor (van my
>> eie familie ook hoor), en net soms is mens lus om op
>> jou agterpote te staan en kap (soos n beer) :-) Dalk is
>> ek te sensitief daaroor.
>>
>> Net vir die rekord (en nie dat dit saak maak nie) ek is die vroeë tagtigs
>> landuit omdat ek met n Amerikaner getrou het, en geen ander rede nie.
>> Ek is mal oor Suid-Afrika, en gaan gemiddeld een keep per jaar terug vir
>> vakansie,
>> want meeste van my familie en vriende woon nog daar.
>>
>> En jy is reg, rassisme is te sien regoor die wêreld, maar ek dink
>> tog elkeen kan sy eie ding doen om dit tee te werk. In my eie geval
>> het ek probeer om my kinders groot te maak sodat hulle alle kleure
>> sal aanvaar, en dit lyk my asof dit werk, want my dogter (op universiteit)
>> het regtig n fruit salad van nasies se mense as haar vriende.
>>
>> Wat betref die TV programme, ons verstom ons altyd as ons
>> in S.A. kuier, want helfte van die TV programme (hier gemaak) het
>> ons nooit hier gesien nie. Ons noem dit B programme, of oud, of
>> spesiaal gemaak vir die uitvoermark. Seker te duur om die
>> top 10 programme te koop. Nie dat dit juis beter of slegter is
>> as ons huidige prograame nie, net anders. Dit laat my dink aan my broer
>> wat
>> vir n lang tyd in Taiwan gewoon het. Elke keer as hulle vir ons in Amerika
>> kom kuier het, wou hulle so graag Sjinees gaan eet. Hy sê toe die Sjinese
>> kos in Amerika is HEEL anders as die Sjinese kos in Taipei (en heeltemaal
>> reg ook!)
>>
>> Groete
>>
>> Pop
>>
>>
>> Grahame wrote in message
>> news:9qcjhq$3p2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Aangename kennis Pop,
>>> As jy verwys na "ons" (VSA) en "julle" (SA), dan moet ek toegee jou
>>> Afrikaans is wonderlik vir 'n Amerikaner - ten minste het jy nie die land
>>> uitgevlug toe die ANC oorgeneem het nie en is nie van diegene wat nou daar
>>> met groot bekke sit en kla oor julle nie posstemme hier kry nie.
>>>
>>> Ek weet al julle polisie-hoofde ens is nie Swart nie maar dit is die indruk
>>> wat die TV hier skep. Gedurende die jare van "julle" President Kennedy was
>>> daar al besluit dat Swart Amerikaners as deel van julle Swart
>>> opheffingsprogram nie gestigmatiseer word deur hulle as die agtergeblewenes
>>> en kriminele en minderwaardiges in die vermaaklikheidsmedia moet aangedui
>>> word nie. Dit het in so 'n mate gewerk dat die Swartes nou werklik glo dat
>>> hulle meerwaardig oor die Blankes is en (eienaardig) dat die Blankes nou
>>> werklik glo dat hulle minderwaardig tot die Swartes is.
>>>
>>> Maar dit daar gelaat. Soos jy voorstel moet ek my blind hou vir die
>>> waarheid. Die feit is Pop, dat solank daar verskillende rasse is, solank
>>> gaan daar rassisme wees, openlik of verskuild. Ek het reeds my standpunt
>>> oor rasse samesyn gestel en hoef nie myself te verdedig daar nie.
>>>
>>> Waar ek in my leeftyd wetend of onwetend iemand tenagekom het vanwee sy ras
>>> of geloof sal ek voor moet beantwoord eendag, en dit is juis daarom dat ek
>>> nie nou soos 'n Nuwe Heilige op die kantlyn sit en gedurig ander mense van
>>> rassisme en diskriminasie beskuldig nie.
>>>
>>> Ek dink hulle raak boring!
>>>
>>> Liefdegroete
>>> Annette wrote in message
>>> news:9qb362$mcstq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Pop - wil jy my vertel ons mense hier verander die Amerikaanse TV flieks en
>>>> sitcoms vir ons gerief?:)))
>>>> Geen wonder hulle het nie geld vir nuwe programme nie;))
>>>> Wat Grahame te sê gehad het - word nogal deur 'n groot deel van die
>>>> bevolking geglo Pop - dus lê daar vir jou baie werk hier voor - en kry nou
>>>> 'n groot genoeg plek dat almal wat dit kan bekostig daar oorkant kan gaan
>>>> kyk hoe dit werklik daar gaan:))
>>>> Moet sê - ek weet van ten minste 2 VSA ( ek dink)programme waar die hoof nie
>>>> swart is nie: Silk Stalkings & Nikita.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> pop wrote in message
>>>> news:9qb025$q09$1@slb5.atl.mindspring.net...
>>>> >
>>>> > Grahame sê onder andere:
>>>> >
>>>> > . Op televisie word Swartes as
>>>> > > > intellektueel, vindingryk, wetsgehoorsaam, geduldig, beskaafd en pittig
>>>> > > > voorgehou, terwyl Blankes onnosel, agteraf, dom en krimineel uitgebeeld
>>>> > > > word. Al die polisiehoofde, hospitaal-superintendente, nuusredakteurs,
>>>> > > > weermag offisiere en dies meer is Swart! Wie lieg vir wie?
>>>> >
>>>> > Nog een wat alles glo wat hulle op TV sien. :-) Ek woon nou al 20 jaar
>>>> > hier, en stem glad nie saam met wat jy sê nie Grahame. Ek weet nie na
>>>> > watter programme jy verwys nie, maar die verskeie networks het
>>>> > hulle eie mense wat kyk dat alles so ver as moontlik eties
>>>> > en pk is, en dit is reg so. Hoe kan jy sê dat alle poliesehoofde
>>>> > en nuusredakteurs ens. swart is? Wie tel? Ek let nie eens op
>>>> > watter kleur iemand is nie, ek dink of hy/sy is n goeie akteur
>>>> > of nie.
>>>> >
>>>> > > > Volgens Time Magazine is minstens een derde van die VSA se Swart bevolking
>>>> > > > of in die tronk, of hulle het 'n kriminele rekord. Werkloosheid onder die
>>>> > > > Swartes is legio. Waarom? Is dit so omdat Blanke werkgewers daar nie oor
>>>> > > > hulle voete val om Swartes in diens te neem nie. Wie lieg werklik vir wie?
>>>> > > > Of het die Amerikaners al hulle self begin glo.
>>>> >
>>>> > Dit is nie waar dat wit werkgewers nie sommer swartes aanstel
>>>> > nie, jy moenie sweeping statements maak oor wat in ander lande
>>>> > aangaan en wat jy op tv sien nie Grahame, en moenie jou optrede
>>>> > regverdig deur te insinueer dat ons dieselfde is as julle nie. Ons het baie
>>>> > foute, maar ons probeer om vir elkeen n plekkie onder die son te gun.
>>>> > Die meeste van ons anyway :-)
>>>> >
>>>> > Kom kuier hier, en sien vir jouself, Amerika is GLAD nie soos
>>>> > die uitgebeeld word op julle TV programme nie.
>>>> >
>>>> >
>>>> > Pop
>>>> >
>>>> >
>>>> > > > Groete daar.
>>>> > > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Oor name.... [boodskap #63571 is 'n antwoord op boodskap #63570] |
Wo., 12 Junie 2002 17:17   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Katryn wrote:
> Ek lees nou net so stukkie wat Richard Feynman (Jan sal weet wie dit
> is), geskryf het....
Ek reken dat 'n hele paar meer mense as
net Jan op hierdie nuusgroep weet wie
Richard Feynman is.
Ou Tante Koba, wat elektro-dinamika
kwantifiseer terwyl sy haar koffie
met haar groottoon omroer. QED
|
|
|
Re: Vir Ferdi [boodskap #63575 is 'n antwoord op boodskap #63569] |
Wo., 12 Junie 2002 17:21   |
|
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)
On Wed, 12 Jun 2002 17:52:36 +0200, "Wouter Plaasvark"
votes to remain annonymous:
> Wouter
> Maar ek stel nie in jou naam belang nie, dit doen niks vir
> my nie. Dis jy wat oor myne spekuleer. My aanbod staan.
Wouter, 'n vark is 'n werweldier. Wys jou ruggraat en sê jou naam.
En as jy my nog een keer vloek (is vloek OK in die Wouter Sadie boek
van Kuberettiket?) kan beter jy my jou adres ook gee.
Johan Bornman
|
|
|
|
Re: Oor name.... [boodskap #63625 is 'n antwoord op boodskap #63570] |
Do., 13 Junie 2002 12:43   |
|
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)
On Wed, 12 Jun 2002 12:53:17 -0400, Katryn Wie? skryf:
> Katryn:
> Ek lees nou net so stukkie wat Richard Feynman (Jan sal weet wie dit
> is), geskryf het....
> "You can know the name of a bird in all the languages of the world,
> but when you're finished, you'll know absolutely nothing whatever
> about the bird. ... So let's look at the bird and see what it's doing
> -- that's what counts. I learned very early the difference between
> knowing the name of something and knowing something."
Ja, Feynman het dit gesê maar jou konteks is 'n bietjie opgeskroef.
Ons praat nie hier net van die persoon se naam ken nie. Ons praat van
mense wat onder skuilname enige snert kwytraak, veilig in die wete dat
dit nooit na hulle teruggewys kan word nie.
My ondervinding op UseNet is dat mense wat onder hulle regte name
skryk baie meer getemper optree en al die waardes wat hulle in hulle
regte lewers toepas, ook op die nuusgroepe toepas.
Kyk, hierdie nuusgroep is waar Afrikaanses kommunikeer oor alle dinge
wat ons aangaan en ek sien geen rede waarom dit onder skuilname gedoen
hoef te word nie.
As jy onder 'n skuilnaam wil rondspeel, gaan na een van daai chatrooms
to en sê jy is i nomfomaan of 'n hond of 'n reeksmoordenaar of 'n
hoer of Tarzan of watookal jou gier is.
Daar's ook plek vir julle in sci.support.schizophrenia.
Johan Bornman
> Dit gaan my verstand te bowe dat mense so behep met "name" is. Ek
> vermoed dit is omdat hulle wil "beheer".
Dit gaan oor identiteit, vertroue en eerlikheid. Nie oor wat jou naam
is nie.
> Daarom dan ook dat mense vir "god" altyd 'n naam wil gee - en juis
> daarom dat die Christelike God gesê het volgens die bybel dat Hy
> naamloos is, en so aan....
> As 'n wannabee agnostikus vind ek hierdie tipe van besprekings baie
> interessant en insiggewend.
Nou haal jy darem snaakse sielkunde agter 'n bos uit. Wat sê jy nou
eintlik?
Johan Bornman
|
|
|
Re: Oor name.... [boodskap #63629 is 'n antwoord op boodskap #63570] |
Do., 13 Junie 2002 13:09   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Ferdi Greyling wrote:
> Feynman sou nie onder 'n vals naam op 'n nuusgroep gepos het nie.
Fyn, man. Ons kan nie meer met jou
saamstem nie.
Mark Twain
Tant Hessie van die agterste van Helsdingens
Agatha Christie
Boerneef
Lewis Carroll
Totius
Grey Owl
|
|
|
|
Re: Oor name.... [boodskap #63635 is 'n antwoord op boodskap #63570] |
Do., 13 Junie 2002 14:40   |
nospam
Boodskappe: 274 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 12 Jun 2002 12:53:17 -0400, Katryn wrote:
> Katryn:
> Ek lees nou net so stukkie wat Richard Feynman (Jan sal weet wie dit
> is), geskryf het....
> "You can know the name of a bird in all the languages of the world,
> but when you're finished, you'll know absolutely nothing whatever
> about the bird. ... So let's look at the bird and see what it's doing
> -- that's what counts. I learned very early the difference between
> knowing the name of something and knowing something.">>
Feynman het natuurlik ook die volgende gese - in een van sy meer
bekende lesings:
"Now it behooves me, of course, to tell you what they're missing. But
it would be just about as difficult to explain to the South Sea
islanders how they have to arrange things so that they get some wealth
in their system. It is not something simple like telling them how to
improve the shapes of the earphones. But there is one feature I notice
that is generally missing in cargo cult science. That is the idea that
we all hope you have learned in studying science in school--we never
say explicitly what this is, but just hope that you catch on by all
the examples of scientific investigation. It is interesting,
therefore, to bring it out now and speak of it explicitly. It's a kind
of scientific integrity, a principle of scientific thought that
corresponds to a kind of utter honesty--a kind of leaning over
backwards. For example, if you're doing an experiment, you should
report everything that you think might make it invalid--not only what
you think is right about it: other causes that could possibly explain
your results; and things you thought of that you've eliminated by some
other experiment, and how they worked--to make sure the other fellow
can tell they have been eliminated.
Details that could throw doubt on your interpretation must be given,
if you know them. You must do the best you can--if you know anything
at all wrong, or possibly wrong--to explain it. If you make a theory,
for example, and advertise it, or put it out, then you must also put
down all the facts that disagree with it, as well as those that agree
with it. There is also a more subtle problem. When you have put a lot
of ideas together to make an elaborate theory, you want to make sure,
when explaining what it fits, that those things it fits are not just
the things that gave you the idea for the theory; but that the
finished theory makes something else come out right, in addition.
In summary, the idea is to give all of the information to help others
to judge the value of your contribution; not just the information that
leads to judgement in one particular direction or another. "
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Oor name.... [boodskap #63693 is 'n antwoord op boodskap #63688] |
Vr., 14 Junie 2002 10:19   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi, ek weet nie wat die probleem nou juis is om te weet wie is wat hier
nie - mens kan mos maar net begin giggel en kopskud as 'n alias met
hom/haarself begin praat hier.
Ons almal weet tog Danielle is streepmy, en haar ander alias is 'n
K-woord.:) Sy het dit tog self hier gesê.
Die mense wat aliasse gebruik doen dit hoofsaaklik om veiligheidsredes.
Ander weer, soos byv. ek en jy, het nie 'n probleem om ons eie name te
gebruik en is ook nie lus om ander name te hê nie.- ongeag wat ander mag
dink dat dit vir shine vir base is - ek het nie 'n baas nie, so daardie
argument val in my geval in elk geval plat.
Wat en hoe mense hier praat is veel belangriker - ongeag van die naam.
Die manier van gebruik van Afrikaans en hoe mense hier reageer as iets
hulle ontstel of geniet vertel my baie meer van 'n persoon as wat 'n naam
ooit sal kan doen.
Wat dreigemente van persoonlike fisiese aanvalle betref, weet ek nou nie van
nie - dit het nog nooit met my gebeur nie.
Annette
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3d0cbaa7.4994175@news.is.co.za...
> On Thu, 13 Jun 2002 15:31:49 -0400, Katryn
> wrote:
>
> en
>> skel - so be it. Jy beindruk my byvoorbeeld gladnie - nie volgens wat
>> jy tot op hede hier kwytgeraak het nie - maak nie saak of jy onder jou
>> wettige naam skryf, of nie. Ek sal maar eers wag om te sien of daar
>> enige diepte in jou is - intussen sal ek jou eerder ignoreer.
>> Blaas jy nou maar jou eie basuin soveel as wat jy lus is - dalk
>> imponeer dit iemand.
>
> The mind boggles.......
>
> Dan is sy agter 'n skuilnaam ook nog!
>
> En was sy nie vantevore onder die ANDER skuilnaam van streepmy, sorry,
> streepmuis, of veldmuis of iets op die groep nie?
>
|
|
|
Bladsye (4): [ 2 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 19:05:51 UTC 2025
|