Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek dink ek het die antwoord...
Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62364] So, 19 Mei 2002 10:07 na volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nou net...

As nou net net nou se net nou was, dan sal net nou net nou nou net wees.

Is dit nou moontlik dat dit net so eenvoudig kan wees?

Q
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62366 is 'n antwoord op boodskap #62364] So, 19 Mei 2002 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 May 2002 11:07:21 +0100, "Q" wrote:

> Ek dink nou net...
>
> As nou net net nou se net nou was, dan sal net nou net nou nou net wees.
>
> Is dit nou moontlik dat dit net so eenvoudig kan wees?
>
> Q
>

Jy het nou net op die waarheid afgekom Q.
Ek het dit netnou dit al geweet. Toe was dit
nog net nou.

DD
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62368 is 'n antwoord op boodskap #62366] So, 19 Mei 2002 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:ffueeuga480m25c3h4inu2bu03io6aa7f2@4ax.com...
> On Sun, 19 May 2002 11:07:21 +0100, "Q"
> wrote:
>

> Jy het nou net op die waarheid afgekom Q.
> Ek het dit netnou dit al geweet. Toe was dit
> nog net nou.
>
> DD

Wag net nou 'n oomblikkie Didi... ek dink nou net dat dit nou net dalk 'n
bietjie oorvereenvoudig mag wees? Miskien sal ek netnou van mening verander

Q
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62371 is 'n antwoord op boodskap #62368] So, 19 Mei 2002 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 May 2002 11:48:24 +0100, "Q" wrote:

> Wag net nou 'n oomblikkie Didi... ek dink nou net dat dit nou net dalk 'n
> bietjie oorvereenvoudig mag wees? Miskien sal ek netnou van mening verander
>
> Q
>

Klink nie of jy van mening sal verander nie Q
want jy het net nou gesê wat jy nou net sê

DD
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62375 is 'n antwoord op boodskap #62371] So, 19 Mei 2002 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:514feu09a4kjgo8p87p5thq5fvpor605ng@4ax.com...
> On Sun, 19 May 2002 11:48:24 +0100, "Q"
> wrote:
>

> Klink nie of jy van mening sal verander nie Q
> want jy het net nou gesê wat jy nou net sê
>
> DD

Didi,

Nou sit jy net vir my ore aan. Ek het netnou gese... ag neffermaaind!

Q
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62376 is 'n antwoord op boodskap #62375] So, 19 Mei 2002 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jy moet nou nie kom staan en twyfel oor wat jy netnou gesê het nie, want
netnou is ons almal in die war of is dit nou wat jy netnou wou gehad het,
wel dan het jy dit nou amper gekry.

"Q" skryf in boodskap news:EkOF8.70359$7R.77048@NewsReader...
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:514feu09a4kjgo8p87p5thq5fvpor605ng@4ax.com...
>> On Sun, 19 May 2002 11:48:24 +0100, "Q"
>> wrote:
>>
>
>> Klink nie of jy van mening sal verander nie Q
>> want jy het net nou gesê wat jy nou net sê
>>
>> DD
>
> Didi,
>
> Nou sit jy net vir my ore aan. Ek het netnou gese... ag neffermaaind!
>
> Q
>
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62382 is 'n antwoord op boodskap #62376] So, 19 Mei 2002 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"johanls" skryf in boodskap news:3ce840d0_1@batman.vip-za.com...
> Jy moet nou nie kom staan en twyfel oor wat jy netnou gesê het nie, want
> netnou is ons almal in die war of is dit nou wat jy netnou wou gehad het,
> wel dan het jy dit nou amper gekry.
>

Nee wat Johan, hierdie thread maak my kop seer... of miskien is die die
bottel Rooi Jerepiko wat vrinne daar van Montague gister vir my hier
aangebring het?
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62384 is 'n antwoord op boodskap #62382] So, 19 Mei 2002 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Q" wrote:

> Nee wat Johan, hierdie thread maak my kop seer... of miskien is die die
> bottel Rooi Jerepiko wat vrinne daar van Montague gister vir my hier
> aangebring het?

Aha!!! Ek dog daar was iets fout by jou!! :-)))
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62387 is 'n antwoord op boodskap #62384] So, 19 Mei 2002 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:smufeusbm2ortc2uja7i41o9skaj3hfu7g@4ax.com...
> "Q" wrote:
>
> Aha!!! Ek dog daar was iets fout by jou!! :-)))
>
Ag, jy's net jaloers man.
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62390 is 'n antwoord op boodskap #62387] So, 19 Mei 2002 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En jy sal jaloerser wees om te weet dat in Julie het ons 'n Port-proe aan
die gang.
Annette

"Q" skryf in boodskap news:P4TF8.140088$oK4.122682@NewsReader...
> "Katryn" wrote in message
> news:smufeusbm2ortc2uja7i41o9skaj3hfu7g@4ax.com...
>> "Q" wrote:
>>
>> Aha!!! Ek dog daar was iets fout by jou!! :-)))
>>
> Ag, jy's net jaloers man.
>
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62395 is 'n antwoord op boodskap #62387] So, 19 Mei 2002 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Q" wrote:
> "Katryn" wrote in message

>> Aha!!! Ek dog daar was iets fout by jou!! :-)))

> Ag, jy's net jaloers man.

Ag, issie vrou.

:-))
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62397 is 'n antwoord op boodskap #62390] So, 19 Mei 2002 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:ac8vks$ntlfk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> En jy sal jaloerser wees om te weet dat in Julie het ons 'n Port-proe aan
> die gang.
> Annette

Ag, 'n ou enkele botteltjie Allesverloren...

Drank, jou edel vog,
van jou kry ek nooit genog.
Al smaak jy ook na ***,
vir jou bly ek altyd lus.

Opgevoer en dik gemoer deur Q
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62399 is 'n antwoord op boodskap #62395] So, 19 Mei 2002 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:2m1geug3msv8h3q974bq8ccc02i4cjvomv@4ax.com...
> "Q" wrote:
>> "Katryn" wrote in message
>
> Ag, issie vrou.

O, 'n muisplaag? Hier Kietsie, Kietsie... :-)

Q
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62400 is 'n antwoord op boodskap #62399] So, 19 Mei 2002 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Q" wrote:

> O, 'n muisplaag? Hier Kietsie, Kietsie... :-)

Okay okay - ek kry die boodskap. I'm outta here!
:-)

(terloops, die antwoord is 42)
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62401 is 'n antwoord op boodskap #62399] So, 19 Mei 2002 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 May 2002 21:28:37 +0100, "Q" wrote:

> "Katryn" wrote in message
> news:2m1geug3msv8h3q974bq8ccc02i4cjvomv@4ax.com...
>> "Q" wrote:
>>> "Katryn" wrote in message

>> Ag, issie vrou.
>
> O, 'n muisplaag? Hier Kietsie, Kietsie... :-)
>
> Q
>

Moenie worry Katryn.
Dis een kietsie teen
twee MUISE:-)
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62402 is 'n antwoord op boodskap #62400] So, 19 Mei 2002 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:qs2geucr5vmpbdipp3teol5u4dm3oh62nl@4ax.com...
> "Q" wrote:
>
>> O, 'n muisplaag? Hier Kietsie, Kietsie... :-)
>
> Okay okay - ek kry die boodskap. I'm outta here!
> :-)
>
> (terloops, die antwoord is 42)
>

Ja, maar wat was die vraag nou weer?

Q
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62403 is 'n antwoord op boodskap #62401] So, 19 Mei 2002 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Die Veldmuis" skryf in boodskap news:kv2geu0d2rso5b683lrhs9rad245ptncsg@4ax.com...
> On Sun, 19 May 2002 21:28:37 +0100, "Q"
> wrote:
> Moenie worry Katryn.
> Dis een kietsie teen
> twee MUISE:-)

Maar hierdie Kietsie is ge-turbo
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62404 is 'n antwoord op boodskap #62403] So, 19 Mei 2002 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kietsie" wrote:

>
> "Die Veldmuis" wrote in message
> news:kv2geu0d2rso5b683lrhs9rad245ptncsg@4ax.com...
>> On Sun, 19 May 2002 21:28:37 +0100, "Q"
>> wrote:
>> Moenie worry Katryn.
>> Dis een kietsie teen
>> twee MUISE:-)
>
> Maar hierdie Kietsie is ge-turbo

RODVEL!!!!! :-)))))))))))))))))))))))))))
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62408 is 'n antwoord op boodskap #62400] Ma, 20 Mei 2002 00:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
(terloops, die antwoord is 42)

Wouter
Jy het dan vir my daardie aand gesê jy is net 37?
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62412 is 'n antwoord op boodskap #62408] Ma, 20 Mei 2002 02:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" wrote:

> "Katryn"
> (terloops, die antwoord is 42)
>
> Wouter
> Jy het dan vir my daardie aand gesê jy is net 37?

Geen "babelfish" vir jou nie!! :-))

(42 is die antwoord vir lewe, die heelal en alles)
:-)
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62413 is 'n antwoord op boodskap #62402] Ma, 20 Mei 2002 02:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Q" wrote:

>> (terloops, die antwoord is 42)

>
> Ja, maar wat was die vraag nou weer?

Wat kry jy as jy 6 met 9 vermenigvuldig. :-)
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62414 is 'n antwoord op boodskap #62413] Ma, 20 Mei 2002 02:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

> "Q" wrote:
>
>>> (terloops, die antwoord is 42)
>

>> Ja, maar wat was die vraag nou weer?
>
> Wat kry jy as jy 6 met 9 vermenigvuldig. :-)

Skies - 6 EN 9, nie "met" nie.
Maar die aarde was mos vernietig deur die Vogons en die muise voor
hulle die vraag uit Arthur se brein kom ekstraeer, so ek is ook nie
heeltemal seker nie.
- how many roads must a man walk?
:-)
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62419 is 'n antwoord op boodskap #62401] Ma, 20 Mei 2002 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dapper Muis  is tans af-lyn  Dapper Muis
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Mouses Inc. staan nie terug vir ENIGE kat nie :-|
Kom try ons !!!
D.M.
--
---------------------
Mouses Inc
eendrag@maakmag.blits
---------------------

"Die Veldmuis" skryf in boodskap news:kv2geu0d2rso5b683lrhs9rad245ptncsg@4ax.com...
> On Sun, 19 May 2002 21:28:37 +0100, "Q"

> wrote:
>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:2m1geug3msv8h3q974bq8ccc02i4cjvomv@4ax.com...
>>> "Q" wrote:
>>>> "Katryn" wrote in message
>
>>> Ag, issie vrou.
>>
>> O, 'n muisplaag? Hier Kietsie, Kietsie... :-)
>>
>> Q
>>
>
> Moenie worry Katryn.
> Dis een kietsie teen
> twee MUISE:-)
>
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62460 is 'n antwoord op boodskap #62419] Di, 21 Mei 2002 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 May 2002 08:32:46 +0200, "Dapper Muis"
wrote:

> Mouses Inc. staan nie terug vir ENIGE kat nie :-|
> Kom try ons !!!
> D.M.

En eendrag@maakmag.blits beteken
in dieretaal natuurlik mui...@katklaar.com

Veldmuis
Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #63723 is 'n antwoord op boodskap #62400] Vr, 14 Junie 2002 17:44 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" schreef...
> "Q" wrote:
>> O, 'n muisplaag? Hier Kietsie, Kietsie... :-)
>
> Okay okay - ek kry die boodskap. I'm outta here!
> :-)
>
> (terloops, die antwoord is 42)

Ah, Adams! Dis 'n baie oulike boek, nê?

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: Mediaspraak?
Volgende onderwerp: Wat ons lees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 20:25:58 MGT 2024