| Swaaiery [boodskap #62260] |
Sa., 18 Mei 2002 09:04  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het nou net 'n artikel klaar gelees oor lyfswaai ( swinging) , en die
afgelope 2 weke op 3rd Degree was daar ook programme daaroor.
Die hele opsit klink maar bisar vir my, en ek kan nie dink dat die
deelnemers aan hierdie tydverdryf nie later jare berou daaroor sal hê nie.
Hierdie mense kom vir my elk geval voor as emosioneel vlak of afgestomp, en
ek twyfel of die partytjies wat hulle geniet ooreenstem met my idee van 'n
lekker partytjie - waar mens met kenisse, vriende en familie lekker
saamgesels en lag, vleis of vis braai en goeie wyn drink.
Ek sou nogal een van daai partytjies wil bybring - net om die klere wat
hulle glo by aankoms uittrek te neem en weg te steek:)))))
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Swaaiery [boodskap #62274 is 'n antwoord op boodskap #62265] |
Sa., 18 Mei 2002 14:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Dis juis die probleem, die manne raak gouer op as die dames, en dan
raak die dames of verveeld, of hulle kry lam polse;)))
Annette
"Hantamkind" skryf in boodskap news:BVpF8.12830$b5.44659@newsfeeds.bigpond.com...
> Nee ek stem nie saam nie Annette. So ou stoutigheidjie waaraan altwee
> meedoen kan dalk net die flikkerende ou vlammetjie lewendig hou. Ek meen 'n
> man is mos nounie 'n windpomp nie en variety is the spice of life. Of hoe s�
> ek?
>
> Hantamkind.
>
> "Annette"
>> Het nou net 'n artikel klaar gelees oor lyfswaai ( swinging) , en die
>> afgelope 2 weke op 3rd Degree was daar ook programme daaroor.
>> Die hele opsit klink maar bisar vir my, en ek kan nie dink dat die
>> deelnemers aan hierdie tydverdryf nie later jare berou daaroor sal hê nie.
>> Hierdie mense kom vir my elk geval voor as emosioneel vlak of afgestomp,
> en
>> ek twyfel of die partytjies wat hulle geniet ooreenstem met my idee van 'n
>> lekker partytjie - waar mens met kenisse, vriende en familie lekker
>> saamgesels en lag, vleis of vis braai en goeie wyn drink.
>>
>> Ek sou nogal een van daai partytjies wil bybring - net om die klere wat
>> hulle glo by aankoms uittrek te neem en weg te steek:)))))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swaaiery [boodskap #62348 is 'n antwoord op boodskap #62344] |
So., 19 Mei 2002 06:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hestrie is ook 'n ooglopende voorbeeld van die tegniek.
Ongelukkig het dit nie vir Myrtle Bothma gewerk nie - sy het ook
gevisualiseer, maar vergeet om na die hekkie te kyk.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:ac7els$ops$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Interessante inset op RSG gehoor deur Piet Muller en 'n boek wat hy tans
> laat verskyn oor "Visualisering" - klink na 'n tipe self-hipnose waartydens
> jy die verwagte/voorsiene resultate visualiseer. Voormalige wêreld kampioen
> hekkiesatleet (Potgieter) het klaarblyklik van die tegniek gebruik gemaak.
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:mntceu4n9f6rs14m532uh0nipa5c6f1lqr@4ax.com...
>> On Sat, 18 May 2002 16:58:12 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> :)))) Dis juis die probleem, die manne raak gouer op as die dames, en dan
>>> raak die dames (of)verveeld,
>>> Annette
>>>
>>>
>>
>> Daai twee wil met die beste pogings
>> nie by mekaar pas nie Annette.
>>
>> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swaaiery [boodskap #62464 is 'n antwoord op boodskap #62260] |
Di., 21 Mei 2002 17:54  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 20 May 2002 09:47:21 +0200, "krokkie" wrote:
> Ek dink nie iemand wil 'n boek bykom nie
>
Selfs nie eens een met 'n X titel nie
|
|
|
|