| Kaap Die Stadige [boodskap #63110] |
Wo., 05 Junie 2002 11:42  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar is 25% van die totale (land)skilpadbevolking wêreldwyd inheems aan
die Kaap.
Ons voel hier baie nou saam met ons fauna en flora:))
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaap Die Stadige [boodskap #63119 is 'n antwoord op boodskap #63114] |
Wo., 05 Junie 2002 12:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee man - ons is almal hups hier - en ons het ons eie wind hier ook wat ons
uitlos - nie soos daar waar julle is waar almal rondjaag om wind te maak om
agter wind aan te jaag nie;))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:adkvug$qcv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Slaapstad?
> "Annette" wrote in message
> news:adkttr$20is$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar is 25% van die totale (land)skilpadbevolking wêreldwyd inheems aan
>> die Kaap.
>> Ons voel hier baie nou saam met ons fauna en flora:))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaap Die Stadige [boodskap #63133 is 'n antwoord op boodskap #63131] |
Wo., 05 Junie 2002 13:24  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons is baie trots op ons pragtige pienk sonsondergange;)))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:adl2gi$2cqv$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Spykerstad? Of wat van Agtermekaarstad......hulle verwelkom mos die
> Kringspiergulde?
> "Annette" wrote in message
> news:adl0re$30sq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee man - ons is almal hups hier - en ons het ons eie wind hier ook wat ons
>> uitlos - nie soos daar waar julle is waar almal rondjaag om wind te maak om
>> agter wind aan te jaag nie;))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:adkvug$qcv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Slaapstad?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:adkttr$20is$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blykbaar is 25% van die totale (land)skilpadbevolking wêreldwyd inheems aan
>>>> die Kaap.
>>>> Ons voel hier baie nou saam met ons fauna en flora:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|