Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: nuusgroep gestremd
Re: nuusgroep gestremd [boodskap #62546] Wo, 22 Mei 2002 21:04 na volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 May 2002 23:04:09 +0200, "Rosie" wrote:

> Ek sukkel nog om sin te maak hier. Kan iemand vir my sê hoekom
> al die boodskappe deurgetrek word met 'n swart streep, en dan het ek dit nog nie eers afgelaai vir lees nie?
>
> Dan sien ek ook "re:..." boodskappe, maar die oorspronklike is nie daar nie. Skynbaar het ek erens 'n verstelling wat net 'n sekere periode se nuusboodskappe aflaai. Iets soos, dit moet jonger as a week wees? Kan iemand my help, asseblief?

Ek sien jy gebruik Microsoft Outlook Express as nuusleser.
Kyk jou opsies (options ) deur en sien of jy 'n leidraad kry.

Moet nooit na 'n nuusgroep in HTML skryf nie Jy sal
die ander lesers sewe soorte blouwilleboepenskoorse
laat ontwikkel:-)

DD
Re: nuusgroep gestremd [boodskap #62553 is 'n antwoord op boodskap #62546] Wo, 22 Mei 2002 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Oeps, jammer, en dankie.

"Davie Davis"
> Ek sien jy gebruik Microsoft Outlook Express as nuusleser.
> Kyk jou opsies (options ) deur en sien of jy 'n leidraad kry.
>
> Moet nooit na 'n nuusgroep in HTML skryf nie Jy sal
> die ander lesers sewe soorte blouwilleboepenskoorse
> laat ontwikkel:-)
>
> DD
Re: nuusgroep gestremd [boodskap #62559 is 'n antwoord op boodskap #62553] Wo, 22 Mei 2002 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 May 2002 23:22:30 +0200, "Rosie" wrote:

> Oeps, jammer, en dankie.
>

ha, jy skuld nie 'n askies nie
dit was net 'n wenk:-)))
DD
Re: nuusgroep gestremd [boodskap #62562 is 'n antwoord op boodskap #62559] Wo, 22 Mei 2002 22:40 Na vorige boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
>> Oeps, jammer, en dankie.
>>
>
>
> ha, jy skuld nie 'n askies nie
> dit was net 'n wenk:-)))
> DD

Maar alle lesers mag dalk nie so galant en vergewens gesind wees
nie.......:- )
Vorige onderwerp: nuusgroep gestremd
Volgende onderwerp: Rugbynuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 23:01:45 MGT 2024