Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is Tafelberg?
|
|
|
Re: Waar is Tafelberg? [boodskap #61740 is 'n antwoord op boodskap #61739] |
Wo., 08 Mei 2002 20:56  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het nog altyd gewonder oor die snaar wat die liedjie geskryf het wat begin
met:
Waar ou Tafelberg se kop....
Hy het definitief die verkeerde Tafelberg gesien:))
Annette
"emmy" skryf in boodskap news:abc2vo$ejp$1@scavenger.euro.net...
>
> "Jan" schreef in bericht
> news:aRdC8.58164$8V6.1679342@news.webusenet.com...
>> Dit is in Suriname in Suid Amerika:) 'n Paar jaar terug
> let ek op die kaart
>> dat daar ook 'n Tafelberg in Suriname is. As 'n
> voormalige Hollandse
>> kolonie, is dit een van die handjie vol plekke in die
> wêreld waar jy
>> moontlik die taal kan verstaan en met Afrikaans oor die
> weg kan kom. Volg
>> die skakels vir meer daaroor:
>
> Het Limburgs volkslied ( waar in bronsgroen eiken hout )
> heeft dezelfde melodie als het lied van de tafelberg.
> staat er ook altijd op.
> grt emmy
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 15:24:18 UTC 2025
|