Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Drom se ribbekas
Drom se ribbekas [boodskap #61436] Do, 02 Mei 2002 19:35 na volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Drom, hoe kraak mens 'n rib op die meubelment waar jy joune
gekraak het? :-)
--
***************************
http://www.transformationafrica.org
***************************
Re: Drom se ribbekas [boodskap #61467 is 'n antwoord op boodskap #61436] Vr, 03 Mei 2002 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:...
> Drom, hoe kraak mens 'n rib op die meubelment waar jy joune
> gekraak het? :-)

Ou Tobie jong, ek het geslaap toe die f****n ding gebreek het! Die
dokter het gesê mens kan hom afhoes en dis seker maar wat gebeur het.
Soos hulle soms op TV sê, "Don't try this at home!" Dis seer, veral as
mens nog hoes ook.
Groete, Drom
Re: Drom se ribbekas [boodskap #61468 is 'n antwoord op boodskap #61467] Vr, 03 Mei 2002 08:42 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar ook seer as mens lag:))

Sterkte met die versigtig hoes en lag.

Annette

--

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0205030040.56edb593@posting.google.com...
> "Tobie" wrote in message
news:...
>> Drom, hoe kraak mens 'n rib op die meubelment waar jy joune
>> gekraak het? :-)
>
> Ou Tobie jong, ek het geslaap toe die f****n ding gebreek het! Die
> dokter het gesê mens kan hom afhoes en dis seker maar wat gebeur het.
> Soos hulle soms op TV sê, "Don't try this at home!" Dis seer, veral as
> mens nog hoes ook.
> Groete, Drom
Vorige onderwerp: Geslagsgelykheid
Volgende onderwerp: Nog Goed Weg!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 18:58:02 MGT 2024