Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jy weet mos, Arthur!
Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61945] Sa, 11 Mei 2002 19:41 na volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gebruik julle ook die woord 'mos' in Nederlands, Arthur?
Jy weet mos waarvan ek praat want ons tale is mos familie.
In korrespondensie vermy ek die woord want ek weet nie
of dit in julle woordeskat bestaan nie. Én, dit is tog mos so
lekker Afrikaanse woord!

DD
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61946 is 'n antwoord op boodskap #61945] Sa, 11 Mei 2002 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 11 May 2002 22:30:10 +0200, "johanls"
wrote:

> Ag nee Dave, jy kan mos nou nie so met hom praat nie, dit gaan hom mos net
> deurmekaar maak en dan is ons mos in groot gemors en dit wil ons mos nie hê
> nie. Ek dink ons verstaan mekaar mos reg?
> "Dave" wrote in message
> news:6bsqdu03qctn80mltopgjfq8rg70udutcm@4ax.com...

>> Gebruik julle ook die woord 'mos' in Nederlands, Arthur?
>> Jy weet mos waarvan ek praat want ons tale is mos familie.
>> In korrespondensie vermy ek die woord want ek weet nie
>> of dit in julle woordeskat bestaan nie. Én, dit is tog mos so
>> lekker Afrikaanse woord!

>> DD
>

Maar Johanis, ek doen mos reg om te vra, want dit is mos 'n logiese
vraag. En buitendien is Arthur mos 'n slim man en jy het mos opgemerk
dat hy lief is vir tale.
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61947 is 'n antwoord op boodskap #61945] Sa, 11 Mei 2002 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee Dave, jy kan mos nou nie so met hom praat nie, dit gaan hom mos net
deurmekaar maak en dan is ons mos in groot gemors en dit wil ons mos nie hê
nie. Ek dink ons verstaan mekaar mos reg?

"Dave" skryf in boodskap news:6bsqdu03qctn80mltopgjfq8rg70udutcm@4ax.com...
>
> Gebruik julle ook die woord 'mos' in Nederlands, Arthur?
> Jy weet mos waarvan ek praat want ons tale is mos familie.
> In korrespondensie vermy ek die woord want ek weet nie
> of dit in julle woordeskat bestaan nie. 'n, dit is tog mos so
> lekker Afrikaanse woord!
>
> DD
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61948 is 'n antwoord op boodskap #61946] Sa, 11 Mei 2002 20:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jy behoort mos nou van beter te weet. Jy het mos gesien party mense is so
lief vir Afrikaans dat hulle dink ons is mos net `n ander dialek van hul eie
taal. Volgens my het dit mos nou net mooi niks met slimgeid te doen nie.
Hey, ons kan mos darem leka nonsens praat so in die middel van die nag.
Maar aan die anderkant ons is mos so besig in die dag dat ons mos nie ander
tyd kry om so te mors nie. Ek laat my mos nou nie vertel dat enige ander
persoon soveel oor mos kan gesels nie. Maar wel, ons is mos Afrikaners en
dit beteken ons is mos anders.

Dave:
Maar Johanis, ek doen mos reg om te vra, want dit is mos 'n logiese
> vraag. En buitendien is Arthur mos 'n slim man en jy het mos opgemerk
> dat hy lief is vir tale.
>
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61949 is 'n antwoord op boodskap #61948] Sa, 11 Mei 2002 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 11 May 2002 22:58:52 +0200, "johanls"
wrote:

> . Ek laat my mos nou nie vertel dat enige ander
> persoon soveel oor mos kan gesels nie. Maar wel, ons is mos Afrikaners en
> dit beteken ons is mos anders.

En jy sal mos saamstem wanneer ek sê dat mos is mos 'n interessante
woord.!
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61950 is 'n antwoord op boodskap #61949] Sa, 11 Mei 2002 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wel ek gaan mos nou slaap so jy sal iemand anders moet kry om oor mos te
gesels anders gaan jy mos vreeslik alleen wees. Praat môre weer, dis mos
nou as ek wakker word.

"Dave" skryf in boodskap news:hp1rdu08mumldcucc9nr83aluqcdd5rfvu@4ax.com...
> On Sat, 11 May 2002 22:58:52 +0200, "johanls"
> wrote:
>
>> . Ek laat my mos nou nie vertel dat enige ander
>> persoon soveel oor mos kan gesels nie. Maar wel, ons is mos Afrikaners en
>> dit beteken ons is mos anders.
>
> En jy sal mos saamstem wanneer ek sê dat mos is mos 'n interessante
> woord.!
>
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61952 is 'n antwoord op boodskap #61945] Sa, 11 Mei 2002 22:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Arthur!

Voor één keer: loop er nou niet in alstublieft!
Geef géén antwoord op hun vraag!

Met groeten van

Norbert (uit Vlaanderen)

Dave schreef:

>
> Gebruik julle ook die woord 'mos' in Nederlands, Arthur?
> Jy weet mos waarvan ek praat want ons tale is mos familie.
> In korrespondensie vermy ek die woord want ek weet nie
> of dit in julle woordeskat bestaan nie. 'n, dit is tog mos so
> lekker Afrikaanse woord!
>
> DD
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61954 is 'n antwoord op boodskap #61945] So, 12 Mei 2002 00:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" schreef...
> Gebruik julle ook die woord 'mos' in Nederlands, Arthur?
> Jy weet mos waarvan ek praat want ons tale is mos familie.
> In korrespondensie vermy ek die woord want ek weet nie
> of dit in julle woordeskat bestaan nie. 'n, dit is tog mos so
> lekker Afrikaanse woord!

Ja, ek het dit mos al eerder gebruik in my plasinge hier .... ons ken dit as
'immers' ...

Groete,
Arthur
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61955 is 'n antwoord op boodskap #61952] So, 12 Mei 2002 00:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"*Sterrenkijker*" schreef...
> Voor één keer: loop er nou niet in alstublieft!
> Geef géén antwoord op hun vraag!

Sorry, Norbert, maar ek al gereageer. Ek kan mos nie vra� wat direk aan my
gestel is negeer nie ....

As julle wonder waarom ek om 2:00u nog agter my rekenaar sit ... ek het
vanaand Civilisation III geinstalleer :)

Arthur
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61956 is 'n antwoord op boodskap #61952] So, 12 Mei 2002 01:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JD Bothma  is tans af-lyn  JD Bothma
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek sit hier in Engeland en lag maar net vir julle se gemors (dave en
johanis).
Ek was noudiedag in 'n nederlandse chatroom en het biedjie probeer sien wat
van die nederlandse taal kan ek verstaan en die mense daar was verbasend
gaaf en het biedjie woorde wat hulle in afrikaans geken het vir my in NL
verduidelik.
wat ek wil weet is of daar enige Vlaamse 'Chat-Rooms' is veral op mIRC. sal
nogal lekker wees om die verskil te sien en makliker wees om te verstaan as
NL.

groete van die koue,
JD

--
UKRA #1256

"The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
-Duffy Daugherty

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cdd993e.376363@news.skynet.be...
> Arthur!
>
> Voor één keer: loop er nou niet in alstublieft!
> Geef géén antwoord op hun vraag!
>
> Met groeten van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> Dave schreef:
>
>>
>> Gebruik julle ook die woord 'mos' in Nederlands, Arthur?
>> Jy weet mos waarvan ek praat want ons tale is mos familie.
>> In korrespondensie vermy ek die woord want ek weet nie
>> of dit in julle woordeskat bestaan nie. 'n, dit is tog mos so
>> lekker Afrikaanse woord!
>>
>> DD
>
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61958 is 'n antwoord op boodskap #61949] So, 12 Mei 2002 03:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek reken dis die teken om te beken dat Davie tussen die reels erken dat hy
moeg is:))

Annette

"Dave" skryf in boodskap news:hp1rdu08mumldcucc9nr83aluqcdd5rfvu@4ax.com...
> On Sat, 11 May 2002 22:58:52 +0200, "johanls"
> wrote:
>
>> . Ek laat my mos nou nie vertel dat enige ander
>> persoon soveel oor mos kan gesels nie. Maar wel, ons is mos Afrikaners en
>> dit beteken ons is mos anders.
>
> En jy sal mos saamstem wanneer ek sê dat mos is mos 'n interessante
> woord.!
>
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61959 is 'n antwoord op boodskap #61955] So, 12 Mei 2002 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
mos is iets wat ek jare laas gedrink het
--
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61962 is 'n antwoord op boodskap #61959] So, 12 Mei 2002 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En ek is nooit sonder 'n potjie moskonfyt in my yskas nie.
Annette

"Tobie" skryf in boodskap news:abkstf$8j5$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> mos is iets wat ek jare laas gedrink het
> --
>
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61964 is 'n antwoord op boodskap #61956] So, 12 Mei 2002 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"JD Bothma" schreef...
> Ek sit hier in Engeland en lag maar net vir julle se gemors (dave en
> johanis).
> Ek was noudiedag in 'n nederlandse chatroom en het biedjie probeer sien wat
> van die nederlandse taal kan ek verstaan en die mense daar was verbasend
> gaaf en het biedjie woorde wat hulle in afrikaans geken het vir my in NL
> verduidelik.
> wat ek wil weet is of daar enige Vlaamse 'Chat-Rooms' is veral op mIRC. sal
> nogal lekker wees om die verskil te sien en makliker wees om te verstaan as
> NL.

JD, jy sal geen verskil sien nie. Vlaminge skryf ook Nederlands :)

Groete,
Arthur
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61966 is 'n antwoord op boodskap #61964] So, 12 Mei 2002 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JD Bothma  is tans af-lyn  JD Bothma
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
o. ek het gehoor dat vlaams nader aan afrikaans is as NL.

--
UKRA #1256

"The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
-Duffy Daugherty

"Arthur" skryf in boodskap news:abld4g$jv8$1@news.kabelfoon.nl...
> "JD Bothma" schreef...
>> Ek sit hier in Engeland en lag maar net vir julle se gemors (dave en
>> johanis).
>> Ek was noudiedag in 'n nederlandse chatroom en het biedjie probeer sien
> wat
>> van die nederlandse taal kan ek verstaan en die mense daar was verbasend
>> gaaf en het biedjie woorde wat hulle in afrikaans geken het vir my in NL
>> verduidelik.
>> wat ek wil weet is of daar enige Vlaamse 'Chat-Rooms' is veral op mIRC.
> sal
>> nogal lekker wees om die verskil te sien en makliker wees om te verstaan
> as
>> NL.
>
> JD, jy sal geen verskil sien nie. Vlaminge skryf ook Nederlands :)
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61967 is 'n antwoord op boodskap #61954] So, 12 Mei 2002 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Of jy nou immers of mos gebruik maak nie saak nie. Dit is mos immers amper
dieselfde - net die spelling verskil.

> Ja, ek het dit mos al eerder gebruik in my plasinge hier .... ons ken dit as
> 'immers' ...
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61968 is 'n antwoord op boodskap #61966] So, 12 Mei 2002 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"JD Bothma" schreef...
> o. ek het gehoor dat vlaams nader aan afrikaans is as NL.

Is julle dan almal gebreinwas? Dis moontlik die gesproke Vlaamse dialek is
makliker te verstaan vir Afrikaners, maar ek dink dis meer omdat Belge baie
stadig praat :-) In 'n babbelbox sal jy die verskil tussen Vlaminge en
andere Nederlandstaliges nie vinnig raak sien nie.

Groete,
Arthur

> "Arthur" wrote...
>> JD, jy sal geen verskil sien nie. Vlaminge skryf ook Nederlands :)
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61969 is 'n antwoord op boodskap #61967] So, 12 Mei 2002 11:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"johanls" schreef...
> Of jy nou immers of mos gebruik maak nie saak nie. Dit is mos immers
> amper dieselfde - net die spelling verskil.

Jy is reg, hulle was mos 300 jaar geleë dieselfde woord.

Ek moet sê 'mos' beval my beter as 'immers'. As ek 'immers' sê moet ek altyd
aan my ouma ... my ouma se nooiensvan is mos Immers :)

Groete,
Arthur
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61971 is 'n antwoord op boodskap #61966] So, 12 Mei 2002 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
JD, Jy sal dit maar vir jouself moet uitmaak - Arthur sal jou buitendien nie
glo nie;))
Annette

"JD Bothma" skryf in boodskap news:3cde44a5_3@mk-nntp-1.news.uk.worldonline.com...
> o. ek het gehoor dat vlaams nader aan afrikaans is as NL.
>
> --
> UKRA #1256
>
> "The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
> -Duffy Daugherty
> "Arthur" wrote in message
> news:abld4g$jv8$1@news.kabelfoon.nl...
>> "JD Bothma" schreef...
>>> Ek sit hier in Engeland en lag maar net vir julle se gemors (dave en
>>> johanis).
>>> Ek was noudiedag in 'n nederlandse chatroom en het biedjie probeer
sien
>> wat
>>> van die nederlandse taal kan ek verstaan en die mense daar was verbasend
>>> gaaf en het biedjie woorde wat hulle in afrikaans geken het vir my in NL
>>> verduidelik.
>>> wat ek wil weet is of daar enige Vlaamse 'Chat-Rooms' is veral op
mIRC.
>> sal
>>> nogal lekker wees om die verskil te sien en makliker wees om te
verstaan
>> as
>>> NL.
>>
>> JD, jy sal geen verskil sien nie. Vlaminge skryf ook Nederlands :)
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61972 is 'n antwoord op boodskap #61971] So, 12 Mei 2002 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JD Bothma  is tans af-lyn  JD Bothma
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
ek sal maar gaan kyk. ek weet in elkegeval net dat 'Ik' 'Ek' is en daai tipe
dinge so alles sal vir my dieselfde wees.
Ek hou nogal van die woord babbelbox. baie oorspronklik. ;-)

groete
JD

--
UKRA #1256

"The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
-Duffy Daugherty

"Annette" skryf in boodskap news:ablvju$j31s5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> JD, Jy sal dit maar vir jouself moet uitmaak - Arthur sal jou buitendien nie
> glo nie;))
> Annette
>
> "JD Bothma" wrote in message
> news:3cde44a5_3@mk-nntp-1.news.uk.worldonline.com...
>> o. ek het gehoor dat vlaams nader aan afrikaans is as NL.
>>
>> --
>> UKRA #1256
>>
>> "The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
>> -Duffy Daugherty
>> "Arthur" wrote in message
>> news:abld4g$jv8$1@news.kabelfoon.nl...
>>> "JD Bothma" schreef...
>>>> Ek sit hier in Engeland en lag maar net vir julle se gemors (dave en
>>>> johanis).
>>>> Ek was noudiedag in 'n nederlandse chatroom en het biedjie probeer
> sien
>>> wat
>>>> van die nederlandse taal kan ek verstaan en die mense daar was
> verbasend
>>>> gaaf en het biedjie woorde wat hulle in afrikaans geken het vir my
in
> NL
>>>> verduidelik.
>>>> wat ek wil weet is of daar enige Vlaamse 'Chat-Rooms' is veral op
> mIRC.
>>> sal
>>>> nogal lekker wees om die verskil te sien en makliker wees om te
> verstaan
>>> as
>>>> NL.
>>>
>>> JD, jy sal geen verskil sien nie. Vlaminge skryf ook Nederlands :)
>>>
>>> Groete,
>>> Arthur
>>>
>>
>
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61973 is 'n antwoord op boodskap #61956] So, 12 Mei 2002 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ons se gemors is nog niks. Hier is `n paar ander wat ken van. Jy sal nog
sien. Welkom hier, jy gaan mos hier bly? Jy kan mos nie net `n paar sinne
hier kom ingooi en dan weer verdwyn nie. Dit sou mos ongeskik wees.

"JD Bothma" < wrote
> Ek sit hier in Engeland en lag maar net vir julle se gemors (dave en
> johanis).
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61974 is 'n antwoord op boodskap #61971] So, 12 Mei 2002 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> "JD Bothma" wrote...
>>
>> o. ek het gehoor dat vlaams nader aan afrikaans is as NL.
>
> JD, Jy sal dit maar vir jouself moet uitmaak - Arthur sal jou buitendien
> nie glo nie;))

Feit is dat JD dit nie vir homself kan uitmaak deur net op Nederlandse en
Belgiese babbelboxe te kuier nie. Ons geskrewe taal is 100% dieselfde ...
Nederlands. Hy sal mense werklik moet hoor praat om die verskille te hoor.
En dan hoop ek nie hy tref iemand wat diep uit die binnelande van België kom
nie ... hulle praat daar dialekte wat 'n beskaafde mens soos ek glad nie
verstaan nie :)

Groete,
Arthur
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61975 is 'n antwoord op boodskap #61974] So, 12 Mei 2002 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JD Bothma  is tans af-lyn  JD Bothma
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
se jy Belgiërs is onbeskaafd? ;-)

--
UKRA #1256

"The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
-Duffy Daugherty

"Arthur" skryf in boodskap news:abm47f$1ccm$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> "JD Bothma" wrote...
>>>
>>> o. ek het gehoor dat vlaams nader aan afrikaans is as NL.
>>
>> JD, Jy sal dit maar vir jouself moet uitmaak - Arthur sal jou buitendien
>> nie glo nie;))
>
> Feit is dat JD dit nie vir homself kan uitmaak deur net op Nederlandse en
> Belgiese babbelboxe te kuier nie. Ons geskrewe taal is 100% dieselfde ...
> Nederlands. Hy sal mense werklik moet hoor praat om die verskille te hoor.
> En dan hoop ek nie hy tref iemand wat diep uit die binnelande van België kom
> nie ... hulle praat daar dialekte wat 'n beskaafde mens soos ek glad nie
> verstaan nie :)
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61977 is 'n antwoord op boodskap #61975] So, 12 Mei 2002 16:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ook nou gewonder oor die volks-belydenis wat gedoen is. Ek glo nie
sy vriende in die binnelande sal van hom hou nie.

"JD Bothma" skryf in boodskap news:3cde94a3_3@mk-nntp-1.news.uk.worldonline.com...
> se jy Belgiërs is onbeskaafd? ;-)
>
> --
> UKRA #1256
>
> "The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
> -Duffy Daugherty
> "Arthur" wrote in message
> news:abm47f$1ccm$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Annette" schreef...
>>> "JD Bothma" wrote...
>>>>
>>>> o. ek het gehoor dat vlaams nader aan afrikaans is as NL.
>>>
>>> JD, Jy sal dit maar vir jouself moet uitmaak - Arthur sal jou buitendien
>>> nie glo nie;))
>>
>> Feit is dat JD dit nie vir homself kan uitmaak deur net op Nederlandse en
>> Belgiese babbelboxe te kuier nie. Ons geskrewe taal is 100% dieselfde ...
>> Nederlands. Hy sal mense werklik moet hoor praat om die verskille te hoor.
>> En dan hoop ek nie hy tref iemand wat diep uit die binnelande van België kom
>> nie ... hulle praat daar dialekte wat 'n beskaafde mens soos ek glad nie
>> verstaan nie :)
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61978 is 'n antwoord op boodskap #61977] So, 12 Mei 2002 17:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek bly gelukkig by die see in Vlaandere, en nie baie ver van Nederland af
nie :-).
Hilda.

"johanls" skryf in boodskap news:3cdf1d29$1_2@batman.vip-za.com...
> Ek het ook nou gewonder oor die volks-belydenis wat gedoen is. Ek glo nie
> sy vriende in die binnelande sal van hom hou nie.
>
> "JD Bothma" wrote in message
> news:3cde94a3_3@mk-nntp-1.news.uk.worldonline.com...
>> se jy Belgiërs is onbeskaafd? ;-)
>>
>> --
>> UKRA #1256
>>
>> "The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
>> -Duffy Daugherty
>> "Arthur" wrote in message
>> news:abm47f$1ccm$1@news.kabelfoon.nl...
>>> "Annette" schreef...
>>>> "JD Bothma" wrote...
>>>> >
>>>> > o. ek het gehoor dat vlaams nader aan afrikaans is as NL.
>>>>
>>>> JD, Jy sal dit maar vir jouself moet uitmaak - Arthur sal jou buitendien
>>>> nie glo nie;))
>>>
>>> Feit is dat JD dit nie vir homself kan uitmaak deur net op Nederlandse en
>>> Belgiese babbelboxe te kuier nie. Ons geskrewe taal is 100% dieselfde ...
>>> Nederlands. Hy sal mense werklik moet hoor praat om die verskille te hoor.
>>> En dan hoop ek nie hy tref iemand wat diep uit die binnelande van België kom
>>> nie ... hulle praat daar dialekte wat 'n beskaafde mens soos ek glad nie
>>> verstaan nie :)
>>>
>>> Groete,
>>> Arthur
>>>
>>
>
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61979 is 'n antwoord op boodskap #61973] So, 12 Mei 2002 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Johan- jy moes gesê het julle gemos.....:))))))
Dis soos jy sê ons ken van nonsens hier, en al vang ons 'n gly in sommige
mense hier, kan ons soms nog steeds beskaafd optree;)))

NS - Geluk met die Bulle se sonderlinge Super 12 prestasie:))
Annette

"johanls" skryf in boodskap news:3cdf06e6$1_1@batman.vip-za.com...
> Ons se gemors is nog niks. Hier is `n paar ander wat ken van. Jy sal nog
> sien. Welkom hier, jy gaan mos hier bly? Jy kan mos nie net `n paar sinne
> hier kom ingooi en dan weer verdwyn nie. Dit sou mos ongeskik wees.
>
> "JD Bothma" < wrote
>> Ek sit hier in Engeland en lag maar net vir julle se gemors (dave en
>> johanis).
>
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61980 is 'n antwoord op boodskap #61977] So, 12 Mei 2002 17:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"johanls" schreef...
> Ek het ook nou gewonder oor die volks-belydenis wat gedoen is.

Volks-belydenis? Ek het net mense beoordeel op die taal wat hulle gebruik.
Dat doen mos almal, nê? Julle Afrikaners moet dit weet!

> Ek glo nie sy vriende in die binnelande sal van hom hou nie.

Ek proef 'n teenstrydigheid .... my vriende sal nie van my hou nie ... dan
is hulle glad nie my vriende nie ... nie dat ek baie vriende in België het
nie, ek ken net twee Belge, beide is deelnemers aan hierdie nuusgroep. Hulle
kan dink nie van die Belgiese binnelande afkomstig wees nie, hulle klink in
ieder geval min of meer beskaafd. Maar miskien is dit net omdat hulle
Afrikaans skryf, wat ek as 'n taamlik beskaafde Nederlandse dialek beskou
:-)

> "JD Bothma" wrote...
>> se jy Belgiërs is onbeskaafd? ;-)

Jy het die Belgiese inboorlinge nog nie hoor praat nie! :-)

Die algemeen beskaafde Vlaams wat hulle op TV praat is oorigens wel baie
aangenaam om na te luister. Op die BRT kan jy die mooiste Nederlandse dialek
hoor wat bestaan. Mooier as my Hollandse dialek en julle Afrikaanse :-)

Groete,
Arthur

>> "Arthur" wrote...
>>> En dan hoop ek nie hy tref iemand wat diep uit die binnelande
>>> van België kom nie ... hulle praat daar dialekte wat 'n beskaafde
>>> mens soos ek glad nie verstaan nie :)
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61981 is 'n antwoord op boodskap #61980] So, 12 Mei 2002 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" schreef op Sun, 12 May 2002 19:35:14
+0200 in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans:

>> "JD Bothma" wrote...
>>> se jy belgiërs is onbeskaafd? ;-)
>
> Jy het die Belgiese inboorlinge nog nie hoor praat nie! :-)

LOL

>
> Die algemeen beskaafde Vlaams wat hulle op TV praat is oorigens wel baie
> aangenaam om na te luister. Op die BRT kan jy die mooiste Nederlandse dialek
> hoor wat bestaan.

Jaja!

> Mooier as my Hollandse dialek

Goois? :-)

> en julle Afrikaanse :-)

Hoho!!

Michel, Belgiese inboorling.
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61983 is 'n antwoord op boodskap #61979] So, 12 Mei 2002 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 12 May 2002 19:14:10 +0200, "Annette" wrote:

> Johan- jy moes gesê het julle gemos.....:))))))
> Dis soos jy sê ons ken van nonsens hier, en al vang ons 'n gly in sommige
> mense hier, kan ons soms nog steeds beskaafd optree;)))
>

'm Gly of 'n Skaats, Annette?
Jou antwoord kan nogal belangrik wees:-)

DD
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61986 is 'n antwoord op boodskap #61981] So, 12 Mei 2002 19:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Michel Martens" schreef...
> "Arthur" schreef:
>> Die algemeen beskaafde Vlaams wat hulle op TV praat is oorigens wel baie
>> aangenaam om na te luister. Op die BRT kan jy die mooiste Nederlandse dialek
>> hoor wat bestaan.
>
> Jaja!
>
>> Mooier as my Hollandse dialek
>
> Goois? :-)

Neuh. Westlands! Hoewel daar teënwoordig daar ook 'n Haagse invloed merkbaar
is ...

>> en julle Afrikaanse :-)
> Hoho!!

Ek hou daarvan om met ketens te rammel :-)

> Michel, Belgiese inboorling.

Nummer 3! Verskoning, ek het vergeet dat jy hier ook soms kuier. Ek sien jou
op so baie groepe waar ek 'lurk' dat ek glad nie meer presies weet waar ek
jou ook al gesien het!

Groete,
Arthur
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61987 is 'n antwoord op boodskap #61983] So, 12 Mei 2002 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is definitief 'n gly-voorstander..
Plaas my dus asseblief in die glykamp.:)
Ek praat moderne Afrikaans - nie antieks nie;))
Annette

-- "Dave" skryf in boodskap news:u3etdus29b6cqelaq9govmbcprcp11u90v@4ax.com...
> On Sun, 12 May 2002 19:14:10 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Johan- jy moes gesê het julle gemos.....:))))))
>> Dis soos jy sê ons ken van nonsens hier, en al vang ons 'n gly in sommige
>> mense hier, kan ons soms nog steeds beskaafd optree;)))
>>
>
> 'm Gly of 'n Skaats, Annette?
> Jou antwoord kan nogal belangrik wees:-)
>
> DD
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #61991 is 'n antwoord op boodskap #61969] So, 12 Mei 2002 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
6 April 2002 was dit 350 jaar, vra maar oom Jan van Riebeeck,
woon hy en Maria de Quellerie nie nog êrens in Nederland nie?
--
"Arthur"
> Jy is reg, hulle was mos 300 jaar geleë dieselfde woord.
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #62002 is 'n antwoord op boodskap #61967] Ma, 13 Mei 2002 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
As ek dit reg het, het die Duitsers 'n soortgelyke woord, nl. "ja" ("Es ist
ja nicht wahr..."). Dis as ek 'n mos-sin in Engels moet vertaal dat ek
vasbrand.

Koot Pieterse

"johanls" skryf in boodskap news:3cdec67e_2@batman.vip-za.com...
> Of jy nou immers of mos gebruik maak nie saak nie. Dit is mos immers amper
> dieselfde - net die spelling verskil.
>
>> Ja, ek het dit mos al eerder gebruik in my plasinge hier .... ons ken dit as
>> 'immers' ...
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #62030 is 'n antwoord op boodskap #61991] Ma, 13 Mei 2002 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> 6 April 2002 was dit 350 jaar, vra maar oom Jan van Riebeeck,
> woon hy en Maria de Quellerie nie nog êrens in Nederland nie?

Ons het 'n hoë lewensverwagting in Nederland, maar 384 en 373 jaar?!?

Maar volgende keer as ek in Kuilenburg is sal ek gaan vra of enig iemand
hulle onlangs nog gesien het.

Groete,
Arthur
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #62041 is 'n antwoord op boodskap #62030] Ma, 13 Mei 2002 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Arthur, ek weet ek kan op jou staatmaak :-)
---------------------
"Arthur"
> Maar volgende keer as ek in Kuilenburg is sal ek gaan vra of enig iemand
> hulle onlangs nog gesien het.
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #62220 is 'n antwoord op boodskap #61952] Vr, 17 Mei 2002 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 11 May 2002 22:22:42 GMT, sterre...@skynet.be
(*Sterrenkijker*) wrote:

> Arthur!
>
> Voor één keer: loop er nou niet in alstublieft!
> Geef géén antwoord op hun vraag!
>
> Met groeten van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>

Jy ly aan 'n gloudiense obsessie ou Norbert.
Ontleed beteken dit 'agressie in die ergste graad'.

opregte Suid Afrikaanse groetnis my Belgiese vriend:-)

DD
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #62222 is 'n antwoord op boodskap #61954] Vr, 17 Mei 2002 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 12 May 2002 02:02:16 +0200, "Arthur" wrote:

> "Dave" schreef...
>> Gebruik julle ook die woord 'mos' in Nederlands, Arthur?
>> Jy weet mos waarvan ek praat want ons tale is mos familie.
>> In korrespondensie vermy ek die woord want ek weet nie
>> of dit in julle woordeskat bestaan nie. Én, dit is tog mos so
>> lekker Afrikaanse woord!
>
> Ja, ek het dit mos al eerder gebruik in my plasinge hier .... ons ken dit as
> 'immers' ...
>
> Groete,
> Arthur
>

'Immers'. Sou jy my vra om immers met
'n ander woord te vervang, sou ek
'tog' gesê het. Interessant dat die
twee woorde inderwaarheid
ooreenstemmend is.

DD
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #62231 is 'n antwoord op boodskap #62222] Vr, 17 Mei 2002 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> "Arthur" wrote:
>> "Dave" schreef...
>>> Gebruik julle ook die woord 'mos' in Nederlands, Arthur?
>>> Jy weet mos waarvan ek praat want ons tale is mos familie.
>>> In korrespondensie vermy ek die woord want ek weet nie
>>> of dit in julle woordeskat bestaan nie. 'n, dit is tog mos so
>>> lekker Afrikaanse woord!
>>
>> Ja, ek het dit mos al eerder gebruik in my plasinge hier .... ons ken dit as
>> 'immers' ...
>
> 'Immers'. Sou jy my vra om immers met
> 'n ander woord te vervang, sou ek
> 'tog' gesê het. Interessant dat die
> twee woorde inderwaarheid
> ooreenstemmend is.

Dis mos ook in Afrikaans moontlik om 'mos' deur 'toch' vervang. Die
onderskeid tussen die gebruik van mos/immers en toch/tog is dikwels moeilik
om aan te gee.

My woordeboek sê vir immers (1 toch; 2 want, namelijk; 3 althans,
tenminste). Vir toch sê dit (1 desondanks; 2 immers; 3 inderdaad; 4 ter
uitdrukking van gevoelens).

Groete,
Arthur
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #62290 is 'n antwoord op boodskap #62231] Sa, 18 Mei 2002 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
jy kan tog mos nou maar op verlof gaan, of hoe? :-)
---------------------

"Arthur"
> Dis mos ook in Afrikaans moontlik om 'mos' deur 'toch' vervang.
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #62299 is 'n antwoord op boodskap #62290] Sa, 18 Mei 2002 18:21 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> jy kan tog mos nou maar op verlof gaan, of hoe? :-)

My vliegtuig vertrek tog mos eers morgenaand om 6 uur, wat :-)

> "Arthur"
>> Dis mos ook in Afrikaans moontlik om 'mos' deur 'toch' vervang.
Vorige onderwerp: Diemersfontein
Volgende onderwerp: Fafè ( sp?) Onwettig?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 20:41:47 MGT 2024