Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tipies
Tipies [boodskap #62142] Wo, 15 Mei 2002 17:52 na volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dit was vanmôre enkele minute na ek my kantoordeur
opgesluit het.

Gewapende rooftog by Sterns. Johan Theron sien dit
van waar hy werk by Pearl Electric regoor die straat.
Storm uit sy winkel na Sterns om die jong vrou daar te
gaan help.
Hulle hardloop uit met juwele. Vanwaar sy lyk gelê het
op die winkelstoep lyk dit asof hy agter hulle aan
gehardloop het. Net daar is die jong Johan platgeskiet.

Toe ek daarkom was die stil toeskouers net die
winkelassistente(meestal vrouens) wat geskok in
die winkeldeure staan. Dis een blok van my kantoor
wat beteken dat ek binne sekondes daar was. Toe
ek aan twee vroue in hul winkeldeur vra wat gebeur
het, was albei so geskok dat hulle stotterend gepraat het.
En 'n jong pa lê op sy rug op die winkelstoep.

Ek dink somtyds aan die Wilde Weste rolprente
wat so poppulêr was toe ek 'n jong knaap was.
Daar is geen vergelyking nie.

DD
Re: Tipies [boodskap #62145 is 'n antwoord op boodskap #62142] Wo, 15 Mei 2002 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Ek dink somtyds aan die Wilde Weste rolprente
> wat so poppulêr was toe ek 'n jong knaap was.
> Daar is geen vergelyking nie.

Jy is soooo reg, DD. Daar *IS* geen vergelyking nie!
So af en toe lees ek ander Afrikaanse groepe en koerante, en dit
irriteer my GRENSLOOS as mense die geweld en misdaad daar by julle
probeer vergelyk met die "Wilde Weste". Duidelik het hulle GEEN idee
waarvan hulle praat nie, want daar is GEEN maar GEEN vergelyking met
die Amerikaanse "Wild West" nie. Genugtig, as hulle nie iets van
Amerikaanse geskiedenis wil weet nie, sou mens darem dink dat die
meeste darem ten minste seker Louis L'Amour se boeke gelees het.
Die hoop beskaam....
Re: Tipies [boodskap #62148 is 'n antwoord op boodskap #62145] Wo, 15 Mei 2002 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat bedoel jy? As die cowboyheroes in Louis Lamour se boeke swart was, DAN
sou dit reg gewees het?:))))
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:ca95eu45lm2fe25qij87im7ijvo3f5j4gd@4ax.com...
> DD wrote:
>
>
>> Ek dink somtyds aan die Wilde Weste rolprente
>> wat so populêr was toe ek 'n jong knaap was.
>> Daar is geen vergelyking nie.
>
> Jy is soooo reg, DD. Daar *IS* geen vergelyking nie!
> So af en toe lees ek ander Afrikaanse groepe en koerante, en dit
> irriteer my GRENSLOOS as mense die geweld en misdaad daar by julle
> probeer vergelyk met die "Wilde Weste". Duidelik het hulle GEEN idee
> waarvan hulle praat nie, want daar is GEEN maar GEEN vergelyking met
> die Amerikaanse "Wild West" nie. Genugtig, as hulle nie iets van
> Amerikaanse geskiedenis wil weet nie, sou mens darem dink dat die
> meeste darem ten minste seker Louis L'Amour se boeke gelees het.
> Die hoop beskaam....
>
Re: Tipies [boodskap #62187 is 'n antwoord op boodskap #62142] Do, 16 Mei 2002 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nog 'n tragedie wat waarskynlik nie in die koerant genoem gaan word nie.

"DD" skryf in boodskap news:8875eu480m5457has99lul0m3in751oip5@4ax.com...
>
>
> Dit was vanmôre enkele minute na ek my kantoordeur
> opgesluit het.
>
> Gewapende rooftog by Sterns. Johan Theron sien dit
> van waar hy werk by Pearl Electric regoor die straat.
> Storm uit sy winkel na Sterns om die jong vrou daar te
> gaan help.
> Hulle hardloop uit met juwele. Vanwaar sy lyk gelê het
> op die winkelstoep lyk dit asof hy agter hulle aan
> gehardloop het. Net daar is die jong Johan platgeskiet.
>
> Toe ek daarkom was die stil toeskouers net die
> winkelassistente(meestal vrouens) wat geskok in
> die winkeldeure staan. Dis een blok van my kantoor
> wat beteken dat ek binne sekondes daar was. Toe
> ek aan twee vroue in hul winkeldeur vra wat gebeur
> het, was albei so geskok dat hulle stotterend gepraat het.
> En 'n jong pa lê op sy rug op die winkelstoep.
>
> Ek dink somtyds aan die Wilde Weste rolprente
> wat so populêr was toe ek 'n jong knaap was.
> Daar is geen vergelyking nie.
>
> DD
>
Re: Tipies [boodskap #62223 is 'n antwoord op boodskap #62187] Vr, 17 Mei 2002 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 16 May 2002 12:10:05 -0700, "Jan" wrote:

> Nog 'n tragedie wat waarskynlik nie in die koerant genoem gaan word nie.
>

Blykbaar reg Johan. Ek het wel nie daarvoor gesoek nie maar dit nou
nog nie in òf 'n koerant òf TV nuus gesien nie. Dit sal blykbaar slegs
'n berig in die plaaslike koerant wees.

DD
Re: Tipies [boodskap #62226 is 'n antwoord op boodskap #62223] Vr, 17 Mei 2002 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie ek het spesiaal geluister en gelees - niks nie.
Dankie dat jy ten minste vir ons vertel het.
Annette

"Davie Davis" skryf in boodskap news:rohaeuo2rjr8ogr8vmn19f3ppuc8csaqq7@4ax.com...
> On Thu, 16 May 2002 12:10:05 -0700, "Jan"
> wrote:
>
>> Nog 'n tragedie wat waarskynlik nie in die koerant genoem gaan word nie.
>>
>
> Blykbaar reg Johan. Ek het wel nie daarvoor gesoek nie maar dit nou
> nog nie in óf 'n koerant óf TV nuus gesien nie. Dit sal blykbaar slegs
> 'n berig in die plaaslike koerant wees.
>
> DD
Re: Tipies [boodskap #62239 is 'n antwoord op boodskap #62226] Vr, 17 Mei 2002 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 17 May 2002 20:19:24 +0200, "Annette" wrote:

> Davie ek het spesiaal geluister en gelees - niks nie.
> Dankie dat jy ten minste vir ons vertel het.
> Annette
>
>

Ek het nou gaan soek na die Carletonville Herald
waarin dit die voorbladnuus sal wees maar dit
is eksklusief vir M-Web intekenare. So iemand
hier by ons wat M-Web ondersteun kam gerus
daar in gaan. Daar is maniere om M-Web te omseil
en ek het dit al gedoen deur dieselfde koerant te
lees, maar ek kan nie onthou hoe ek dit gedoen het
nie. Ek het selfs by Die Knoop gaan soek voor ek jou
geantwoord het, maar ek kry dit nie. Nog een van die
redes waarom ek nie 'n M-Web kliënt sal word nie.
Re: Tipies [boodskap #62243 is 'n antwoord op boodskap #62239] Vr, 17 Mei 2002 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> On Fri, 17 May 2002 20:19:24 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Davie ek het spesiaal geluister en gelees - niks nie.
>> Dankie dat jy ten minste vir ons vertel het.
>> Annette


>
> Ek het nou gaan soek na die Carletonville Herald
> waarin dit die voorbladnuus sal wees maar dit

Ek het vir jou gaan soek, maar kon niks van toepassing vind nie.
:-(
Jy en sommer ALMAL behoort M-web te boikot tot hulle heeltemal bankrot
gaan of gedwing word om hulle beleid te verander.
Re: Tipies [boodskap #62262 is 'n antwoord op boodskap #62142] Sa, 18 Mei 2002 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JD Bothma  is tans af-lyn  JD Bothma
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
daar was so twee maande terug 'n meisie verdwyn of ondvoer of iets hier in
Engeland. dit was in elke nuus berig, in elke koerand 'headlines' en
derduisende ponde spandeer net om haar op te spoor. die polisie het al elke
foto en video waar op sy was (insluitend die sekeriteids kameras wat
standaard in skole is!!!!!) op gespoor, hulle it nou nog kort deeltjies op
TV wat haar foto wys en vra of iemand haar gesien het. hierdie week het
hulle iemand in hegtinis geneem om te ondervra en wetlik mag hulle en sal
hulle hom tot vandag kan hou en daarna by die magistraat toestemming kry om
hom langer te hou. daar is 'n 'forensic team' wat sy huis en kar ondersoek.

ek se weer - sy het twee maande terug verdwyn. ja, SA het seker nie genoeg
mense om dit te doen nie. ja, SA het seker nie soveel geld nie, maar, ons
almal weet waarheen gaan die geld. ons almal weet wat al die polisie mense
doen.

Ek is baie baie baie lief vir my land maar gaan dit so bly?
-JD

"The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
-Duffy Daugherty

"DD" skryf in boodskap news:8875eu480m5457has99lul0m3in751oip5@4ax.com...
>
>
> Dit was vanmôre enkele minute na ek my kantoordeur
> opgesluit het.
>
> Gewapende rooftog by Sterns. Johan Theron sien dit
> van waar hy werk by Pearl Electric regoor die straat.
> Storm uit sy winkel na Sterns om die jong vrou daar te
> gaan help.
> Hulle hardloop uit met juwele. Vanwaar sy lyk gelê het
> op die winkelstoep lyk dit asof hy agter hulle aan
> gehardloop het. Net daar is die jong Johan platgeskiet.
>
> Toe ek daarkom was die stil toeskouers net die
> winkelassistente(meestal vrouens) wat geskok in
> die winkeldeure staan. Dis een blok van my kantoor
> wat beteken dat ek binne sekondes daar was. Toe
> ek aan twee vroue in hul winkeldeur vra wat gebeur
> het, was albei so geskok dat hulle stotterend gepraat het.
> En 'n jong pa lê op sy rug op die winkelstoep.
>
> Ek dink somtyds aan die Wilde Weste rolprente
> wat so populêr was toe ek 'n jong knaap was.
> Daar is geen vergelyking nie.
>
> DD
>
Re: Tipies [boodskap #62268 is 'n antwoord op boodskap #62187] Sa, 18 Mei 2002 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hi daar Davie,
Laas Donderdagaand kry ek ook toe `n oproep.
My neef, 39 jaar oud is buite Ford Beuford gekry, DOOD. Die een helfte
van sy kop blykbaar weggeskiet.
Hy het vir Spoornet gewerk, vragmotors bestuur en juis `n vrag bier na
die "barbare, alie�ns" vervoer toe hy gekaap is.

Ek / ons is OK. Die gesin bly agter, kinders meteens sonder `n Pa, `n
Vrou alleen gelaat met `n toekoms waar sy nou alleen moet Ma en Pa
staan vir haar kinders, want `n kommunis het die maan en pa in `n
sekonde weggeneem.

Hel ou maat, ek weet nie waar alles gaan eindig nie. Die goed vermoor
ons Boere net soos wat hulle lus kry en wil die RSA regeer,
onsuksesvol natuurlik en niemand kan my daarop verkeerd bewys nie,maar
aan die anderkant word hulle uitgeroei soos "kokkerotte" deur AIDS.
Ek was laasweek daar in Lusikisikie in die Transkei en jy moet sien
hoe dit daar lyk en gaan.
Dis blykbaar die Aids Captital van die nuwe sa.

Groete
Frikkie

On Thu, 16 May 2002 12:10:05 -0700, "Jan" wrote:

> Nog 'n tragedie wat waarskynlik nie in die koerant genoem gaan word nie.
>
> "DD" wrote in message
> news:8875eu480m5457has99lul0m3in751oip5@4ax.com...


>> Dit was vanmôre enkele minute na ek my kantoordeur
>> opgesluit het.

>> Gewapende rooftog by Sterns. Johan Theron sien dit
>> van waar hy werk by Pearl Electric regoor die straat.
>> Storm uit sy winkel na Sterns om die jong vrou daar te
>> gaan help.
>> Hulle hardloop uit met juwele. Vanwaar sy lyk gelê het
>> op die winkelstoep lyk dit asof hy agter hulle aan
>> gehardloop het. Net daar is die jong Johan platgeskiet.

>> Toe ek daarkom was die stil toeskouers net die
>> winkelassistente(meestal vrouens) wat geskok in
>> die winkeldeure staan. Dis een blok van my kantoor
>> wat beteken dat ek binne sekondes daar was. Toe
>> ek aan twee vroue in hul winkeldeur vra wat gebeur
>> het, was albei so geskok dat hulle stotterend gepraat het.
>> En 'n jong pa lê op sy rug op die winkelstoep.

>> Ek dink somtyds aan die Wilde Weste rolprente
>> wat so populêr was toe ek 'n jong knaap was.
>> Daar is geen vergelyking nie.

>> DD




>
Mweb en Anonymizer [boodskap #62379 is 'n antwoord op boodskap #62243] So, 19 Mei 2002 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Katryn
Jy en sommer ALMAL behoort M-web te boikot tot hulle heeltemal
bankrot gaan of gedwing word om hulle beleid te verander.

Wouter
Nie nodig nie. En ons sal ook nie sommer vir NasPers bankrot
kry nie, ons kan liewers vir Bill Gates aanvat :-)

http://www.anonymizer.com neem jou verby Mweb se skanse.

Of nog makliker, jy kan ook direk na 'n webblad gaan deur
http://anon.free.anonymizer.com/ vooraan die adres te voeg.

Probeer byvoorbeeld
http://anon.free.anonymizer.com/http://www.news24.com/
Vandaar kan jy op al hulle hoofkoerante klik
Re: Mweb en Anonymizer [boodskap #62380 is 'n antwoord op boodskap #62379] So, 19 Mei 2002 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 May 2002 19:39:23 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Katryn
> Jy en sommer ALMAL behoort M-web te boikot tot hulle heeltemal
> bankrot gaan of gedwing word om hulle beleid te verander.

Baie interessante nuus Wouter, en dankie vir die skakel.
Vir my lyk dit nie lekker nie. Kyk of jy die Carletonville Herald van
17 Mei se voorblad kan opspoor.

http://anon.free.anonymizer.com/http://www.news24.com/Carlet onvilleHerald/
Re: Mweb en Anonymizer [boodskap #62410 is 'n antwoord op boodskap #62380] Ma, 20 Mei 2002 00:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"
Baie interessante nuus Wouter, en dankie vir die skakel.
Vir my lyk dit nie lekker nie. Kyk of jy die Carletonville Herald van
17 Mei se voorblad kan opspoor.

http://anon.free.anonymizer.com/http://www.news24.com/Carlet onvilleHerald/

Wouter
Ek kry die koerant, maar in elektroniese vorm is die uitleg heel anders
as in gedrukte vorm - daar is dus geen manier om te weet wat tevore
op die voorblad was nie. Jammer.
Re: Mweb en Anonymizer [boodskap #62426 is 'n antwoord op boodskap #62410] Ma, 20 Mei 2002 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hul het `n tegniese probleem gehad. Jy kan dit egter nou gebruik. Daar is
`n foto van Johan Theron se moord, wat wys hoe die nooddienste hom probeer
help het.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ce842e8.0@news1.mweb.co.za...
> "Davie Davis"
> Baie interessante nuus Wouter, en dankie vir die skakel.
> Vir my lyk dit nie lekker nie. Kyk of jy die Carletonville Herald van
> 17 Mei se voorblad kan opspoor.
>
> http://anon.free.anonymizer.com/http://www.news24.com/Carlet onvilleHerald/
>
>
> Wouter
> Ek kry die koerant, maar in elektroniese vorm is die uitleg heel anders
> as in gedrukte vorm - daar is dus geen manier om te weet wat tevore
> op die voorblad was nie. Jammer.
>
Mweb en Anonymizer [boodskap #62432 is 'n antwoord op boodskap #62379] Ma, 20 Mei 2002 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rodekat  is tans af-lyn  Rodekat
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Wouter Plaasvark
> http://www.anonymizer.com neem jou verby Mweb se skanse.
>
> Of nog makliker, jy kan ook direk na 'n webblad gaan deur
> http://anon.free.anonymizer.com/ vooraan die adres te voeg.
>
> Probeer byvoorbeeld
> http://anon.free.anonymizer.com/http://www.news24.com/
> Vandaar kan jy op al hulle hoofkoerante klik
>
>
Wouter is heeltemal reg met Anonymiser
MAAR

Jy gaan omtrent net een maand gratis diens by hulle kry.
Daarna verwag hulle jy moet koop.
Anonymiser loop wye draaie om jou spoor te verdoesel.
Spam bots tel jou adres op in die proses.
Verwag heelwat advertensies van oraloor - veral Asië.

Dit word erg genoeg dat mens maar liewer by Mweb inskakel om die
koerante te lees.
Re: Mweb en Anonymizer [boodskap #62441 is 'n antwoord op boodskap #62379] Di, 21 Mei 2002 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar is 'n makliker manier:

Gebruik:

PROXY: proxy.claranet.fr
PORT: 8080

:-)

TJ
www.artslink.co.za/isp
Artslink.co.za ISP
Re: Mweb en Anonymizer [boodskap #62442 is 'n antwoord op boodskap #62432] Di, 21 Mei 2002 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Rodekat"
Wouter is heeltemal reg met Anonymiser
MAAR
Jy gaan omtrent net een maand gratis diens by hulle kry.
Daarna verwag hulle jy moet koop.

Wouter
Nee, ek gebruik dit al sowat 'n jaar lank.
Hulle verkooptegniek werk effens anders. So elke af en toe weier
hulle jou 'n blad of twee en stel voor jy betaal vir die volle diens.

Rodekat
Anonymiser loop wye draaie om jou spoor te verdoesel.
Spam bots tel jou adres op in die proses.
Verwag heelwat advertensies van oraloor - veral Asië.

Wouter
Ek kry bietjie spam, maar uit die VSA, nog niks uit die Ooste nie.
Ek vermoed die bron daarvan is eerder iets anders, maar weet ook maar nie.

Maar hoe sou hulle jou e-pos adres via Anonymizer optel, Rodekat?
Re: Mweb en Anonymizer [boodskap #62462 is 'n antwoord op boodskap #62441] Di, 21 Mei 2002 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 May 2002 06:49:49 +0200, "TJ" wrote:

> Daar is 'n makliker manier:
>
> Gebruik:
>
> PROXY: proxy.claranet.fr
> PORT: 8080
>
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za/isp
> Artslink.co.za ISP
>

Vinnig gekyk lyk dit nie of dit
werk nie omdat dit nie username
as 'anonymous' aanvaar nie.

DD
Re: Mweb en Anonymizer [boodskap #62474 is 'n antwoord op boodskap #62462] Di, 21 Mei 2002 19:37 Na vorige boodskap
Pierre  is tans af-lyn  Pierre
Boodskappe: 19
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:p32leu81clu18pohal607db968tguvemof@4ax.com...
> On Tue, 21 May 2002 06:49:49 +0200, "TJ"

> wrote:
>
>> Daar is 'n makliker manier:
>>
>> Gebruik:
>>
>> PROXY: proxy.claranet.fr
>> PORT: 8080
>>
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za/isp
>> Artslink.co.za ISP
>>
>
> Vinnig gekyk lyk dit nie of dit
> werk nie omdat dit nie username
> as 'anonymous' aanvaar nie.
>
> DD

Ek gebruik die volgende ouens al baie lankal, maar let
daarop dat hulle werf op die oomblik vernuwe word :
http://www.@anonymouse.de. Nifty naam nê? Terloops, ek
gebruik POW! van AnalogX (www.analogx.com) waar nodig, om
alle ongevraagde venstertjies uit te klink. ;)

- Pierre
Vorige onderwerp: Swaaiery
Volgende onderwerp: Re: Udòtapikafö rasay. Ituk dukümuda yehüdò nit Tadurel. O oravuga. Reha.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 04:35:19 MGT 2024