Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Shane se Rowwe Liedjies
Shane se Rowwe Liedjies [boodskap #63385] Ma, 10 Junie 2002 08:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is daar manne hier wat dit het? Ek het net gehoor dit is baie rof, en nou
nie juis iets wat ek sal geniet om na te luister nie.
Maar blykbaar is daar mense wat verby die vloekery en die lasterlike
uitlatings luister en dan die "liedjies", woorde geskryf op bekende wysies,
geniet.
Die vraag is net, vir wat skaf hulle die CD aan as hulle verby wil luister?
Dan kan hulle mos net so lekker na die oorspronklike liedjies luister?
Of is dit maar net om te weet hulle kan die CD kry - soos toentertyd wat
mens spesiaal was as jy 'n Biltong en Potroast tape in die hande kon kry?

Dit sal darem lekker wees om weer 'n program soos Biltong en Potroast te kan
kry - hulle aanbieders leef nog - of is Mel toe al dood van al die rokery?

Annette
Re: Shane se Rowwe Liedjies [boodskap #63408 is 'n antwoord op boodskap #63385] Ma, 10 Junie 2002 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Is daar manne hier wat dit het? Ek het net gehoor dit is baie rof..

Wouter
Ek het hom, Annette. En alles wat jy gehoor het is waar.
Dis egter nie baie rof nie, dis sommer f....n rof.
Kom luister gerus. Maar wat vir 'n seksistiese stelling maak
jy hier bo. Hoekom vra jy nie die vroue ook nie ;-)
Re: Shane se Rowwe Liedjies [boodskap #63409 is 'n antwoord op boodskap #63408] Ma, 10 Junie 2002 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
OK ek sal vra - maar ek glo nie een van die dames hier sal een hê nie -
hulle mans miskien:)))
Ek is nie seksisties nie - Tolla se tapes was ook net deur mans aangeskaf:))
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d0494a4.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Is daar manne hier wat dit het? Ek het net gehoor dit is baie rof..
>
> Wouter
> Ek het hom, Annette. En alles wat jy gehoor het is waar.
> Dis egter nie baie rof nie, dis sommer f....n rof.
> Kom luister gerus. Maar wat vir 'n seksistiese stelling maak
> jy hier bo. Hoekom vra jy nie die vroue ook nie ;-)
>
Re: Shane se Rowwe Liedjies [boodskap #63410 is 'n antwoord op boodskap #63408] Ma, 10 Junie 2002 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom sing jy nie eers vir ons 'n *o**e* rowwe liedjie hier eers nie?
:))))
Annette

@shotmail.com> skryf in boodskap news:3d0494a4.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Is daar manne hier wat dit het? Ek het net gehoor dit is baie rof..
>
> Wouter
> Ek het hom, Annette. En alles wat jy gehoor het is waar.
> Dis egter nie baie rof nie, dis sommer f....n rof.
> Kom luister gerus. Maar wat vir 'n seksistiese stelling maak
> jy hier bo. Hoekom vra jy nie die vroue ook nie ;-)
>
Re: Shane se Rowwe Liedjies [boodskap #63411 is 'n antwoord op boodskap #63385] Ma, 10 Junie 2002 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Is daar manne hier wat dit het? Ek het net gehoor dit is baie rof, en nou
> nie juis iets wat ek sal geniet om na te luister nie.

Ja, ek dink nie jy moet eers probeer om daarna
te luister nie. My man het nou die dag een van
hom as MP3 van Limewire afgelaai (Die Land is
in sy moer) en toe moes ek daarna luister,en
dis regtig onsmaaklik. My man het by my suster
in SA navraag gedoen, maar sy ken hom ook nie.
Dis repliek op die politiek:
"Terblanche is opgedonner
hy kyk sy perd vanonner
hy sit daar met sy vet gat
in die pad"
"Mandela was 'n plumber
voor die kakhuis met 'n hamer
en heeldag trap hy kak."

Gloudina
Re: Shane se Rowwe Liedjies [boodskap #63418 is 'n antwoord op boodskap #63411] Ma, 10 Junie 2002 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
En dan is daar natuurlik Mbeki fok jou ;-)

Hantam

skryf in boodskap news:3D049C80.1080503@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Is daar manne hier wat dit het? Ek het net gehoor dit is baie rof, en nou
>> nie juis iets wat ek sal geniet om na te luister nie.
>
> Ja, ek dink nie jy moet eers probeer om daarna
> te luister nie. My man het nou die dag een van
> hom as MP3 van Limewire afgelaai (Die Land is
> in sy moer) en toe moes ek daarna luister,en
> dis regtig onsmaaklik. My man het by my suster
> in SA navraag gedoen, maar sy ken hom ook nie.
> Dis repliek op die politiek:
> "Terblanche is opgedonner
> hy kyk sy perd vanonner
> hy sit daar met sy vet gat
> in die pad"
> "Mandela was 'n plumber
> voor die kakhuis met 'n hamer
> en heeldag trap hy kak."
>
> Gloudina
>
Re: Shane se Rowwe Liedjies [boodskap #63419 is 'n antwoord op boodskap #63418] Ma, 10 Junie 2002 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Oe!!!!! Dit sal hy nie so maklik regkry nie :)))
Annette

"Hantamkind" skryf in boodskap news:DW2N8.283530$o66.734171@news-server.bigpond.net.au...
> En dan is daar natuurlik Mbeki fok jou ;-)
>
> Hantam
>
> skryf in boodskap news:3D049C80.1080503@rogers.com...
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Is daar manne hier wat dit het? Ek het net gehoor dit is baie rof, en
> nou
>>> nie juis iets wat ek sal geniet om na te luister nie.
>>
>> Ja, ek dink nie jy moet eers probeer om daarna
>> te luister nie. My man het nou die dag een van
>> hom as MP3 van Limewire afgelaai (Die Land is
>> in sy moer) en toe moes ek daarna luister,en
>> dis regtig onsmaaklik. My man het by my suster
>> in SA navraag gedoen, maar sy ken hom ook nie.
>> Dis repliek op die politiek:
>> "Terblanche is opgedonner
>> hy kyk sy perd vanonner
>> hy sit daar met sy vet gat
>> in die pad"
>> "Mandela was 'n plumber
>> voor die kakhuis met 'n hamer
>> en heeldag trap hy kak."
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Shane se Rowwe Liedjies [boodskap #63429 is 'n antwoord op boodskap #63411] Ma, 10 Junie 2002 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
"Terblanche is opgedonner
hy kyk sy perd vanonner
hy sit daar met sy vet gat
in die pad"

Wouter
Ek dink as jy fyner luister gaan dit dalk net so klink. :-)
(Ek is dalk verkeerd, het lanklaas daarna geluister)
Op die wysie van :
"I think about my baby, the perfect little lady"

Terblanche het afgedonner
Hy check (?) sy perd van onner
Hy sit daar met sy vet gat in die pad....
Re: Shane se Rowwe Liedjies [boodskap #63433 is 'n antwoord op boodskap #63429] Ma, 10 Junie 2002 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Wouter
> Ek dink as jy fyner luister gaan dit dalk net so klink. :-)
> (Ek is dalk verkeerd, het lanklaas daarna geluister)
> Op die wysie van :
> "I think about my baby, the perfect little lady"
>
> Terblanche het afgedonner
> Hy check (?) sy perd van onner
> Hy sit daar met sy vet gat in die pad....

Ek het weer gedink dis die ritme van
Koos du Plessis se "Skadus teen die
Muur." Dis so maklik om so 'n klomp
kettery van ontslae te raak as jy
iemand anders se ritmes steel.

Gloudina
Re: Shane se Rowwe Liedjies [boodskap #63448 is 'n antwoord op boodskap #63385] Ma, 10 Junie 2002 23:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rhenier Labuschagne  is tans af-lyn  Rhenier Labuschagne
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Shane is 'n "Tappit"
.

"Annette" skryf in boodskap news:ae1o60$2u8mp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Is daar manne hier wat dit het? Ek het net gehoor dit is baie rof, en nou
> nie juis iets wat ek sal geniet om na te luister nie.
> Maar blykbaar is daar mense wat verby die vloekery en die lasterlike
> uitlatings luister en dan die "liedjies", woorde geskryf op bekende wysies,
> geniet.
> Die vraag is net, vir wat skaf hulle die CD aan as hulle verby wil luister?
> Dan kan hulle mos net so lekker na die oorspronklike liedjies luister?
> Of is dit maar net om te weet hulle kan die CD kry - soos toentertyd wat
> mens spesiaal was as jy 'n Biltong en Potroast tape in die hande kon kry?
>
> Dit sal darem lekker wees om weer 'n program soos Biltong en Potroast te kan
> kry - hulle aanbieders leef nog - of is Mel toe al dood van al die rokery?
>
> Annette
>
Re: Shane se Rowwe Liedjies [boodskap #63459 is 'n antwoord op boodskap #63448] Di, 11 Junie 2002 03:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Moet net nie iets van sy skoene sê nie ...

"Rhenier Labuschagne" skryf in boodskap news:3d053001.0@news1.mweb.co.za...
> Shane is 'n "Tappit"
> .
>
> "Annette" wrote in message
> news:ae1o60$2u8mp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Is daar manne hier wat dit het? Ek het net gehoor dit is baie rof, en nou
>> nie juis iets wat ek sal geniet om na te luister nie.
>> Maar blykbaar is daar mense wat verby die vloekery en die lasterlike
>> uitlatings luister en dan die "liedjies", woorde geskryf op bekende
> wysies,
>> geniet.
>> Die vraag is net, vir wat skaf hulle die CD aan as hulle verby wil
> luister?
>> Dan kan hulle mos net so lekker na die oorspronklike liedjies luister?
>> Of is dit maar net om te weet hulle kan die CD kry - soos toentertyd wat
>> mens spesiaal was as jy 'n Biltong en Potroast tape in die hande kon kry?
>>
>> Dit sal darem lekker wees om weer 'n program soos Biltong en Potroast te
> kan
>> kry - hulle aanbieders leef nog - of is Mel toe al dood van al die rokery?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Shane se Rowwe Liedjies [boodskap #63460 is 'n antwoord op boodskap #63385] Di, 11 Junie 2002 03:31 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom het ek nog nie van Shane gehoor nie - klink my maar na iets uit die
kombuis.

"Annette" skryf in boodskap news:ae1o60$2u8mp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Is daar manne hier wat dit het? Ek het net gehoor dit is baie rof, en nou
> nie juis iets wat ek sal geniet om na te luister nie.
> Maar blykbaar is daar mense wat verby die vloekery en die lasterlike
> uitlatings luister en dan die "liedjies", woorde geskryf op bekende wysies,
> geniet.
> Die vraag is net, vir wat skaf hulle die CD aan as hulle verby wil luister?
> Dan kan hulle mos net so lekker na die oorspronklike liedjies luister?
> Of is dit maar net om te weet hulle kan die CD kry - soos toentertyd wat
> mens spesiaal was as jy 'n Biltong en Potroast tape in die hande kon kry?
>
> Dit sal darem lekker wees om weer 'n program soos Biltong en Potroast te kan
> kry - hulle aanbieders leef nog - of is Mel toe al dood van al die rokery?
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Mandela geeerd.
Volgende onderwerp: Senegal, Vrystaat?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 12:19:45 MGT 2024