Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My foto's op die web - Skagit Valley
My foto's op die web - Skagit Valley [boodskap #61744] Wo, 08 Mei 2002 23:01 na volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Een van my foto albums op die web is nou gekies as 'n "Featured Album" op
Webshots. Gaan na http://community.webshots.com/ en kyk in die linkerkanste
kolum en kliek op "Skagit Valley".

Skagit Valley is een van die mooiste plekke in die lente wat ek al op aarde
gesien het. Daar
word met tulpe en daffodils geboer en wanneer dit begin blom dan kan jy
letterlik van horison tot horison net blomme sien. Dit is 'n bedryf wat
deur Hollandse immigrante begin is. Die plaas Roozengaarde is veral populêr
want daar is tuine aangeplant met 'n hengse groot verskeidenheid van blomme.
Daar het ek vir die eerste keer swart tulpe gesien. Die vallei is so uur se
ry noord van Seattle.

Lekker kyk en hoekom pos julle nie ook foto's op Webshots nie? Dis baie
maklik.
Re: My foto's op die web - Skagit Valley [boodskap #61745 is 'n antwoord op boodskap #61744] Wo, 08 Mei 2002 23:06 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 8 May 2002 16:01:13 -0700, "Jan" wrote:

> Een van my foto albums op die web is nou gekies as 'n "Featured Album" op
> Webshots. Gaan na http://community.webshots.com/ en kyk in die linkerkanste
> kolum en kliek op "Skagit Valley".

**DANKIE** Jan! Dis alles ongelooflik mooi!
Vorige onderwerp: Waar is Tafelberg?
Volgende onderwerp: Pim Fortuyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 18:25:02 MGT 2024