Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Films gemaak met samewerking van die SAVM
Films gemaak met samewerking van die SAVM [boodskap #6173] Wo, 10 April 1996 00:00 na volgende boodskap
Barry Fowler  is tans af-lyn  Barry Fowler
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
Verskoon asseblief my Afrikaans wat seker oor die laaste jare agteruit
gegaan het. Ek is op soek na die volgende films wat met die
samewerking van die SAVM gemaak is.

Grensbasis 13
Boetie gaan Border Toe
Boetie op Manoeuvres
40 Days
Brug 14
April '80
Kaptein Caprivi

Ek is seker dat die films bestaan, maar ek het na baie film produksie
maatskapye geskryf en hulle se dat hulle geen kennis van die films het
nie.

Kan enigiemand my inlig oor waar ek videos van die films in die hande kan
kry?

Byvoorbaat danke
Barry Fowler
------------------------------------------------------------ -----
ba...@tragedy.demon.co.uk
Re: Films gemaak met samewerking van die SAVM [boodskap #6214 is 'n antwoord op boodskap #6173] Vr, 12 April 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Barry Fowler wrote:
> Verskoon asseblief my Afrikaans wat seker oor die laaste jare agteruit
> gegaan het. Ek is op soek na die volgende films wat met die
> samewerking van die SAVM gemaak is.

> Grensbasis 13
> Boetie gaan Border Toe
> Boetie op Manoeuvres
> 40 Days
> Brug 14
> April '80
> Kaptein Caprivi

> Kan enigiemand my inlig oor waar ek videos van die films in die hande kan
> kry?

> Byvoorbaat danke
> Barry Fowler
> ------------------------------------------------------------ -----
> ba...@tragedy.demon.co.uk

Ditto van hier af. Ek sal dit baie waardeer as ek videos in Afrikaans
met enige iemand kan ruil. Hier is n hongersnood aan enigeiets in
Die Taal.

Julius

jbe...@onthenet.com.au
http://www.onthenet.com.au/~jbergh
32 Koola Dr, Nerang QLD 4211 Australia
Phone: 61 7 55960462
Re: Films gemaak met samewerking van die SAVM [boodskap #6269 is 'n antwoord op boodskap #6173] Ma, 15 April 1996 00:00 Na vorige boodskap
Barend Brink  is tans af-lyn  Barend Brink
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
Barry Fowler wrote:
>
> Verskoon asseblief my Afrikaans wat seker oor die laaste jare agteruit
> gegaan het. Ek is op soek na die volgende films wat met die
> samewerking van die SAVM gemaak is.
>
> Grensbasis 13
> Boetie gaan Border Toe
> Boetie op Manoeuvres
> 40 Days
> Brug 14
> April '80
> Kaptein Caprivi
>
> Ek is seker dat die films bestaan, maar ek het na baie film produksie
> maatskapye geskryf en hulle se dat hulle geen kennis van die films het
> nie.
>
> Kan enigiemand my inlig oor waar ek videos van die films in die hande kan
> kry?
>
> Byvoorbaat danke
> Barry Fowler
> ------------------------------------------------------------ -----
> ba...@tragedy.demon.co.uk

Hallo daar Barry:

Ek woon in Suid-Afrika. Ek is seker dat ek die vidoes vir jou in die hande kan kry. Dit behoort nog by vidoe winkels
beskikbaar te wees. Stel jy belang in die oorspronklike video, of wil jy 'n kopie he. (Afgetapede kopie onwettig?)

Ek reken die koste behoort nie 'n probleem te wees vir jou nie. (een pond = R6.30)

Ek sal uitvind wat ek kan. Herhinner my asb.

Groete

Barend Brink
bri...@telkom11.telkom.co.za
Vorige onderwerp: TV, seks, geweld.
Volgende onderwerp: Die Vetkoekpaleis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:24:29 MGT 2024