Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Shane se Rowwe Liedjies
Shane se Rowwe Liedjies [boodskap #63385] |
Ma., 10 Junie 2002 08:31  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is daar manne hier wat dit het? Ek het net gehoor dit is baie rof, en nou
nie juis iets wat ek sal geniet om na te luister nie.
Maar blykbaar is daar mense wat verby die vloekery en die lasterlike
uitlatings luister en dan die "liedjies", woorde geskryf op bekende wysies,
geniet.
Die vraag is net, vir wat skaf hulle die CD aan as hulle verby wil luister?
Dan kan hulle mos net so lekker na die oorspronklike liedjies luister?
Of is dit maar net om te weet hulle kan die CD kry - soos toentertyd wat
mens spesiaal was as jy 'n Biltong en Potroast tape in die hande kon kry?
Dit sal darem lekker wees om weer 'n program soos Biltong en Potroast te kan
kry - hulle aanbieders leef nog - of is Mel toe al dood van al die rokery?
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Shane se Rowwe Liedjies [boodskap #63411 is 'n antwoord op boodskap #63385] |
Ma., 10 Junie 2002 12:30   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Is daar manne hier wat dit het? Ek het net gehoor dit is baie rof, en nou
> nie juis iets wat ek sal geniet om na te luister nie.
Ja, ek dink nie jy moet eers probeer om daarna
te luister nie. My man het nou die dag een van
hom as MP3 van Limewire afgelaai (Die Land is
in sy moer) en toe moes ek daarna luister,en
dis regtig onsmaaklik. My man het by my suster
in SA navraag gedoen, maar sy ken hom ook nie.
Dis repliek op die politiek:
"Terblanche is opgedonner
hy kyk sy perd vanonner
hy sit daar met sy vet gat
in die pad"
"Mandela was 'n plumber
voor die kakhuis met 'n hamer
en heeldag trap hy kak."
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Shane se Rowwe Liedjies [boodskap #63433 is 'n antwoord op boodskap #63429] |
Ma., 10 Junie 2002 18:27   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Wouter
> Ek dink as jy fyner luister gaan dit dalk net so klink. :-)
> (Ek is dalk verkeerd, het lanklaas daarna geluister)
> Op die wysie van :
> "I think about my baby, the perfect little lady"
>
> Terblanche het afgedonner
> Hy check (?) sy perd van onner
> Hy sit daar met sy vet gat in die pad....
Ek het weer gedink dis die ritme van
Koos du Plessis se "Skadus teen die
Muur." Dis so maklik om so 'n klomp
kettery van ontslae te raak as jy
iemand anders se ritmes steel.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Shane se Rowwe Liedjies [boodskap #63460 is 'n antwoord op boodskap #63385] |
Di., 11 Junie 2002 03:31  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom het ek nog nie van Shane gehoor nie - klink my maar na iets uit die
kombuis.
"Annette" skryf in boodskap news:ae1o60$2u8mp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Is daar manne hier wat dit het? Ek het net gehoor dit is baie rof, en nou
> nie juis iets wat ek sal geniet om na te luister nie.
> Maar blykbaar is daar mense wat verby die vloekery en die lasterlike
> uitlatings luister en dan die "liedjies", woorde geskryf op bekende wysies,
> geniet.
> Die vraag is net, vir wat skaf hulle die CD aan as hulle verby wil luister?
> Dan kan hulle mos net so lekker na die oorspronklike liedjies luister?
> Of is dit maar net om te weet hulle kan die CD kry - soos toentertyd wat
> mens spesiaal was as jy 'n Biltong en Potroast tape in die hande kon kry?
>
> Dit sal darem lekker wees om weer 'n program soos Biltong en Potroast te kan
> kry - hulle aanbieders leef nog - of is Mel toe al dood van al die rokery?
>
> Annette
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 20:58:26 UTC 2025
|