Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaasfees
Kaasfees [boodskap #60599] Vr, 19 April 2002 09:37
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
By Bien Donne ( Franschoek) vanaf 26 - 28/4.
Hoofsaaklik SA kase sal aangebied word, en daar is ook klassifikasies in
verskillende afdelings.
Daar sal 'n groot klomp tuisgemaakte kase wees ( dis hoekom ek gaan)
Toegang R50 per persoon - en dan kan jy jou knuppeldik gaan eet aan die
kase;))

Daar sal ook wyne, olywe en ander verwante produkte op die fees wees -
volgens die woordvoerder sal hierdie ander produkte 15% wees van alle
produkte wat aangebied word .

Kontaknommer 021-9754440
www.cheesefestival.co.za

Annette
Vorige onderwerp: Re: Afrikanns = Nederlands, van wanneer af?
Volgende onderwerp: Afrikanns = Nederlands, van wanneer af?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 19 19:43:49 MGT 2024