Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe vergankelijk! (Re:)
Hoe vergankelijk! (Re:) [boodskap #5977] |
Sun, 17 March 1996 00:00  |
Bernhard Bezemer
Boodskappe: 74 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
HOE VERGANKELIJK!
-----------------
At 16:47 16-03-96 SAT, ds. Van der Merwe wrote:
> Baie dankie aan al die poslysers wat saam met ons gebid het vir die begin
> van 'n Afrikaanse Gemeente in Perth Wes-Australië. Ons eerste Preek in
> Afrikaans vind plaas op die 15/03/96 in Perth.
> ... etc.
------------------------------------------------------------ ----------------=
-
Merkwaardig, het is nog niet zo vreselijk lang geleden
- in de jaren zestig of zeventig, meen ik - dat
fundamentalistische Christenen hier het 'verworden' land
van 'Sodom en Gomorra', Nederland dus, verlieten en naar
Zuid-Afrika emigreerden. Om zich aan te sluiten bij het
Verbondsvolk in het nieuwe land van het Verbond, dachten
zij.
Zelfs een hele geloofsgemeenschap vertrok onder leiding
van haar predikant naar Zuid-Afrika. Ik vraag me af hoe het
hen is vergaan. En nu lees ik dat Afrikaners in Australi-e
hun Heil zoeken. Omdat het Zuid-Afrika van de Afrikaners
tot ondergang is gedoemd? Hoe vergankelijk is het leven!
Sic transit gloria mundi. Zo vergaat de grootheid van
deze wereld.
Bernhard Bezemer
|
|
|
Re: Hoe vergankelijk! (Re:) [boodskap #5980 is 'n antwoord op boodskap #5977] |
Mon, 18 March 1996 00:00   |
Johan de Villiers
Boodskappe: 67 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Bernhard Bezemer skryf:
> HOE VERGANKELIJK!
> -----------------
>
> Merkwaardig, het is nog niet zo vreselijk lang geleden
> - in de jaren zestig of zeventig, meen ik - dat
> fundamentalistische Christenen hier het 'verworden' land
> van 'Sodom en Gomorra', Nederland dus, verlieten en naar
> Zuid-Afrika emigreerden. Om zich aan te sluiten bij het
> Verbondsvolk in het nieuwe land van het Verbond, dachten
> zij.
Hmmm - weet nou nie na watter "fundamentalistiese" (die nuwe teologiese
vloekwoord) Christene jy verwys nie, maar die een Hollandse omie in ons
gemeente, Dr. Gerrit Terhaar - 'n mediese dokter - was lank 'n
sendeling in die Transkei. Soos talle "fundamentalistiese" Christene
glo hy dat hy 'n roeping hier in Afrika het. Die enigste Verbondsvolk
wat hier ter sprake is, het met ras, kleur of taal niks te make nie,
maar slegs met die aanvaarding van God se genade.
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
#include
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hoe vergankelijk! (Re:) [boodskap #5992 is 'n antwoord op boodskap #5977] |
Tue, 19 March 1996 00:00   |
Frank Snyckers
Boodskappe: 68 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Tue, 19 Mar 1996, Dullaart, JF, Franz wrote:
> Dit lyk my alteveel of hulle vlug vir andersdenkendes wat nie wit
> velle het nie. Maar solank die andersdenkendes die regte kleur is,
> kan hulle maar enige taal praat, enige geloof aanhang en enige
> politieke filosofie handhaaf, en die vlugtelinge kan daarmee
> saamleef? (hier is nou 'n klippie in die bos)
>
Ja, Joop, ek dink daar steek groot hartseer waarheid in baie van jou
woorde. En ek dink ook dat, teen die tyd dat meeste Afrikaners besef dit
sou tog beter gewees het om te leef-en-laat-leef, daar miskien min dinge
vir hulle oor sal wees om in Afrikaans te leef. Maar miskien is dit beter
dat diegene wat nie die werklikheid kan aanvaar, en nie ons pasgebore
demokratiese bestel wil probeer aan die lewe hou nie, eerder maar elders
gaan kuier as om te begin bomme plant, of aanhou namens my en my taal
absurdhede kwyt te raak. Maar ek gaan ook nie vir andere staan en oordeel
wat hulle besluite rakende emigrasie betref nie: sulke besluite maak
altyd seer, en daar is 'n miljoen moontlike goeie redes om sulke besluite
te maak.
Wat die nuwe geslag betref: elkeen het maar pligte en regte wat sy
onmiddellike persoonlike lewe betref, en moet nie soos 'n slaaf gebonde voel
aan pligte teenoor sy kultuur, veral wat die' se voortbestaan betref,
nie. My vrou is Engelssprekend, wat seker maar sal beteken dat ons
toekomstige kind(ers)
Engels sal praat, maar dit sien ek beslis nie as 'n verwerping deur my
van my taal, kultuur, volk, of watookal nie. My pa is Duits, en het eers
op dertienjarige ouderdom met Suid-Afrika en Afrikaans kennis gemaak,
maar sy intrek in die Afrikaanse wêreld in, eers deur die skoollewe en toe
deur die huwelik, het hom nie sy Duitse identiteit laat verloor nie. Ons
as kinders is met een moedertaal grootgemaak, en het Engels en Duits as
tweede en derde tale geleer. Dit was 'n wyse besluit van my ouers. Die
feit dat ek baie geheg voel aan dit wat Duits is, die Duitse kultuur en
mense ken, maak my dan nie 'n minder suiwer "Afrikaner" nie, watookal
mens daarmee bedoel. My gehegtheid aan die Engelse kultuur is weer een
honderd persent intellektueel, of "kultureel", en nie bloedverwant nie,
en tog het dit weer 'n werklikheid wat mens nie kan misken nie. Al
hierdie strome sou ek nie wou prysgee nie, en het my net verryk. Dis soms
moeilik om hulle almal bymekaar te hou sonder om die kluts kwyt te raak,
maar dit bly ten minste altyd 'n interessante emosionele ervaring.
Maar een ding het ek met mening besef toe ek eers universiteit toe is (by
Wits): ek gaan beslis nie my Afrikaanse wese wegsteek, of probeer
uitsweet soos 'n tropiese koors nie. Die feit dat niemand my as Afrikaans
herken wanneer ek Engels praat nie, maak dit nogal moeilik. (Die ergste
is as Afrikaanssprekendes met my Engels praat!) En hierdie gehegteid aan
dit wat so diep deel is van my, sou ek nie gehad het as ek nie 'n
duidelik eksklusiewe moedertaal gehad het nie (en miskien ook nie as ek
nie al my skoolonderrig op Afrikaans ontvang het nie). En dit sal ook nie
sterf as my kinders die dag met my Engels praat nie.
Jammervirdieellelangeboodskap
Frank
|
|
|
|
Re: Hoe vergankelijk! (Re:) [boodskap #5994 is 'n antwoord op boodskap #5977] |
Tue, 19 March 1996 00:00   |
Johan de Villiers
Boodskappe: 67 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Freek val rassiste aan:
>> 33+32+20 5%. Die res is seker die Skotte, Iere, Ingelse,
>> Maleiers, swartmense, ens. Hoe het jy hierdie persentasies
>
> Jou rassis! Daar is nie 'n bevolkingsgroep soos SWARTmense nie.
Hmm - as ek reg onthou, het jy op 'n stadium vir ons vertel dat
Afrikaners "blankes" is - of was dit nou Boere? Beteken dit dat
jy intussen van plan verander het, en dat "blankes" nie meer 'n
bevolkingsgroep is nie?
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
#include
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
|
|
|
Re: Hoe vergankelijk! (Re:) [boodskap #5995 is 'n antwoord op boodskap #5977] |
Tue, 19 March 1996 00:00   |
Johan de Villiers
Boodskappe: 67 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Freek skryf:
> Is dit 'n siekte , of is dit die Afrikaner se aard? Hoe is die
> Afrikaner gevorm? Franse Hugenote(20%), Nederlanders wat hul
> omstandighede in Nederland wou ontsnap(32%), Duitsers wat via
> Nederland hierheen gekom het (hoekom?)(33%).
33+32+20 = 85%. Die res is seker die Skotte, Iere, Ingelse,
aleiers, swartmense, ens. Hoe het jy hierdie persentasies
uitgewerk?
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
#include
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
|
|
|
|
|
Re: Hoe vergankelijk! [boodskap #6006 is 'n antwoord op boodskap #5977] |
Wed, 20 March 1996 00:00   |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dullaart, JF, Franz" <j...@its.uct.ac.za> wrote:
<<>Nie net Prof Philip ('n internasionaal erkende gesaghebbende) nie,
>maar 'n hele spul wetenskaplikes.>>>
Interresante verklaing:
DNA STUDY SHOWS RECENT ORIGIN OF MODERN HUMANS IN AFRICA
NEW HAVEN, Conn., March 7, 1996--What happened to Java man in Southeast
Asia? What happened to Peking man in China? What happened to Neanderthals in
Europe? All of these early types of humans disappeared.
A study from researchers at theYale University School of Medicine published in the
arch 8 issue of the journal Science presents evidence supporting the theory that all of these
early humans were completely replaced by the descendants of a single small group of
modern humans who left Northeast Africa less than 100,000 years ago. The descendants of
this single small group multiplied and spread to occupy all the rest of the world.
This story of the recent history of modern humans is supported by studies of DNA
variation in a small part of chromosome 12. The international team of researchers, led by
Kenneth K. Kidd, Ph.D., professor of genetics, psychiatry and biology at Yale University and
its School of Medicine, and Dr. Trefor Jenkins, professor of human genetics at Witwatersrand
University in South Africa, studied 1,600 individuals from 42 populations from around the
world.
The researchers found three general patterns of variation in the DNA sequence
among these populations. One pattern was found in the modern human populations from
sub-Saharan Africa; these populations had extensive variation among individuals with many
different types of DNA sequence within each population.
A dramatically different pattern was found in non-African populations; all of these
populations had much less variation among individuals, with only three types of DNA
sequence in many populations and only two of those three types in the rest.
The third pattern is seen in populations from Northeast Africa, a pattern intermediate
between the previous two with many types of DNA sequence but the three types seen in non-
African populations were the most common.
Sarah A. Tishkoff, the Yale graduate student in genetics who was the lead researcher
of the collaboration, says, "These are very strong data from the nuclear genome that argue
for a quite recent origin of all non-African populations. What is even more dramatic is the
evidence that one small group that left Africa was the ancestor of all these non-African
populations."
Dr. Kidd notes, "These data are changing the way we think about human history over
the last 100,000 to 200,000 years. We have to realize that we cannot understand the genetic
history and constitution of our species by studying only one population.
"Our new data are particularly striking, but they are supported by studies done by
many other researchers using other types of genetic variation and taken together these data
convincingly show that most of the genetic variation in modern humans exists in the
populations of sub- Saharan origin," Dr. Kidd points out. "When we study genetic variation in
individuals of European ancestry, we are going to miss the majority of the DNA sequence
variation that exists in modern humans." # # #
|
|
|
|
|
|
Re: Hoe vergankelijk! (Re:) [boodskap #6012 is 'n antwoord op boodskap #5977] |
Wed, 20 March 1996 00:00   |
mar...
Boodskappe: 59 Geregistreer: February 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> Hendrik, sê jy dus dat daar nie etniese groepe in die wêreld is
> nie? Is etnisiteit dus 'n mite? Met herkoms word tog in die konteks
> waarin dit gebruik is bedoel etniese herkoms, of verstaan jy dit nie?
>
> Freek Eek
Nee, ek sal nie iets wat ooglopend is ontken nie: daar is so 'n ding soos
etnisiteit. Maar: nie al ons Afrikaners weet noodwendig wat hulle afkoms is
nie. As ek in die spiee"l kyk, sien ek bruin hare, blou oe" en 'n wit vel.
y moedertaal is Afrikaans. Meer as dit weet ek nie: behalwe dat dit redelik
seker is dat my voorouers eers na die Groot Trek die land binnegekom het -
presies van waar, is nie 100% seker nie, maar my van (Martin) dui op Engelse
bloed. Waar le^ my etniese wortels? Ek weet nie. Ek beskou myself egter as
'n Afrikaner (etniese groep), en 'n Suid-Afrikaner (nasie). Hoe lyk 'n
tipiese Duitser? Of 'n Fransman? Of 'n Australie"r?
Maar daar is ander gevare verbonde aan die debat oor etnisiteit: Is ons wit
Afrikaners dieselfde etniese groep as die sg. Kleurlinge (dieselfde
voorvaders)? ..... en oor driehonderd jaar, as ons Afrikaners (of
Suid-Afrikaners) almal 'n koffiekleurige nasie is, wat dan?
Dan is daar natuurlik Miesies Plez =:->, maar selfs daarvan is ons nie
heeltemal seker nie.
Hendrik
|
|
|
Re: Hoe vergankelijk! (Re:) [boodskap #6013 is 'n antwoord op boodskap #5977] |
Wed, 20 March 1996 00:00   |
Johan de Villiers
Boodskappe: 67 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Freek skryf:
>> Maar toe ek gepraat het van "swartmense" (ek kon net sowel "Afrikane"
>> gebruik het), het jy my 'n rassis genoem. En soos ek die saak
>> verstaan, is Serwiers, Duitsers en Hollanders etniese groepe binne
>> al die volke van "Europese herkoms". As jy dus jou eie maatstaf
>> op jouself toepas, dan is jy ook 'n rassis.
>
> Verkeerd. Ek spesifiseer soos in my ander briefies weer, die
> Afrikaner se herkoms is vanuit die Europese etniese groeperinge en
> meer hoofsaaklik die drie wat ek aangedui het: Nederlands, Duits en
> Frans. Daarmee sê ek dat dit makliker is vir iemand wat aan daardie
> etniese (moenie ras lees nie, want dit is nie die wese van etnisiteit
> nie) groepe om in die Afrikanervolk opgeneem te word. Daarmee saam
> sê ek dat dit met ander woorde moeiliker is vir 'n Griek, of
> Italianer om as Afrikaner aanvaar te word. Net soos dit moeiliker
> is vir bv. 'n Zoeloe. Dit het met ander woorde niks met ras te doen
> nie, maar met etnisiteit.
Ek sien nog nie waarom dit van my 'n rassis maak as ek van "swartmense"
praat nie, maar jy kan rustig van "Europeërs" praat. Jy pas dubbele
standaarde toe.
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
My views are my own, and do not necessarily reflect the views of the CCWR
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
|
|
|
|
|
|
Re: Hoe vergankelijk! [boodskap #6078 is 'n antwoord op boodskap #5977] |
Tue, 26 March 1996 00:00  |
Leon Retief
Boodskappe: 28 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article "Abi Coetzee" writes:
> From: "Abi Coetzee"
> Subject: Hoe vergankelijk!
> Date: 22 Mar 1996 08:22:12 +0200
> Net oor herkoms: hulle (Prof Philip Tobias?) sê ons is almal afstammelinge
> van Miesies Plez: dus kom ons voorouers almal uit Afrika....
> ____________________________________________________________ __
> Hendrik , dit is sy storie. Daar is geen konkreete bewyse daarvoor nie.
> ____________________________________________________________ __
> Nie net Prof Philip ('n internasionaal erkende gesaghebbende) nie,
> maar 'n hele spul wetenskaplikes.
> En wat is verkeerd daarmee dat ons uit Afrika kom, en waarskynlik
> almal selfs ( grote genade! ) swart was?
> ____________________________________________________________ __
> Joop , nou volges die hele spul wetenskaplikes se storie , hoekom is ek dan
> so wit , ander swart en nog ander geel.
As jy dit moet vra dan het jy klaarblyklik totaal en al hoegenaamd geen benul
van enige aard omtrent die evolusieteorie nie. Gaan lees eers 'n goeie boek
daaromtrent voor jy dit probeer afkraak
> Onthou dat daar ook lank geglo is in die "Koolstof toets" om ouderdom te
> bepaal , vandag weet ons dat die helegesaghebbende toets en al die teorie"
> wat daarom geweef is , plat geval het.
> Ek probeer geensins die wetenskaplikes afkraak nie , die mense doen geweldige
> goeie werk , maar onthou net dat hulle ook maar foute maak.
Inderdaad kan hulle foute maak, maar die foute wat hier gemaak word is joune
> Ons hoef dus nie alles slaafs te glo wat hulle sê nie , veral as daar
Ek wag nog vir bewyse dat die koolstof-14 toets vals is
Leon Retief, Bellville
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 15 05:27:01 UTC 2025
|