Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bafana Bafana ...
Bafana Bafana ... [boodskap #63560] Wo, 12 Junie 2002 13:22 na volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
... gaan deur na die 16 beste spanne !
Hulle moet nou teen Duitsland speel.
Geluk !
Hilda.
Re: Bafana Bafana ... [boodskap #63561 is 'n antwoord op boodskap #63560] Wo, 12 Junie 2002 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek's regtig jammer maar dis Paraguay wat na die agste finales gaan ! Hulle
het met 3 - 1 gewen van Slovenié ! Ek weet nie hoekom daar nie geloot word
nie, maar hulle sê hier dat Paraguay kwalifiseer.
Annette, jy sal jou rooiwyn moet los :-((.
Hilda.
"Hilda" skryf in boodskap news:aWHN8.29221$ud.3765@afrodite.telenet-ops.be...
>
> ... gaan deur na die 16 beste spanne !
> Hulle moet nou teen Duitsland speel.
> Geluk !
> Hilda.
>
Re: Bafana Bafana ... [boodskap #63562 is 'n antwoord op boodskap #63561] Wo, 12 Junie 2002 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nou hoekom dis Paraguay en nie SA nie : alhoewel die 'goal average'
dieselfde is (0), het Paraguay ses keer die bal in die doel geskop en SA
slegs vyf keer ...
Ek benodig nou ook 'n glasie rooi wyn.
Hilda.
"Hilda" skryf in boodskap news:E0IN8.29229$ud.3787@afrodite.telenet-ops.be...
> Ek's regtig jammer maar dis Paraguay wat na die agste finales gaan ! Hulle
> het met 3 - 1 gewen van Slovenié ! Ek weet nie hoekom daar nie geloot word
> nie, maar hulle sê hier dat Paraguay kwalifiseer.
> Annette, jy sal jou rooiwyn moet los :-((.
> Hilda.
> "Hilda" schreef in bericht
> news:aWHN8.29221$ud.3765@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>> ... gaan deur na die 16 beste spanne !
>> Hulle moet nou teen Duitsland speel.
>> Geluk !
>> Hilda.
>>
>
Re: Bafana Bafana ... [boodskap #63591 is 'n antwoord op boodskap #63562] Wo, 12 Junie 2002 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ten minste was die vliegtuigkaartjies nou nie verniet gekoop nie.

"Hilda" skryf in boodskap news:haIN8.29245$ud.3778@afrodite.telenet-ops.be...
> Ek weet nou hoekom dis Paraguay en nie SA nie : alhoewel die 'goal average'
> dieselfde is (0), het Paraguay ses keer die bal in die doel geskop en SA
> slegs vyf keer ...
> Ek benodig nou ook 'n glasie rooi wyn.
> Hilda.
> "Hilda" schreef in bericht
> news:E0IN8.29229$ud.3787@afrodite.telenet-ops.be...
>> Ek's regtig jammer maar dis Paraguay wat na die agste finales gaan ! Hulle
>> het met 3 - 1 gewen van Slovenié ! Ek weet nie hoekom daar nie geloot word
>> nie, maar hulle sê hier dat Paraguay kwalifiseer.
>> Annette, jy sal jou rooiwyn moet los :-((.
>> Hilda.
>> "Hilda" schreef in bericht
>> news:aWHN8.29221$ud.3765@afrodite.telenet-ops.be...
>>>
>>> ... gaan deur na die 16 beste spanne !
>>> Hulle moet nou teen Duitsland speel.
>>> Geluk !
>>> Hilda.
>>>
>>
>
Re: Bafana Bafana ... [boodskap #63597 is 'n antwoord op boodskap #63591] Do, 13 Junie 2002 04:15 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee, Danny Jordaan is blykbaar 'n man van besondere insig:))
Ek sien ons manne is vasbeslote dat ons die 2010 toernooi wil aanbied - dan
kyk ek so na daardie wonderlike stadia (?) in Korea en Japan waar die mense
nou speel en ek wonder wanneer gaan hulle hier begin bou of verbou.
Annette

"johanls" skryf in boodskap news:3d07cc02$0$18846@hades.is.co.za...
> Ten minste was die vliegtuigkaartjies nou nie verniet gekoop nie.
> "Hilda" wrote in message
> news:haIN8.29245$ud.3778@afrodite.telenet-ops.be...
>> Ek weet nou hoekom dis Paraguay en nie SA nie : alhoewel die 'goal
> average'
>> dieselfde is (0), het Paraguay ses keer die bal in die doel geskop en SA
>> slegs vyf keer ...
>> Ek benodig nou ook 'n glasie rooi wyn.
>> Hilda.
>> "Hilda" schreef in bericht
>> news:E0IN8.29229$ud.3787@afrodite.telenet-ops.be...
>>> Ek's regtig jammer maar dis Paraguay wat na die agste finales gaan !
> Hulle
>>> het met 3 - 1 gewen van Slovenié ! Ek weet nie hoekom daar nie geloot
> word
>>> nie, maar hulle sê hier dat Paraguay kwalifiseer.
>>> Annette, jy sal jou rooiwyn moet los :-((.
>>> Hilda.
>>> "Hilda" schreef in bericht
>>> news:aWHN8.29221$ud.3765@afrodite.telenet-ops.be...
>>>>
>>>> ... gaan deur na die 16 beste spanne !
>>>> Hulle moet nou teen Duitsland speel.
>>>> Geluk !
>>>> Hilda.
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Sokkertreurmares
Volgende onderwerp: Sokker met 'n Skrumpet?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 11:51:37 MGT 2024