Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler?
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #59899] Di, 09 April 2002 14:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy praat strooi, Reginald ou Dingetjie.
Wees nou soet en pos net op een groep toe?
Hoe Doen Jy Dit?
Jy deliet bo by newsgroups ( net onder news server) al die ander ng groepe
waarna jy nie behoort te pos nie - soos byv hierdie een - waar ons verkies
om die bydraes hoofsaaklik in Afrikaans te lees.
Verstaan?
Daar waar Afrikaans geskryf is, daar moet jy uitvee daarbo.
Annette

Reginald Bosanquet skryf in boodskap news:72335186.0204090609.2e3dc555@posting.google.com...
> add...@not.for.you (Ferdi Greyling) wrote in message news:...
>> On Mon, 08 Apr 2002 23:34:38 GMT, "Frank" wrote:
>>
>>
>> > we have
>>> no idea about those times. Very bad times, strong economy, strong
>>> currency....I presume you can take all your money out of SA today. You have
>>> free trade and free exchange.. I have never seen more stupid moron than this
>>> Ferdi - sorry I am wrong, Sabsy is another one.
>>> How much did you get paid for this theory of "free market". Do not forget to
>>> patent this your stupidity - one day you will be famous.
>>> Frank
>>
>> We are waiting on your analysis.
>
>
> South Africa will end up like ZImbabwe in 2 years or less.
> Bob Mugabe is the Black Hitler.
> ANC is a breeding ground for more Hitlers.
> Anything else you need?
>
>> ...er... you have one, don't you....?
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #59902 is 'n antwoord op boodskap #59899] Di, 09 April 2002 16:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Daardie Reginald sit in Kanada.
Ek hoop hy kan jou pragtige instruksies verstaan :-)

Annette skryf in boodskap news:a8uugi$1hh$1@ctb-nnrp1.saix.net...
Jy praat strooi, Reginald ou Dingetjie.
Wees nou soet en pos net op een groep toe?
Hoe Doen Jy Dit?
Jy deliet bo by newsgroups ( net onder news server) al die ander ng groepe
waarna jy nie behoort te pos nie - soos byv hierdie een - waar ons verkies
om die bydraes hoofsaaklik in Afrikaans te lees.
Verstaan?
Daar waar Afrikaans geskryf is, daar moet jy uitvee daarbo.
Annette

Reginald Bosanquet wrote in message
news:72335186.0204090609.2e3dc555@posting.google.com...
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #59911 is 'n antwoord op boodskap #59902] Di, 09 April 2002 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Die meeste mense in Kanada wat iets oor Afrika te sê het kan Afrikaans
verstaan:))))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3cb31b0c.0@news1.mweb.co.za...
> Daardie Reginald sit in Kanada.
> Ek hoop hy kan jou pragtige instruksies verstaan :-)
>
>
> Annette wrote in message
> news:a8uugi$1hh$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Jy praat strooi, Reginald ou Dingetjie.
> Wees nou soet en pos net op een groep toe?
> Hoe Doen Jy Dit?
> Jy deliet bo by newsgroups ( net onder news server) al die ander ng groepe
> waarna jy nie behoort te pos nie - soos byv hierdie een - waar ons verkies
> om die bydraes hoofsaaklik in Afrikaans te lees.
> Verstaan?
> Daar waar Afrikaans geskryf is, daar moet jy uitvee daarbo.
> Annette
>
> Reginald Bosanquet wrote in message
> news:72335186.0204090609.2e3dc555@posting.google.com...
>
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #59920 is 'n antwoord op boodskap #59899] Di, 09 April 2002 19:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reginald Bosanquet  is tans af-lyn  Reginald Bosanquet
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Jy praat strooi, Reginald ou Dingetjie.
> Wees nou soet en pos net op een groep toe?
> Hoe Doen Jy Dit?
> Jy deliet bo by newsgroups ( net onder news server) al die ander ng groepe
> waarna jy nie behoort te pos nie - soos byv hierdie een - waar ons verkies
> om die bydraes hoofsaaklik in Afrikaans te lees.
> Verstaan?
> Daar waar Afrikaans geskryf is, daar moet jy uitvee daarbo.
> Annette
>
> Reginald Bosanquet wrote in message
> news:72335186.0204090609.2e3dc555@posting.google.com...
>> add...@not.for.you (Ferdi Greyling) wrote in message
> news:...
>>> On Mon, 08 Apr 2002 23:34:38 GMT, "Frank" wrote:
>>>
>>>
>>> >> we have
>>>> no idea about those times. Very bad times, strong economy, strong
>>>> currency....I presume you can take all your money out of SA today. You have
>>>> free trade and free exchange.. I have never seen more stupid moron than this
>>>> Ferdi - sorry I am wrong, Sabsy is another one.
>>>> How much did you get paid for this theory of "free market". Do not forget to
>>>> patent this your stupidity - one day you will be famous.
>>>> Frank
>>>
>>> We are waiting on your analysis.
>>
>>
>> South Africa will end up like ZImbabwe in 2 years or less.
>> Bob Mugabe is the Black Hitler.
>> ANC is a breeding ground for more Hitlers.
>> Anything else you need?
>>
>>> ...er... you have one, don't you....?

Dutch Afrikaans = good or gut or goed
Bob Mugabe & ANC = bad or kwaad or slecht
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #59932 is 'n antwoord op boodskap #59899] Di, 09 April 2002 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a8uugi$1hh$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Jy praat strooi, Reginald ou Dingetjie.
> Wees nou soet en pos net op een groep toe?
> Hoe Doen Jy Dit?
> Jy deliet bo by newsgroups ( net onder news server) al die ander ng groepe
> waarna jy nie behoort te pos nie - soos byv hierdie een - waar ons verkies
> om die bydraes hoofsaaklik in Afrikaans te lees.
> Verstaan?
> Daar waar Afrikaans geskryf is, daar moet jy uitvee daarbo.
> Annette
>

Nee wat Annette, jy mors jou tyd met hierdie ou. Hy is 'n professionele
troll en kruisposter. Daar is nou nie 'n soc.culture nuusgroep waarna hy nog
nie gepos het nie en 'n Google soektog op hom bring meer resultate terug as
op enige ander persoon wat ek nog ooit op gesoek het.

As jy na die inhoud van sy poste lees, sal jy gou agterkom dat hy nie veel
erg het aan die volgende mense nie:

Kanadese, Meksikane, Linkses, Regses, Clinton, Bush, Die Israelis, Die
Palistyne, Duitsers (2de Wereld oorlog) - maar soms hou hy van hulle,
Italianers, Enige iemand wat 'n opinie oor formula een het, Muslims, Mense
wat nie van vuurwapens hou nie, Mense wat van vuurwapens hou, ens. ens

Die oomblik wat jy met hom begin redeneer, raak hy aggressief en beledigend

So ek is van plan om hom 'n flat ignore te kap... behalwe wanneer ek 'n
moegoe is

Q
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #59934 is 'n antwoord op boodskap #59932] Di, 09 April 2002 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Q - so ons het met 'n professionele klaer te doen?"))))
Ek neem jou raad ter harte.
Ek sal maar sien of hy met my wil stry in Afrikaans:))
Annette

Q skryf in boodskap news:a8vn6o$7si$1@knossos.btinternet.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:a8uugi$1hh$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Jy praat strooi, Reginald ou Dingetjie.
>> Wees nou soet en pos net op een groep toe?
>> Hoe Doen Jy Dit?
>> Jy deliet bo by newsgroups ( net onder news server) al die ander ng groepe
>> waarna jy nie behoort te pos nie - soos byv hierdie een - waar ons verkies
>> om die bydraes hoofsaaklik in Afrikaans te lees.
>> Verstaan?
>> Daar waar Afrikaans geskryf is, daar moet jy uitvee daarbo.
>> Annette
>>
>
> Nee wat Annette, jy mors jou tyd met hierdie ou. Hy is 'n professionele
> troll en kruisposter. Daar is nou nie 'n soc.culture nuusgroep waarna hy nog
> nie gepos het nie en 'n Google soektog op hom bring meer resultate terug as
> op enige ander persoon wat ek nog ooit op gesoek het.
>
> As jy na die inhoud van sy poste lees, sal jy gou agterkom dat hy nie veel
> erg het aan die volgende mense nie:
>
> Kanadese, Meksikane, Linkses, Regses, Clinton, Bush, Die Israelis, Die
> Palistyne, Duitsers (2de Wereld oorlog) - maar soms hou hy van hulle,
> Italianers, Enige iemand wat 'n opinie oor formula een het, Muslims, Mense
> wat nie van vuurwapens hou nie, Mense wat van vuurwapens hou, ens. ens
>
> Die oomblik wat jy met hom begin redeneer, raak hy aggressief en beledigend
>
> So ek is van plan om hom 'n flat ignore te kap... behalwe wanneer ek 'n
> moegoe is
>
> Q
>
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #59935 is 'n antwoord op boodskap #59932] Di, 09 April 2002 22:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Righto - ek sien ons vriend die troll dingetjie het 'n ernstige logika
probleem ook nog:)))
Almal wat in die strate hier en in Zim snags loop word nou glo voor die voet
vermoor:))))
Aag wat - sulke mense moet ook bestaan sodat ons die nugteres meer kan
waardeer.
Annette

Q skryf in boodskap news:a8vn6o$7si$1@knossos.btinternet.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:a8uugi$1hh$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Jy praat strooi, Reginald ou Dingetjie.
>> Wees nou soet en pos net op een groep toe?
>> Hoe Doen Jy Dit?
>> Jy deliet bo by newsgroups ( net onder news server) al die ander ng groepe
>> waarna jy nie behoort te pos nie - soos byv hierdie een - waar ons verkies
>> om die bydraes hoofsaaklik in Afrikaans te lees.
>> Verstaan?
>> Daar waar Afrikaans geskryf is, daar moet jy uitvee daarbo.
>> Annette
>>
>
> Nee wat Annette, jy mors jou tyd met hierdie ou. Hy is 'n professionele
> troll en kruisposter. Daar is nou nie 'n soc.culture nuusgroep waarna hy nog
> nie gepos het nie en 'n Google soektog op hom bring meer resultate terug as
> op enige ander persoon wat ek nog ooit op gesoek het.
>
> As jy na die inhoud van sy poste lees, sal jy gou agterkom dat hy nie veel
> erg het aan die volgende mense nie:
>
> Kanadese, Meksikane, Linkses, Regses, Clinton, Bush, Die Israelis, Die
> Palistyne, Duitsers (2de Wereld oorlog) - maar soms hou hy van hulle,
> Italianers, Enige iemand wat 'n opinie oor formula een het, Muslims, Mense
> wat nie van vuurwapens hou nie, Mense wat van vuurwapens hou, ens. ens
>
> Die oomblik wat jy met hom begin redeneer, raak hy aggressief en beledigend
>
> So ek is van plan om hom 'n flat ignore te kap... behalwe wanneer ek 'n
> moegoe is
>
> Q
>
Die strate van Italie - was South Africa "undevelopable"? [boodskap #59941 is 'n antwoord op boodskap #59935] Wo, 10 April 2002 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a8vpa7$896$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Righto - ek sien ons vriend die troll dingetjie het 'n ernstige logika
> probleem ook nog:)))
> Almal wat in die strate hier en in Zim snags loop word nou glo voor die voet
> vermoor:))))
> Aag wat - sulke mense moet ook bestaan sodat ons die nugteres meer kan
> waardeer.
> Annette
>

Ag wel, alles is nie verlore nie. Ten minste bewandel hy die strate in
Italie snags. Hoe romanties...

Ek dink dat hy onder die indruk verkeer dat jy met hom saamstem wanneer jy
in Afrikaans pos, (sy Afrikaans blyk beperk te wees tot twee woorde)

Ek sien ook dat hy het 'n eendersdenkende maatjie saamgebring by name van
mastic. Ook 'n ou kruisposter met 'n vlymskerp logika en 'n vermoe om aan
glinsterende politieke dialoog deel te neem. As jy die enetjie se pos
hieronder erens lees, dink ek dat jy sal saamstem dat dit lyk na propaganda,
ruik na propaganda, proe soos propaganda. So dalk is dit propaganda? Hierdie
ouens het meer met ou Adolf in gemeen as wat hulle sal wil erken.

Q
Re: Die strate van Italie - was South Africa "undevelopable"? [boodskap #59962 is 'n antwoord op boodskap #59941] Wo, 10 April 2002 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek twyfel of Dingetjie al op enige plek was waaroor hy sooooo ongelukkig is.
Strate van Italië inderdaad! - hy kan nie eers 'n stad daar se naam onthou
nie. - as hy kon, sou hy onthou het van die arme magistrate wat in Sorrento
ook maar nie sonder lyfwagte op straat waag nie;))

Moenie dink die Taljaners is almal romanties nie.
Ek was nie een mal daar aan my baie seksie boude gekryp toe ek daar was
nie;))

Annette

Q skryf in boodskap news:a90mof$2jm$1@helle.btinternet.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:a8vpa7$896$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Righto - ek sien ons vriend die troll dingetjie het 'n ernstige logika
>> probleem ook nog:)))
>> Almal wat in die strate hier en in Zim snags loop word nou glo voor die voet
>> vermoor:))))
>> Aag wat - sulke mense moet ook bestaan sodat ons die nugteres meer kan
>> waardeer.
>> Annette
>>
>
> Ag wel, alles is nie verlore nie. Ten minste bewandel hy die strate in
> Italie snags. Hoe romanties...
>
> Ek dink dat hy onder die indruk verkeer dat jy met hom saamstem wanneer jy
> in Afrikaans pos, (sy Afrikaans blyk beperk te wees tot twee woorde)
>
> Ek sien ook dat hy het 'n eendersdenkende maatjie saamgebring by name van
> mastic. Ook 'n ou kruisposter met 'n vlymskerp logika en 'n vermoe om aan
> glinsterende politieke dialoog deel te neem. As jy die enetjie se pos
> hieronder erens lees, dink ek dat jy sal saamstem dat dit lyk na propaganda,
> ruik na propaganda, proe soos propaganda. So dalk is dit propaganda? Hierdie
> ouens het meer met ou Adolf in gemeen as wat hulle sal wil erken.
>
> Q
>
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #60397 is 'n antwoord op boodskap #59899] Di, 16 April 2002 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ron McGregor  is tans af-lyn  Ron McGregor
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Didi wrote>

> Nie eindig soos Zim nie
> maar bes moontlik daal tot daar èn dan weer styg.
> Teen 'n beter hoek styg. Wanneer 'n plant skeef
> groei, en jy wil hom te láát regbuig, dan is dit somtyds
> nodig om dit tot teen die grond te snoei en dan
> daarvandaan reg te lei.

Klink mos 'n slim idee, totdat jy besef dat JY een van die arme kerels is
vat teen een van die takke hang, en nou gaan iemand met 'n kettingsaag die
hele fokken boom laat kantel.
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #60403 is 'n antwoord op boodskap #59920] Di, 16 April 2002 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On 9 Apr 2002 12:05:40 -0700, Reginald...@yahoo.ca (Reginald
Bosanquet) wrote:

>>> South Africa will end up like ZImbabwe in 2 years or less.
>>> Bob Mugabe is the Black Hitler.
>>> ANC is a breeding ground for more Hitlers.
>>> Anything else you need?
>>>
>>>> ...er... you have one, don't you....?
>
> Dutch Afrikaans = good or gut or goed
> Bob Mugabe & ANC = bad or kwaad or slecht

Kry jou woordgebruik reg. Nie eindig soos Zim nie
maar bes moontlik daal tot daar èn dan weer styg.
Teen 'n beter hoek styg. Wanneer 'n plant skeef
groei, en jy wil hom te láát regbuig, dan is dit somtyds
nodig om dit tot teen die grond te snoei en dan
daarvandaan reg te lei.

DD
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #60422 is 'n antwoord op boodskap #60403] Wo, 17 April 2002 03:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
USPAUL  is tans af-lyn  USPAUL
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Soveel as wat ek met jou verskil oor die verwagte styging, net soveel hoop
ek jy is reg en ek is verkeerd.

"Didi" skryf in boodskap news:fsqobu0f8n4ga4gdbhrtrdi0d6lnb21vm9@4ax.com...
> On 9 Apr 2002 12:05:40 -0700, Reginald...@yahoo.ca (Reginald
> Bosanquet) wrote:
>
>
>>>> South Africa will end up like ZImbabwe in 2 years or less.
>>>> Bob Mugabe is the Black Hitler.
>>>> ANC is a breeding ground for more Hitlers.
>>>> Anything else you need?
>>>>
>>>> > ...er... you have one, don't you....?
>>
>> Dutch Afrikaans = good or gut or goed
>> Bob Mugabe & ANC = bad or kwaad or slecht
>
> Kry jou woordgebruik reg. Nie eindig soos Zim nie
> maar bes moontlik daal tot daar 'n dan weer styg.
> Teen 'n beter hoek styg. Wanneer 'n plant skeef
> groei, en jy wil hom te láát regbuig, dan is dit somtyds
> nodig om dit tot teen die grond te snoei en dan
> daarvandaan reg te lei.
>
> DD
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #60603 is 'n antwoord op boodskap #59899] Vr, 19 April 2002 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frank  is tans af-lyn  Frank
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Mastic" skryf in boodskap news:hvuvbu495vu9t5med9j4mt2i8f56r8qf88@4ax.com...
> "Ron McGregor" wrote:
>
>>
>> Didi wrote>
>>
>>> Nie eindig soos Zim nie
>>> maar bes moontlik daal tot daar 'n dan weer styg.
>>> Teen 'n beter hoek styg. Wanneer 'n plant skeef
>>> groei, en jy wil hom te láát regbuig, dan is dit somtyds
>>> nodig om dit tot teen die grond te snoei en dan
>>> daarvandaan reg te lei.
>>
>> Klink mos 'n slim idee, totdat jy besef dat JY een van die arme kerels is
>> vat teen een van die takke hang, en nou gaan iemand met 'n kettingsaag die
>> hele fokken boom laat kantel.
>>
>
> What is that language?

This language is called "mastic"
Frank
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #60667 is 'n antwoord op boodskap #59899] Vr, 19 April 2002 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frank  is tans af-lyn  Frank
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Mastic" skryf in boodskap news:tbe0custl43007l5lq5k3t3hrqmtou9aig@4ax.com...
> "Frank" wrote:
>
>>
>> "Mastic" wrote in message
>> news:hvuvbu495vu9t5med9j4mt2i8f56r8qf88@4ax.com...
>>> "Ron McGregor" wrote:
>
>>>>
>>>> Didi wrote>
>>>>
>>>> >Nie eindig soos Zim nie
>>>> > maar bes moontlik daal tot daar 'n dan weer styg.
>>>> > Teen 'n beter hoek styg. Wanneer 'n plant skeef
>>>> > groei, en jy wil hom te láát regbuig, dan is dit somtyds
>>>> > nodig om dit tot teen die grond te snoei en dan
>>>> > daarvandaan reg te lei.
>>>>
>>>> Klink mos 'n slim idee, totdat jy besef dat JY een van die arme kerels is
>>>> vat teen een van die takke hang, en nou gaan iemand met 'n kettingsaag die
>>>> hele fokken boom laat kantel.
>>>>
>
>>> What is that language?
>>
>> This language is called "mastic"
>> Frank
>>
> Frank, you are an idiot!

Are you sure about that mastic? Just look into the mirror, you will se the
real one!
Frank
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #60702 is 'n antwoord op boodskap #59899] Sa, 20 April 2002 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frank  is tans af-lyn  Frank
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Mastic" skryf in boodskap news:oo42cuov2kn35603t87cvio34prdongsov@4ax.com...
> "Frank" wrote:
>
>>
>> "Mastic" wrote in message
>> news:tbe0custl43007l5lq5k3t3hrqmtou9aig@4ax.com...
>>> "Frank" wrote:
>
>>>>
>>>> "Mastic" wrote in message
>>>> news:hvuvbu495vu9t5med9j4mt2i8f56r8qf88@4ax.com...
>>>> > "Ron McGregor" wrote:
>>>
>>>> > >
>>>> > >Didi wrote>
>>>> > >
>>>> > >>Nie eindig soos Zim nie
>>>> > >> maar bes moontlik daal tot daar 'n dan weer styg.
>>>> > >> Teen 'n beter hoek styg. Wanneer 'n plant skeef
>>>> > >> groei, en jy wil hom te láát regbuig, dan is dit somtyds
>>>> > >> nodig om dit tot teen die grond te snoei en dan
>>>> > >> daarvandaan reg te lei.
>>>> > >
>>>> > >Klink mos 'n slim idee, totdat jy besef dat JY een van die arme kerels is
>>>> > >vat teen een van die takke hang, en nou gaan iemand met 'n kettingsaag die
>>>> > >hele fokken boom laat kantel.
>>>> > >
>>>
>>>> > What is that language?
>>>>
>>>> This language is called "mastic"
>>>> Frank
>>>>
>>> Frank, you are an idiot!
>>
>> Are you sure about that mastic? Just look into the mirror, you will se the
>> real one!
>> Frank
>>
> Oh no, a "me too" post, you are so nasty and hurtful. NOT.
> Do you realise how childish and stupid your post was?
> And then you call me stupid, PKB, wigger, PKB.

You are hallucinating - otherwise proof to me where I used your "ox-ford"
vocabulary. However, only stupid people like you, don't know what they
talking about and whom they responding to. You are proof of one big idiot.

Frank

> Everything I have posted on this group is based on facts so how is
> that stupid?
> Anyway moron, I presume you dont know what that language was.
>
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> "I have given my life to try to alleviate the sufferings of Africa.
> There is something that all white men who have lived here like I must
> learn and know: that these individuals are a sub-race. They have
> neither the intellectual, mental, or emotional abilities to equate or
> to share equally with white men in any function of our civilization. I
> have given my life to try to bring them the advantages which our
> civilization must offer, but I have become well aware that we must
> retain this status: the superior and they the inferior. For whenever a
> white man seeks to live among them as their equals they will either
> destroy him or devour him. And they will destroy all of his work. Let
> white men from anywhere in the world, who would come to Africa,
> remember that you must continually retain this status; you the master
> and they the inferior like children that you would help or teach.
> Never fraternise with them as equals. Never accept them as your social
> equals or they will devour you. They will destroy you." - Dr. Albert
> Schweitzer, winner of the 1952 Nobel Prize for peace, in his 1961
> book, From My African Notebook.
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62628 is 'n antwoord op boodskap #59920] Do, 23 Mei 2002 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
zero_inn  is tans af-lyn  zero_inn
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
On 9 Apr 2002 12:05:40 -0700, Reginald...@yahoo.ca (Reginald
Bosanquet) wrote:

> Dutch Afrikaans = good or gut or goed
> Bob Mugabe & ANC = bad or kwaad or slecht

No, Bob Mugabe=lunatic anarchist; ANC communist anarchists.

zero_inn

Socialism: the slavery of state dictatorship.
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62732 is 'n antwoord op boodskap #59899] Sa, 25 Mei 2002 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 May 2002 13:57:24 +0200, "Moira de Swardt"
wrote:

>

Niks interessant omtrent die kommunistiese snert
wat die vroumens hier verkondig nie. Wonder
waarom sy ons groep insluit in haar 'spamming'.

DD
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62733 is 'n antwoord op boodskap #62732] Sa, 25 Mei 2002 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het pas dieselfde gewonder en gevra in `n ander "post" voor ek joune
gelees het.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:vn0veu4aivpoqtrkkl7lslu1h3132jna9r@4ax.com...
>
>
> On Sat, 25 May 2002 13:57:24 +0200, "Moira de Swardt"
> wrote:
>
>>
>
> Niks interessant omtrent die kommunistiese snert
> wat die vroumens hier verkondig nie. Wonder
> waarom sy ons groep insluit in haar 'spamming'.
>
> DD
>
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62734 is 'n antwoord op boodskap #62732] Sa, 25 Mei 2002 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Moira de Swardt  is tans af-lyn  Moira de Swardt
Boodskappe: 41
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Volle Lid
Davie Davis wrote in message
> wrote:

> Niks interessant omtrent die kommunistiese snert
> wat die vroumens hier verkondig nie. Wonder
> waarom sy ons groep insluit in haar 'spamming'.

Just responding to the headers as instituted by the first poster in
the thread. But you could have worked that out for yourself, not
so? However, if you let me know *which* newsgroup you want removed,
I'll remove it from my responses to this thread, always providing
that you don't suggest that I remove the newsgroup to which I
usually respond.

However, I would suggest that you investigate the definition of
"spamming". Whatever other sins, including being boring, you may
consider I have committed, "spamming" is not amongst them.

Moira, the Faerie Godmother
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62735 is 'n antwoord op boodskap #62733] Sa, 25 Mei 2002 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Julle verstaan nie - ons is bevoorreg - ons beleef 'n Gloudina in
training;))
Oor 30 jaar vat sy Gloudina se leisels oor.:))
Annette

"johanls" skryf in boodskap news:3cf00cd2_2@batman.vip-za.com...
> Ek het pas dieselfde gewonder en gevra in `n ander "post" voor ek joune
> gelees het.
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:vn0veu4aivpoqtrkkl7lslu1h3132jna9r@4ax.com...
>>
>>
>> On Sat, 25 May 2002 13:57:24 +0200, "Moira de Swardt"
>> wrote:
>>
>>>
>>
>> Niks interessant omtrent die kommunistiese snert
>> wat die vroumens hier verkondig nie. Wonder
>> waarom sy ons groep insluit in haar 'spamming'.
>>
>> DD
>>
>
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62736 is 'n antwoord op boodskap #62735] Sa, 25 Mei 2002 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wel as ek reg uitgewerk het is sy oor 30 jaar 80plus en glo ek sal ons
ontslae wees van haar snert.

"Annette" skryf in boodskap news:aco39i$rfg06$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Julle verstaan nie - ons is bevoorreg - ons beleef 'n Gloudina in
> training;))
> Oor 30 jaar vat sy Gloudina se leisels oor.:))
> Annette
>
>
>
> "johanls" wrote in message
> news:3cf00cd2_2@batman.vip-za.com...
>> Ek het pas dieselfde gewonder en gevra in `n ander "post" voor ek joune
>> gelees het.
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:vn0veu4aivpoqtrkkl7lslu1h3132jna9r@4ax.com...
>>>
>>>
>>> On Sat, 25 May 2002 13:57:24 +0200, "Moira de Swardt"
>>> wrote:
>>>
>>>>
>>>
>>> Niks interessant omtrent die kommunistiese snert
>>> wat die vroumens hier verkondig nie. Wonder
>>> waarom sy ons groep insluit in haar 'spamming'.
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62739 is 'n antwoord op boodskap #62735] Sa, 25 Mei 2002 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Oor 'n enkele 30 jaar? Klink Gloudina vir jou pensioenerig:-)
Jy hoop Annette:-)))

DD

On Sat, 25 May 2002 15:23:49 +0200, "Annette" wrote:

> Julle verstaan nie - ons is bevoorreg - ons beleef 'n Gloudina in
> training;))
> Oor 30 jaar vat sy Gloudina se leisels oor.:))
> Annette
>
>
>
> "johanls" wrote in message
> news:3cf00cd2_2@batman.vip-za.com...
>> Ek het pas dieselfde gewonder en gevra in `n ander "post" voor ek joune
>> gelees het.

>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:vn0veu4aivpoqtrkkl7lslu1h3132jna9r@4ax.com...
>>>
>>>
>>> On Sat, 25 May 2002 13:57:24 +0200, "Moira de Swardt"
>>> wrote:
>>>
>>>>
>>>
>>> Niks interessant omtrent die kommunistiese snert
>>> wat die vroumens hier verkondig nie. Wonder
>>> waarom sy ons groep insluit in haar 'spamming'.
>>>
>>> DD
>>>


>
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62742 is 'n antwoord op boodskap #62739] Sa, 25 Mei 2002 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
zakanaka  is tans af-lyn  zakanaka
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Interesting............

"Davie Davis" skryf in boodskap news:ts5veus03ke1amjtkplbqc2vt2lgq1r3nj@4ax.com...
>
>
> Oor 'n enkele 30 jaar? Klink Gloudina vir jou pensioenerig:-)
> Jy hoop Annette:-)))
>
> DD
>
>
>
> On Sat, 25 May 2002 15:23:49 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Julle verstaan nie - ons is bevoorreg - ons beleef 'n Gloudina in
>> training;))
>> Oor 30 jaar vat sy Gloudina se leisels oor.:))
>> Annette
>>
>>
>>
>> "johanls" wrote in message
>> news:3cf00cd2_2@batman.vip-za.com...
>>> Ek het pas dieselfde gewonder en gevra in `n ander "post" voor ek joune
>>> gelees het.
>
>>> "Davie Davis" wrote in message
>>> news:vn0veu4aivpoqtrkkl7lslu1h3132jna9r@4ax.com...
>>>>
>>>>
>>>> On Sat, 25 May 2002 13:57:24 +0200, "Moira de Swardt"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >
>>>>
>>>> Niks interessant omtrent die kommunistiese snert
>>>> wat die vroumens hier verkondig nie. Wonder
>>>> waarom sy ons groep insluit in haar 'spamming'.
>>>>
>>>> DD
>>>>
>
>
>>
>
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62743 is 'n antwoord op boodskap #62739] Sa, 25 Mei 2002 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dink jy dit kan dalk vroeër gebeur of dat sy al verby pensioen is?

"Davie Davis" skryf in boodskap news:ts5veus03ke1amjtkplbqc2vt2lgq1r3nj@4ax.com...
>
>
> Oor 'n enkele 30 jaar? Klink Gloudina vir jou pensioenerig:-)
> Jy hoop Annette:-)))
>
> DD
>
>
>
> On Sat, 25 May 2002 15:23:49 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Julle verstaan nie - ons is bevoorreg - ons beleef 'n Gloudina in
>> training;))
>> Oor 30 jaar vat sy Gloudina se leisels oor.:))
>> Annette
>>
>>
>>
>> "johanls" wrote in message
>> news:3cf00cd2_2@batman.vip-za.com...
>>> Ek het pas dieselfde gewonder en gevra in `n ander "post" voor ek joune
>>> gelees het.
>
>>> "Davie Davis" wrote in message
>>> news:vn0veu4aivpoqtrkkl7lslu1h3132jna9r@4ax.com...
>>>>
>>>>
>>>> On Sat, 25 May 2002 13:57:24 +0200, "Moira de Swardt"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >
>>>>
>>>> Niks interessant omtrent die kommunistiese snert
>>>> wat die vroumens hier verkondig nie. Wonder
>>>> waarom sy ons groep insluit in haar 'spamming'.
>>>>
>>>> DD
>>>>
>
>
>>
>
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62746 is 'n antwoord op boodskap #62743] Sa, 25 Mei 2002 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 May 2002 18:14:12 +0200, "johanls"
wrote:

> Dink jy dit kan dalk vroeër gebeur of dat sy al verby pensioen is?
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:ts5veus03ke1amjtkplbqc2vt2lgq1r3nj@4ax.com...


>> Oor 'n enkele 30 jaar? Klink Gloudina vir jou pensioenerig:-)
>> Jy hoop Annette:-)))

>> DD


pensioenerig beteken natuurlik pensioennerig (dit is
in elk geval hoe dit in die woordeboek gespel word.

DD
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62748 is 'n antwoord op boodskap #62734] Sa, 25 Mei 2002 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Verwyder soc.culture.south-africa.afrikaans. en jy doen baie mense `n groot
plesier. Ons het regtig nie jou kommunistiese snert hier nodig nie.

"Moira de Swardt" skryf in boodskap news:3cefcf0a$0$18847@hades.is.co.za...
>
> Davie Davis wrote in message
>> wrote:
>
>> Niks interessant omtrent die kommunistiese snert
>> wat die vroumens hier verkondig nie. Wonder
>> waarom sy ons groep insluit in haar 'spamming'.
>
> Just responding to the headers as instituted by the first poster in
> the thread. But you could have worked that out for yourself, not
> so? However, if you let me know *which* newsgroup you want removed,
> I'll remove it from my responses to this thread, always providing
> that you don't suggest that I remove the newsgroup to which I
> usually respond.
>
> However, I would suggest that you investigate the definition of
> "spamming". Whatever other sins, including being boring, you may
> consider I have committed, "spamming" is not amongst them.
>
> Moira, the Faerie Godmother
>
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62749 is 'n antwoord op boodskap #62734] Sa, 25 Mei 2002 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 May 2002 15:20:45 +0200, "Moira de Swardt"
wrote:

>
> Davie Davis wrote in message
>> wrote:
>
>> Niks interessant omtrent die kommunistiese snert
>> wat die vroumens hier verkondig nie. Wonder
>> waarom sy ons groep insluit in haar 'spamming'.
>
> Just responding to the headers as instituted by the first poster in
> the thread. But you could have worked that out for yourself, not
> so? However, if you let me know *which* newsgroup you want removed,
> I'll remove it from my responses to this thread, always providing
> that you don't suggest that I remove the newsgroup to which I
> usually respond.
>
> However, I would suggest that you investigate the definition of
> "spamming". Whatever other sins, including being boring, you may
> consider I have committed, "spamming" is not amongst them.
>
> Moira, the Faerie Godmother
>

'Spamming' was used in lack of a better word.
Of course this is no spamming but it's also of
absolute no interest to us. We' are members
of a group representing the AWB under the
leadership of a lady named Gloudina. Please
remove soc.culture.south-africa.afrikaans
from your mailing list.

DD
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62751 is 'n antwoord op boodskap #62743] Sa, 25 Mei 2002 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
zakanaka  is tans af-lyn  zakanaka
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek

"johanls" skryf in boodskap news:3cf0362a_1@batman.vip-za.com...
> Dink jy dit kan dalk vroeër gebeur of dat sy al verby pensioen is?
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:ts5veus03ke1amjtkplbqc2vt2lgq1r3nj@4ax.com...
>>
>>
>> Oor 'n enkele 30 jaar? Klink Gloudina vir jou pensioenerig:-)
>> Jy hoop Annette:-)))
>>
>> DD
>>
>>
>>
>> On Sat, 25 May 2002 15:23:49 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Julle verstaan nie - ons is bevoorreg - ons beleef 'n Gloudina in
>>> training;))
>>> Oor 30 jaar vat sy Gloudina se leisels oor.:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>> "johanls" wrote in message
>>> news:3cf00cd2_2@batman.vip-za.com...
>>>> Ek het pas dieselfde gewonder en gevra in `n ander "post" voor ek joune
>>>> gelees het.
>>
>>>> "Davie Davis" wrote in message
>>>> news:vn0veu4aivpoqtrkkl7lslu1h3132jna9r@4ax.com...
>>>> >
>>>> >
>>>> > On Sat, 25 May 2002 13:57:24 +0200, "Moira de Swardt"
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >
>>>> >
>>>> > Niks interessant omtrent die kommunistiese snert
>>>> > wat die vroumens hier verkondig nie. Wonder
>>>> > waarom sy ons groep insluit in haar 'spamming'.
>>>> >
>>>> > DD
>>>> >
>>
>>
>>>
>>
>
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62755 is 'n antwoord op boodskap #62743] Sa, 25 Mei 2002 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 May 2002 18:14:12 +0200, "johanls"
wrote:

> Dink jy dit kan dalk vroeër gebeur of dat sy al verby pensioen is?
>

Ek's bevrees nee Johan. Pensioen, hetsy dit kom of geskiedenis is,
sal vir die vroumens geen bydraende faktor wees nie.

DD
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62761 is 'n antwoord op boodskap #62736] Sa, 25 Mei 2002 21:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

johanls wrote:

> Wel as ek reg uitgewerk het is sy oor 30 jaar 80plus en glo ek sal ons
> ontslae wees van haar snert.

Wel, onse eerstejaar Johan wat twee doktorsgrade
wil hê voor hy dertig jaar oud is, die nuusgroep
is skerp verdeel tussen dié wat my geskryf as
"snert" beskou ( maar wat eintlik bedreig voel deur
my en dus gedurig oor my praat) en dié mense wat
nie deur my bedreig voel nie. Jy wys duidelik jou
kleure. Ek wag nog vir die uitleg van die "volkere-
politiek" wat jy sê jou swart koshuismaats voorstaan.

Gloudina
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62763 is 'n antwoord op boodskap #62748] Sa, 25 Mei 2002 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

johanls wrote:

Ons het regtig nie jou kommunistiese snert hier nodig nie.

Dis nou die tweede vroumens vir wie
onse Johan (wat eerstejaar is maar
noual verklaar dat hy twee doktors-
grade gaan hê as hy dertig is) vandag
gesê het hulle praat "snert." Dit lyk
my ons Johan se brein het vasgehaak op
die woord "snert."

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62764 is 'n antwoord op boodskap #62749] Sa, 25 Mei 2002 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

We' are members
> of a group representing the AWB under the
> leadership of a lady named Gloudina.

Ag jeez, du Plessis, now you have
blown my cover.

Gloudina van die AWB.
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62769 is 'n antwoord op boodskap #62748] So, 26 Mei 2002 05:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Moira de Swardt  is tans af-lyn  Moira de Swardt
Boodskappe: 41
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Volle Lid
johanls wrote in message

> Verwyder soc.culture.south-africa.afrikaans. en jy doen baie mense `n groot
> plesier. Ons het regtig nie jou kommunistiese snert hier nodig
nie.

Gedoen.

Moira, the Faerie Godmother
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62770 is 'n antwoord op boodskap #62749] So, 26 Mei 2002 05:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Moira de Swardt  is tans af-lyn  Moira de Swardt
Boodskappe: 41
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Volle Lid
Davie Davis wrote in message
> wrote:
>> Davie Davis wrote in message
>>> wrote:

>>> Niks interessant omtrent die kommunistiese snert
>>> wat die vroumens hier verkondig nie. Wonder
>>> waarom sy ons groep insluit in haar 'spamming'.

>> Just responding to the headers as instituted by the first poster in
>> the thread. But you could have worked that out for yourself, not
>> so? However, if you let me know *which* newsgroup you want removed,
>> I'll remove it from my responses to this thread, always providing
>> that you don't suggest that I remove the newsgroup to which I
>> usually respond.

>> However, I would suggest that you investigate the definition of
>> "spamming". Whatever other sins, including being boring, you may
>> consider I have committed, "spamming" is not amongst them.

> 'Spamming' was used in lack of a better word.
> Of course this is no spamming but it's also of
> absolute no interest to us. We' are members
> of a group representing the AWB under the
> leadership of a lady named Gloudina. Please
> remove soc.culture.south-africa.afrikaans
> from your mailing list.

Done. After the posts which were address directly to me have been
responded to, you will see no further posts from me in this thread.

Moira, the Faerie Godmother
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62778 is 'n antwoord op boodskap #62761] So, 26 Mei 2002 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Johan:
Wel as jy al die plasings gelees het sou jy sien ek het gemeld dat ek nie
van jou praat nie maar van Moira de Swardt wat gesê het sy kon in die 70s al
stem wat haar ongeveer 20 maak, plus 30 na nou gee 50 en na nog 30 jaar is
sy 80. Kyk bietjie na jou diensverskaffer as jy dit nie gekry het nie, so
ook vir my antwoord op die volkerepolitiek. Ek het al begin wonder of jy al
die plasings kry. Ek het dit 24/5/2002 om 8:35 PM geplaas.
skryf in boodskap news:3CF00821.9070503@rogers.com...
>
> johanls wrote:
>
>> Wel as ek reg uitgewerk het is sy oor 30 jaar 80plus en glo ek sal ons
>> ontslae wees van haar snert.
>
> Wel, onse eerstejaar Johan wat twee doktorsgrade
> wil hê voor hy dertig jaar oud is, die nuusgroep
> is skerp verdeel tussen dié wat my geskryf as
> "snert" beskou ( maar wat eintlik bedreig voel deur
> my en dus gedurig oor my praat) en dié mense wat
> nie deur my bedreig voel nie. Jy wys duidelik jou
> kleure. Ek wag nog vir die uitleg van die "volkere-
> politiek" wat jy sê jou swart koshuismaats voorstaan.
>
> Gloudina
>
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62787 is 'n antwoord op boodskap #62761] So, 26 Mei 2002 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Johan:
Lyk vir my in jou boek is daar net twee groepe mense of jy is `n kommunis of
`n rassis. Almal wat teen die ANC is, is beslis nie rassiste of
apartheidsvarke nie. Vra maar vir die NNP-ondersteuners op die groep, hul
nuwe slagspreuk is dat die land se politieke toekoms links van die ANC lê.
Lede van die ACDP kan jy allermins ook in hierdie twee groepe indeel.

Gloudina:
> Jy wys duidelik jou
> kleure.
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62808 is 'n antwoord op boodskap #62778] Ma, 27 Mei 2002 02:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

johanls wrote:

Kyk bietjie na jou diensverskaffer as jy dit nie gekry het nie, so
> ook vir my antwoord op die volkerepolitiek. Ek het al begin wonder of jy al
> die plasings kry. Ek het dit 24/5/2002 om 8:35 PM geplaas.

Nee, op die 24ste Mei het ek geen verklaring
gekry van wat jy onder "volkerepolitiek"
verstaan nie. Wel het jy aangedui dat jy en
jou swart koshuismaats wil onderhandel oor
"volkerepolitiek." Sal jy weer die plasing
herhaal wat ek blykbaar gemis het, asseblief.

Gloudina
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62819 is 'n antwoord op boodskap #62764] Ma, 27 Mei 2002 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,

Jy bedoel seker hy't jou kappie opgeblaas...

> Ag jeez, du Plessis, now you have
> blown my cover.
>
> Gloudina van die AWB.

Hoe staan sake deesdae met die Anti-Wil Beweging?

Of is dit nie meer 'n FAKtor nie?

Thys oppie Bos...
Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler? [boodskap #62823 is 'n antwoord op boodskap #62819] Ma, 27 Mei 2002 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> Hoe staan sake deesdae met die Anti-Wil Beweging?
>
> Of is dit nie meer 'n FAKtor nie?

Moenie so lelik praat nie,
Thys.

Tant Hessie van die mond-uitwas-
met-seep brigade.
Wie praat lelik Anti? [boodskap #62854 is 'n antwoord op boodskap #62823] Di, 28 Mei 2002 12:21 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wie praat da' nou lielik? Antie hang somma' vannie lybels omme' man se nek!
Haai nee sies anti!

Oom Gert vannie winkel hie lan'saan het hoeka nourie dag gesê lat mens ok
nou nie eens meer iets van die ef-aa-ka hoor oppie draadloos nie. Is nou
net daai songs van Anton goorsing ennie anner wat amper soos hy sing. En
mens hoor g'n niks meer van daai "afferkaners is pelsierig" en so aan nie.
Is nou net Anton ennie ander soos hy se ge- "diddle-diddle-dei' en partykeer
sommer sommer net so 'n gedoef-doef.

As anti nou so met die sepies saam staan loop, was anti darem op allie
plekke waarit vyl is? Of kuier anti net op daai plekke waar die waters so
mooi groen is? En as anti nou nie so lekker vi'staanie, dan wiet ek ok nou
meer so mooi nie, want anti sien ek vi'staan ok nie mee' altyd so vannie
was en seep en daai goete nie.

Sussie vesyl vannie winkel het ok lat wiet lat mister Sibursky vannie kaap
kom met 'n nuwe vaatjie van daai soetes. Dalkies is dit net genog lat daai
anne' Annette vannie Kaap ok daam 'n lekseltjie te proe sil kry. Is hoeka
koeterig hier op onse bos vedag. Seker innie Kaap ok, ma' ek hoop lat 'ie
mense van swellendam ok seker 'n ou nattigheidjie sil kry.

Ma' anti sil sieke' nie wiet van Sussie vesyl se storie nie.

Sy was mos Boerie se meisie innie Manakwalanners wat oppie tiewie was.
Issie nos'is'sie, my se ma sê ok so.
Ma' daa was 'n hele paar ooms ok in gewies: Oom Slap Fanie Engelbrê, Oom
Niklaas wat so siek gestaan word'it, en Sibûrskie die jood waddie winkel
had, en dan ok nog oom Swart Sak. Ma hulle't 'ie gesê hoekô hy nou juis
Swart Sak genaam is nie, of hoekom oom slappes nou so genoem is nie.
Die oom Swart Sak kon so storie anti, lat mens se tone eintlik alter
omgekrul het soos lat hy storie. En dan't sy stories tog so alte lekker op
die oor loop val.

Ma' anti het my darem tog te verkeerdlik so valslik gebeskillag lat ek nou
nou kwansuis sou lelik praat. Anti moet pirty van daai amer'kaaners hoor as
hulle so daa oppie baaiskoup is. Jene anti! Hulle vloek alte vreeslikgeid.
Mens se ore teit somme' so van al daai ingelse woorde. Hulle sê sommer baie
keer daai woord wat nes vat klink, maar ek is nou soe vi'sigtagrag vi seep
lat ek lieweste nie daai woord hier wil sê nie, ma' daai woord eindig
baiekeers met 'n ka, en nie 'n tie nie... Ma' anti sil mos nou wiet, want
lyk my anti ken van lelike woorde. Anti gebruik pirtymal ok silkes hier:
soos wanner anti sommer tot 'n konklusie spring oor of ek dan nou gefloek
het, en of ek 'n akroniem (o groot woord daai) gebruik het.

Anti moet ma' weer skryf, want Pa sikkel nou so om te lees. (Ma het hom mos
met die besemstok agterie oor geslat oorlat hy skelmpies uit daai vaatjie
soetes onner 'ie bed gedrink het. Pa 't gesien hie kom moeilikgeite aan en
toe koes hy, ma toe slat Ma hom oppie voorkop mettie besemstok en toe swel
sy oge so op lat hy nou nog sikkel om te sien. Ma het vir ouboet gelat roep
om die pypie wat Pa innie vaatjie ingedruk en onner sy kopkussing gelat hou
het te kom uittrek, ma' toe was Pa sommer baie kwai gewies want hy sê lat Ma
nie vi'staan hoelat 'ie lewe 'n man se lewe kan kom staan vasdruk nie, en
nou sil hy ma' op 'n anner plek sy soetes moet bere, en slat Ma hom weer met
daai besemstok.
En Ma't vi ons gesê lat as ons gan sê, sil sy ons sommer met die pêrekar se
disselboom kom klop oorlat onse bekke so fletter oor haar en Pa se
privaatsake... Die lat ek nou maar so stilweg-stilweg daai weggesluip het
nalat Ma aan slaap geraak het nalat sy ok 'n groot sluk uit daai vaatjie
geloop vat het. Ma' anti moet toggie virrie anner mense lop vertel nie. Ma
is lekker bemoerd as sy die dag daai besemstok beetvat. Sy't hoeka laasweek
daai hans bul bygedam en hom so halfpad oor die heke geklop oorlat hy vir
haar staat en stof opskop het.
Ma't ok vir my gesê lat sy eendag nog vi anti wil kom ky'ir, ma sy wag net
eers lat Pa al sy kallers en lammers aan sibursky loop handel het solat sy
'n tikkit vir daai stiemer kan koop en vir anti oorkant die water kan kom
ky'ir. Sy sê ek moet vi anti sê lat julle twee lang stories oorrie
Agtertangse van Helsdingens sil kan storie. Ma' ek moet nou eers ophou,
want sy is nou op pad hienatoe, en 'it klink vi my oflat haa hel nou sommer
behoorlik los kan wees.

Ja Ma, ek kom, ek storie net gou hie vi anti oorrie besemstok.

Eina hel Ma, en ek storie nou net virrie anti oorlat sy nie so moet vloekie
en hoor nou net hoe gaat Ma nou an!

Groetnis daar virrie oom ennie anner v'helserstjies
Mertewis

<@rogers.com> wrote in message news:3CF23A0E.1080307@rogers.com...
>> Of is dit nie meer 'n FAKtor nie?
> Moenie so lelik praat nie,
> Thys.
>
> Tant Hessie van die mond-uitwas-
> met-seep brigade.
Vorige onderwerp: Koos du Plessis MP3's?
Volgende onderwerp: Re: Black racist Mugabe destroyed Zimbabwe - S. Africa will NOT follow!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 18:34:17 MGT 2024