Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pim Fortuyn
Pim Fortuyn [boodskap #61609] |
Ma., 06 Mei 2002 17:23  |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Pim Fortuyn, 'n regse Nederlandse politikus, is neergeskiet. Ek het nooit
met die man se idees saamgestem nie, maar as 'n mens vir sy politieke idees
neergeskiet word is dit baie ver van demokrasie verwyder. Dit is 'n swart
dag vir Nederland.
Hilda.
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61618 is 'n antwoord op boodskap #61614] |
Ma., 06 Mei 2002 18:45   |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" schreef...
> Innige meegevoel dan Arthur - ek stem volmondig saam dat dit inderdaad 'n
> swart dag is as iemand doodgeskiet word net omdat hy sekere idees handhaaf
> wat nie met die skieter s'n ooreenstem nie.
> Ek het nou net van Hilda hier die eerste keer die nuus gesien - kan julle
> meer uitbrei waar, hoe en deur wie?
In Hilversum toe hy 'n radiostudio verlaat het en na sy kar geloop het. Hy
is van digby met 'n aantal koeëls (minstens 3) doodgeskiet deur 'n man met 'n
baseballpet.
Ek het sojuis besef dat die nummer 2 van Fortuyn se party 'n 'allogtoon' is.
Aangesien sommiges beweer het dit was goed moontlik dat Fortuyn die volgende
premier sou word, sou dit nie ironies wees nie wanneer mense tog vir sy
party gaan stem oor 8 dae en dat ons dan 'n 'ver-regse allogtone' premier
gaan kry?
Groete,
Arthur
> "Arthur" wrote...
>> "Hilda" schreef...
>>> Pim Fortuyn, 'n regse Nederlandse politikus, is neergeskiet. Ek
>>> het nooit met die man se idees saamgestem nie, maar as 'n
>>> mens vir sy politieke idees neergeskiet word is dit baie ver van
>>> demokrasie verwyder. Dit is 'n swart dag vir Nederland.
>>
>> Dis opvallend dat enig kommentaar wat ek vanuit die buiteland gesien
>> het altyd die vermelding 'regs' of selfs 'ekstreem regs' het, asof die
>> saak verklaarbaar maak. Dit beskryf sy standpunte nie korrek nie.
>> Fortuyn was 'n populis wat oorspronklik uit die linkse hoek (PvdA)
>> gekom het. Ek het met moontlik die helft van sy idees saamgestem,
>> maar daar is andere politieke partye wat se idees meer met mynes
>> saamstem.
>>
>> Maar jy is reg, dis 'n swart dag vir Nederland.
|
|
|
|
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61624 is 'n antwoord op boodskap #61618] |
Di., 07 Mei 2002 04:28   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Arthur - hoe moet ek die "swart" verklaar?
"Arthur" skryf in boodskap news:ab6j8n$18ci$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Innige meegevoel dan Arthur - ek stem volmondig saam dat dit inderdaad 'n
>> swart dag is as iemand doodgeskiet word net omdat hy sekere idees handhaaf
>> wat nie met die skieter s'n ooreenstem nie.
>> Ek het nou net van Hilda hier die eerste keer die nuus gesien - kan julle
>> meer uitbrei waar, hoe en deur wie?
>
> In Hilversum toe hy 'n radiostudio verlaat het en na sy kar geloop het. Hy
> is van digby met 'n aantal koeëls (minstens 3) doodgeskiet deur 'n man met 'n
> baseballpet.
>
> Ek het sojuis besef dat die nummer 2 van Fortuyn se party 'n 'allogtoon' is.
> Aangesien sommiges beweer het dit was goed moontlik dat Fortuyn die volgende
> premier sou word, sou dit nie ironies wees nie wanneer mense tog vir sy
> party gaan stem oor 8 dae en dat ons dan 'n 'ver-regse allogtone' premier
> gaan kry?
>
> Groete,
> Arthur
>
>> "Arthur" wrote...
>>> "Hilda" schreef...
>>>> Pim Fortuyn, 'n regse Nederlandse politikus, is neergeskiet. Ek
>>>> het nooit met die man se idees saamgestem nie, maar as 'n
>>>> mens vir sy politieke idees neergeskiet word is dit baie ver van
>>>> demokrasie verwyder. Dit is 'n swart dag vir Nederland.
>>>
>>> Dis opvallend dat enig kommentaar wat ek vanuit die buiteland gesien
>>> het altyd die vermelding 'regs' of selfs 'ekstreem regs' het, asof die
>>> saak verklaarbaar maak. Dit beskryf sy standpunte nie korrek nie.
>>> Fortuyn was 'n populis wat oorspronklik uit die linkse hoek (PvdA)
>>> gekom het. Ek het met moontlik die helft van sy idees saamgestem,
>>> maar daar is andere politieke partye wat se idees meer met mynes
>>> saamstem.
>>>
>>> Maar jy is reg, dis 'n swart dag vir Nederland.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61671 is 'n antwoord op boodskap #61667] |
Di., 07 Mei 2002 18:35   |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Tobie" schreef...
> volgens vandag se nuus was hy 'n moffie en en was hy ook
> 'extreme' regs. kry mens moffie-nazis? eerder 'n regse nazi as 'n
> linkse moordenaar.
Tobie, hier in Europa is jy outomaties 'ekstreem regs' wanneer jy 'n saak
soos die immigratiebeleid wil bespreek. Maak nie saak nie hoe jy dit wil
bespreek nie; sodra jy dit net in 'n debat inbring, is jy 'n duiwel, 'n
reinkarnasie van Hitler.
> maar nou ja, dit laat my wonder aan wat sekere linkse mense van
> nl. al op hiedie ng. gesê het hoe regse mense net nazis is. sover
> het net die linkeses nog die moeilikheid veroorsaak
Jy is reg, ek ken geen linkse politiekers in Nederland wat fysiek (sp?)
aangeval is deur regses nie. Dis eintlik altyd 'linkses' wat persone aanval
met meer as net woorde. Taarte, koeëls, verf, .... Ek dink dis omdat volgens
hulle filosofie die individu ondergeskik is aan die algemeen belang. Dis mos
goed om daardie duiwels te bestry. Geweld teen ekstreem regs is geoorloofde
geweld ....
Vir regses is die individu nie ondergeskik nie. Miskien kan regses meer
empatie opbring vir mense met andere menings. Maar ek dink nie linkses sal
hieroor saamstem nie :)
Oorigens is ek van mening dat 'links' en 'regs' terme is wat eintlik geen
plaas meer het in die huidige tyd. In ieder geval sien ek die verskille
tusse die ekstreme -ekstreem links en ekstreem regs- nie raak nie.
Groete,
Arthur
|
|
|
|
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61687 is 'n antwoord op boodskap #61671] |
Di., 07 Mei 2002 21:17   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur wrote:
> Vir regses is die individu nie ondergeskik nie. Miskien kan regses meer
> empatie opbring vir mense met andere menings.
Ha, ha, ha, hiiiiiiieeeeeeeeee.
Die slagoffers van Hitler.
Die slagoffers van Mussolini.
Die slagoffers van P.W.Botha,
Wouter Basson en die Koevoet
joggies.
|
|
|
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61688 is 'n antwoord op boodskap #61674] |
Di., 07 Mei 2002 21:24   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur wrote:
> Hy lyk my meer 'n soort van boedis. In ieder geval is hy 'n veganis ....
Wat in die stuk laat jou dink dat hy
Boeddhis is? En weet jy wat 'n veganis
is? Dit het absoluut niks te doen met
Boeddhisme nie. 'n Persoon wat nog nooit
van Boeddhisme gehoor het nie, kan 'n
veganis wees. Die oorgrote meerderheid
van Boeddhiste is nie eens vegetariërs
nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61694 is 'n antwoord op boodskap #61671] |
Wo., 08 Mei 2002 04:29   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Arthur sê:
"Oorigens is ek van mening dat 'links' en 'regs' terme is wat eintlik geen
plaas meer het in die huidige tyd. In ieder geval sien ek die verskille
tusse die ekstreme -ekstreem links en ekstreem regs- nie raak nie."
Ek wil met jou saamstem - die tipering van mense al synde links en regs te
wees is 'n verstarde wyse om goeie meningsverskille te probeer kortwiek.
(Myns insiens reflekteer dit op die persoon wat die tipering aangryp.)
"Arthur" skryf in boodskap news:ab971b$qsb$1@news.kabelfoon.nl...
> "Tobie" schreef...
>> volgens vandag se nuus was hy 'n moffie en en was hy ook
>> 'extreme' regs. kry mens moffie-nazis? eerder 'n regse nazi as 'n
>> linkse moordenaar.
>
> Tobie, hier in Europa is jy outomaties 'ekstreem regs' wanneer jy 'n saak
> soos die immigratiebeleid wil bespreek. Maak nie saak nie hoe jy dit wil
> bespreek nie; sodra jy dit net in 'n debat inbring, is jy 'n duiwel, 'n
> reinkarnasie van Hitler.
>
>> maar nou ja, dit laat my wonder aan wat sekere linkse mense van
>> nl. al op hiedie ng. gesê het hoe regse mense net nazis is. sover
>> het net die linkeses nog die moeilikheid veroorsaak
>
> Jy is reg, ek ken geen linkse politiekers in Nederland wat fysiek (sp?)
> aangeval is deur regses nie. Dis eintlik altyd 'linkses' wat persone aanval
> met meer as net woorde. Taarte, koeëls, verf, .... Ek dink dis omdat volgens
> hulle filosofie die individu ondergeskik is aan die algemeen belang. Dis mos
> goed om daardie duiwels te bestry. Geweld teen ekstreem regs is geoorloofde
> geweld ....
>
> Vir regses is die individu nie ondergeskik nie. Miskien kan regses meer
> empatie opbring vir mense met andere menings. Maar ek dink nie linkses sal
> hieroor saamstem nie :)
>
> Oorigens is ek van mening dat 'links' en 'regs' terme is wat eintlik geen
> plaas meer het in die huidige tyd. In ieder geval sien ek die verskille
> tusse die ekstreme -ekstreem links en ekstreem regs- nie raak nie.
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61709 is 'n antwoord op boodskap #61694] |
Wo., 08 Mei 2002 12:25   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Ek wil met jou saamstem - die tipering van mense al synde links en regs te
> wees is 'n verstarde wyse om goeie meningsverskille te probeer kortwiek.
> (Myns insiens reflekteer dit op die persoon wat die tipering aangryp.)
Jy bedoel, elke keer as jy so teen my
uitvaar en al die verwagte ou etiketjies
gebruik van wie my vriende is, en van
"kommies" ensovoorts, ensovoorts, dat
dit op JOU, Jonas, reflekteer?
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61751 is 'n antwoord op boodskap #61709] |
Do., 09 Mei 2002 04:10   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Antie Tottie
Ou oerwoudgesegde - behandel iemand soos hulle andere behandel - die wyse
waarop jy andere behandel dui aan hoe jy behandel wil word.
Onthou jy die trots en genoegdoening van uitdrukkings soos "aparheidsvarke",
"wit-omies" - hoe jy, vrou alleen, mense van hierdie nuusgroep weggejaag het
met beledigende op- en aanmerkings - asof jy die patentereg op die waarheid
en insig het.
Dit blyk nou dat julle pro-demokratiese lefties nie so demokraties is as wat
hulle probeer voorgee nie.
skryf in boodskap news:3CD919A7.1080506@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Ek wil met jou saamstem - die tipering van mense al synde links en regs te
>> wees is 'n verstarde wyse om goeie meningsverskille te probeer kortwiek.
>> (Myns insiens reflekteer dit op die persoon wat die tipering aangryp.)
>
> Jy bedoel, elke keer as jy so teen my
> uitvaar en al die verwagte ou etiketjies
> gebruik van wie my vriende is, en van
> "kommies" ensovoorts, ensovoorts, dat
> dit op JOU, Jonas, reflekteer?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
Re: Pim Fortuyn [boodskap #61766 is 'n antwoord op boodskap #61751] |
Do., 09 Mei 2002 12:12  |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Dit blyk nou dat julle pro-demokratiese lefties nie so demokraties is as wat
> hulle probeer voorgee nie.
Hierts! Die omie wat lefties jag.
Maar nou, ou Jonas, volgens jou
eie uitspraak, reflekteer wat jy
hierbo sê op JOU, JOU, JOU.
Tant Hessie van die Derde Republiek,
wat trots is om 'n tottie genoem te
word.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 21:04:47 UTC 2025
|