Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Wupperthal..... deur D.J. OPPERMAN
Wupperthal..... deur D.J. OPPERMAN [boodskap #60735] So., 21 April 2002 00:28
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Op die groot saaidag van die heelal
het reeds 'n entjie duskant Wupperthal...
'n sakkie van die Heer se beste
saad per ongeluk gelek, gelek en uitgeval.
Vorige onderwerp: " Weeklag van die Fascistiese Fliekganger " deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: "Digter in sy Slaap Oorlede " deur LINA SPIES
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 24 00:47:10 UTC 2026