Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sakkie se Diemersfontein
Sakkie se Diemersfontein [boodskap #62767] |
So., 26 Mei 2002 02:18 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
By die Gourmetfees is ek Diemersfontein Pinotage ( 2000) aangebied om te
proe. Dis die eerste keer in 'n baie lang tyd dat ek na die eerste slukkie
die glas in 'n houer moes leegmaak en my gemoed moes sus met 'n glasie
Jerepigo.
Annette
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 23:40:23 UTC 2025
|